Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Maak Seker!!
Maak Seker!! [boodskap #92373] Ma, 26 April 2004 07:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Soos julle weet is daar etlike mense, wat toe hulle nuwe ID's of paspoorte
gekry het, agtergekom het dat hulle getroud is met 'n volslae vreemdeling.
Ons paspoortinligting is op die internet beskikbaar - gaan kyk en maak seker
dat jy nie 'n nare skok kry nie.
http://www.humnri.com/enter/passport

--
Annette
Re: Maak Seker!! [boodskap #92387 is 'n antwoord op boodskap #92373] Ma, 26 April 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek skuld jou ene - of meer ...
Baie dankie - wys jou net hoe mens se persoonlike inligting weggegee of
moontlik verkoop word!
Re: Maak Seker!! [boodskap #92403 is 'n antwoord op boodskap #92387] Ma, 26 April 2004 18:08 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou is ek seker!

"Jonas" schreef in bericht news:c6j884$ecf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek skuld jou ene - of meer ...
> Baie dankie - wys jou net hoe mens se persoonlike inligting weggegee of
> moontlik verkoop word!
>
Vorige onderwerp: 'n Storie met 'n pragtige les...
Volgende onderwerp: doe de test
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 04:33:19 MGT 2024