Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Is dit reg?
Is dit reg? [boodskap #91627] Wo, 24 Maart 2004 15:31 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n Nederlandse
storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom nie) verban
omdat die twee prinse met mekaar trou.

Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet mens
hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)

Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om homo's te
word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?

Max____________________________
Re: Is dit reg? [boodskap #91630 is 'n antwoord op boodskap #91627] Wo, 24 Maart 2004 18:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 24 Mar 2004 16:31:59 +0100, "Max" wrote:

>
> Ek het niks teen homo´s nie, maar wil nie my kinders grootmaak om homo´s te
> word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo´s?
>
> Max____________________________
>

kan kinders dan groot gemaak word om homo's te wees?
of word homo's gebore?
of is albei alternatiewe moontlik?

DD
Re: Is dit reg? [boodskap #91638 is 'n antwoord op boodskap #91627] Do, 25 Maart 2004 05:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit het
totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit nie help om
jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n Nederlandse
> storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom nie) verban
> omdat die twee prinse met mekaar trou.
>
> Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet mens
> hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>
> Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om homo's te
> word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>
> Max____________________________
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91641 is 'n antwoord op boodskap #91638] Do, 25 Maart 2004 08:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Dit is my duidelik, maar kan jy nie dalk van jou heterokind 'n homo maak as
jy vir hom begin boekies koop waarin die prins op die wit perd met 'n ander
prins op 'n wit perd trou nie...? As kind het ek nie geweet dat dit enigsins
moontlik is vir 'n man om verlief te raak op 'n man nie, daai saadjie was
gewoon nooit geplant nie...

Moet ons nie die kinders bietjie beperk nie

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit het
> totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
> Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit nie help om
> jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n Nederlandse
>> storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom nie)
> verban
>> omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>
>> Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet mens
>> hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>
>> Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om homo's
> te
>> word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91642 is 'n antwoord op boodskap #91638] Do, 25 Maart 2004 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie, maar ek het
gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens grootgeword
het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat reken dat
eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore ding?
Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'? Is dit
moontlik?

"Annette" skryf in boodskap news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit het
> totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
> Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit nie help om
> jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
> --
> Annette
> "Max" wrote in message
> news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n Nederlandse
>> storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom nie)
> verban
>> omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>
>> Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet mens
>> hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>
>> Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om homo's
> te
>> word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91644 is 'n antwoord op boodskap #91642] Do, 25 Maart 2004 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy kan so gebore of so "gemaak" word. Ek weet van 'n meisiekind wat
'n ruk lank lesbies geraak het nadat sy verkrag is. Sy is nou met 'n man
getroud. Dit is bewys dat slagoffers van verkragting of molestering dalk
homoseksueel kan word, maar daar is ook die wat so "gebore" word. So ek
vermoed dat as jy so "gemaak" is, jy genees kan word - as jy so gebore is
sal jy seker maar moet leer om daarmee saam te leef. Die vraag is net, hoe
weet iemand of hy gay gebore of gemaak is?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie, maar ek het
> gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens grootgeword
> het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat reken dat
> eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore ding?
> Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'? Is dit
> moontlik?
Re: Is dit reg? [boodskap #91645 is 'n antwoord op boodskap #91641] Do, 25 Maart 2004 11:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek dink nie dit werk so nie. Hoe verklaar jy aan jou seuntjie die
vriendskap en liefde wat hy vir sy beste maatjie voel? Hoe verklaar jy dat
jy jou seuntjie soen, en hy vir jou?
Dit maak nie van hom 'n homoseksueel nie.
Om 'n kind by die huis van enige uiterlike blyke van liefde te ontsê gaan
nie sy seksuele oriëntering later bepaal nie, maar hom plaas waar baie
heteroseksuele mans vandag is - te bang om enige blyke van liefde te toon
aan 'n ander man, uit vrees dat hy in die homoseksuele kissie gesit gaan
word.

--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:40629f33$0$566$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Dit is my duidelik, maar kan jy nie dalk van jou heterokind 'n homo maak as
> jy vir hom begin boekies koop waarin die prins op die wit perd met 'n ander
> prins op 'n wit perd trou nie...? As kind het ek nie geweet dat dit enigsins
> moontlik is vir 'n man om verlief te raak op 'n man nie, daai saadjie was
> gewoon nooit geplant nie...
>
> Moet ons nie die kinders bietjie beperk nie
>
> Max____________________________
>
> "Annette" wrote in message
> news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit het
>> totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
>> Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit nie help
> om
>> jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n Nederlandse
>>> storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom nie)
>> verban
>>> omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>>
>>> Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet mens
>>> hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>>
>>> Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om
homo's
>> te
>>> word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91646 is 'n antwoord op boodskap #91642] Do, 25 Maart 2004 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
As jy Egoli sou kyk, dan sal jy dit moet glo:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
> Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie, maar ek het
> gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens grootgeword
> het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat reken dat
> eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore ding?
> Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'? Is dit
> moontlik?
> "Annette" wrote in message
> news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit het
>> totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
>> Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit nie help
> om
>> jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
>> --
>> Annette
>> "Max" wrote in message
>> news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n Nederlandse
>>> storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom nie)
>> verban
>>> omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>>
>>> Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet mens
>>> hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>>
>>> Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om
homo's
>> te
>>> word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>>
>>> Max____________________________
>>>
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91647 is 'n antwoord op boodskap #91644] Do, 25 Maart 2004 11:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Lyk my net die tyd sal leer....
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c3uci7$qdu$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink jy kan so gebore of so "gemaak" word. Ek weet van 'n meisiekind wat
> 'n ruk lank lesbies geraak het nadat sy verkrag is. Sy is nou met 'n man
> getroud. Dit is bewys dat slagoffers van verkragting of molestering dalk
> homoseksueel kan word, maar daar is ook die wat so "gebore" word. So ek
> vermoed dat as jy so "gemaak" is, jy genees kan word - as jy so gebore is
> sal jy seker maar moet leer om daarmee saam te leef. Die vraag is net, hoe
> weet iemand of hy gay gebore of gemaak is?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie, maar ek
> het
>> gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens
> grootgeword
>> het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat reken
> dat
>> eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore ding?
>> Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'? Is dit
>> moontlik?
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91650 is 'n antwoord op boodskap #91646] Do, 25 Maart 2004 14:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis een moerse probleem hierdie en ek dink 'n mens wat nie daarby hoef
betrokke te wees nie, moet BAIE dankbaar wees. Ek het 'n Varsity maat
gehad wat met hierdie blonde bom getroud is en drie blonde dogtertjies by
haar gehad het, toe besluit hy hy's nog al die tyd gay en nie meer lus vir
die entertainment centre nie en gaan soek toe sy plesier by....uh, mans.
Ek wonder hoe strafbaar so 'n persoon is.....hy het mos willens en wetens sy
vrou en haar kinders se lewens ontwrig ter wille van eie plesier?

"Annette" skryf in boodskap news:c3ugsj$5dg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> As jy Egoli sou kyk, dan sal jy dit moet glo:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie, maar ek
> het
>> gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens
> grootgeword
>> het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat reken
> dat
>> eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore ding?
>> Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'? Is dit
>> moontlik?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit het
>>> totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
>>> Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit nie
help
>> om
>>> jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Max" wrote in message
>>> news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n Nederlandse
>>>> storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom
nie)
>>> verban
>>>> omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>>>
>>>> Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet
> mens
>>>> hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>>>
>>>> Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om
> homo's
>>> te
>>>> word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>>>
>>>> Max____________________________
>>>>
>>>
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91651 is 'n antwoord op boodskap #91650] Do, 25 Maart 2004 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Baie Gay mans trou sodat mense moet dink hulle is nie gay nie, en nie
bevooroordeeld teenoor hulle optree nie.
Dan moet mens ook nie die meisie wat wil trou se oorredingsvermoë ignoreer
nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4062ebbe.0@news1.mweb.co.za...
> Dis een moerse probleem hierdie en ek dink 'n mens wat nie daarby hoef
> betrokke te wees nie, moet BAIE dankbaar wees. Ek het 'n Varsity maat
> gehad wat met hierdie blonde bom getroud is en drie blonde dogtertjies by
> haar gehad het, toe besluit hy hy's nog al die tyd gay en nie meer lus vir
> die entertainment centre nie en gaan soek toe sy plesier by....uh, mans.
> Ek wonder hoe strafbaar so 'n persoon is.....hy het mos willens en wetens sy
> vrou en haar kinders se lewens ontwrig ter wille van eie plesier?
> "Annette" wrote in message
> news:c3ugsj$5dg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> As jy Egoli sou kyk, dan sal jy dit moet glo:))
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie, maar
ek
>> het
>>> gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens
>> grootgeword
>>> het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat
reken
>> dat
>>> eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore ding?
>>> Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'? Is dit
>>> moontlik?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit het
>>>> totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
>>>> Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit nie
> help
>>> om
>>>> jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Max" wrote in message
>>>> news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n
> Nederlandse
>>>> > storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom
> nie)
>>>> verban
>>>> > omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>>> >
>>>> > Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of moet
>> mens
>>>> > hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>>> >
>>>> > Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak om
>> homo's
>>>> te
>>>> > word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>>> >
>>>> > Max____________________________
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91662 is 'n antwoord op boodskap #91651] Vr, 26 Maart 2004 05:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Seker maar die selfsugtigheid van die mens? Weer die vraag: Is gay wees
'n siekte en geneesbaar of is dit soos 'n gebrek of 'n ledemaat waarmee jy
gebore is en dit is 'n gegewe?

"Annette" skryf in boodskap news:c3use5$qoa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Baie Gay mans trou sodat mense moet dink hulle is nie gay nie, en nie
> bevooroordeeld teenoor hulle optree nie.
> Dan moet mens ook nie die meisie wat wil trou se oorredingsvermoë ignoreer
> nie.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4062ebbe.0@news1.mweb.co.za...
>> Dis een moerse probleem hierdie en ek dink 'n mens wat nie daarby hoef
>> betrokke te wees nie, moet BAIE dankbaar wees. Ek het 'n Varsity maat
>> gehad wat met hierdie blonde bom getroud is en drie blonde dogtertjies by
>> haar gehad het, toe besluit hy hy's nog al die tyd gay en nie meer lus vir
>> die entertainment centre nie en gaan soek toe sy plesier by....uh, mans.
>> Ek wonder hoe strafbaar so 'n persoon is.....hy het mos willens en
wetens
> sy
>> vrou en haar kinders se lewens ontwrig ter wille van eie plesier?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3ugsj$5dg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> As jy Egoli sou kyk, dan sal jy dit moet glo:))
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie, maar
> ek
>>> het
>>>> gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens
>>> grootgeword
>>>> het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat
> reken
>>> dat
>>>> eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore
> ding?
>>>> Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'? Is
> dit
>>>> moontlik?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike stopgesit
> het
>>>> > totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
>>>> > Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit
nie
>> help
>>>> om
>>>> > jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Max" wrote in message
>>>> > news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n
>> Nederlandse
>>>> > > storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter ouderdom
>> nie)
>>>> > verban
>>>> > > omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>>> > >
>>>> > > Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of
moet
>>> mens
>>>> > > hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>>> > >
>>>> > > Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak
om
>>> homo's
>>>> > te
>>>> > > word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>>> > >
>>>> > > Max____________________________
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91663 is 'n antwoord op boodskap #91662] Vr, 26 Maart 2004 06:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die gay mense sal dit seker beter kan beantwoord - maar laat ek probeer.
Dit is nie 'n fisiese of geestelike gebrek of 'n siekte nie.
Dit is iets waarmee mens gebore word - en soos Elaine vertel het, is daar
baie wat 'n slegte ondervinding gehad het met 'n persoon van die
teenoorgestelde geslag en verkies om liewer met mense van dieselfde geslag
om te gaan.
Die beste wat ek kan dink is om oorvereenvoudig te beskryf is - is daar 'n
kleur waarvan jy baie hou en een wat jy niks van hou nie?
Daar is gewoonlik geen rede vir die voorkeur nie, behalwe dat jy dit verkies
en dit jou gemaklik laat voel.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4063c66d.0@news1.mweb.co.za...
> Seker maar die selfsugtigheid van die mens? Weer die vraag: Is gay wees
> 'n siekte en geneesbaar of is dit soos 'n gebrek of 'n ledemaat waarmee jy
> gebore is en dit is 'n gegewe?
> "Annette" wrote in message
> news:c3use5$qoa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Baie Gay mans trou sodat mense moet dink hulle is nie gay nie, en nie
>> bevooroordeeld teenoor hulle optree nie.
>> Dan moet mens ook nie die meisie wat wil trou se oorredingsvermoë ignoreer
>> nie.
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4062ebbe.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dis een moerse probleem hierdie en ek dink 'n mens wat nie daarby hoef
>>> betrokke te wees nie, moet BAIE dankbaar wees. Ek het 'n Varsity maat
>>> gehad wat met hierdie blonde bom getroud is en drie blonde dogtertjies
> by
>>> haar gehad het, toe besluit hy hy's nog al die tyd gay en nie meer lus
> vir
>>> die entertainment centre nie en gaan soek toe sy plesier by....uh, mans.
>>> Ek wonder hoe strafbaar so 'n persoon is.....hy het mos willens en
> wetens
>> sy
>>> vrou en haar kinders se lewens ontwrig ter wille van eie plesier?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c3ugsj$5dg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> As jy Egoli sou kyk, dan sal jy dit moet glo:))
>>>> --
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie,
maar
>> ek
>>>> het
>>>> > gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens
>>>> grootgeword
>>>> > het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense wat
>> reken
>>>> dat
>>>> > eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n aangebore
>> ding?
>>>> > Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'?
Is
>> dit
>>>> > moontlik?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike
stopgesit
>> het
>>>> > > totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
>>>> > > Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal dit
> nie
>>> help
>>>> > om
>>>> > > jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
>>>> > > --
>>>> > > Annette
>>>> > > "Max" wrote in message
>>>> > > news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > > Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n
>>> Nederlandse
>>>> > > > storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter
ouderdom
>>> nie)
>>>> > > verban
>>>> > > > omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>>> > > >
>>>> > > > Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer, of
> moet
>>>> mens
>>>> > > > hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>>> > > >
>>>> > > > Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders grootmaak
> om
>>>> homo's
>>>> > > te
>>>> > > > word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>>> > > >
>>>> > > > Max____________________________
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91674 is 'n antwoord op boodskap #91663] Vr, 26 Maart 2004 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees jou, maar jy gee my twee antwoorde. Aan die een kant sê jy mens
word daarmee gebore, maar dan weer dat mense wat 'n slegte ondervinding
gehad het, verkies om met sy eie geslag te verkeer. Ek is nie so seker dat
so eenvoudig is nie. As iemand 'n slegte ondervinding gehad het, kan ek
verstaan dat hy/sy nie die teenoorgestelde geslag wil aan raak nie, maar
seks met hulle hê? Moet ek hieruit aflei dat jy twee soorte gay's kry?
Die geborenes en die gemaaktes. Kan die gemaaktes terug oor die draad
klim? En die geborenes? Sekerlik dan nie? Wat van die psigopatiese
twee eerste jare van enige mens. Hoe seker die mens word daarmee gebore en
is nie 'n toestand wat in die eerste twee jaar ontstaan het nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c40jam$adr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die gay mense sal dit seker beter kan beantwoord - maar laat ek probeer.
> Dit is nie 'n fisiese of geestelike gebrek of 'n siekte nie.
> Dit is iets waarmee mens gebore word - en soos Elaine vertel het, is daar
> baie wat 'n slegte ondervinding gehad het met 'n persoon van die
> teenoorgestelde geslag en verkies om liewer met mense van dieselfde geslag
> om te gaan.
> Die beste wat ek kan dink is om oorvereenvoudig te beskryf is - is daar 'n
> kleur waarvan jy baie hou en een wat jy niks van hou nie?
> Daar is gewoonlik geen rede vir die voorkeur nie, behalwe dat jy dit verkies
> en dit jou gemaklik laat voel.
>
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4063c66d.0@news1.mweb.co.za...
>> Seker maar die selfsugtigheid van die mens? Weer die vraag: Is gay
> wees
>> 'n siekte en geneesbaar of is dit soos 'n gebrek of 'n ledemaat waarmee jy
>> gebore is en dit is 'n gegewe?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3use5$qoa$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Baie Gay mans trou sodat mense moet dink hulle is nie gay nie, en nie
>>> bevooroordeeld teenoor hulle optree nie.
>>> Dan moet mens ook nie die meisie wat wil trou se oorredingsvermoë
> ignoreer
>>> nie.
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4062ebbe.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dis een moerse probleem hierdie en ek dink 'n mens wat nie daarby hoef
>>>> betrokke te wees nie, moet BAIE dankbaar wees. Ek het 'n Varsity
> maat
>>>> gehad wat met hierdie blonde bom getroud is en drie blonde
dogtertjies
>> by
>>>> haar gehad het, toe besluit hy hy's nog al die tyd gay en nie meer
lus
>> vir
>>>> die entertainment centre nie en gaan soek toe sy plesier by....uh,
> mans.
>>>> Ek wonder hoe strafbaar so 'n persoon is.....hy het mos willens en
>> wetens
>>> sy
>>>> vrou en haar kinders se lewens ontwrig ter wille van eie plesier?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c3ugsj$5dg$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > As jy Egoli sou kyk, dan sal jy dit moet glo:))
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:4062a89f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ek wil nie argumenteer oor iets waarvan ek bitter min weet nie,
> maar
>>> ek
>>>> > het
>>>> > > gelees dat byv. 'n seun wat in 'n manlose huis saam met vrouens
>>>> > grootgeword
>>>> > > het, veel meer geneig tot die homoseksuele is. Daar is mense
wat
>>> reken
>>>> > dat
>>>> > > eksterne invloede wel 'n faktor is. Of is dit bloot 'n
aangebore
>>> ding?
>>>> > > Wat van mense wat reken hulle is van homoseksualisme 'genees'?
> Is
>>> dit
>>>> > > moontlik?
>>>> > > "Annette" wrote in message
>>>> > > news:c3tq7s$rdh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Blykbaar is daar een county in die VSA wat alle huwelike
> stopgesit
>>> het
>>>> > > > totdat daar klaring gekry is wie met wie mag trou:))
>>>> > > > Jy kan agteroor bollemakiesieslaan Max, maar nog steeds sal
dit
>> nie
>>>> help
>>>> > > om
>>>> > > > jou kinders heteroseksueel "te maak" as hulle nie is nie.
>>>> > > > --
>>>> > > > Annette
>>>> > > > "Max" wrote in message
>>>> > > > news:4061afb1$0$571$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> > > > > Vanoggend op die nuus. Die VSA is in rep en roer en wil 'n
>>>> Nederlandse
>>>> > > > > storieboek (vir kinders - ek weet ongelukkig nie watter
> ouderdom
>>>> nie)
>>>> > > > verban
>>>> > > > > omdat die twee prinse met mekaar trou.
>>>> > > > >
>>>> > > > > Is dit reg om kinders met homoseksualiteit te konfronteer,
of
>> moet
>>>> > mens
>>>> > > > > hulle daarteen "beskerm"? (Soos wat ons ouers gedoen het.)
>>>> > > > >
>>>> > > > > Ek het niks teen homo's nie, maar wil nie my kinders
grootmaak
>> om
>>>> > homo's
>>>> > > > te
>>>> > > > > word nie... Het ek dan eintlik tog iets teen homo's?
>>>> > > > >
>>>> > > > > Max____________________________
>>>> > > > >
>>>> > > > >
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91675 is 'n antwoord op boodskap #91674] Vr, 26 Maart 2004 12:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is nou maar net so Suidwester. Party mense is Blou Bul ondersteuners
gebore, en sal so bly vir altyd, en ander trek weg, ondersteun 'n ander span
wat beter speel, en word weer 'n Bul ondersteuner as hulle begin wen.
Mens kan nie die feit wegredeneer dat daar mense is wat lesbiese of gay
neigings begin toon na 'n erge traumatiese ondervinding nie.
-
Annette
> Ek lees jou, maar jy gee my twee antwoorde. Aan die een kant sê jy mens
> word daarmee gebore, maar dan weer dat mense wat 'n slegte ondervinding
> gehad het, verkies om met sy eie geslag te verkeer. Ek is nie so seker dat
> so eenvoudig is nie. As iemand 'n slegte ondervinding gehad het, kan ek
> verstaan dat hy/sy nie die teenoorgestelde geslag wil aan raak nie, maar
> seks met hulle hê? Moet ek hieruit aflei dat jy twee soorte gay's kry?
> Die geborenes en die gemaaktes.

Heelwaarskynlik reg - en dit is wel hoekom daar gevalle is waar 'n gay of
lesbiese persoon "regkom", omdat hulle nie natuurlik so is nie.
Jy moet Egoli kyk, dan leer jy baie:)))

Maar jy moet ook weet - daar is 'n menigte mense wat nie gay of lesbies is
nie, maar wat seksuele verhoudings het met mans en vrouens. Niemand sit
hulle in 'n blikkie en sit 'n plakkertjie met 'n naam daarop en bespreek,
verfoei of stuur hulle volgens die Bybel hel toe nie.

Annette
Re: Is dit reg? [boodskap #91676 is 'n antwoord op boodskap #91675] Vr, 26 Maart 2004 13:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jy reken as 'n kind die goeie invloed van sy ouers van vroegs af kry, dan
is 'n 'n Blou Bul? As hy kak gehad het dan is hy sekerlik 'n
Stormerondersteuner en as sy ouer nou rêrig 'n totale boggerop is, dan is hy
'n Cheetah? Sjit, nou leer ek iets. Ek het gewonder wat maak mense daai
spanne ondersteun en hier klaar jy dit op! So, kinders, as jou pa jou te
veel moer, dreig hom net met die Stormers of die Vrystaat!!!

"Annette" skryf in boodskap news:c41897$mev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit is nou maar net so Suidwester. Party mense is Blou Bul ondersteuners
> gebore, en sal so bly vir altyd, en ander trek weg, ondersteun 'n ander span
> wat beter speel, en word weer 'n Bul ondersteuner as hulle begin wen.
> Mens kan nie die feit wegredeneer dat daar mense is wat lesbiese of gay
> neigings begin toon na 'n erge traumatiese ondervinding nie.
> -
> Annette
>> Ek lees jou, maar jy gee my twee antwoorde. Aan die een kant sê jy mens
>> word daarmee gebore, maar dan weer dat mense wat 'n slegte ondervinding
>> gehad het, verkies om met sy eie geslag te verkeer. Ek is nie so seker
> dat
>> so eenvoudig is nie. As iemand 'n slegte ondervinding gehad het, kan ek
>> verstaan dat hy/sy nie die teenoorgestelde geslag wil aan raak nie, maar
>> seks met hulle hê? Moet ek hieruit aflei dat jy twee soorte gay's kry?
>> Die geborenes en die gemaaktes.
>
> Heelwaarskynlik reg - en dit is wel hoekom daar gevalle is waar 'n gay of
> lesbiese persoon "regkom", omdat hulle nie natuurlik so is nie.
> Jy moet Egoli kyk, dan leer jy baie:)))
>
> Maar jy moet ook weet - daar is 'n menigte mense wat nie gay of lesbies is
> nie, maar wat seksuele verhoudings het met mans en vrouens. Niemand sit
> hulle in 'n blikkie en sit 'n plakkertjie met 'n naam daarop en bespreek,
> verfoei of stuur hulle volgens die Bybel hel toe nie.
>
>
> Annette
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91677 is 'n antwoord op boodskap #91676] Vr, 26 Maart 2004 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))))) Jy het dit eintlik bietjie verkeerd - dis die Blou Bul ondersteuners
wat moet opgedonder word:)))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4064337c.0@news1.mweb.co.za...
> So jy reken as 'n kind die goeie invloed van sy ouers van vroegs af kry, dan
> is 'n 'n Blou Bul? As hy kak gehad het dan is hy sekerlik 'n
> Stormerondersteuner en as sy ouer nou rêrig 'n totale boggerop is, dan is hy
> 'n Cheetah? Sjit, nou leer ek iets. Ek het gewonder wat maak mense daai
> spanne ondersteun en hier klaar jy dit op! So, kinders, as jou pa jou te
> veel moer, dreig hom net met die Stormers of die Vrystaat!!!
> "Annette" wrote in message
> news:c41897$mev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit is nou maar net so Suidwester. Party mense is Blou Bul ondersteuners
>> gebore, en sal so bly vir altyd, en ander trek weg, ondersteun 'n ander
> span
>> wat beter speel, en word weer 'n Bul ondersteuner as hulle begin wen.
>> Mens kan nie die feit wegredeneer dat daar mense is wat lesbiese of gay
>> neigings begin toon na 'n erge traumatiese ondervinding nie.
>> -
>> Annette
>>> Ek lees jou, maar jy gee my twee antwoorde. Aan die een kant sê jy
> mens
>>> word daarmee gebore, maar dan weer dat mense wat 'n slegte ondervinding
>>> gehad het, verkies om met sy eie geslag te verkeer. Ek is nie so
seker
>> dat
>>> so eenvoudig is nie. As iemand 'n slegte ondervinding gehad het, kan
> ek
>>> verstaan dat hy/sy nie die teenoorgestelde geslag wil aan raak nie, maar
>>> seks met hulle hê? Moet ek hieruit aflei dat jy twee soorte gay's kry?
>>> Die geborenes en die gemaaktes.
>>
>> Heelwaarskynlik reg - en dit is wel hoekom daar gevalle is waar 'n gay of
>> lesbiese persoon "regkom", omdat hulle nie natuurlik so is nie.
>> Jy moet Egoli kyk, dan leer jy baie:)))
>>
>> Maar jy moet ook weet - daar is 'n menigte mense wat nie gay of lesbies is
>> nie, maar wat seksuele verhoudings het met mans en vrouens. Niemand sit
>> hulle in 'n blikkie en sit 'n plakkertjie met 'n naam daarop en bespreek,
>> verfoei of stuur hulle volgens die Bybel hel toe nie.
>>
>>
>> Annette
>>
>
Re: Is dit reg? [boodskap #91680 is 'n antwoord op boodskap #91677] Vr, 26 Maart 2004 15:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja want hulle't so 'n goeie kinderlewe gehad? Dink net, wenrugby en baie
biltong! Wat kan beter wees? Mielies en stronke of bokkoms en kaalgat?
Hu-hu-huuu! Lekker ly die naweek......

"Annette" skryf in boodskap news:c41f40$lpt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))))) Jy het dit eintlik bietjie verkeerd - dis die Blou Bul ondersteuners
> wat moet opgedonder word:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4064337c.0@news1.mweb.co.za...
>> So jy reken as 'n kind die goeie invloed van sy ouers van vroegs af kry,
> dan
>> is 'n 'n Blou Bul? As hy kak gehad het dan is hy sekerlik 'n
>> Stormerondersteuner en as sy ouer nou rêrig 'n totale boggerop is, dan
is
> hy
>> 'n Cheetah? Sjit, nou leer ek iets. Ek het gewonder wat maak mense
> daai
>> spanne ondersteun en hier klaar jy dit op! So, kinders, as jou pa jou te
>> veel moer, dreig hom net met die Stormers of die Vrystaat!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c41897$mev$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit is nou maar net so Suidwester. Party mense is Blou Bul ondersteuners
>>> gebore, en sal so bly vir altyd, en ander trek weg, ondersteun 'n
ander
>> span
>>> wat beter speel, en word weer 'n Bul ondersteuner as hulle begin wen.
>>> Mens kan nie die feit wegredeneer dat daar mense is wat lesbiese of gay
>>> neigings begin toon na 'n erge traumatiese ondervinding nie.
>>> -
>>> Annette
>>>> Ek lees jou, maar jy gee my twee antwoorde. Aan die een kant sê jy
>> mens
>>>> word daarmee gebore, maar dan weer dat mense wat 'n slegte
> ondervinding
>>>> gehad het, verkies om met sy eie geslag te verkeer. Ek is nie so
> seker
>>> dat
>>>> so eenvoudig is nie. As iemand 'n slegte ondervinding gehad het,
kan
>> ek
>>>> verstaan dat hy/sy nie die teenoorgestelde geslag wil aan raak nie,
> maar
>>>> seks met hulle hê? Moet ek hieruit aflei dat jy twee soorte gay's
> kry?
>>>> Die geborenes en die gemaaktes.
>>>
>>> Heelwaarskynlik reg - en dit is wel hoekom daar gevalle is waar 'n gay
> of
>>> lesbiese persoon "regkom", omdat hulle nie natuurlik so is nie.
>>> Jy moet Egoli kyk, dan leer jy baie:)))
>>>
>>> Maar jy moet ook weet - daar is 'n menigte mense wat nie gay of
lesbies
> is
>>> nie, maar wat seksuele verhoudings het met mans en vrouens. Niemand sit
>>> hulle in 'n blikkie en sit 'n plakkertjie met 'n naam daarop en
> bespreek,
>>> verfoei of stuur hulle volgens die Bybel hel toe nie.
>>>
>>>
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Skiet raak
Volgende onderwerp: Cats se Tim Lane afgedank?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 19:37:22 MGT 2024