Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Handvaardig
Handvaardig [boodskap #92155] Vr, 16 April 2004 14:46 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Orania Nuusbrief 16 April 2004.

Handvaardig.

Twee kundige ondersteuners wil 'n houtsneekursus in Orania aanbied. Dit sal
ongeveer Oktober geskied. Laat weet gerus as u belang stel (dalk kan dit
saam met die wetenskapfees geskied).

Stigting.

U sal onthou dat Orania sy eie vakansiedae vier: een hiervan is Stigtingsdag
(6 April). Vanjaar is dit herdenk deur 'n vertoning van verskeie
video-opnames wat rondom Orania se stigting (April 1991) gemaak is. Daar is
verskeie ooreenkomste tussen die RSA en Orania: groot verwagtings, groot
moeite en verskeie teleurstellings, maar eindelik tog positiewe vordering!

KKNK.

Die Orania Juweliersgilde het pas weer op die KKNK uitgestal. Blykbaar was
sake na wense en kan hulle ook spog dat hulle elke jaar sedert die KKNK se
stigting daar 'n stalletjie gehad het.

Weefkuns.

'n Plaaslike dame bied gereeld weeflesse aan en is besig om vanaf buurdorpe
leerlinge te werf en so die idee te versterk dat Orania meer aanbied as die
gemiddelde dorp van dieselfde grootte.

Demokrasie.

Stemdag op Orania was rustig en het geen probleme opgelewer nie, behalwe die
gewone toeloop van die pers (is demokrasie op Orania iets anders as in die
res van die land?). CNN se insetsel hierdie week beweer ons "resist change"
(ons glo weer ons het die verste verander en vooruit gegaan: tyd sal leer!)
Byeenkoms in Pretoria
'n Baie suksesvolle gespreksaand is op Vrydagaand 2 April aangebied deur die
Orania Belangetrust van Pretoria. 'n Onafhanklike ekonoom, prof. Johan van
Zyl, het die gesprek ingelei. Prof van Zyl het die nuwe denkraamwerk rakende
ekonomiese ontwikkeling behandel en het gefokus op aspekte soos
gemeenskapsbemagtiging, volhoubare ontwikkeling en instrumente wat
gemeenskappe kan gebruik om hulle selfstandigheid te bevorder. Meer as 60
persone het die geleentheid bygewoon, wat plaasgevind het by die
Monumentrestaurant.

Hierdie nuusbrief word redaksioneel versorg deur John Strydom namens die
Orania Beweging. Teken in of uit by www.orania.co.za
Re: Handvaardig [boodskap #92171 is 'n antwoord op boodskap #92155] So, 18 April 2004 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
TJ - wanneer is die kursus in koesister vleg?
Re: Handvaardig [boodskap #92173 is 'n antwoord op boodskap #92171] So, 18 April 2004 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Na die deegknie demonstrasie ...

;-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:c5t546$3eb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> TJ - wanneer is die kursus in koesister vleg?
>
Re: Handvaardig [boodskap #92174 is 'n antwoord op boodskap #92173] So, 18 April 2004 08:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek hoop net die aanbieders weet hoe om 'n koeksister reg te vleg - die
koeksisterstandbeeld op Orania is mos verkeerd gevleg:))
--
Annette

"TJ" skryf in boodskap news:c5t7lc$a1t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na die deegknie demonstrasie ...
>
> ;-)
>
> TJ
>
>
> "Jonas" wrote in message
> news:c5t546$3eb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> TJ - wanneer is die kursus in koesister vleg?
>>
>
Re: Handvaardig [boodskap #92183 is 'n antwoord op boodskap #92155] Ma, 19 April 2004 08:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is juis omdat hulle so min is dat hulle moet saamstaan om dinge te laat
werk. Sodra daar te veel mense daar is, is daar nie meer kontrole nie. Ek
sien daar is mense daar wat wel dinge op 'n skelm doen - 3 het vir die ANC
in Orania gestem!:))
Die res het soos een man vir die FF+ gestem.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40838ee1.0@news1.mweb.co.za...
> Makie sakie wat die mense storie nie. Wat die mense van Orania bereik het
> deur harde werk, is totaal indrukwekkend. Waar ekself nie te opgetrek is
> oor die kerk en die Afrikanerkultuur nie, is hierdie 'n pragtige voorbeeld
> van wat gedoen kan word as die mense in 'n gemeenskap wil saamwerk. As
> hulle dit met 'n klein dorpie kan regkry, wat sal hulle kan doen met 'n hele
> distrik of land?
> TJ wrote in message
> news:c5orkt$eao$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Orania Nuusbrief 16 April 2004.
>>
>> Handvaardig.
>>
>> Twee kundige ondersteuners wil 'n houtsneekursus in Orania aanbied. Dit sal
>> ongeveer Oktober geskied. Laat weet gerus as u belang stel (dalk kan dit
>> saam met die wetenskapfees geskied).
>>
>> Stigting.
>>
>> U sal onthou dat Orania sy eie vakansiedae vier: een hiervan is Stigtingsdag
>> (6 April). Vanjaar is dit herdenk deur 'n vertoning van verskeie
>> video-opnames wat rondom Orania se stigting (April 1991) gemaak is. Daar is
>> verskeie ooreenkomste tussen die RSA en Orania: groot verwagtings, groot
>> moeite en verskeie teleurstellings, maar eindelik tog positiewe vordering!
>>
>> KKNK.
>>
>> Die Orania Juweliersgilde het pas weer op die KKNK uitgestal. Blykbaar was
>> sake na wense en kan hulle ook spog dat hulle elke jaar sedert die KKNK se
>> stigting daar 'n stalletjie gehad het.
>>
>> Weefkuns.
>>
>> 'n Plaaslike dame bied gereeld weeflesse aan en is besig om vanaf buurdorpe
>> leerlinge te werf en so die idee te versterk dat Orania meer aanbied as die
>> gemiddelde dorp van dieselfde grootte.
>>
>> Demokrasie.
>>
>> Stemdag op Orania was rustig en het geen probleme opgelewer nie, behalwe die
>> gewone toeloop van die pers (is demokrasie op Orania iets anders as in die
>> res van die land?). CNN se insetsel hierdie week beweer ons "resist change"
>> (ons glo weer ons het die verste verander en vooruit gegaan: tyd sal leer!)
>> Byeenkoms in Pretoria
>> 'n Baie suksesvolle gespreksaand is op Vrydagaand 2 April aangebied deur die
>> Orania Belangetrust van Pretoria. 'n Onafhanklike ekonoom, prof. Johan van
>> Zyl, het die gesprek ingelei. Prof van Zyl het die nuwe denkraamwerk rakende
>> ekonomiese ontwikkeling behandel en het gefokus op aspekte soos
>> gemeenskapsbemagtiging, volhoubare ontwikkeling en instrumente wat
>> gemeenskappe kan gebruik om hulle selfstandigheid te bevorder. Meer as 60
>> persone het die geleentheid bygewoon, wat plaasgevind het by die
>> Monumentrestaurant.
>>
>> Hierdie nuusbrief word redaksioneel versorg deur John Strydom namens die
>> Orania Beweging. Teken in of uit by www.orania.co.za
>>
>
Re: Handvaardig [boodskap #92189 is 'n antwoord op boodskap #92155] Ma, 19 April 2004 16:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Makie sakie wat die mense storie nie. Wat die mense van Orania bereik het
deur harde werk, is totaal indrukwekkend. Waar ekself nie te opgetrek is
oor die kerk en die Afrikanerkultuur nie, is hierdie 'n pragtige voorbeeld
van wat gedoen kan word as die mense in 'n gemeenskap wil saamwerk. As
hulle dit met 'n klein dorpie kan regkry, wat sal hulle kan doen met 'n hele
distrik of land?

TJ skryf in boodskap news:c5orkt$eao$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Orania Nuusbrief 16 April 2004.
>
> Handvaardig.
>
> Twee kundige ondersteuners wil 'n houtsneekursus in Orania aanbied. Dit sal
> ongeveer Oktober geskied. Laat weet gerus as u belang stel (dalk kan dit
> saam met die wetenskapfees geskied).
>
> Stigting.
>
> U sal onthou dat Orania sy eie vakansiedae vier: een hiervan is Stigtingsdag
> (6 April). Vanjaar is dit herdenk deur 'n vertoning van verskeie
> video-opnames wat rondom Orania se stigting (April 1991) gemaak is. Daar is
> verskeie ooreenkomste tussen die RSA en Orania: groot verwagtings, groot
> moeite en verskeie teleurstellings, maar eindelik tog positiewe vordering!
>
> KKNK.
>
> Die Orania Juweliersgilde het pas weer op die KKNK uitgestal. Blykbaar was
> sake na wense en kan hulle ook spog dat hulle elke jaar sedert die KKNK se
> stigting daar 'n stalletjie gehad het.
>
> Weefkuns.
>
> 'n Plaaslike dame bied gereeld weeflesse aan en is besig om vanaf buurdorpe
> leerlinge te werf en so die idee te versterk dat Orania meer aanbied as die
> gemiddelde dorp van dieselfde grootte.
>
> Demokrasie.
>
> Stemdag op Orania was rustig en het geen probleme opgelewer nie, behalwe die
> gewone toeloop van die pers (is demokrasie op Orania iets anders as in die
> res van die land?). CNN se insetsel hierdie week beweer ons "resist change"
> (ons glo weer ons het die verste verander en vooruit gegaan: tyd sal leer!)
> Byeenkoms in Pretoria
> 'n Baie suksesvolle gespreksaand is op Vrydagaand 2 April aangebied deur die
> Orania Belangetrust van Pretoria. 'n Onafhanklike ekonoom, prof. Johan van
> Zyl, het die gesprek ingelei. Prof van Zyl het die nuwe denkraamwerk rakende
> ekonomiese ontwikkeling behandel en het gefokus op aspekte soos
> gemeenskapsbemagtiging, volhoubare ontwikkeling en instrumente wat
> gemeenskappe kan gebruik om hulle selfstandigheid te bevorder. Meer as 60
> persone het die geleentheid bygewoon, wat plaasgevind het by die
> Monumentrestaurant.
>
> Hierdie nuusbrief word redaksioneel versorg deur John Strydom namens die
> Orania Beweging. Teken in of uit by www.orania.co.za
>
Re: Handvaardig [boodskap #92233 is 'n antwoord op boodskap #92183] Wo, 21 April 2004 01:33 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoor hier, ek's geen regse nie want die een ding wat hulle jou nooit kon
vertel nie, is waar presies hulle hul tuislande wou maak nie. Net
prata-prata al die pad. Orania se mense is soontoe met niks en daaruit het
hulle iets gemaak. Daarvoor respekteer ek hulle....soos wat ek enige boer
of entrepeneur sal respekteer wat 'n sukses van hulle goed maak. Wat
Orania so besonders maak is dat dit 'n klomp Afrikaners [!] is wat saamstaan
en vele groot suksesse bereik. Hul rekenaarskool is landwyd onder die
privaatskole bekend en in die boerdery het hulle vele nuwe dinge uitgewerk
met groot sukses. Gee eer waar dit die mens toekom!
Ek lees in die koerant dat die drie ANC stemme was amptenare van die
regering op diens daar gewees.

"Annette" skryf in boodskap news:c60arq$q0j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is juis omdat hulle so min is dat hulle moet saamstaan om dinge te laat
> werk. Sodra daar te veel mense daar is, is daar nie meer kontrole nie. Ek
> sien daar is mense daar wat wel dinge op 'n skelm doen - 3 het vir die ANC
> in Orania gestem!:))
> Die res het soos een man vir die FF+ gestem.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40838ee1.0@news1.mweb.co.za...
>> Makie sakie wat die mense storie nie. Wat die mense van Orania bereik het
>> deur harde werk, is totaal indrukwekkend. Waar ekself nie te opgetrek is
>> oor die kerk en die Afrikanerkultuur nie, is hierdie 'n pragtige voorbeeld
>> van wat gedoen kan word as die mense in 'n gemeenskap wil saamwerk. As
>> hulle dit met 'n klein dorpie kan regkry, wat sal hulle kan doen met 'n hele
>> distrik of land?
>> TJ wrote in message
>> news:c5orkt$eao$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>> Orania Nuusbrief 16 April 2004.
>>>
>>> Handvaardig.
>>>
>>> Twee kundige ondersteuners wil 'n houtsneekursus in Orania aanbied. Dit sal
>>> ongeveer Oktober geskied. Laat weet gerus as u belang stel (dalk kan dit
>>> saam met die wetenskapfees geskied).
>>>
>>> Stigting.
>>>
>>> U sal onthou dat Orania sy eie vakansiedae vier: een hiervan is Stigtingsdag
>>> (6 April). Vanjaar is dit herdenk deur 'n vertoning van verskeie
>>> video-opnames wat rondom Orania se stigting (April 1991) gemaak is. Daar is
>>> verskeie ooreenkomste tussen die RSA en Orania: groot verwagtings, groot
>>> moeite en verskeie teleurstellings, maar eindelik tog positiewe vordering!
>>>
>>> KKNK.
>>>
>>> Die Orania Juweliersgilde het pas weer op die KKNK uitgestal. Blykbaar was
>>> sake na wense en kan hulle ook spog dat hulle elke jaar sedert die KKNK se
>>> stigting daar 'n stalletjie gehad het.
>>>
>>> Weefkuns.
>>>
>>> 'n Plaaslike dame bied gereeld weeflesse aan en is besig om vanaf buurdorpe
>>> leerlinge te werf en so die idee te versterk dat Orania meer aanbied as die
>>> gemiddelde dorp van dieselfde grootte.
>>>
>>> Demokrasie.
>>>
>>> Stemdag op Orania was rustig en het geen probleme opgelewer nie, behalwe die
>>> gewone toeloop van die pers (is demokrasie op Orania iets anders as in die
>>> res van die land?). CNN se insetsel hierdie week beweer ons "resist change"
>>> (ons glo weer ons het die verste verander en vooruit gegaan: tyd sal leer!)
>>> Byeenkoms in Pretoria
>>> 'n Baie suksesvolle gespreksaand is op Vrydagaand 2 April aangebied deur die
>>> Orania Belangetrust van Pretoria. 'n Onafhanklike ekonoom, prof. Johan van
>>> Zyl, het die gesprek ingelei. Prof van Zyl het die nuwe denkraamwerk rakende
>>> ekonomiese ontwikkeling behandel en het gefokus op aspekte soos
>>> gemeenskapsbemagtiging, volhoubare ontwikkeling en instrumente wat
>>> gemeenskappe kan gebruik om hulle selfstandigheid te bevorder. Meer as 60
>>> persone het die geleentheid bygewoon, wat plaasgevind het by die
>>> Monumentrestaurant.
>>>
>>> Hierdie nuusbrief word redaksioneel versorg deur John Strydom namens die
>>> Orania Beweging. Teken in of uit by www.orania.co.za
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Arrogantie ANC is gevaarlijk
Volgende onderwerp: In Memoriam
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:08:56 MGT 2024