Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tolhek aanrandings
Tolhek aanrandings [boodskap #91987] Ma, 05 April 2004 04:08 na volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - ek kon in die afgelope week geen beriggewing kry in die regering
se media oor die insident waarin die twee vroue verkrag is nie.
Dit sal seker nie goeie verkiesingspublisiteit wees nie. (Maar sou die
lydende partye swart gewees het sou die SABC 'n prys vir die dekking daarvan
gekry het...)
Re: Tolhek aanrandings [boodskap #91988 is 'n antwoord op boodskap #91987] Ma, 05 April 2004 04:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wel volgens Ferdie was daar 'n berig in Beeld. Daar was definitief 'n berig
in Argus soos ek dit gehoor het - nl 3 mense wat in die voertuig was. Dan
was daar ook oor die naweek berigte in die koerante oor die tolhek - wat
gereeld toe is snags en mense dwing om van die ander pad gebruik te maak
waarop die kaping gedoen is.

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c4qm5k$j7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek kon in die afgelope week geen beriggewing kry in die regering
> se media oor die insident waarin die twee vroue verkrag is nie.
> Dit sal seker nie goeie verkiesingspublisiteit wees nie. (Maar sou die
> lydende partye swart gewees het sou die SABC 'n prys vir die dekking daarvan
> gekry het...)
>
Re: Tolhek aanrandings [boodskap #91989 is 'n antwoord op boodskap #91987] Ma, 05 April 2004 05:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Kyk ook na die nuutste brokkie (in Engels):
www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1508197, 00.html

:-(

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:c4qm5k$j7h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette - ek kon in die afgelope week geen beriggewing kry in die regering
> se media oor die insident waarin die twee vroue verkrag is nie.
> Dit sal seker nie goeie verkiesingspublisiteit wees nie. (Maar sou die
> lydende partye swart gewees het sou die SABC 'n prys vir die dekking daarvan
> gekry het...)
>
Re: Tolhek aanrandings [boodskap #91992 is 'n antwoord op boodskap #91989] Ma, 05 April 2004 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nogal skrikwekkend - maak mens lus om jouself in jou huis toe te sluit en
daar te bly.

E

"TJ" skryf in boodskap news:c4qrjb$gb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Kyk ook na die nuutste brokkie (in Engels):
> www.news24.com/News24/South_Africa/News/0,,2-7-1442_1508197, 00.html
>
> :-(
>
> TJ
Re: Tolhek aanrandings [boodskap #92000 is 'n antwoord op boodskap #91988] Ma, 05 April 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette & TJ - ek verwys spesifiek na die "regering se media" - nl. RSG,
SABC, ens. (Ek sal nie verras wees as Ferdi die Beeld as deel van die
regering se media reken nie - kyk wie werk daar...)
So - het julle iets op radio of TV mbt die insident gesien/gehoor?
Re: Tolhek aanrandings [boodskap #92003 is 'n antwoord op boodskap #92000] Ma, 05 April 2004 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja dit was op SABC nuus.

:-)

TJ

"Jonas" skryf in boodskap news:c4rrmj$95h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette & TJ - ek verwys spesifiek na die "regering se media" - nl. RSG,
> SABC, ens. (Ek sal nie verras wees as Ferdi die Beeld as deel van die
> regering se media reken nie - kyk wie werk daar...)
> So - het julle iets op radio of TV mbt die insident gesien/gehoor?
>
Re: Tolhek aanrandings [boodskap #92004 is 'n antwoord op boodskap #92000] Ma, 05 April 2004 17:19 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - vanaand op E-tv nuus;))
--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c4rrmj$95h$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette & TJ - ek verwys spesifiek na die "regering se media" - nl. RSG,
> SABC, ens. (Ek sal nie verras wees as Ferdi die Beeld as deel van die
> regering se media reken nie - kyk wie werk daar...)
> So - het julle iets op radio of TV mbt die insident gesien/gehoor?
>
Vorige onderwerp: Nuusmaker
Volgende onderwerp: Bill Gates is nou tweede...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 19:39:54 MGT 2024