Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Soek na kontrakte
Soek na kontrakte [boodskap #92219] Di, 20 April 2004 20:38 na volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen ook
hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92275 is 'n antwoord op boodskap #92219] Do, 22 April 2004 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Stuur vir my jou CV dan kyk ek wat ek vir jou kan doen.
Stel jy belang in werk op in Afrika en Sierra-Leone....

Groete
Frikkie
rsa...@intekom.co.za

On Tue, 20 Apr 2004 22:38:06 +0200, "Claymor" wrote:

> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen ook
> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92336 is 'n antwoord op boodskap #92275] Sa, 24 April 2004 15:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek is beskikbaar vir kontrakte so vér en wyd as Siberi�..... Ek stuur vir
jou 'n resum� aan.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:m24g80d0j7ja1d33vrb2cm9v3fdj7kropj@4ax.com...
> Stuur vir my jou CV dan kyk ek wat ek vir jou kan doen.
> Stel jy belang in werk op in Afrika en Sierra-Leone....
>
> Groete
> Frikkie
> rsa...@intekom.co.za
>
>
> On Tue, 20 Apr 2004 22:38:06 +0200, "Claymor"
> wrote:
>
>> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
>> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen ook
>> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>>
>
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92396 is 'n antwoord op boodskap #92336] Ma, 26 April 2004 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek het jou besonderhede aangestuur na my kontakte.
Het jy my persoonlike e-pos gekry.

Wil nie te veel hier praat met die nuuskurige dose in die buiteland
nie.

Frikkie

On Sat, 24 Apr 2004 17:57:45 +0200, "Claymor" wrote:

> Ek is beskikbaar vir kontrakte so vêr en wyd as Siberië..... Ek stuur vir
> jou 'n resumé aan.
>
> "Frikkie Potgieter" wrote in message
> news:m24g80d0j7ja1d33vrb2cm9v3fdj7kropj@4ax.com...
>> Stuur vir my jou CV dan kyk ek wat ek vir jou kan doen.
>> Stel jy belang in werk op in Afrika en Sierra-Leone....

>> Groete
>> Frikkie
>> rsa...@intekom.co.za


>> On Tue, 20 Apr 2004 22:38:06 +0200, "Claymor"
>> wrote:

>>> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
>>> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen ook
>>> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>>>

>
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92407 is 'n antwoord op boodskap #92396] Ma, 26 April 2004 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ek het dit gekry en geantwoord.... en ek kry deesdae vreeslik baie virusse,
seker van die gebroedsel so ek verstaan jou punt.

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:caiq80t81d6ue8e31dgpnun75042lhu78n@4ax.com...
> Ek het jou besonderhede aangestuur na my kontakte.
> Het jy my persoonlike e-pos gekry.
>
> Wil nie te veel hier praat met die nuuskurige dose in die buiteland
> nie.
>
> Frikkie
>
>
>
> On Sat, 24 Apr 2004 17:57:45 +0200, "Claymor"
> wrote:
>
>> Ek is beskikbaar vir kontrakte so vér en wyd as Siberi�..... Ek stuur vir
>> jou 'n resum� aan.
>>
>> "Frikkie Potgieter" wrote in message
>> news:m24g80d0j7ja1d33vrb2cm9v3fdj7kropj@4ax.com...
>>> Stuur vir my jou CV dan kyk ek wat ek vir jou kan doen.
>>> Stel jy belang in werk op in Afrika en Sierra-Leone....
>
>>> Groete
>>> Frikkie
>>> rsa...@intekom.co.za
>
>
>>> On Tue, 20 Apr 2004 22:38:06 +0200, "Claymor"
>>> wrote:
>
>>>> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
>>>> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen
ook
>>>> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>>>>
>
>>
>
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92416 is 'n antwoord op boodskap #92219] Di, 27 April 2004 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Die feit dat jy sonder werk sit is eintlik 'n goeie teken. Nee ek verlekker
my nie in jou penarie nie, maar dis goed om te weet dat mense nie almal
bodyguards hoef te hê nie...

Pas jy celebrities op, of pas jy banggatte op?

Wat kos jy? Of iemand soos jy?

Max____________________________

"Claymor" skryf in boodskap news:c641ne$8tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen ook
> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92430 is 'n antwoord op boodskap #92416] Di, 27 April 2004 19:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Lol, dit is eindelik waar jy dit verkeerd het. Almal in Suid-Afrika het 'n
lyfwag nodig. Vra jou plaaslike SAPD tak om jou die werklike
misdaadstatistieke in jou area te wys as hulle nog die betekenis van die
woord eerlik ken.
Min mense in Suid-Afrika is werklik op hoogte van wat 'n lyfwag is, veral
met al die ex SAPD lede wat dink hulle is lyfwagte en dit impakteer negatief
op die industrie. Die pseudo lyfwagte werk vir belaglike lae tariewe, maar
as die skote begin klap hardloop hulle weg.
Ek werk vir wie ook al my kan bekostig, vir solank ons met mekaar oor die
weg kan kom en ek bereid is om die persoon op te pas. Ek pas bevoorbeeld nie
misdadigers of terroriste op nie.
My minimum tarief begin by R1 000,00 per dag. As jy kyk na my opleiding en
ondervindingsvlakke asook die koste van my toerusting en die vereistes van
my beroep is dit goedkoop.

"Max" skryf in boodskap news:408e2feb$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Die feit dat jy sonder werk sit is eintlik 'n goeie teken. Nee ek verlekker
> my nie in jou penarie nie, maar dis goed om te weet dat mense nie almal
> bodyguards hoef te hê nie...
>
> Pas jy celebrities op, of pas jy banggatte op?
>
> Wat kos jy? Of iemand soos jy?
>
> Max____________________________
>
> "Claymor" wrote in message
> news:c641ne$8tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
>> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen
ook
>> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>>
>
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92454 is 'n antwoord op boodskap #92430] Wo, 28 April 2004 08:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Fokkit maar dis duur! G'n wonder ek weet niks van julle af nie... Betaal
julle kommisie aan die media? As hulle die mense bang genoeg praat, kry
julle besigheid!

Max____________________________

"Claymor" skryf in boodskap news:c6mcpr$51p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lol, dit is eindelik waar jy dit verkeerd het. Almal in Suid-Afrika het 'n
> lyfwag nodig. Vra jou plaaslike SAPD tak om jou die werklike
> misdaadstatistieke in jou area te wys as hulle nog die betekenis van die
> woord eerlik ken.
> Min mense in Suid-Afrika is werklik op hoogte van wat 'n lyfwag is, veral
> met al die ex SAPD lede wat dink hulle is lyfwagte en dit impakteer negatief
> op die industrie. Die pseudo lyfwagte werk vir belaglike lae tariewe, maar
> as die skote begin klap hardloop hulle weg.
> Ek werk vir wie ook al my kan bekostig, vir solank ons met mekaar oor die
> weg kan kom en ek bereid is om die persoon op te pas. Ek pas bevoorbeeld nie
> misdadigers of terroriste op nie.
> My minimum tarief begin by R1 000,00 per dag. As jy kyk na my opleiding en
> ondervindingsvlakke asook die koste van my toerusting en die vereistes van
> my beroep is dit goedkoop.
>
> "Max" wrote in message
> news:408e2feb$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Die feit dat jy sonder werk sit is eintlik 'n goeie teken. Nee ek
> verlekker
>> my nie in jou penarie nie, maar dis goed om te weet dat mense nie almal
>> bodyguards hoef te hê nie...
>>
>> Pas jy celebrities op, of pas jy banggatte op?
>>
>> Wat kos jy? Of iemand soos jy?
>>
>> Max____________________________
>>
>> "Claymor" wrote in message
>> news:c641ne$8tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
>>> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek doen
> ook
>>> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>>>
>>
>
Re: Soek na kontrakte [boodskap #92477 is 'n antwoord op boodskap #92454] Wo, 28 April 2004 21:17 Na vorige boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Lol, as jy die ware toedrag van sake weet in Suid Afrika sal jy banger as
bang wees... ek gee 10% kommissie as jy vir my kontrakte bring en ek dit
aanvaar...

"Max" skryf in boodskap news:408f6f71$0$36169$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Fokkit maar dis duur! G'n wonder ek weet niks van julle af nie... Betaal
> julle kommisie aan die media? As hulle die mense bang genoeg praat, kry
> julle besigheid!
>
> Max____________________________
>
> "Claymor" wrote in message
> news:c6mcpr$51p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Lol, dit is eindelik waar jy dit verkeerd het. Almal in Suid-Afrika het 'n
>> lyfwag nodig. Vra jou plaaslike SAPD tak om jou die werklike
>> misdaadstatistieke in jou area te wys as hulle nog die betekenis van die
>> woord eerlik ken.
>> Min mense in Suid-Afrika is werklik op hoogte van wat 'n lyfwag is, veral
>> met al die ex SAPD lede wat dink hulle is lyfwagte en dit impakteer
> negatief
>> op die industrie. Die pseudo lyfwagte werk vir belaglike lae tariewe, maar
>> as die skote begin klap hardloop hulle weg.
>> Ek werk vir wie ook al my kan bekostig, vir solank ons met mekaar oor die
>> weg kan kom en ek bereid is om die persoon op te pas. Ek pas bevoorbeeld
> nie
>> misdadigers of terroriste op nie.
>> My minimum tarief begin by R1 000,00 per dag. As jy kyk na my opleiding en
>> ondervindingsvlakke asook die koste van my toerusting en die vereistes van
>> my beroep is dit goedkoop.
>>
>> "Max" wrote in message
>> news:408e2feb$0$560$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Die feit dat jy sonder werk sit is eintlik 'n goeie teken. Nee ek
>> verlekker
>>> my nie in jou penarie nie, maar dis goed om te weet dat mense nie almal
>>> bodyguards hoef te hê nie...
>>>
>>> Pas jy celebrities op, of pas jy banggatte op?
>>>
>>> Wat kos jy? Of iemand soos jy?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>> "Claymor" wrote in message
>>> news:c641ne$8tu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek is 'n lyfwag en tans tussen kontrakte. My besonderhede is op
>>>> http://home.intekom.com/bodyguard vir enige belangstellendes. Ek
doen
>> ook
>>>> hoë risiko sekuriteitswerk en is noodmedies gekwalifiseer.
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Omgewings toerisme
Volgende onderwerp: Uniek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 21:20:09 MGT 2024