Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum
Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92511] Do, 29 April 2004 12:35 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Cool Smithy P" skryf

> Raspoetin

Moreaand gaan ek na 'n Toronto-opvoering
van Mamma Mia, wat saamgestel is uit liedere
van Abba. Een van die bekendste liedere van
Abba is natuurlik die een oor Rasputin. Word
Mamma Mia ook in SA opgevoer?

Ek gaan bietjie onder druk na Mamma Mia.
Onder druk van een van ons kinders, wat die
ding nou vir die vierde keer gaan sien. Ek hou
nie eintlik van musicals nie. Ons gaan eintlik
na Toronto om die Kalachakra by te woon
wat deur die Dalai Lama gelei word. Dit is
'n baie ingewikkelde tantra, maar dit word
periodiek gedoen om vrede in die wêreld
te bevorder. So as ek nou vir 'n halfdosyn
dae van die toneel verdwyn, dan is die kat
weg en die muise kan maar speel. Al die
closet kakiepraters kan maar lostrek en hulle
geliefde Engels gebruik.

Tant Hessie van Tibet.
Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92513 is 'n antwoord op boodskap #92511] Do, 29 April 2004 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 29 Apr 2004 12:35:59 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Ek gaan bietjie onder druk na Mamma Mia.

Weet nie of dit hier opgevoer word nie. Ek is van die geslag en
subkultuur in daardie geslag wat nie veel ooghare vir Abba het nie.

Meer Stones, Led Zeppelin en so meer.
Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92514 is 'n antwoord op boodskap #92511] Do, 29 April 2004 14:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Julle is nie eintlik suksesvol nie... Miskien tyd om 'n ander god te soek...

Max____________________________

"@rogers.com"
> 'n baie ingewikkelde tantra, maar dit word
> periodiek gedoen om vrede in die wêreld
> te bevorder.
Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92516 is 'n antwoord op boodskap #92514] Do, 29 April 2004 15:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max" skryf

> Julle is nie eintlik suksesvol nie...
Miskien tyd om 'n ander god te soek...

Buddhiste glo nie in "god" nie. Wel in die
goddelike. Waarvoor jy getrein kan word.
Baie empiries.
Die Dalai Lama is 'n vredevolle man. Buddhisme
is 'n vredevolle denk- en gevoelsrigting. Nou
onlangs was Tutu en die Dalai Lama en 'n
Nobelpryswenner vir vrede van Iran op dieselfde
verhoog. Ek dink dis Tutu wat voorgestel het
hulle moet saam gestuur word na plekke vol
onrus en dan sien of hulle nie vir die mense uit
die ding kan uitpraat nie.

Gloudina
Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92519 is 'n antwoord op boodskap #92514] Do, 29 April 2004 19:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
So waie of wat is jou god en wat is sy suksesse?

On Thu, 29 Apr 2004 16:44:20 +0200, "Max" wrote:

> Julle is nie eintlik suksesvol nie... Miskien tyd om 'n ander god te soek...
>
> Max____________________________
>
> "@rogers.com"
>> 'n baie ingewikkelde tantra, maar dit word
>> periodiek gedoen om vrede in die wêreld
>> te bevorder.
>
Re: Raspoetin's penis hoofdattractie in nieuw museum [boodskap #92552 is 'n antwoord op boodskap #92511] Sa, 01 Mei 2004 16:01 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jammer om van jou en joui kind se kak te hoor.
Wat de fel het dit elk geval met ons / my te doen wat jy wil gaan of
wil doen....

On Thu, 29 Apr 2004 12:35:59 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Moreaand gaan ek na 'n Toronto-opvoering
> van Mamma Mia, wat saamgestel is uit liedere
> van Abba. Een van die bekendste liedere van
> Abba is natuurlik die een oor Rasputin. Word
> Mamma Mia ook in SA opgevoer?
>
> Ek gaan bietjie onder druk na Mamma Mia.
> Onder druk van een van ons kinders, wat die
> ding nou vir die vierde keer gaan sien. Ek hou
> nie eintlik van musicals nie. Ons gaan eintlik
> na Toronto om die Kalachakra by te woon
> wat deur die Dalai Lama gelei word. Dit is
> 'n baie ingewikkelde tantra, maar dit word
> periodiek gedoen om vrede in die wêreld
> te bevorder. So as ek nou vir 'n halfdosyn
> dae van die toneel verdwyn, dan is die kat
> weg en die muise kan maar speel. Al die
> closet kakiepraters kan maar lostrek en hulle
> geliefde Engels gebruik.
>
> Tant Hessie van Tibet.
>
Vorige onderwerp: Gatiep
Volgende onderwerp: Re: Star Trek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:26:33 MGT 2024