Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hulp Asseblief
Hulp Asseblief [boodskap #91976] So, 04 April 2004 05:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het hierdie navraag gekry:

Is die Liedboek van die NG kerk op CD beskikbaar? Indien wel waar? Ek het
'n email probeer stuur na lied...@mailer.luxverbi-bm.co.za waar dit het
onafgelewerd terug gekom.

Kan iemand help asseblief?

--
Annette
Re: Hulp Asseblief [boodskap #91977 is 'n antwoord op boodskap #91976] So, 04 April 2004 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
> Is die Liedboek van die NG kerk op CD beskikbaar? Indien wel waar? Ek het
> 'n email probeer stuur na lied...@mailer.luxverbi-bm.co.za waar dit het
> onafgelewerd terug gekom.
>
> Kan iemand help asseblief?
>
> --
> Annette
>

Lux Verbi
Posbus 1822, Kaapstad, 8000
27 021 421 5544 Landlyn
27 021 419 1865 e-faksi

Hulle is daar by jou in die Kaap - probeer landlyn of e-faksi vir 'n
antwoord

:-)

TJ
Re: Hulp Asseblief [boodskap #91978 is 'n antwoord op boodskap #91976] So, 04 April 2004 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Probeer Gospel Direct

"Annette" skryf in boodskap news:c4o7cd$jrh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het hierdie navraag gekry:
>
> Is die Liedboek van die NG kerk op CD beskikbaar? Indien wel waar? Ek het
> 'n email probeer stuur na lied...@mailer.luxverbi-bm.co.za waar dit het
> onafgelewerd terug gekom.
>
> Kan iemand help asseblief?
>
> --
> Annette
>
Re: Hulp Asseblief [boodskap #91979 is 'n antwoord op boodskap #91976] So, 04 April 2004 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gospel Direct
Canal Walk:
(021) 555 1453
Shop 78, Canal Walk
Century City.

of:

www.gospeldirect.co.za

Soois die musiekvraat

"Annette" skryf in boodskap news:c4o7cd$jrh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het hierdie navraag gekry:
>
> Is die Liedboek van die NG kerk op CD beskikbaar? Indien wel waar? Ek het
> 'n email probeer stuur na lied...@mailer.luxverbi-bm.co.za waar dit het
> onafgelewerd terug gekom.
>
> Kan iemand help asseblief?
>
> --
> Annette
>
Re: Hulp Asseblief [boodskap #91980 is 'n antwoord op boodskap #91977] So, 04 April 2004 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie TJ - ek het die vraag namens iemand anders gevra - sal die inligting
aanstuur.

--
Annette
>
>
> Lux Verbi
> Posbus 1822, Kaapstad, 8000
> 27 021 421 5544 Landlyn
> 27 021 419 1865 e-faksi
>
>
> Hulle is daar by jou in die Kaap - probeer landlyn of e-faksi vir 'n
> antwoord
>
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: Hulp Asseblief [boodskap #91981 is 'n antwoord op boodskap #91979] So, 04 April 2004 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie MoerfieSoois.

Jislaaik - daardie apteek in Canal Walk is vreeslik groot!
Dit lyk asof ek baie minder by Canal Walk uitkom as ek dink:))

--
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:c4oa8b$a47$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gospel Direct
> Canal Walk:
> (021) 555 1453
> Shop 78, Canal Walk
> Century City.
>
> of:
>
> www.gospeldirect.co.za
>
> Soois die musiekvraat
>
> "Annette" wrote in message
> news:c4o7cd$jrh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het hierdie navraag gekry:
>>
>> Is die Liedboek van die NG kerk op CD beskikbaar? Indien wel waar? Ek
> het
>> 'n email probeer stuur na lied...@mailer.luxverbi-bm.co.za waar dit het
>> onafgelewerd terug gekom.
>>
>> Kan iemand help asseblief?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Hulp Asseblief [boodskap #91982 is 'n antwoord op boodskap #91981] So, 04 April 2004 08:08 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Wens net ek kon 'n fraksie van die wins uit daai shop kry!

Soois die arme pilteller.

"Annette" wrote in message
news:c4oaps$efv$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dankie MoerfieSoois.
>
> Jislaaik - daardie apteek in Canal Walk is vreeslik groot!
> Dit lyk asof ek baie minder by Canal Walk uitkom as ek dink:))
>
> --
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:c4oa8b$a47$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gospel Direct
>> Canal Walk:
>> (021) 555 1453
>> Shop 78, Canal Walk
>> Century City.
>>
>> of:
>>
>> www.gospeldirect.co.za
>>
>> Soois die musiekvraat
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c4o7cd$jrh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek het hierdie navraag gekry:
>>>
>>> Is die Liedboek van die NG kerk op CD beskikbaar? Indien wel waar? Ek het
>>> 'n email probeer stuur na lied...@mailer.luxverbi-bm.co.za waar dit het
>>> onafgelewerd terug gekom.
>>>
>>> Kan iemand help asseblief?
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Toets
Volgende onderwerp: Re: hi :-))) - onmyway.gif (1/1)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 06:53:11 MGT 2024