Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Beckham se jol
Beckham se jol [boodskap #92179 is 'n antwoord op boodskap #92187] Ma, 19 April 2004 15:00 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dié storie word so in mens se keel afgedruk op die nuuskanale dat mens nie
kan help om te begin wonder oor die storie nie. Wie is nou eintlik die
skurk in die verhaal? Ooglopend sou dit seker die eenvoudigste wees om te
sê dat dit die man was wat sy vrou met die meisie verneuk het en dat sy 'n
tert, 'n hoer of wat ook al is? Dan word ook vertel dat die vrou eintlik
die een agter die beroemdheid van die Beckham-ikoon is. Dat die
sokkerspeler op sy eie nie so baie gepla is oor al die gehoe en gehaa van
die pers nie. Daar was vele berigte in die pers dat die vrou agter die
vele publisiteitsfoefies sit en selfs 'n eie fotograaf het om fotos te neem
wat hulle aan die pers verkoop. Toe raak die man gefrustreerd met hierdie
'gemaakte' lewe en hy soek sy plesier op ander plekke.......wat eintlik 'n
logiese gevolg is op so 'n saketransaksie-huwelik.
Toe praat die koekie. Nie net is sy mooier en het meer klas as
Victoria nie, sy's duidelik veel slimmer ook. Ek wonder net hoekom het sy
besluit om te praat? Was dit bloot uit wraak uit of was sy aanvanklik van
plan om die sokkerspeler te spyker en dan die storie te verkoop? Dit lyk
nie vir my so nie en ek dink sy't op 'n kol net besef maar sy sit op 'n
goudmyn en as sy nie gaan skep terwyl dit pap reën nie, gaan sy dalk nie
weer die geleentheid kry nie. So 'n R4m skep.....nie sleg nie!
Re: Beckham se jol [boodskap #92187 is 'n antwoord op boodskap #92179] Ma, 19 April 2004 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy vra hoekom? Wel sy is gevra, en sy beweer dat sy besluit het om te praat
toe sy hoor daar was nog 'n ander een ook. Nou my korttermyngeheue is nog
nie so opgekoffie nie, en ek is seker ons het eers van haar gehoor en toe
van die ander.
Ek dink die dame het beroemdheid en geld nodig gehad - sy het self erken sy
is uit 2 poste kort namekaar en is werkloos - sy het seker maar net een te
veel keer 'n "fout" gemaak om met 'n getroude bekende te slaap.
Daardie slim, aantreklike dametjie van jou is 'n manipuleerder by uitstek,
en as sy enige klas gehad het sou sy nie so in detail van die sekskapades
ingegaan het nie.
Weereens word bewys dat 'n mooierige gesiggie en 'n lekker lyf die manne
laat swymel en dat hulle nie eers aan haar lyftaal kon sien hoe sy haar in
die hele situasie verlustig nie.
DB moes dit nie gedoen het. Sy ook nie. Nou kry sy geld uit die verhaal, en
hy nie. Dit is nie regverdig nie. Al die geld wat die nuusmense wil betaal
vir die storie moet na welsyn gaan - dan sal mens sien hoeveel hardloop nog
met sekstories met bekendes media toe. Dat dit wel gebeur het, is ek seker
van - 'n man bly mos maar 'n man:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40837918.0@news1.mweb.co.za...
> Dié storie word so in mens se keel afgedruk op die nuuskanale dat mens nie
> kan help om te begin wonder oor die storie nie. Wie is nou eintlik die
> skurk in die verhaal? Ooglopend sou dit seker die eenvoudigste wees om te
> sê dat dit die man was wat sy vrou met die meisie verneuk het en dat sy 'n
> tert, 'n hoer of wat ook al is? Dan word ook vertel dat die vrou eintlik
> die een agter die beroemdheid van die Beckham-ikoon is. Dat die
> sokkerspeler op sy eie nie so baie gepla is oor al die gehoe en gehaa van
> die pers nie. Daar was vele berigte in die pers dat die vrou agter die
> vele publisiteitsfoefies sit en selfs 'n eie fotograaf het om fotos te neem
> wat hulle aan die pers verkoop. Toe raak die man gefrustreerd met hierdie
> 'gemaakte' lewe en hy soek sy plesier op ander plekke.......wat eintlik 'n
> logiese gevolg is op so 'n saketransaksie-huwelik.
> Toe praat die koekie. Nie net is sy mooier en het meer klas as
> Victoria nie, sy's duidelik veel slimmer ook. Ek wonder net hoekom het sy
> besluit om te praat? Was dit bloot uit wraak uit of was sy aanvanklik van
> plan om die sokkerspeler te spyker en dan die storie te verkoop? Dit lyk
> nie vir my so nie en ek dink sy't op 'n kol net besef maar sy sit op 'n
> goudmyn en as sy nie gaan skep terwyl dit pap reën nie, gaan sy dalk nie
> weer die geleentheid kry nie. So 'n R4m skep.....nie sleg nie!
>
Re: Beckham se jol [boodskap #92188 is 'n antwoord op boodskap #92187] Ma, 19 April 2004 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Daar is twee kinders hierby betrokke, en hulle word beïnvloed deur hierdie
ding. Wat my stomslaan is dat nog David Beckham, en nog sy stukkies op die
kantlyn, daaraan gedink het en watse uitwerking hulle gedrag op die kinders
sal hê. En 'n vrou wat by 'n beroemde man slaap, en dan haar storie verkoop
is, was en sal nooit verlief wees op die man nie. Sy gebruik haar gesig,
haar lyf en haar intelligensie om geld te maak. Vir haar gaan dit alles oor
die miljoene en die 15 minute se roem. Vergeet maar wat sy aan sy familie
doen deur die storie bekend te maak. As jy wil rondneuk gaan jy dit doen,
maar as jy bekend is en jy't 'n gesin by die huis moet jy darem ook daaraan
dink om diskreet te wees, en miskien maar self jou "date" vir die aand om te
koop om haar mondjie te hou.

Scandal and disease - scandal and disease....

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:4083a0df.0@news1.mweb.co.za...
> He-he! En duidelik bly 'n warm vrou ook maar 'n warm vrou! Since when
> kry vroumense nie geld en voordele uit wat hulle aan ons mans doen nie?
> Wie sê vir jou Beckham het haar net gespyker en toe gelos nie en toe besluit
> sy om haar terug te kry op hom nie? Jy het seker al gehoor dat die nuutste
> nou nie meer 'bend it like Beckham' is nie.......eerder 'bend-over like
> Beckham'!!
> Wat my altyd verstom is dat bekende mense dink hulle kan met sulke dinge
> wegkom.
Re: Beckham se jol [boodskap #92190 is 'n antwoord op boodskap #92187] Ma, 19 April 2004 16:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frans  is tans af-lyn  Frans
Boodskappe: 2
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Junior Lid
Miskien moet ons 'n meisie kry wat dinge se van ou Naas Botha weet nie waar
ons sulke danige dames sal kry hier in UK nie. Miskien is daar meer Bull
supporters as wat 'n mens dink!

"Suidwester" skryf in boodskap news:40837918.0@news1.mweb.co.za...
> Dié storie word so in mens se keel afgedruk op die nuuskanale dat mens nie
> kan help om te begin wonder oor die storie nie. Wie is nou eintlik die
> skurk in die verhaal? Ooglopend sou dit seker die eenvoudigste wees om te
> sê dat dit die man was wat sy vrou met die meisie verneuk het en dat sy 'n
> tert, 'n hoer of wat ook al is? Dan word ook vertel dat die vrou eintlik
> die een agter die beroemdheid van die Beckham-ikoon is. Dat die
> sokkerspeler op sy eie nie so baie gepla is oor al die gehoe en gehaa van
> die pers nie. Daar was vele berigte in die pers dat die vrou agter die
> vele publisiteitsfoefies sit en selfs 'n eie fotograaf het om fotos te neem
> wat hulle aan die pers verkoop. Toe raak die man gefrustreerd met hierdie
> 'gemaakte' lewe en hy soek sy plesier op ander plekke.......wat eintlik 'n
> logiese gevolg is op so 'n saketransaksie-huwelik.
> Toe praat die koekie. Nie net is sy mooier en het meer klas as
> Victoria nie, sy's duidelik veel slimmer ook. Ek wonder net hoekom het sy
> besluit om te praat? Was dit bloot uit wraak uit of was sy aanvanklik van
> plan om die sokkerspeler te spyker en dan die storie te verkoop? Dit lyk
> nie vir my so nie en ek dink sy't op 'n kol net besef maar sy sit op 'n
> goudmyn en as sy nie gaan skep terwyl dit pap reën nie, gaan sy dalk nie
> weer die geleentheid kry nie. So 'n R4m skep.....nie sleg nie!
>
Re: Beckham se jol [boodskap #92191 is 'n antwoord op boodskap #92179] Ma, 19 April 2004 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he! En duidelik bly 'n warm vrou ook maar 'n warm vrou! Since when
kry vroumense nie geld en voordele uit wat hulle aan ons mans doen nie?
Wie sê vir jou Beckham het haar net gespyker en toe gelos nie en toe besluit
sy om haar terug te kry op hom nie? Jy het seker al gehoor dat die nuutste
nou nie meer 'bend it like Beckham' is nie.......eerder 'bend-over like
Beckham'!!
Wat my altyd verstom is dat bekende mense dink hulle kan met sulke dinge
wegkom.

Annette skryf in boodskap news:c602gt$1ob$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy vra hoekom? Wel sy is gevra, en sy beweer dat sy besluit het om te praat
> toe sy hoor daar was nog 'n ander een ook. Nou my korttermyngeheue is nog
> nie so opgekoffie nie, en ek is seker ons het eers van haar gehoor en toe
> van die ander.
> Ek dink die dame het beroemdheid en geld nodig gehad - sy het self erken sy
> is uit 2 poste kort namekaar en is werkloos - sy het seker maar net een te
> veel keer 'n "fout" gemaak om met 'n getroude bekende te slaap.
> Daardie slim, aantreklike dametjie van jou is 'n manipuleerder by uitstek,
> en as sy enige klas gehad het sou sy nie so in detail van die sekskapades
> ingegaan het nie.
> Weereens word bewys dat 'n mooierige gesiggie en 'n lekker lyf die manne
> laat swymel en dat hulle nie eers aan haar lyftaal kon sien hoe sy haar in
> die hele situasie verlustig nie.
> DB moes dit nie gedoen het. Sy ook nie. Nou kry sy geld uit die verhaal, en
> hy nie. Dit is nie regverdig nie. Al die geld wat die nuusmense wil betaal
> vir die storie moet na welsyn gaan - dan sal mens sien hoeveel hardloop nog
> met sekstories met bekendes media toe. Dat dit wel gebeur het, is ek seker
> van - 'n man bly mos maar 'n man:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40837918.0@news1.mweb.co.za...
>> Dié storie word so in mens se keel afgedruk op die nuuskanale dat mens nie
>> kan help om te begin wonder oor die storie nie. Wie is nou eintlik die
>> skurk in die verhaal? Ooglopend sou dit seker die eenvoudigste wees om te
>> sê dat dit die man was wat sy vrou met die meisie verneuk het en dat sy 'n
>> tert, 'n hoer of wat ook al is? Dan word ook vertel dat die vrou eintlik
>> die een agter die beroemdheid van die Beckham-ikoon is. Dat die
>> sokkerspeler op sy eie nie so baie gepla is oor al die gehoe en gehaa van
>> die pers nie. Daar was vele berigte in die pers dat die vrou agter die
>> vele publisiteitsfoefies sit en selfs 'n eie fotograaf het om fotos te neem
>> wat hulle aan die pers verkoop. Toe raak die man gefrustreerd met hierdie
>> 'gemaakte' lewe en hy soek sy plesier op ander plekke.......wat eintlik 'n
>> logiese gevolg is op so 'n saketransaksie-huwelik.
>> Toe praat die koekie. Nie net is sy mooier en het meer klas as
>> Victoria nie, sy's duidelik veel slimmer ook. Ek wonder net hoekom het sy
>> besluit om te praat? Was dit bloot uit wraak uit of was sy aanvanklik van
>> plan om die sokkerspeler te spyker en dan die storie te verkoop? Dit lyk
>> nie vir my so nie en ek dink sy't op 'n kol net besef maar sy sit op 'n
>> goudmyn en as sy nie gaan skep terwyl dit pap reën nie, gaan sy dalk nie
>> weer die geleentheid kry nie. So 'n R4m skep.....nie sleg nie!
>>
>
Re: Beckham se jol [boodskap #92206 is 'n antwoord op boodskap #92187] Di, 20 April 2004 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie die gewildheid van die Spice Girls onderskat nie - voordat sy met hom
getroud is, het ek bv glad nie geweet wie's ou David Beckham nie. Of hulle
nou getrou het vir publisiteit of nie, een ding moet altwee onthou - hulle
het 'n belofte afgelê om lief vir en getrou aan mekaar te wees. En dis waar
die verskil inkom tussen Victoria en die ander girls.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4085064e.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees wat jy sê, maar dan wonder ek ook wat het die Beckham's gemaak? Sy
> naam as sokkerheld en sekerlik nie haar pogings as 'n sanger nie! Maw, ek
> reken die aantrekkingskrag na die paar lê by hom en sy het haar hele aksie
> gebou rondom sy naam en sy gewildheid. Dat sy met hom getrou het en by hom
> kinders het, maak eintlik nie 'n verskil aan die feit dat sy dit ook vir die
> geld gedoen het nie! Nou reken ek maar dis dieselle soort van
> ding......vir geld!
Re: Beckham se jol [boodskap #92209 is 'n antwoord op boodskap #92188] Di, 20 April 2004 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" skryf in boodskap news:c60ti7$im$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is twee kinders hierby betrokke, en hulle word beïnvloed deur hierdie
> ding. Wat my stomslaan is dat nog David Beckham, en nog sy stukkies op die
> kantlyn, daaraan gedink het en watse uitwerking hulle gedrag op die kinders
> sal hê. En 'n vrou wat by 'n beroemde man slaap, en dan haar storie verkoop
> is, was en sal nooit verlief wees op die man nie. Sy gebruik haar gesig,
> haar lyf en haar intelligensie om geld te maak.

Dit noem ons een hoer,egter ,een hoer is discreet

Vir haar gaan dit alles oor
> die miljoene en die 15 minute se roem. Vergeet maar wat sy aan sy familie
> doen deur die storie bekend te maak. As jy wil rondneuk gaan jy dit doen,
> maar as jy bekend is en jy't 'n gesin by die huis moet jy darem ook daaraan
> dink om diskreet te wees, en miskien maar self jou "date" vir die aand om te
> koop om haar mondjie te hou.
>
> Scandal and disease - scandal and disease....
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4083a0df.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! En duidelik bly 'n warm vrou ook maar 'n warm vrou! Since when
>> kry vroumense nie geld en voordele uit wat hulle aan ons mans doen nie?
>> Wie sê vir jou Beckham het haar net gespyker en toe gelos nie en toe besluit
>> sy om haar terug te kry op hom nie? Jy het seker al gehoor dat die nuutste
>> nou nie meer 'bend it like Beckham' is nie.......eerder 'bend-over like
>> Beckham'!!
>> Wat my altyd verstom is dat bekende mense dink hulle kan met sulke dinge
>> wegkom.
>
Re: Beckham se jol [boodskap #92210 is 'n antwoord op boodskap #92187] Di, 20 April 2004 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nie Romanties nie, net die verskil uitgewys. Dink net hoeveel sal ou Beck
moet opdok as Vicky hom los!

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:408532e9.0@news1.mweb.co.za...
> Jinne, maar jy is 'n romantikus! Dáái belofte is nie die papier werd
> waarop dit geskryf is nie. Dis dieselle storie met die tannemuis en Vader
> Krismis!
Re: Beckham se jol [boodskap #92227 is 'n antwoord op boodskap #92188] Di, 20 April 2004 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees wat jy sê, maar dan wonder ek ook wat het die Beckham's gemaak? Sy
naam as sokkerheld en sekerlik nie haar pogings as 'n sanger nie! Maw, ek
reken die aantrekkingskrag na die paar lê by hom en sy het haar hele aksie
gebou rondom sy naam en sy gewildheid. Dat sy met hom getrou het en by hom
kinders het, maak eintlik nie 'n verskil aan die feit dat sy dit ook vir die
geld gedoen het nie! Nou reken ek maar dis dieselle soort van
ding......vir geld!

"Elaine" skryf in boodskap news:c60ti7$im$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar is twee kinders hierby betrokke, en hulle word beïnvloed deur hierdie
> ding. Wat my stomslaan is dat nog David Beckham, en nog sy stukkies op die
> kantlyn, daaraan gedink het en watse uitwerking hulle gedrag op die kinders
> sal hê. En 'n vrou wat by 'n beroemde man slaap, en dan haar storie verkoop
> is, was en sal nooit verlief wees op die man nie. Sy gebruik haar gesig,
> haar lyf en haar intelligensie om geld te maak. Vir haar gaan dit alles oor
> die miljoene en die 15 minute se roem. Vergeet maar wat sy aan sy familie
> doen deur die storie bekend te maak. As jy wil rondneuk gaan jy dit doen,
> maar as jy bekend is en jy't 'n gesin by die huis moet jy darem ook daaraan
> dink om diskreet te wees, en miskien maar self jou "date" vir die aand om te
> koop om haar mondjie te hou.
>
> Scandal and disease - scandal and disease....
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4083a0df.0@news1.mweb.co.za...
>> He-he! En duidelik bly 'n warm vrou ook maar 'n warm vrou! Since when
>> kry vroumense nie geld en voordele uit wat hulle aan ons mans doen nie?
>> Wie sê vir jou Beckham het haar net gespyker en toe gelos nie en toe besluit
>> sy om haar terug te kry op hom nie? Jy het seker al gehoor dat die nuutste
>> nou nie meer 'bend it like Beckham' is nie.......eerder 'bend-over like
>> Beckham'!!
>> Wat my altyd verstom is dat bekende mense dink hulle kan met sulke dinge
>> wegkom.
>
Re: Beckham se jol [boodskap #92231 is 'n antwoord op boodskap #92206] Wo, 21 April 2004 01:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, maar jy is 'n romantikus! Dáái belofte is nie die papier werd
waarop dit geskryf is nie. Dis dieselle storie met die tannemuis en Vader
Krismis!

"Elaine" skryf in boodskap news:c636ga$771$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moenie die gewildheid van die Spice Girls onderskat nie - voordat sy met hom
> getroud is, het ek bv glad nie geweet wie's ou David Beckham nie. Of hulle
> nou getrou het vir publisiteit of nie, een ding moet altwee onthou - hulle
> het 'n belofte afgelê om lief vir en getrou aan mekaar te wees. En dis waar
> die verskil inkom tussen Victoria en die ander girls.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4085064e.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees wat jy sê, maar dan wonder ek ook wat het die Beckham's gemaak? Sy
>> naam as sokkerheld en sekerlik nie haar pogings as 'n sanger nie! Maw, ek
>> reken die aantrekkingskrag na die paar lê by hom en sy het haar hele aksie
>> gebou rondom sy naam en sy gewildheid. Dat sy met hom getrou het en by hom
>> kinders het, maak eintlik nie 'n verskil aan die feit dat sy dit ook vir die
>> geld gedoen het nie! Nou reken ek maar dis dieselle soort van
>> ding......vir geld!
>
Re: Beckham se jol [boodskap #92240 is 'n antwoord op boodskap #92210] Wo, 21 April 2004 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
As ek dit reg verstaan het sy darem self 'n paar miljoen verdien met haar
tyd by die Spice Girls? Ek wonder darem of hulle sal skei. Daardie is 'n
saketransaksie en uitstekende bemarking.

"Elaine" skryf in boodskap news:c63ke3$5b8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nie Romanties nie, net die verskil uitgewys. Dink net hoeveel sal ou Beck
> moet opdok as Vicky hom los!
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:408532e9.0@news1.mweb.co.za...
>> Jinne, maar jy is 'n romantikus! Dáái belofte is nie die papier werd
>> waarop dit geskryf is nie. Dis dieselle storie met die tannemuis en Vader
>> Krismis!
>
Re: Beckham se jol [boodskap #92243 is 'n antwoord op boodskap #92240] Wo, 21 April 2004 08:38 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoe sal jy weet dis net 'n saketransaksie? Dalk was hulle regtig
verlief aan die begin?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40862407.0@news1.mweb.co.za...
> As ek dit reg verstaan het sy darem self 'n paar miljoen verdien met haar
> tyd by die Spice Girls? Ek wonder darem of hulle sal skei. Daardie is 'n
> saketransaksie en uitstekende bemarking.
Vorige onderwerp: Me Napier - onderhou met Sandra Prinsloo
Volgende onderwerp: Iraq
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:20:41 MGT 2024