Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrou met die 100-tal ambisie
Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92417] Di, 27 April 2004 10:14 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een aand
100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92419 is 'n antwoord op boodskap #92417] Di, 27 April 2004 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jare terug het my man 'n porno van 'n vriend huis toe gebring waar 'n vrou
100 mans binne 24 uur bygekom het. Elke man het so 'n minuut met haar
gehad, en hy moes klaar reg wees om die ding toe doen as dit sy beurt is.
Dit was nogal 'n eienaardige gesig die ene, daar staan 100 mans in 'n ry,
almal kaalgat, op aandag, kondoom in die een hand en wag sy beur af.
Persoonlik sou ek gehoop het om eerste in daai ry te wees.

As dit dieselfde SA'se vrou is wat ek ken, kan ek jou nou sê dat sy al klaar
die handdoek ingegooi het, nog voordat sy probeer het. 100 mans in 'n
leeftyd klink vir my scary, newwermaaind 100 in een aand, so ek neem haar
nie regtig kwalik nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:408e32a7.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een aand
> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92426 is 'n antwoord op boodskap #92417] Di, 27 April 2004 16:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En ek sou met slegs drie vroue satisfeit wees, vir 'n verlore
weekend saam deur te bring. Egter ek is 57 en dit sou my
dood wees. (sugt!) - slegs die gees is jonk, en my mind dirty!
na ja, 'n dirty mind is a joy forever nie waar nie?
P

In article , Suidwester
wrote:
> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een aand
> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92431 is 'n antwoord op boodskap #92419] Di, 27 April 2004 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Dit was in die Rapport. Elke man kry glo 5 minute. Die dame is glo 'n
professionele vrou van Potchefstroom en met professioneel bedoel ek nie
prostituut nie.... Haar man gaan glo ook daar wees om toesig te hou.

"Elaine" skryf in boodskap news:c6li84$8c0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jare terug het my man 'n porno van 'n vriend huis toe gebring waar 'n vrou
> 100 mans binne 24 uur bygekom het. Elke man het so 'n minuut met haar
> gehad, en hy moes klaar reg wees om die ding toe doen as dit sy beurt is.
> Dit was nogal 'n eienaardige gesig die ene, daar staan 100 mans in 'n ry,
> almal kaalgat, op aandag, kondoom in die een hand en wag sy beur af.
> Persoonlik sou ek gehoop het om eerste in daai ry te wees.
>
> As dit dieselfde SA'se vrou is wat ek ken, kan ek jou nou sê dat sy al klaar
> die handdoek ingegooi het, nog voordat sy probeer het. 100 mans in 'n
> leeftyd klink vir my scary, newwermaaind 100 in een aand, so ek neem haar
> nie regtig kwalik nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:408e32a7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een aand
>> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
>>
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92433 is 'n antwoord op boodskap #92431] Di, 27 April 2004 21:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die vroutjie waarvan ek praat, wat ons so losweg ken, het op 'n paar
"personals" sites geadverteer, o.a ons site. Ek het vandag gehoor sy sien
nie kans vir 100 mans op een aand nie.

E

"Claymor" skryf in boodskap news:c6md24$63k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit was in die Rapport. Elke man kry glo 5 minute. Die dame is glo 'n
> professionele vrou van Potchefstroom en met professioneel bedoel ek nie
> prostituut nie.... Haar man gaan glo ook daar wees om toesig te hou.
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92442 is 'n antwoord op boodskap #92431] Wo, 28 April 2004 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Claymor - gewoonlik is die prostitute se mans deel van die debakel - hulle
is gewoonlik die "pimps". So, m.i. is sy wel 'n prostituut - in
massaformaat.
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92451 is 'n antwoord op boodskap #92419] Wo, 28 April 2004 07:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een ou vertel my anderdag dat daar niks sexy aan die hele storie is
nie.....dis nou met die gemeenskaplike gat nie. Daar is blykbaar meisies
wat help om die manne op aandag te kry voor hulle hulle 'stints' moet gaan
doen en hulle word 'fluffers' genoem. Soos hare 'tease'. Dis glo veel
meer pret.

"Elaine" skryf in boodskap news:c6li84$8c0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jare terug het my man 'n porno van 'n vriend huis toe gebring waar 'n vrou
> 100 mans binne 24 uur bygekom het. Elke man het so 'n minuut met haar
> gehad, en hy moes klaar reg wees om die ding toe doen as dit sy beurt is.
> Dit was nogal 'n eienaardige gesig die ene, daar staan 100 mans in 'n ry,
> almal kaalgat, op aandag, kondoom in die een hand en wag sy beur af.
> Persoonlik sou ek gehoop het om eerste in daai ry te wees.
>
> As dit dieselfde SA'se vrou is wat ek ken, kan ek jou nou sê dat sy al klaar
> die handdoek ingegooi het, nog voordat sy probeer het. 100 mans in 'n
> leeftyd klink vir my scary, newwermaaind 100 in een aand, so ek neem haar
> nie regtig kwalik nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:408e32a7.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een aand
>> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
>>
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92452 is 'n antwoord op boodskap #92426] Wo, 28 April 2004 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
57! Jy sal al hier by die eerste een aan die slaap raak.

"camerama" skryf in boodskap news:ant27163984fM3Mb@camerama.demon.nl...
>
> En ek sou met slegs drie vroue satisfeit wees, vir 'n verlore
> weekend saam deur te bring. Egter ek is 57 en dit sou my
> dood wees. (sugt!) - slegs die gees is jonk, en my mind dirty!
> na ja, 'n dirty mind is a joy forever nie waar nie?
> P
>
> In article , Suidwester
> wrote:
>> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een aand
>> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
>>
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92459 is 'n antwoord op boodskap #92451] Wo, 28 April 2004 10:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal nie weet nie - ek's nie in die porn industrie nie, maar ek dink die
mans geniet dit nogal om daar te wees. Ek vermoed die dis die vrouens wat
dit meer haat as die mans. Ek het nog altyd gewonder wat sê jy vir jou
kinders as hulle eendag op een van jou porno's afkom.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:408f57ce.0@news1.mweb.co.za...
> Een ou vertel my anderdag dat daar niks sexy aan die hele storie is
> nie.....dis nou met die gemeenskaplike gat nie. Daar is blykbaar meisies
> wat help om die manne op aandag te kry voor hulle hulle 'stints' moet gaan
> doen en hulle word 'fluffers' genoem. Soos hare 'tease'. Dis glo veel
> meer pret.
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92460 is 'n antwoord op boodskap #92459] Wo, 28 April 2004 11:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie alle mans nie. Ek self is te skaam. Ek kan nie eers 'n 'strip-show'
kyk nie want ek raak namens die vroumense wat uittrek verleë....nou nie dat
h�lle eintlik self skaam is nie! Jy moet jou kinders maar liberaal
grootmaak as jy sulke dinge aanvang.

"Elaine" skryf in boodskap news:c6o1d3$q9m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal nie weet nie - ek's nie in die porn industrie nie, maar ek dink die
> mans geniet dit nogal om daar te wees. Ek vermoed die dis die vrouens wat
> dit meer haat as die mans. Ek het nog altyd gewonder wat sê jy vir jou
> kinders as hulle eendag op een van jou porno's afkom.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:408f57ce.0@news1.mweb.co.za...
>> Een ou vertel my anderdag dat daar niks sexy aan die hele storie is
>> nie.....dis nou met die gemeenskaplike gat nie. Daar is blykbaar
> meisies
>> wat help om die manne op aandag te kry voor hulle hulle 'stints' moet gaan
>> doen en hulle word 'fluffers' genoem. Soos hare 'tease'. Dis glo veel
>> meer pret.
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92478 is 'n antwoord op boodskap #92442] Wo, 28 April 2004 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
As die vrou se man deel is van die proses is hy eindelik 'n "ponce" en nie
'n "pimp" nie... Sê maar net...

"Jonas" skryf in boodskap news:c6ndpd$e15$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Claymor - gewoonlik is die prostitute se mans deel van die debakel - hulle
> is gewoonlik die "pimps". So, m.i. is sy wel 'n prostituut - in
> massaformaat.
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92496 is 'n antwoord op boodskap #92452] Do, 29 April 2004 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Met net drie viagrapille sal hy gerus tien vroue klaarkry !!!
"Suidwester" skryf in boodskap news:408f6a46.0@news1.mweb.co.za...
> 57! Jy sal al hier by die eerste een aan die slaap raak.
> "camerama" wrote in message
> news:ant27163984fM3Mb@camerama.demon.nl...
>>
>> En ek sou met slegs drie vroue satisfeit wees, vir 'n verlore
>> weekend saam deur te bring. Egter ek is 57 en dit sou my
>> dood wees. (sugt!) - slegs die gees is jonk, en my mind dirty!
>> na ja, 'n dirty mind is a joy forever nie waar nie?
>> P
>>
>> In article , Suidwester
>> wrote:
>>> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een
> aand
>>> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
>>>
>>
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92499 is 'n antwoord op boodskap #92496] Do, 29 April 2004 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sal nie weet nie.....het nog nie Viagra nodig gehad nie.

"Cool Smithy P" skryf in boodskap news:Us2kc.90246$y9.5536815@phobos.telenet-ops.be...
> Met net drie viagrapille sal hy gerus tien vroue klaarkry !!!
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:408f6a46.0@news1.mweb.co.za...
>> 57! Jy sal al hier by die eerste een aan die slaap raak.
>> "camerama" wrote in message
>> news:ant27163984fM3Mb@camerama.demon.nl...
>>>
>>> En ek sou met slegs drie vroue satisfeit wees, vir 'n verlore
>>> weekend saam deur te bring. Egter ek is 57 en dit sou my
>>> dood wees. (sugt!) - slegs die gees is jonk, en my mind dirty!
>>> na ja, 'n dirty mind is a joy forever nie waar nie?
>>> P
>>>
>>> In article , Suidwester
>>> wrote:
>>>> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in
een
>> aand
>>>> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen
> wees!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92508 is 'n antwoord op boodskap #92478] Do, 29 April 2004 11:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Claymor - dankie - my kennis van die onderwerp is suiwer akademies...
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92521 is 'n antwoord op boodskap #92508] Do, 29 April 2004 20:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Myne ook, maar ek glo die Antie Gloudina sal ons beter kan toelig....

"Jonas" skryf in boodskap news:c6qpca$4nh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Claymor - dankie - my kennis van die onderwerp is suiwer akademies...
>
Re: Vrou met die 100-tal ambisie [boodskap #92558 is 'n antwoord op boodskap #92417] So, 02 Mei 2004 07:01 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
More, wie van julle het toegang tot die book of records
Daar sal iets wees met die vrou met die meeste mans ens.
Kyk of julle iets kan kry.

Frikkie

On Tue, 27 Apr 2004 12:14:36 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek lees in die koerant laas week dat daar 'n vrou is in SA wat in een aand
> 100 manne wil bykom. Kan my net indink dat sy so effe seer geen wees!
>
Vorige onderwerp: Re: Star Trek
Volgende onderwerp: Kanadese robbe vir Gloudina
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 15:27:20 MGT 2024