Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ......gaap!
......gaap! [boodskap #92195] Ma, 19 April 2004 22:53 na volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is dit net ek of is daar min excitement op die ng?
Re: ......gaap! [boodskap #92196 is 'n antwoord op boodskap #92195] Ma, 19 April 2004 23:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmm - wel ek en jy kan mekaar altyd begin slegsê. Dit behoort nogal vir 'n
bietjie excitement te sorg :)))

E

"MoerFie" skryf in boodskap news:c61l7o$dg3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit net ek of is daar min excitement op die ng?
>
Re: ......gaap! [boodskap #92200 is 'n antwoord op boodskap #92195] Di, 20 April 2004 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dis net jy.

"MoerFie" skryf in boodskap news:c61l7o$dg3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is dit net ek of is daar min excitement op die ng?
>
Re: ......gaap! [boodskap #92218 is 'n antwoord op boodskap #92196] Di, 20 April 2004 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy weet Elaine

vir so 'n teef het jy nogal 'n sin vir humor. Nou f*kof en hou op om my te
pla.

so iets? :))

Soois wat traai slegsê

"Elaine" skryf in boodskap news:c61n84$ha2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hmmm - wel ek en jy kan mekaar altyd begin slegsê. Dit behoort nogal vir 'n
> bietjie excitement te sorg :)))
>
> E
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c61l7o$dg3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Is dit net ek of is daar min excitement op die ng?
>>
>
Re: ......gaap! [boodskap #92220 is 'n antwoord op boodskap #92218] Di, 20 April 2004 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie vir die kompliment. Jy weet om 'n teef te wees is 'n goeie ding, het
jy al gesien wat doen 'n regte teef? Pas haar kleintjies op met haar lewe,
is liefdevol en cuddly. Myne is in elk geval.

En net omdat jy my gevra het sal ek hier bly en aanhou om jou te irriteer
:o))

E

"MoerFie" skryf in boodskap news:c6416l$7qh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy weet Elaine
>
> vir so 'n teef het jy nogal 'n sin vir humor. Nou f*kof en hou op om my te
> pla.
>
> so iets? :))
>
> Soois wat traai slegsê
Re: ......gaap! [boodskap #92328 is 'n antwoord op boodskap #92220] Sa, 24 April 2004 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks dat jy jouself nou in die skoene van `n hond plaas om as `n
teef genoem te word te beskou as `n kompliment.

Ek het altyd gedink daar is iets nie lekker in `n vrou se kop nie.

Dit het natuurlik nou niks te doene met die dier van die veld nie hoor
????

On Tue, 20 Apr 2004 23:01:15 +0200, "Elaine" wrote:

> Dankie vir die kompliment. Jy weet om 'n teef te wees is 'n goeie ding, het
> jy al gesien wat doen 'n regte teef? Pas haar kleintjies op met haar lewe,
> is liefdevol en cuddly. Myne is in elk geval.
>
> En net omdat jy my gevra het sal ek hier bly en aanhou om jou te irriteer
> :o))
>
> E
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c6416l$7qh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy weet Elaine

>> vir so 'n teef het jy nogal 'n sin vir humor. Nou f*kof en hou op om my
> te
>> pla.

>> so iets? :))

>> Soois wat traai slegsê
>
Re: ......gaap! [boodskap #92355 is 'n antwoord op boodskap #92328] Ma, 26 April 2004 01:34 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, ons kan baie leer by diere. Maar dit daar gelaat - ek het saam met
Moerfie gespeel, ek dink nog steeds nie dis 'n belediging om 'n teef genoem
te word nie.

As iemand my 'n teef noem, plaas DAAI persoon my moes in die "skoene" van 'n
dier. Nou ja, 'n teef is 'n lieftallige gedierte wat haar kleintjies met
haar lewe oppas. Hoe is dit 'n belediging?

E

"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:f30l801ksuo5803s0o6mqklmf112kfdhn9@4ax.com...
> Snaaks dat jy jouself nou in die skoene van `n hond plaas om as `n
> teef genoem te word te beskou as `n kompliment.
>
> Ek het altyd gedink daar is iets nie lekker in `n vrou se kop nie.
>
> Dit het natuurlik nou niks te doene met die dier van die veld nie hoor
> ????
Vorige onderwerp: Laat lees jou gedagtes
Volgende onderwerp: De Zuiodafrikaanse ziel...?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 16:50:07 MGT 2024