Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Rooies!
Die Rooies! [boodskap #92468] Wo, 28 April 2004 14:47 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nog 'n stukkie in Engels virrie Aantie:))

Queensland Etiquette

GENERAL RULES
1. Never take a beer to a job interview.
2. Always identify people in your yard before shooting them.
3. It's tacky to take an esky to church
4. If you have to vacuum the bed, it's time to change the sheets.
5. Even if you're certain you're included in the will, it's rude to take
the trailer to the funeral home.

DINING OUT
1. When decanting wine from the box, tilt the paper cup and pour slowly so
as not to bruise the wine.
2. If drinking directly from the bottle, hold it with only one hand.

ENTERTAINING IN YOUR HOME
1. A centrepiece for the table should never be anything prepared by a
taxidermist
2. Don't allow the dog to eat at the table, no matter how good his manners.

PERSONAL HYGIENE
1. While ears need to be cleaned regularly, this should be done in private,
using ones OWN keys.
2. Even if you live alone, deodorant isn't a waste of money.
3. Use of toiletries can only delay bathing a few days.
4. Dirt and grease under the fingernails is a no-no, as it detracts
from woman's jewellery and alters the taste of finger foods.

DATING (outside the family)
1. Always offer to bait your date's hook, especially on the first date.
2. Be assertive. Let her know you're interested: "I've been wanting to go
out with you since I read that stuff on the dunny door two years ago."
3. Establish with her parents what time she's expected back. Some will say
10:00 PM; others might say "Monday." If the latter is the answer, it's the
man's responsibility to get her to school on time.

THEATRE ETIQUETTE
1. Crying babies should be taken to the lobby and picked up after the movie
ends.
2. Refrain from talking to characters on the screen. Tests have proven they
can't hear you.

WEDDINGS
1. Livestock is a poor choice for a wedding gift.
2. Kissing the bride for more than five seconds may get you shot.
3. For the groom, at least, rent a tux. A tracksuit with a cummerbund and a
clean football jumper can create a tacky appearance.
4. Though uncomfortable, say "yes" to socks and shoes for the occasion.

DRIVING ETIQUETTE
1. Dim your headlights for approaching vehicles, even if the gun's loaded
and the roo's in sight.
2. When approaching a roundabout, the vehicle with the largest tyres doesn't
always have the right of way.
3. Never tow another car using panty hose and duct tape.
4. When sending your wife down the road with a petrol can, it's impolite to
ask her to also bring back beer.
------------------
Re: Die Rooies! [boodskap #92469 is 'n antwoord op boodskap #92468] Wo, 28 April 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" skryf

> Nog 'n stukkie in Engels virrie Aantie:))
>
> Queensland Etiquette

Ja-nee, ou Annette, jy wys maar net jou
ware kleure hier, as jy met die sinkhuis-
mentaliteit van Australiërs uit die bundu
jouself assosieer. Probeer jy nou maar
net jou posisie as prinses mishopia in
stand hou, deur sulke soort drek op
hierdie AFRIKAANSE nuusgroep te
pos?

Tant Hessie van die Derde Republiek
Re: Die Rooies! [boodskap #92472 is 'n antwoord op boodskap #92469] Wo, 28 April 2004 21:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hou die "Derde Republiek" dalk enige verband met Hitler se "Third Reich"? Ek
wonder maar net...

"@rogers.com" wrote in message
news:lRPjc.1753$x6K1.151@news01.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Annette" skryf
>
>> Nog 'n stukkie in Engels virrie Aantie:))
>>
>> Queensland Etiquette
>
> Ja-nee, ou Annette, jy wys maar net jou
> ware kleure hier, as jy met die sinkhuis-
> mentaliteit van Australiërs uit die bundu
> jouself assosieer. Probeer jy nou maar
> net jou posisie as prinses mishopia in
> stand hou, deur sulke soort drek op
> hierdie AFRIKAANSE nuusgroep te
> pos?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Die Rooies! [boodskap #92487 is 'n antwoord op boodskap #92469] Do, 29 April 2004 02:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - is dit nie eienaardig dat jy elke dag, volgens eie keuse, die
rooitaal praat en hoor nie.
Re: Die Rooies! [boodskap #92488 is 'n antwoord op boodskap #92487] Do, 29 April 2004 03:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" wrote

> Anti - is dit nie eienaardig dat jy elke dag, volgens eie keuse, die
> rooitaal praat en hoor nie.

Wat het dit met die prys van eiers te doen?
Ons praat van Afrikaans op die AFRIKAANSE
nuusgroep.
Onthou, ek hoor ook 'n hele klomp Frans om
my.

Tante Hessie des Algonquins
Re: Die Rooies! [boodskap #92503 is 'n antwoord op boodskap #92469] Do, 29 April 2004 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Anti, jy moet onthou om jou pilletjies te neem, dit maak die lewe soveel
makliker.....

Danieljan
"@rogers.com" wrote in message
news:lRPjc.1753$x6K1.151@news01.bloor.is.net.cable.rogers.co m...
>
> "Annette" skryf
>
>> Nog 'n stukkie in Engels virrie Aantie:))
>>
>> Queensland Etiquette
>
> Ja-nee, ou Annette, jy wys maar net jou
> ware kleure hier, as jy met die sinkhuis-
> mentaliteit van Australiërs uit die bundu
> jouself assosieer. Probeer jy nou maar
> net jou posisie as prinses mishopia in
> stand hou, deur sulke soort drek op
> hierdie AFRIKAANSE nuusgroep te
> pos?
>
> Tant Hessie van die Derde Republiek
>
Re: Die Rooies! [boodskap #92506 is 'n antwoord op boodskap #92488] Do, 29 April 2004 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ja, ek hoor jou. Daarbenewens roem jy jou op jou Adams Mission-bydrae
tot die vryheidsstryd - ek aanvaar hulle het daar ook suiwer Afrikaans
gebesig?
En - dan gebruik jy die Afrikaanse taal om die lofliedere van mense soos
Tutu te besing. Dit noem ek die verkragting van my taal.
Re: Die Rooies! [boodskap #92509 is 'n antwoord op boodskap #92506] Do, 29 April 2004 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

Daarbenewens roem jy jou op jou Adams Mission-bydrae
> tot die vryheidsstryd - ek aanvaar hulle het daar ook suiwer Afrikaans
> gebesig?

Onthou, ou Jonas, ek was die Afrikaanse
onderwyser op Adams Mission. Ek het ook
vir dié onderwysers wat wou, aandklasse in
Afrikaans gegee. Ek het ook in Umbumbulu
aandklasse vir volwassenes in Afrikaans gegee.
Ek kan jou verseker dat Afrikaans met die
grootste respek behandel is op Adams Mission.
Soms lyk dit vir my of Afrikaans maar net
'n afskeepding is op hierdie nuusgroep, veral
onder die stoereboere.

Gloudina
Re: Die Rooies! [boodskap #92522 is 'n antwoord op boodskap #92509] Vr, 30 April 2004 02:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - ek en jy kan oor 'n klomp dinge verskil - maar jou aandrang op goeie
Afrikaans is bepaald nie 'n verskilpunt nie. Plaaslik luister ek graag na
Afrikaanse sportuitsending op tv - daar is niks wat my so aanspoor om my
taal op te knap as wanneer ek Afrikaanse kommentators deurlopend anglisismes
gebruik nie. Wanneer ek self oortree pla dit nie so erg nie - dis wanneer ek
dit hoor wat ek besef hoe swak dit eintlik is.
Die suiwerste Afrikaans wat ek nog gehoor het was in Suidwes (Namibië) -
waar feitlik almal (wit/swart/kleurling ens.) Afrikaans praat - sonder enige
politieke konnotasie met die taal. Hulle het natuurlik die voordeel in die
sin dat hulle blootstelling aan Engels baie beperk is
Re: Die Rooies! [boodskap #92523 is 'n antwoord op boodskap #92522] Vr, 30 April 2004 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die tante sal nooit kan verstaan dat jy beide streekstaal en die suiwer
Afrikaans ook kan praat nie.

"Jonas" skryf in boodskap news:c6sd97$kmb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Anti - ek en jy kan oor 'n klomp dinge verskil - maar jou aandrang op goeie
> Afrikaans is bepaald nie 'n verskilpunt nie. Plaaslik luister ek graag na
> Afrikaanse sportuitsending op tv - daar is niks wat my so aanspoor om my
> taal op te knap as wanneer ek Afrikaanse kommentators deurlopend anglisismes
> gebruik nie. Wanneer ek self oortree pla dit nie so erg nie - dis wanneer ek
> dit hoor wat ek besef hoe swak dit eintlik is.
> Die suiwerste Afrikaans wat ek nog gehoor het was in Suidwes (Namibië) -
> waar feitlik almal (wit/swart/kleurling ens.) Afrikaans praat - sonder enige
> politieke konnotasie met die taal. Hulle het natuurlik die voordeel in die
> sin dat hulle blootstelling aan Engels baie beperk is
>
Re: Die Rooies! [boodskap #92534 is 'n antwoord op boodskap #92523] Vr, 30 April 2004 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Die tante sal nooit kan verstaan dat jy beide streekstaal en die suiwer
> Afrikaans ook kan praat nie.

Wanneer jy onder "streektaal" sinkhuis Engels bedoel,
dan sidder ek. Ek veg teen 'n tipe Afrikaner wat stadigaan
sy eie taal verloor en dink hy is so "smart" as hy die rooitaal
so tussenin gooi. En ek veg teen dié mense wat dink
hulle kan die Afrikaanse nuusgroep gebruik om Australiese
snert in Australiese geradbraakte Engels te versprei.

Gloudina
Re: Die Rooies! [boodskap #92535 is 'n antwoord op boodskap #92534] Vr, 30 April 2004 13:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Chill out, anti, chill out!

DanielJan.
"@rogers.com" wrote in message
news:nJqkc.45408$huU.26613@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die tante sal nooit kan verstaan dat jy beide streekstaal en die suiwer
>> Afrikaans ook kan praat nie.
>
> Wanneer jy onder "streektaal" sinkhuis Engels bedoel,
> dan sidder ek. Ek veg teen 'n tipe Afrikaner wat stadigaan
> sy eie taal verloor en dink hy is so "smart" as hy die rooitaal
> so tussenin gooi. En ek veg teen dié mense wat dink
> hulle kan die Afrikaanse nuusgroep gebruik om Australiese
> snert in Australiese geradbraakte Engels te versprei.
>
> Gloudina
>
Re: Die Rooies! [boodskap #92537 is 'n antwoord op boodskap #92534] Vr, 30 April 2004 15:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Tante, is dit miskien omdat jy nie in die situasie lêóf nie? Ons tale is
so verskillend en die een vul die ander aan. Afrikaans is ons
gebruikstaal, maar as tegniese taal is hy pateties. Afrikaans swets ook
nie altyd so lekker soos Duits nie, so ons gooi hom so deurmekaar. 'n
Mooi voorbeeld hiervan is 'n oom wat 'af die plaas af' en g'n niks van
Engels weet nie en by die garage aankom om 'n band te koop vir sy bakkie.
Hy vra toe vir die mannetjie agter die toonbank dat hy 'n 'bênd' soek.
Wat? vra die verkoopsman. "'n Bênd, man. Jy weet mos 'n bênd?"
Hy loer oor sy skouer hoog in die nood en vra vir sy wederhelf: "Ou
vrou, wat is 'n taaier nou weer in Engels?"
As mens by die knormoere, ontsluiters, ens van afrikaans kom, dan gooi
jy hom maar eerder in Engels.
"@rogers.com" wrote in message
news:nJqkc.45408$huU.26613@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die tante sal nooit kan verstaan dat jy beide streekstaal en die suiwer
>> Afrikaans ook kan praat nie.
>
> Wanneer jy onder "streektaal" sinkhuis Engels bedoel,
> dan sidder ek. Ek veg teen 'n tipe Afrikaner wat stadigaan
> sy eie taal verloor en dink hy is so "smart" as hy die rooitaal
> so tussenin gooi. En ek veg teen dié mense wat dink
> hulle kan die Afrikaanse nuusgroep gebruik om Australiese
> snert in Australiese geradbraakte Engels te versprei.
>
> Gloudina
>
Re: Die Rooies! [boodskap #92566 is 'n antwoord op boodskap #92534] So, 02 Mei 2004 17:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Sjoe, ek kry nie die woord "smart" in my verklarende Afrikaanse woordeboek
nie. Ek is nou skoon deurmekaar. Kan iemand help?

"@rogers.com" wrote in message
news:nJqkc.45408$huU.26613@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die tante sal nooit kan verstaan dat jy beide streekstaal en die suiwer
>> Afrikaans ook kan praat nie.
>
> Wanneer jy onder "streektaal" sinkhuis Engels bedoel,
> dan sidder ek. Ek veg teen 'n tipe Afrikaner wat stadigaan
> sy eie taal verloor en dink hy is so "smart" as hy die rooitaal
> so tussenin gooi. En ek veg teen dié mense wat dink
> hulle kan die Afrikaanse nuusgroep gebruik om Australiese
> snert in Australiese geradbraakte Engels te versprei.
>
> Gloudina
>
Re: Die Rooies! [boodskap #92575 is 'n antwoord op boodskap #92566] Ma, 03 Mei 2004 11:21 Na vorige boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ou gunstelingwoord van Afrikaanse liriekskrywers. Rym met "hart".

"Claymor" skryf in boodskap news:c73cij$5p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sjoe, ek kry nie die woord "smart" in my verklarende Afrikaanse woordeboek
> nie. Ek is nou skoon deurmekaar. Kan iemand help?
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:nJqkc.45408$huU.26613@news04.bloor.is.net.cable.rogers. com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> Die tante sal nooit kan verstaan dat jy beide streekstaal en die suiwer
>>> Afrikaans ook kan praat nie.
>>
>> Wanneer jy onder "streektaal" sinkhuis Engels bedoel,
>> dan sidder ek. Ek veg teen 'n tipe Afrikaner wat stadigaan
>> sy eie taal verloor en dink hy is so "smart" as hy die rooitaal
>> so tussenin gooi. En ek veg teen dié mense wat dink
>> hulle kan die Afrikaanse nuusgroep gebruik om Australiese
>> snert in Australiese geradbraakte Engels te versprei.
>>
>> Gloudina
>>
>
Vorige onderwerp: Dit gaan goed met Mugabe
Volgende onderwerp: Re: Lees hier!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 09:47:54 MGT 2024