Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Highveld 94.7
Highveld 94.7 [boodskap #91446] Wo, 17 Maart 2004 14:22 na volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek wonder hoe werk radio stasies uit watter musiek om wanneer te speel. Ek
dink die nuwe liedjie van Will Young speel nou al vir die 10 de keer vandag.
Ek kan nie beskryf hoe gatvol ek al vir die liedjie is nie.

Miskien het dit te doen met die spesifieke liedjie se video, het julle dit
al gesien ?, persoonlik het ek nogal heel naar geraak vir die moffie. Ek
dink nog steeds die ander ou moes gewen het.
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91453 is 'n antwoord op boodskap #91446] Wo, 17 Maart 2004 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
94.7 het darem nog die to0 8 at 8 om hulle te lei.

Daai arme moegoes van Jakaranda het 'n musical director wat weier om enige
'covers' te speel, so enige heropname van 'n ou song weier hy om te speel.

Wat 'n aap

Soois die bliksem in

"Werner" skryf in boodskap news:c39mni$9d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder hoe werk radio stasies uit watter musiek om wanneer te speel. Ek
> dink die nuwe liedjie van Will Young speel nou al vir die 10 de keer vandag.
> Ek kan nie beskryf hoe gatvol ek al vir die liedjie is nie.
>
> Miskien het dit te doen met die spesifieke liedjie se video, het julle dit
> al gesien ?, persoonlik het ek nogal heel naar geraak vir die moffie. Ek
> dink nog steeds die ander ou moes gewen het.
>
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91463 is 'n antwoord op boodskap #91446] Do, 18 Maart 2004 00:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hulle word ook "gely" deur die musiekmaatskappye. Die musiekmaatskappy
"wheel en deal" met die radiostasies om sekere liedjies meer as ander te
speel. Dis om "awareness" van 'n kunstenaar te skep. Jy sal dieselfde ding
op jou "musiek kanale" sien. Oor en oor tot vervelens toe maklik 2 keer 'n
uur speel MTV daai nuwe stupid video van Kylie Minogue - dis om van naar te
word.

E

"Werner" skryf in boodskap news:c39mni$9d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder hoe werk radio stasies uit watter musiek om wanneer te speel. Ek
> dink die nuwe liedjie van Will Young speel nou al vir die 10 de keer vandag.
> Ek kan nie beskryf hoe gatvol ek al vir die liedjie is nie.
>
> Miskien het dit te doen met die spesifieke liedjie se video, het julle dit
> al gesien ?, persoonlik het ek nogal heel naar geraak vir die moffie. Ek
> dink nog steeds die ander ou moes gewen het.
>
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91465 is 'n antwoord op boodskap #91463] Do, 18 Maart 2004 02:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Mar 2004 02:37:25 +0200, "Elaine" wrote:

> Hulle word ook "gely" deur die musiekmaatskappye. Die musiekmaatskappy
> "wheel en deal" met die radiostasies om sekere liedjies meer as ander te
> speel. Dis om "awareness" van 'n kunstenaar te skep. Jy sal dieselfde ding
> op jou "musiek kanale" sien. Oor en oor tot vervelens toe maklik 2 keer 'n
> uur speel MTV daai nuwe stupid video van Kylie Minogue - dis om van naar te
> word.
>
> E

Seker is jy reg, Elaine.
Dit is somtyds nie leiding nie maar lyding:-)

DD
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91469 is 'n antwoord op boodskap #91465] Do, 18 Maart 2004 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy verstaan wat ek bedoel? :)) Seker ook maar daarvoor gesoek nê?

"DD" wrote:
>
> Seker is jy reg, Elaine.
> Dit is somtyds nie leiding nie maar lyding:-)
>
> DD
>
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91491 is 'n antwoord op boodskap #91446] Do, 18 Maart 2004 19:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
GAIL DAWSON  is tans af-lyn  GAIL DAWSON
Boodskappe: 1
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Well Werner,

They play Will Young constantly in England as well.
He has brought out a new song which is quite good. And I am not so sure
that Gareth is not a moffie as well.

XX

"Werner" skryf in boodskap news:c39mni$9d$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek wonder hoe werk radio stasies uit watter musiek om wanneer te speel. Ek
> dink die nuwe liedjie van Will Young speel nou al vir die 10 de keer vandag.
> Ek kan nie beskryf hoe gatvol ek al vir die liedjie is nie.
>
> Miskien het dit te doen met die spesifieke liedjie se video, het julle dit
> al gesien ?, persoonlik het ek nogal heel naar geraak vir die moffie. Ek
> dink nog steeds die ander ou moes gewen het.
>
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91492 is 'n antwoord op boodskap #91469] Do, 18 Maart 2004 19:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 18 Mar 2004 07:47:33 +0200, "Elaine" wrote:

> Het jy verstaan wat ek bedoel? :)) Seker ook maar daarvoor gesoek nê?
>
> "DD" wrote:

>> Seker is jy reg, Elaine.
>> Dit is somtyds nie leiding nie maar lyding:-)

>> DD



Jy wil darem seker maak dat ek weet
dat dit 'n opsitlike misspelling was né:-)
En jy's verkeerd. Dit was nie nodig om
daarvoor te soek nie. Die aanhalingstekens
het dut gehighlite en gebolt:-)

DD
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91502 is 'n antwoord op boodskap #91446] Vr, 19 Maart 2004 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Daar is 'n verskil tussen konserwatief en vooroordeel.
--
Annette

"Werner" skryf in boodskap news:c3e46p$1fk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek gee nie om of 'n sanger gay is of nie. Persoonlik hou ek baie van Elton
> John se songs. Ek gril net so bietjie vir Will Young se laaste song se
> video. Miskien is ek maar net 'n bietjie konserwatief.
>
>
> GAIL DAWSON wrote in message
> news:%rm6c.1169$TS5.489@newsfe1-gui.server.ntli.net...
>> Well Werner,
>>
>> They play Will Young constantly in England as well.
>> He has brought out a new song which is quite good. And I am not so sure
>> that Gareth is not a moffie as well.
>
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91503 is 'n antwoord op boodskap #91491] Vr, 19 Maart 2004 06:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Ek gee nie om of 'n sanger gay is of nie. Persoonlik hou ek baie van Elton
John se songs. Ek gril net so bietjie vir Will Young se laaste song se
video. Miskien is ek maar net 'n bietjie konserwatief.

GAIL DAWSON skryf in boodskap news:%rm6c.1169$TS5.489@newsfe1-gui.server.ntli.net...
> Well Werner,
>
> They play Will Young constantly in England as well.
> He has brought out a new song which is quite good. And I am not so sure
> that Gareth is not a moffie as well.
Re: Highveld 94.7 [boodskap #91508 is 'n antwoord op boodskap #91492] Vr, 19 Maart 2004 08:15 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee man, ek bedoel EK het seker daarvoor gesoek dat jy my spelfout uitwys
:o)

E

"DD" wrote:

> Jy wil darem seker maak dat ek weet
> dat dit 'n opsitlike misspelling was n�:-)
> En jy's verkeerd. Dit was nie nodig om
> daarvoor te soek nie. Die aanhalingstekens
> het dut gehighlite en gebolt:-)
>
> DD
>
Vorige onderwerp: Gelukkige St. Patrick's Day almal!!
Volgende onderwerp: Die stoute "veiligheidswagte"
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 19:04:22 MGT 2024