Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese?
Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91555] So, 21 Maart 2004 03:52 na volgende boodskap
Guy Fawkes  is tans af-lyn  Guy Fawkes
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
rooters."
Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
heelwat onwaarskynlik vir my.
Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
gese het, word hy onder sy gat geskop?

Groete...
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91556 is 'n antwoord op boodskap #91555] So, 21 Maart 2004 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek was nie daar nie, maar dit is hoogs onwaarskynlik dat dit gebeur het -
daar is selde enige kommentaar of aankondigings by sulke wedstryde - net
musiek.
--
Annette

"Guy Fawkes" skryf in boodskap news:8m77c.3808$KS1.210655@nasal.pacific.net.au...
> Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
> vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
> die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
> skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
> rooters."
> Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
> woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
> Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
> heelwat onwaarskynlik vir my.
> Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
> gese het, word hy onder sy gat geskop?
>
> Groete...
>
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91575 is 'n antwoord op boodskap #91555] Ma, 22 Maart 2004 08:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Niks van die gemors in die naweek se koerante nie, maar vanoggend het iemand
'n opmerking daaroor op RSG gemaak - ek weet nou nog nie wat presies gesê is
nie, maar so 'n persoon moet van 'n mikrofoon weg gehou word.
--
Annette

"Guy Fawkes" skryf in boodskap news:8m77c.3808$KS1.210655@nasal.pacific.net.au...
> Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
> vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
> die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
> skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
> rooters."
> Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
> woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
> Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
> heelwat onwaarskynlik vir my.
> Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
> gese het, word hy onder sy gat geskop?
>
> Groete...
>
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91582 is 'n antwoord op boodskap #91555] Ma, 22 Maart 2004 11:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Guy Fawkes  is tans af-lyn  Guy Fawkes
Boodskappe: 2
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hier is vanoggend se berig:

http://rugbyheaven.smh.com.au/articles/2004/03/21/1079823239 637.html?oneclic
k=true
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91583 is 'n antwoord op boodskap #91582] Ma, 22 Maart 2004 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek was nie by die wedstryd nie. Maar ek het die opmerking oor TV gehoor van
die heelagter se besering toe daarna as "gout" verwys is.
Die bewerings is waarskynlik almal juis aangesien alles op rekord gaan.
Dit is betreurenswaardig dat daar sulke varkagtige gedrag plaasvind by die
rugby. Loftus het reeds baie gedoen om sake reg te ruk, maar ek het vrinne
wie weier om met hulle gesinne Oos-pawiljoen toe te gaan.
As Graham Smith na seker dele van NZ as "hillbillies" kan verwys, dan wonder
ek hoe die Ausssies en NZ ons gaan noem.
DIt is regtig treurig en 'n skande - die rugby bied 'n goeie kanaal waar
verhoudinge opgebou kan word. Soms is ek skaam vir my mede-Afrikaners.
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91699 is 'n antwoord op boodskap #91575] Sa, 27 Maart 2004 16:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Maar ek kan nie sien hoe hulle Riaan kon fire nie!- jy kan mos nie gefire
word deur die waarheid te vertel nie!

c"

"Annette" skryf in boodskap news:c3m6mh$jhb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Niks van die gemors in die naweek se koerante nie, maar vanoggend het iemand
> 'n opmerking daaroor op RSG gemaak - ek weet nou nog nie wat presies gesê is
> nie, maar so 'n persoon moet van 'n mikrofoon weg gehou word.
> --
> Annette
> "Guy Fawkes" wrote in message
> news:8m77c.3808$KS1.210655@nasal.pacific.net.au...
>> Die Sunday Herald (Sydney) het vandag 'n berig wat se dat die aankoniger by
>> vrydag aand se rugby het aanhoudend slegte aanmerkings gemaak teen die 'tahs
>> die hele wedtryd deur, meestal in Afrikaans maar op die eiende het hy
>> skynbaar gese (in Engels) - "Go back to Australia you bunch of sheep
>> rooters."
>> Ek vind dit heel onwaarwkynlik, want die woord "rooter" is nie geken as 'n
>> woord wat doen vir gemeenskap tussen mens en duur in Suid Afrika nie.
>> Miskien, "shagger" in Engels, of "naaier" in Afrikaans maar "rooter" klink
>> heelwat onwaarskynlik vir my.
>> Het enige iemand die wedstryd bygewoon? Wat het die ou gese? As hy dit wel
>> gese het, word hy onder sy gat geskop?
>>
>> Groete...
>>
>
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91734 is 'n antwoord op boodskap #91583] So, 28 Maart 2004 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Andrè[4]  is tans af-lyn  Andrè[4]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Junior Lid
Pure kak, niks is gesê nie. Was self daar!

Jonas skryf in boodskap news:c3mmju$lp5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek was nie by die wedstryd nie. Maar ek het die opmerking oor TV gehoor van
> die heelagter se besering toe daarna as "gout" verwys is.
> Die bewerings is waarskynlik almal juis aangesien alles op rekord gaan.
> Dit is betreurenswaardig dat daar sulke varkagtige gedrag plaasvind by die
> rugby. Loftus het reeds baie gedoen om sake reg te ruk, maar ek het vrinne
> wie weier om met hulle gesinne Oos-pawiljoen toe te gaan.
> As Graham Smith na seker dele van NZ as "hillbillies" kan verwys, dan wonder
> ek hoe die Ausssies en NZ ons gaan noem.
> DIt is regtig treurig en 'n skande - die rugby bied 'n goeie kanaal waar
> verhoudinge opgebou kan word. Soms is ek skaam vir my mede-Afrikaners.
>
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91756 is 'n antwoord op boodskap #91734] Ma, 29 Maart 2004 04:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar was blykbaar genoeg ander mense wat dit wel gehoor het, Riaan van
Heerden het erken dat hy gevoel het dit is sy plig om die skare op te sweep
deur die besoekers sleg te sê, en dit is juis daarom dat hy nie meer die ou
werkie het nie.
--
Annette

"A Nortier" skryf in boodskap news:406734c0.0@news1.mweb.co.za...
> Pure kak, niks is gesê nie. Was self daar!
> Jonas wrote in message
> news:c3mmju$lp5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek was nie by die wedstryd nie. Maar ek het die opmerking oor TV gehoor van
>> die heelagter se besering toe daarna as "gout" verwys is.
>> Die bewerings is waarskynlik almal juis aangesien alles op rekord gaan.
>> Dit is betreurenswaardig dat daar sulke varkagtige gedrag plaasvind by die
>> rugby. Loftus het reeds baie gedoen om sake reg te ruk, maar ek het vrinne
>> wie weier om met hulle gesinne Oos-pawiljoen toe te gaan.
>> As Graham Smith na seker dele van NZ as "hillbillies" kan verwys, dan wonder
>> ek hoe die Ausssies en NZ ons gaan noem.
>> DIt is regtig treurig en 'n skande - die rugby bied 'n goeie kanaal waar
>> verhoudinge opgebou kan word. Soms is ek skaam vir my mede-Afrikaners.
>>
>
Re: Blou Bulle en die Waratahs - wat was gese? [boodskap #91778 is 'n antwoord op boodskap #91734] Ma, 29 Maart 2004 17:46 Na vorige boodskap
DiDi[1]  is tans af-lyn  DiDi[1]
Boodskappe: 345
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 28 Mar 2004 22:26:00 +0200, "A Nortier" wrote:

> Pure kak, niks is gesê nie. Was self daar!

So, die eerste keer wat jy hier kom,
kom praat jy pure kak. Want as jy
nie sou gelieg het nie, waarom is
hy dan afgedank?

DD
Vorige onderwerp: Rugby - enige voorspellings?
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 02:03:37 MGT 2024