Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Versigtig Manne!
Versigtig Manne! [boodskap #91937] Vr, 02 April 2004 06:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar minnaar
vermoor wat haar jare lank mishandel het.
--
Annette
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91940 is 'n antwoord op boodskap #91937] Vr, 02 April 2004 07:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!

"Annette" skryf in boodskap news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar minnaar
> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
> --
> Annette
>
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91942 is 'n antwoord op boodskap #91940] Vr, 02 April 2004 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
--
Annette

The "Suidwester" skryf in boodskap news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
> "Annette" wrote in message
> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
> minnaar
>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91945 is 'n antwoord op boodskap #91942] Vr, 02 April 2004 08:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kan jy van Bobbit onthou? Kappit af! Kappit af! Sing Dowwe Dolla nie
ook so 'n liedjie nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c4j58a$miq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
> --
> Annette
>
> The "Suidwester" wrote in message
> news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
>> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy
al
> 3
>>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
>> minnaar
>>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91948 is 'n antwoord op boodskap #91945] Vr, 02 April 2004 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik - Lorena Bobbit is beroemd!:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:406d1f19.0@news1.mweb.co.za...
> Kan jy van Bobbit onthou? Kappit af! Kappit af! Sing Dowwe Dolla nie
> ook so 'n liedjie nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c4j58a$miq$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vir slegs R25 kan enigiemand hul naam verander:))
>> --
>> Annette
>>
>> The "Suidwester" wrote in message
>> news:406d16a9.0@news1.mweb.co.za...
>>> Sou veel meer bekommerd gewees het as haar van Bobbit was!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c4j32q$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy
> al
>> 3
>>>> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar
>>> minnaar
>>>> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
>>>> --
>>>> Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91960 is 'n antwoord op boodskap #91937] Vr, 02 April 2004 17:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
> . Sy het haar minnaar
> vermoor wat haar jare lank mishandel het.

Wié van julle het al meer tenstrydige woorde gehoor?

DD
Re: Versigtig Manne! [boodskap #91975 is 'n antwoord op boodskap #91960] So, 04 April 2004 04:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal baie graag haar "lewensverhaal" wil hoor - sy het klaarblyklik haar
kinders vir aanneming opgegee toe sy by die ou begin bly het - hy was
skynbaar nie haar wettige man nie.
Wat word van die ouens wat die moord gepleeg het - is hulle vonnisse ook
verlig?
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92062 is 'n antwoord op boodskap #91937] So, 11 April 2004 10:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Die telefoon lui en Karel antwoord: "Dagse!" Die vrouestem aan die
ander kant se: "Haai. My naam is Susan. Ons het so drie maande gelede
op 'n partytjie ontmoet. Karel: "Sjoe, ek kan nie te duidelik onthou
nie." Susan: "Na die partytjie is jy saam met my na my woonstel toe.
Ons het nog 'n paar doppe gedrink en is toe na my kamer toe. Jy het
agterna gese ek is 'n baie gawe meisie. Onthou jy my nou?" Karel: "Ja,
my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
meisie"

On Fri, 2 Apr 2004 08:42:51 +0200, "Annette" wrote:

> 'n Dame se vonnis is van lewenslank na 6 jaar verminder, en omdat sy al 3
> jaar uitgedien het, kon sy vry wegstap van die Appèlhof. Sy het haar minnaar
> vermoor wat haar jare lank mishandel het.
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92063 is 'n antwoord op boodskap #92062] So, 11 April 2004 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter"
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92064 is 'n antwoord op boodskap #92063] So, 11 April 2004 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ag FOK jou witgat bitch... hoes daai vir `n christen.. fok jou man....

Ek het werklik nie tyd vir jou kak nie.

Niemand het gesê lees die grap nie so weereens FOK JOU...
KAN JY LEES

On Sun, 11 Apr 2004 15:20:13 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Frikkie Potgieter"
> Karel: "Ja,
>> my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
>> gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
>> meisie"
>
> Ja, die rsaboy, wat vir die Engelse base werk, is
> terug. En met wat is hy terug? Met 'n grap wat
> neerbuigend praat oor swanger vroue en oor
> selfmoord. Hoe's daai vir 'n Christenboy, vra
> ek jou. Maar ek vergeet. Hy glo mos dat net
> mense wat kan bloos "gered" kan word en in
> sy hemel inkom.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92084 is 'n antwoord op boodskap #92063] Di, 13 April 2004 11:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 11 Apr 2004 15:20:13 GMT, "@rogers.com" wrote:

> "Frikkie Potgieter"
> Karel: "Ja,
>> my maggies Susan, hoe gaan dit?" Susan: "Ek is swanger met jou kind en
>> gaan nou selfmoord pleeg." Karel: "Liewe land, maar jy IS 'n gawe
>> meisie"
>
> Ja, die rsaboy, wat vir die Engelse base werk, is
> terug. En met wat is hy terug? Met 'n grap wat
> neerbuigend praat oor swanger vroue en oor
> selfmoord. Hoe's daai vir 'n Christenboy, vra
> ek jou. Maar ek vergeet. Hy glo mos dat net
> mense wat kan bloos "gered" kan word en in
> sy hemel inkom.
>
> Die Ruiter in die Dag

Dink jy HY bloos oor wat hy skryf?
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92087 is 'n antwoord op boodskap #92084] Di, 13 April 2004 14:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling skryf

> Dink jy HY bloos oor wat hy skryf?

Wel, alleen witmense ( dit wel sê mense wat
merkbaar bloos) is glo die enigste mense wat
kwalifiseer vir sy "hemel." Ek twyfel egter of
Frikkie enige skaamte het. Enigiemand wat
sy Afrikanerskap versaak en geld van ander
lande gebruik om sy eie land te ondermyn,
moet beslis sonder gewete wees. Enigiemand
wat die Bybel gebruik vir rassistiese gewin
is 'n sosiopaat.

Die Ruiter in die Dag
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92098 is 'n antwoord op boodskap #92087] Wo, 14 April 2004 11:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dus bloos hy nie.

On Tue, 13 Apr 2004 14:32:07 GMT, "@rogers.com" wrote:

>
> "Ferdi Greyling skryf
>
>> Dink jy HY bloos oor wat hy skryf?
>
> Wel, alleen witmense ( dit wel sê mense wat
> merkbaar bloos) is glo die enigste mense wat
> kwalifiseer vir sy "hemel." Ek twyfel egter of
> Frikkie enige skaamte het. Enigiemand wat
> sy Afrikanerskap versaak en geld van ander
> lande gebruik om sy eie land te ondermyn,
> moet beslis sonder gewete wees. Enigiemand
> wat die Bybel gebruik vir rassistiese gewin
> is 'n sosiopaat.
>
> Die Ruiter in die Dag
>
Re: Versigtig Manne! [boodskap #92100 is 'n antwoord op boodskap #92098] Wo, 14 April 2004 18:28 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Jys reg Ferdi, ek bloos glad nie...

ApartheidsVark Groete
Frikkie

On Wed, 14 Apr 2004 13:26:48 +0200, Ferdi Greyling wrote:

>
> Dus bloos hy nie.
>
>
> On Tue, 13 Apr 2004 14:32:07 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
Vorige onderwerp: Bid vir my asseblief
Volgende onderwerp: Resultate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:16:46 MGT 2024