Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie de fok is die Louis?
Wie de fok is die Louis? [boodskap #9177] Do, 24 April 1997 00:00 na volgende boodskap
diaan  is tans af-lyn  diaan
Boodskappe: 6
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Junior Lid
Dis die eerste keer dat ek die nuusgroep bekyk, maar het nog nooit iemand
op enige ander nuusgroep gesien wat soeveel op alles te se het nie. Ek moes
dit net se.
Re: Wie de fok is die Louis? [boodskap #9194 is 'n antwoord op boodskap #9177] Vr, 25 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Louis  is tans af-lyn  Louis
Boodskappe: 32
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Volle Lid
My liewe vriend,

Re: -- dit beteken 'n antwoord op 'n stelling wat iemand gemaak het
(Louis in die geval). Dus, meneer, die gevolg is dat die naam van die
persoon Louis herhaaldelik opduik soos wat ander persone hulle menings gee.

As jy nie Net -etiket verstaan nie koop liewerstes 'n boek by die naaste
boekhandel oor die 'Net. Verder getuig dit net van uiters swak smaak om
kragwoorde te gebruik in jou antwoord/ opinie.

Terloops, staan die "idt" gedeelte in jou adres miskien vir idioot ? Ek
moes dit net vra........... ;-)

diaan wrote in article
...
>
> Dis die eerste keer dat ek die nuusgroep bekyk, maar het nog nooit iemand
> op enige ander nuusgroep gesien wat soeveel op alles te se het nie. Ek moes
> dit net se.
>
Re: Wie de fok is die Louis? [boodskap #9195 is 'n antwoord op boodskap #9177] Vr, 25 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 25 Apr 97 08:47:57, lo...@hotmail.s_p_a_m.com wrote:

>>

Die ou praat waarskynlik van Louis Luyt.
Re: Wie de fok is die Louis? [boodskap #9196 is 'n antwoord op boodskap #9177] Vr, 25 April 1997 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lo...  is tans af-lyn  lo...
Boodskappe: 124
Geregistreer: Desember 1996
Karma: 0
Senior Lid
In Article, writes:

>
> Dis die eerste keer dat ek die nuusgroep bekyk, maar het nog nooit iemand
> op enige ander nuusgroep gesien wat soeveel op alles te se het nie. Ek moes
> dit net se.
>

Louis? Louis wie?
Re: Wie de fok is die Louis? [boodskap #9213 is 'n antwoord op boodskap #9177] Sa, 26 April 1997 00:00 Na vorige boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
diaan wrote in article
...
>
> Dis die eerste keer dat ek die nuusgroep bekyk, maar het nog nooit iemand
> op enige ander nuusgroep gesien wat soeveel op alles te se het nie. Ek moes
> dit net se.
>
>
Huh???????? Louis?
Vorige onderwerp: BANKROOF!
Volgende onderwerp: De Brakke Hond, verhalenwedstrijd, lentenummer, Meander proza, LETTERS ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 13:42:01 MGT 2024