Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Paar Miljoen?
'n Paar Miljoen? [boodskap #91439] Wo, 17 Maart 2004 06:04 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
ondersteuners van hierdie organisasies.
Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
--
Annette
Re: 'n Paar Miljoen? [boodskap #91458 is 'n antwoord op boodskap #91439] Wo, 17 Maart 2004 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
"wit gevaar" politiekery?

"Annette" skryf in boodskap news:c3a7c5$90p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
> regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
> as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
> ondersteuners van hierdie organisasies.
> Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
> --
> Annette
>
Re: 'n Paar Miljoen? [boodskap #91460 is 'n antwoord op boodskap #91458] Wo, 17 Maart 2004 20:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 17 Mar 2004 22:36:17 +0200, "MoerFie" wrote:

> "wit gevaar" politiekery?
>
> "Annette" wrote in message
> news:c3a7c5$90p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
>> regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
>> as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
>> ondersteuners van hierdie organisasies.
>> Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
>> --
>> Annette
>

Verlang julle nie so bietjie na Frikkie Potgieter nie?
Glo nie jy sal weet van wie ek praat nie, Soois. maar
hy was die enigste ultra regsgesinde vriend wat
gloudina ooit gehad het. Somehow het hulle vriendskap
voorkom dat sy verder van die wal in die sloot tuimel.

DD
Re: 'n Paar Miljoen? [boodskap #91468 is 'n antwoord op boodskap #91458] Do, 18 Maart 2004 03:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Klink so:))) Net jammer die "witman" is toe doodgeskiet by die hek, en was
die al die tyd 'n koekoes onlangse eks-majoor
--
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:c3acrf$qad$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "wit gevaar" politiekery?
>
> "Annette" wrote in message
> news:c3a7c5$90p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
>> regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
>> as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
>> ondersteuners van hierdie organisasies.
>> Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
>> --
>> Annette
>>
>
Re: 'n Paar Miljoen? [boodskap #91471 is 'n antwoord op boodskap #91468] Do, 18 Maart 2004 05:55 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
....en hy's swart!

"Annette" skryf in boodskap news:c3b65a$n2g$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Klink so:))) Net jammer die "witman" is toe doodgeskiet by die hek, en was
> die al die tyd 'n koekoes onlangse eks-majoor
> --
> Annette
> "MoerFie" wrote in message
> news:c3acrf$qad$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> "wit gevaar" politiekery?
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:c3a7c5$90p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Na die skietery gister by Nelson Mandela se huis in Bishopscourt, het die
>>> regering 'n verklaring uitgereik dat hulle steeds die ver-regse militantes
>>> as 'n bedreiging beskou. Volgens die verklaring is daar glo 'n paar miljoen
>>> ondersteuners van hierdie organisasies.
>>> Hoo Boy ! Misleidende intelligensie, goedgelowigheid of bangmaakpraatjies?
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: 10de planeet
Volgende onderwerp: Steve Hofmeyer se tirade in Rapport
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:01:33 MGT 2024