Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Verkiesing
Verkiesing [boodskap #91403] Di, 16 Maart 2004 05:54 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons hou verkiesing oor 'n maand - en dit lyk asof die poitieke partye wag
vir die laaste week om mense se aandag te kry.
Daar is 21 partye wat staan vir die parlementêre verkiesing - nie eers die
helfte van hulle weet ek van wat enige verkiesingsveldtog loods nie.
--
Annette
Re: Verkiesing [boodskap #91406 is 'n antwoord op boodskap #91403] Di, 16 Maart 2004 06:08 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis vir my een van die irriterendste dinge van die moderne politiek. In
die ou dae het die manne vergader en jou probeer oortuig tot sy politieke
siening en jy kon elke kandidaat 'meet' met 'n tamatie of 'n eier as hy jou
irriteer. Vandag lyk my verwag die mense dat jy vir hulle moet stem oor
dit jou patriotiese plig is. Hoe de hel wil hulle enige sukses behaal?
G'n bleddie wonder die ANC en Swapo sit so rustig nie!

"Annette" skryf in boodskap news:c365at$al9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons hou verkiesing oor 'n maand - en dit lyk asof die poitieke partye wag
> vir die laaste week om mense se aandag te kry.
> Daar is 21 partye wat staan vir die parlementêre verkiesing - nie eers die
> helfte van hulle weet ek van wat enige verkiesingsveldtog loods nie.
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: Wat is 'n mooi Afrikaanse woord vir
Volgende onderwerp: Verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:32:31 MGT 2024