Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Langnaweek?
Langnaweek? [boodskap #92044] Do, 08 April 2004 15:54 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis so stil op die ng mens sou sweer die hele spul is op naweek?
Re: Langnaweek? [boodskap #92046 is 'n antwoord op boodskap #92044] Vr, 09 April 2004 04:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nie almal nie ... iemand moet bekkies kos gee ...

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:407567be.0@news1.mweb.co.za...
> Dis so stil op die ng mens sou sweer die hele spul is op naweek?
>
Re: Langnaweek? [boodskap #92047 is 'n antwoord op boodskap #92044] Vr, 09 April 2004 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy was die een wat weg was:))
Ek is hier tot vanaand, dan gaan doen ek my goeie daad vir die jaar - neem
Moeder na Franskraal om vir haar suster te gaan kuier.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:407567be.0@news1.mweb.co.za...
> Dis so stil op die ng mens sou sweer die hele spul is op naweek?
>
Re: Langnaweek? [boodskap #92049 is 'n antwoord op boodskap #92046] Vr, 09 April 2004 06:38 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel, ek moet ook 'n uur of drie se liasseerwerk vandag insit
Vanoggend word ek 3-uur wakker - vol bekommernis oor vanoggend se program op
3 van die Duetto In The Colosseum - waar die sangers en orkes gaan probeer
balanseer, newermaains sing!:))
Genadiglik word die konsert toe voor die plek gehou.
Ek weet nou nog nie op wat Ernie die eerste rondte voltooi het nie.
Het julle gehoor van die NZ 7's wat gediskwalifiseer gaan word?
Ek hoor toe ook gister die rede vir die Brumbies se skielike swak
vertonings - die manne is ongelukkig met die afrigter.

--
Annette
> Nie almal nie ... iemand moet bekkies kos gee ...
>
> :-)
>
> TJ
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:407567be.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis so stil op die ng mens sou sweer die hele spul is op naweek?
>>
>
Vorige onderwerp: 10 Jaar
Volgende onderwerp: KykNET is plesier!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 04:32:14 MGT 2024