Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daar word ek gister toe mos vies.
Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92180] Ma, 19 April 2004 08:31 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek lees van die NNP LP's wat nou so kwaad is vir Kortbroek omdat hy gesorg
het dat hulle nou nie meer in die parlement kan gaan sit en slaap nie.
Wat my die vieste maak is die NNP leier van Gauteng wat sy setel verloor het
en verklaar het die kiesers is te dom om die NNP se nuwe konsep te verstaan.
Wie is eintlik die dommes?
--
Annette
Re: Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92186 is 'n antwoord op boodskap #92180] Ma, 19 April 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Aaaggg - ek het so lekker gekry toe ek gesien het hoe hulle probeer om hulle
gatte te cover. Crash and Burn seg die Ingelse en dis ook reg so. Hulle
kan nou maar ontbind, niemand neem die klomp gatkruipers meer ernsitg op nie
:))

E

"Annette" skryf in boodskap news:c603k1$4uo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees van die NNP LP's wat nou so kwaad is vir Kortbroek omdat hy gesorg
> het dat hulle nou nie meer in die parlement kan gaan sit en slaap nie.
> Wat my die vieste maak is die NNP leier van Gauteng wat sy setel verloor het
> en verklaar het die kiesers is te dom om die NNP se nuwe konsep te verstaan.
> Wie is eintlik die dommes?
> --
> Annette
>
Re: Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92197 is 'n antwoord op boodskap #92186] Di, 20 April 2004 02:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Wat ek nie lekker kan verstaan nie is waarom FW hulle ondersteun het.
Re: Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92202 is 'n antwoord op boodskap #92197] Di, 20 April 2004 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Goeie vraag - seker omdat dit sy ou party is, en hy 'n wangeplaaste gevoel
van lojaliteit het.

E

"Jonas" skryf in boodskap news:c622p8$5bp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat ek nie lekker kan verstaan nie is waarom FW hulle ondersteun het.
>
Re: Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92213 is 'n antwoord op boodskap #92197] Di, 20 April 2004 19:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Claymor  is tans af-lyn  Claymor
Boodskappe: 34
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
lol, die moielikheid het by FW begin.... hy het ons opgestel vir die eerste
val... kortbroek het dit net tot die belaglike uiterstes gevoer. Ek sal nie
verbaas wees as FW 'n mol was soos Dieter Gerhardt nie.... en die griekse
magnaat sy KGB kontroleur.... laat 'n mens dink....

"Jonas" skryf in boodskap news:c622p8$5bp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat ek nie lekker kan verstaan nie is waarom FW hulle ondersteun het.
>
Re: Daar word ek gister toe mos vies. [boodskap #92329 is 'n antwoord op boodskap #92180] Sa, 24 April 2004 15:04 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Dis hoekom hy nou nie meer "kortbroek" is nie, maar " sonder broek".

On Mon, 19 Apr 2004 10:31:05 +0200, "Annette" wrote:

> Ek lees van die NNP LP's wat nou so kwaad is vir Kortbroek omdat hy gesorg
> het dat hulle nou nie meer in die parlement kan gaan sit en slaap nie.
> Wat my die vieste maak is die NNP leier van Gauteng wat sy setel verloor het
> en verklaar het die kiesers is te dom om die NNP se nuwe konsep te verstaan.
> Wie is eintlik die dommes?
Vorige onderwerp: Koop ´n kind!
Volgende onderwerp: Laat lees jou gedagtes
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:34:15 MGT 2024