Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » TV, flieks & vermaak » The Passion
Re: Onverdraagsaamheid in die Bybel [boodskap #91970 is 'n antwoord op boodskap #91721] Vr, 02 April 2004 23:53 Na vorige boodskap
Henry Flint  is tans af-lyn  Henry Flint
Boodskappe: 21
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Kindertjies van die kinderkrans
nou dat julle mooi groot geword het,
moet julle verantwoordelikheid neem
vir julself.

Daar is nie regtig n god nie. Ek weet julle
gaan kwaad wees oor hierdie feit, maar
voel getroos dat daar nou nog Egiptenare
is wat kwaad is omdat Ra, die voormalige
songod ook nie regtig bestaan het nie.

God het nie die aarde geskep nie, en daar is
ook nie n hemel of n duiwel nie.

Geen gebiddery of argumente kan teen,
die vanselfsprekende feite van die evolusie
van lewensvorme op aarde, staan nie.

Ja ou dier, jy kan nie vir altyd in jou dop kruip
soos in die ou ou ou dae nie.

- uit liedere van die oersop.
Vorige onderwerp: Kort film. (4 minute)
Volgende onderwerp: Fliek: Lost in Translation
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 20:53:12 MGT 2024