Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Kan iemand my in Afrikaans sê...
Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91138] Do, 11 Maart 2004 13:51 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
...hoe ek 'n DVD kopieer.

Max____________________________
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91139 is 'n antwoord op boodskap #91138] Do, 11 Maart 2004 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Het jy 'n DVD skrywer ('burner')?

Max wrote:
> ...hoe ek 'n DVD kopieer.
>
> Max____________________________
>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91142 is 'n antwoord op boodskap #91139] Do, 11 Maart 2004 15:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, 'n fotostaatmasjien!

Ek's sommer net sarkasties! Nee, ek het (nog) nie 'n DVD brander nie, maar
wil graag een koop. Maar nou het ek gehoor dat dit 'n helse shlep is om 'n
DVD te copy. Jy moet hom eers rip en weet ek veel wat alles nog.

Ek het op hierdie stadium nie eers 'n DVD rom nie, so ek weet nog glad nie
hoe 'n DVD saamgestel is nie...

Max____________________________

"bolander" skryf in boodskap news:40507559.8030206@miami.net...
> Het jy 'n DVD skrywer ('burner')?
>
> Max wrote:
>> ...hoe ek 'n DVD kopieer.
>>
>> Max____________________________
>>
>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91147 is 'n antwoord op boodskap #91138] Do, 11 Maart 2004 17:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Mar 2004 14:51:33 +0100, "Max" wrote:

> ...hoe ek 'n DVD kopieer.
>
> Max____________________________
>

Ek is gevra om een vanaand te kopieer.
Sal jou netnou sê hoe om dit te doen,
alternatiewelik, sal ek jou sê hoe om dit
nié te doen nie.

Kopié
(van die niceste ou in die omgewing.)
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91149 is 'n antwoord op boodskap #91147] Do, 11 Maart 2004 18:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hierdie is die enigste program beskikbaar wat 'copy protected' DVDs
kopieer. Dit het 'n ingeboude 'ripper' en dis versklik eenvoudig om te
gebruik. Jy kliek net COPY en 'n uur later het jy 'n perfekte weergawe
van die oorsplonklike.

http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp

DD wrote:
> On Thu, 11 Mar 2004 14:51:33 +0100, "Max" wrote:
>
>
>> ...hoe ek 'n DVD kopieer.

>> Max____________________________

>
>
> Ek is gevra om een vanaand te kopieer.
> Sal jou netnou sê hoe om dit te doen,
> alternatiewelik, sal ek jou sê hoe om dit
> nié te doen nie.
>
> Kopié
> (van die niceste ou in die omgewing.)
>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91152 is 'n antwoord op boodskap #91149] Do, 11 Maart 2004 21:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 11 Mar 2004 20:27:02 +0200, bolander wrote:

> Hierdie is die enigste program beskikbaar wat 'copy protected' DVDs
> kopieer. Dit het 'n ingeboude 'ripper' en dis versklik eenvoudig om te
> gebruik. Jy kliek net COPY en 'n uur later het jy 'n perfekte weergawe
> van die oorsplonklike.
>
> http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
>
>
>

Nou bolander? Wil jy hê dat die mense vir ons moet lag?
Wie betaal vir 'n program?

DD
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91153 is 'n antwoord op boodskap #91152] Do, 11 Maart 2004 21:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"DD" skryf in boodskap news:hqk1501nii6kqs74qif7794bhs54qigui8@4ax.com...
: On Thu, 11 Mar 2004 20:27:02 +0200, bolander
: wrote:
:
: >Hierdie is die enigste program beskikbaar wat 'copy protected' DVDs
: >kopieer. Dit het 'n ingeboude 'ripper' en dis versklik eenvoudig om te
: >gebruik. Jy kliek net COPY en 'n uur later het jy 'n perfekte weergawe
: >van die oorsplonklike.
: >
: > http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
: >
: >
: >
:
: Nou bolander? Wil jy hê dat die mense vir ons moet lag?
: Wie betaal vir 'n program?
:
: DD
:
:/

Jij niet dan ..? Om te huilen !

--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91171 is 'n antwoord op boodskap #91153] Vr, 12 Maart 2004 08:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het intussen 'n DVD brandertjie in huis. Ek het 'n eksterne gekoop, waar
mens sommer jou videomasjien of kamera aan kan koppel en jou tuisfilmpies
oor kan sit op DVD.

Ek het Easy cd and dvd creator gedownload met my elektroniese muil (Hoef jy
nie te betaal nie, sien) maar as ek 'n dvd probeer copy sê hy ek moet 'n
skyf plaas met 7,5 GB ruimte...

Ek sal bietjie speel hierdie naweek...

Max____________________________

"K o b'b e" skryf in boodskap news:c2qkpj$grs$1@reader11.wxs.nl...
> "DD" schreef in bericht
> news:hqk1501nii6kqs74qif7794bhs54qigui8@4ax.com...
> : On Thu, 11 Mar 2004 20:27:02 +0200, bolander
> : wrote:
> :
> : >Hierdie is die enigste program beskikbaar wat 'copy protected' DVDs
> : >kopieer. Dit het 'n ingeboude 'ripper' en dis versklik eenvoudig om te
> : >gebruik. Jy kliek net COPY en 'n uur later het jy 'n perfekte weergawe
> : >van die oorsplonklike.
> : >
> : > http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
> : >
> : >
> : >
> :
> : Nou bolander? Wil jy hê dat die mense vir ons moet lag?
> : Wie betaal vir 'n program?
> :
> : DD
> :
> :/
>
> Jij niet dan ..? Om te huilen !
>
> --
> K o b'b e
> ---------
> webblad: http://go.to/coilge
> e-adres: incorrect
>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91192 is 'n antwoord op boodskap #91171] Vr, 12 Maart 2004 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek se weer. Dit is die enigste pgm wat werk!!!!!!

http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp

Max wrote:
> Ek het intussen 'n DVD brandertjie in huis. Ek het 'n eksterne gekoop, waar
> mens sommer jou videomasjien of kamera aan kan koppel en jou tuisfilmpies
> oor kan sit op DVD.
>
> Ek het Easy cd and dvd creator gedownload met my elektroniese muil (Hoef jy
> nie te betaal nie, sien) maar as ek 'n dvd probeer copy sê hy ek moet ´n
> skyf plaas met 7,5 GB ruimte...
>
> Ek sal bietjie speel hierdie naweek...
>
> M

>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91193 is 'n antwoord op boodskap #91192] Vr, 12 Maart 2004 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
My muil is besig om hom binne te haal, ek sal die naweek probeer...

Max____________________________

"bolander"
> Ek se weer. Dit is die enigste pgm wat werk!!!!!!
>
>
> http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
>
>
> Max wrote:
>> Ek het intussen 'n DVD brandertjie in huis. Ek het 'n eksterne gekoop, waar
>> mens sommer jou videomasjien of kamera aan kan koppel en jou tuisfilmpies
>> oor kan sit op DVD.
>>
>> Ek het Easy cd and dvd creator gedownload met my elektroniese muil (Hoef jy
>> nie te betaal nie, sien) maar as ek 'n dvd probeer copy sê hy ek moet 'n
>> skyf plaas met 7,5 GB ruimte...
>>
>> Ek sal bietjie speel hierdie naweek...
>>
>> M
>
>>
>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91213 is 'n antwoord op boodskap #91192] Vr, 12 Maart 2004 17:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 2004 14:40:38 +0200, bolander wrote:

> Ek se weer. Dit is die enigste pgm wat werk!!!!!!
>
>
> http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
>

waar kom jy daaraan bolander?
Ek het 20 min gelede 'n DVD gecopy
met Nero 6.3

DD
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91220 is 'n antwoord op boodskap #91213] Vr, 12 Maart 2004 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 2004 19:48:58 +0200, DD wrote:

> bolander wrote:
>
>> Ek se weer. Dit is die enigste pgm wat werk!!!!!!


>> http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp

>
> waar kom jy daaraan bolander?
> Ek het 20 min gelede 'n DVD gecopy
> met Nero 6.3

Die probleem gaan inkom met CD's wat 'n kopiereg beskerming ophet, DD.
Nero hanteer dit nie. En dan moet jy ook onthou dat van die nuwe CD's
is meer as 4 gig, en dan moet jy sagteware gebruik wat dit kan "split"
in 2 CD's. Anders gaan jy dit nooit gekopieer kry nie.
Elkgeval - dog net ek sê..
;-)
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91222 is 'n antwoord op boodskap #91220] Vr, 12 Maart 2004 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
DVDxCopy doen dit alles. Ongeag kopiereg beskerming en hy plaas alles op
een DVD deur 'subtitles' en ander tale asook surround sound ens weg te
laat. Glo vir my dis die enigste program wat werk. Ek het al al die
ander probeer, stuk of tien maar dis al een wat werk.

Katryn wrote:
> On Fri, 12 Mar 2004 19:48:58 +0200, DD wrote:
>
>
>> bolander wrote:


>>> Ek se weer. Dit is die enigste pgm wat werk!!!!!!
>
>
>>> http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
>

>> waar kom jy daaraan bolander?
>> Ek het 20 min gelede 'n DVD gecopy
>> met Nero 6.3
>
>
> Die probleem gaan inkom met CD's wat 'n kopiereg beskerming ophet, DD.
> Nero hanteer dit nie. En dan moet jy ook onthou dat van die nuwe CD's
> is meer as 4 gig, en dan moet jy sagteware gebruik wat dit kan "split"
> in 2 CD's. Anders gaan jy dit nooit gekopieer kry nie.
> Elkgeval - dog net ek sê..
> ;-)
>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91223 is 'n antwoord op boodskap #91222] Vr, 12 Maart 2004 21:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 2004 23:10:31 +0200, bolander wrote:

> DVDxCopy doen dit alles. Ongeag kopiereg beskerming en hy plaas alles op
> een DVD deur 'subtitles' en ander tale asook surround sound ens weg te
> laat. Glo vir my dis die enigste program wat werk. Ek het al al die
> ander probeer, stuk of tien maar dis al een wat werk.

Ek glo jou. Dis vir DD wat jy moet oortuig. ;-)
Ek sien op hulle website dat hulle probleme opgetel het hier in die
VSA met die "ripper" gedeelte van hulle sagteware .
Hier is die relevante deel wat handel oor CSS encryption:

" In an injunction recently placed on 321 Studios by Judge Illston of
the Northern District of California, USA, it was decreed our software
violated the Digital Millennium Copyright Act (DMCA), so we can no
longer sell or distribute our DVD X Copy software with a "ripper" in
it. A DVD ripper allows your computer to read CSS encrypted data on a
DVD movie before or during the process of making a backup copy. 321
Studios intends to appeal the adverse portions of this ruling. "

Jou kopie is dalk dan nog van die oueres?
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91224 is 'n antwoord op boodskap #91220] Vr, 12 Maart 2004 21:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 2004 15:16:42 -0500, Katryn wrote:

> On Fri, 12 Mar 2004 19:48:58 +0200, DD wrote:
>
>> bolander wrote:

>>> Ek se weer. Dit is die enigste pgm wat werk!!!!!!
>
>
>>> http://www.dvdxcopy.com/xpress.asp
>

>> waar kom jy daaraan bolander?
>> Ek het 20 min gelede 'n DVD gecopy
>> met Nero 6.3
>
> Die probleem gaan inkom met CD's wat 'n kopiereg beskerming ophet, DD.
> Nero hanteer dit nie. En dan moet jy ook onthou dat van die nuwe CD's
> is meer as 4 gig, en dan moet jy sagteware gebruik wat dit kan "split"
> in 2 CD's. Anders gaan jy dit nooit gekopieer kry nie.
> Elkgeval - dog net ek sê..
> ;-)

4.7 gig soos jy sê. Maar ek het 'n DVD skrywer, wat dit tog kan doen.
En ek hoor wat bolander sê, en ek aanvaar dat hy reg is, oftewel daar
menige produk geadverteer word wat veronderstel is om dit te kan doen.

Ek is op die oomblik besig om NAV 2004 vir die soveelste keer af te
laai. Die voriges kon ek nie gekraak kry nie, en poog alweer met 'n
ander een:-)
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91225 is 'n antwoord op boodskap #91223] Vr, 12 Maart 2004 22:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bolander  is tans af-lyn  bolander
Boodskappe: 27
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hulle het blykbaar 'n tydelike 'stay of execution'
gekry. Hulle mag wel tydelik nog hulle produkte verkoop.

9 March 2004 19:35 by dRD

The district court in New York issued a temporary stay of the
premilimany injunction on Friday for 321 Studios in their legal case
against movie studios Paramount and Fox.

321 Studios asked for immediate temporary stay after the district court
ruling in New York in last week's Wednesday and the Judge Richard Owen
granted that to them on Friday. Stay means that the New York court order
to stop selling "ripper-equipped" versions of 321 Studios' DVD X Copy
products is postponed and from New York court's point of view 321
Studios can continue to sell their products equipped with the part that
allows circumventing the copy protection found on DVD-Video .

Katryn wrote:
> On Fri, 12 Mar 2004 23:10:31 +0200, bolander
> wrote:
>
>
>> DVDxCopy doen dit alles. Ongeag kopiereg beskerming en hy plaas alles op
>> een DVD deur 'subtitles' en ander tale asook surround sound ens weg te
>> laat. Glo vir my dis die enigste program wat werk. Ek het al al die
>> ander probeer, stuk of tien maar dis al een wat werk.
>
>
> Ek glo jou. Dis vir DD wat jy moet oortuig. ;-)
> Ek sien op hulle website dat hulle probleme opgetel het hier in die
> VSA met die "ripper" gedeelte van hulle sagteware .
> Hier is die relevante deel wat handel oor CSS encryption:
>
> " In an injunction recently placed on 321 Studios by Judge Illston of
> the Northern District of California, USA, it was decreed our software
> violated the Digital Millennium Copyright Act (DMCA), so we can no
> longer sell or distribute our DVD X Copy software with a "ripper" in
> it. A DVD ripper allows your computer to read CSS encrypted data on a
> DVD movie before or during the process of making a backup copy. 321
> Studios intends to appeal the adverse portions of this ruling. "
>
> Jou kopie is dalk dan nog van die oueres?
>
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91226 is 'n antwoord op boodskap #91224] Vr, 12 Maart 2004 22:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 2004 23:48:31 +0200, DD wrote:

>> En dan moet jy ook onthou dat van die nuwe CD's
>> is meer as 4 gig, en dan moet jy sagteware gebruik wat dit kan "split"
>> in 2 CD's. Anders gaan jy dit nooit gekopieer kry nie.

> 4.7 gig soos jy sê. Maar ek het 'n DVD skrywer, wat dit tog kan doen.

Nee, DD. Ek het gesê *meer* as. Swak woordgebruik om te probeer sê
dat baie van die nuwe DVD's is groter as 4.7 gig. Soos in 7 of 8 gig.
Sien? ;-)

> En ek hoor wat bolander sê, en ek aanvaar dat hy reg is, oftewel daar
> menige produk geadverteer word wat veronderstel is om dit te kan doen.

Daar is heelwat freeware programme ook. ;-)
Maar Bolander se advies is nogsteeds die beste - veral as jy nie wil
sukkel nie, en nie lus is om Ifoedit en DVD2One en so aan wil gebruik
nie.
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91227 is 'n antwoord op boodskap #91225] Vr, 12 Maart 2004 22:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 13 Mar 2004 00:15:05 +0200, bolander wrote:

> Hulle het blykbaar 'n tydelike 'stay of execution'
> gekry. Hulle mag wel tydelik nog hulle produkte verkoop.

Aah. Interessant! Ek was juis lus om netnou te gaan kyk wat die
storie agter die storie is.
Ek wonder of dit maar dieselfde pad gaan loop as die ou VHS kopieë
wat ons tog maar almal gemaak het op ons video masjiene? En voor dit
toe ons musiek op tapes gekopieer het? Die tegnologie verander, maar
die mens bly maar dieselfde?
;-)
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91235 is 'n antwoord op boodskap #91226] Sa, 13 Maart 2004 04:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 2004 17:21:36 -0500, Katryn wrote:

> On Fri, 12 Mar 2004 23:48:31 +0200, DD wrote:
>
>>> En dan moet jy ook onthou dat van die nuwe CD's
>>> is meer as 4 gig, en dan moet jy sagteware gebruik wat dit kan "split"
>>> in 2 CD's. Anders gaan jy dit nooit gekopieer kry nie.
>
>> 4.7 gig soos jy sê. Maar ek het 'n DVD skrywer, wat dit tog kan doen.
>
> Nee, DD. Ek het gesê *meer* as. Swak woordgebruik om te probeer sê
> dat baie van die nuwe DVD's is groter as 4.7 gig. Soos in 7 of 8 gig.
> Sien? ;-)
>
>> En ek hoor wat bolander sê, en ek aanvaar dat hy reg is, oftewel daar
>> menige produk geadverteer word wat veronderstel is om dit te kan doen.
>
> Daar is heelwat freeware programme ook. ;-)
> Maar Bolander se advies is nogsteeds die beste - veral as jy nie wil
> sukkel nie, en nie lus is om Ifoedit en DVD2One en so aan wil gebruik
> nie.

Dit het ek nie eens geweet nie, Katryn. En die rede daarvoor is die
feit dat ek DVD's gebruik, slegs vir backup's. Nou kan ek 'n
CorelDRAW en Adobe Photoshop tesame met sommer twee
images van my hardeskyf op een CD (of dvd natuurlik:-) sit.
Want die CD versameling groei teen dieselfde tempo as wat die
stiffie versameling vroeër gegroei het. en die Kasset versameling voor
dit.
Ek kyk nie stories nie, ek speel nie games nie (lekker suurgat né!) en
dit is waarom ek net backup's maak met die dvd skrywer.

Een tyd het ek 'n golfgame op my rekenaar gehad. Dit het my binne
minute verveel. Daar was ook put put (minigolf) op my masjien, en dit
het bietjie langer gehou voor dìt my verveel het, maar dit het ook
vinnig gewaai. Daai 'skiet skiet' goedjies is erger:-(
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91300 is 'n antwoord op boodskap #91235] So, 14 Maart 2004 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote:

> Een tyd het ek 'n golfgame op my rekenaar gehad. Dit het my binne
> minute verveel. Daar was ook put put (minigolf) op my masjien, en dit
> het bietjie langer gehou voor dít my verveel het, maar dit het ook
> vinnig gewaai. Daai 'skiet skiet' goedjies is erger:-(
>
Wanneer laas het jy 'n nuwe speletjie op jou rekenaar gehad?

Elaine
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91311 is 'n antwoord op boodskap #91300] So, 14 Maart 2004 18:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 14 Mar 2004 19:14:10 +0200, "Elaine" wrote:

>
> "DD" wrote:
>
>> Een tyd het ek 'n golfgame op my rekenaar gehad. Dit het my binne
>> minute verveel. Daar was ook put put (minigolf) op my masjien, en dit
>> het bietjie langer gehou voor dìt my verveel het, maar dit het ook
>> vinnig gewaai. Daai 'skiet skiet' goedjies is erger:-(

> Wanneer laas het jy 'n nuwe speletjie op jou rekenaar gehad?
>
> Elaine
>

Moet ek jou eerlik antwoord Elaine? 'kay, hier kom dit:
Erens in 1999

DD
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91318 is 'n antwoord op boodskap #91311] So, 14 Maart 2004 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote:

> Moet ek jou eerlik antwoord Elaine? 'kay, hier kom dit:
> Erens in 1999
>
> DD
>

Probeer 'n paar nuwer games, van die strategie en "sims" soort, en sê dan
weer of jy dit nie geniet nie. 99 is nie so lank terug nie, ek speel nog so
af en toe 'n game uit daai era, ek dink net nie jy't ooit die ware
"juweeltjies" gevind tussen die lys van games nie. Oor die algemeen
spandeer ek nie meer as 2 ure 'n dag op games nie - ek het beter dinge om te
doen :)) Dis egter goeie stress relief. Niks is lekkerder om een van
hierdie "god" games te speel en iemand anders se lewe op te donner vir 'n
verandering nie (al is dit nou ook 'n "virtual" persoon s'n :o))

E
Re: Kan iemand my in Afrikaans sê... [boodskap #91373 is 'n antwoord op boodskap #91318] Ma, 15 Maart 2004 14:10 Na vorige boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Elaine! My donner. Nes ek dink ek het alles gehoor!

Jy't minder as 'n week gelede hier vertel dat jy jouself so oorwerk dat jy
nie sonder 'n meid kan klaar kom nie... en nou verkondig jy dat jy twee uur
per dag games sit en speel.

Kry 'n meer konstruktiewe stokperdjie!

(Baie dankie aan almal vir die raad met dvd's brand. Ek het dit reggekry!)

Max____________________________

"Elaine" wrote in message
news:c32kfk$qvj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> "DD" wrote:
>
>> Moet ek jou eerlik antwoord Elaine? 'kay, hier kom dit:
>> Erens in 1999
>>
>> DD
>>
>
> Probeer 'n paar nuwer games, van die strategie en "sims" soort, en sê dan
> weer of jy dit nie geniet nie. 99 is nie so lank terug nie, ek speel nog so
> af en toe 'n game uit daai era, ek dink net nie jy't ooit die ware
> "juweeltjies" gevind tussen die lys van games nie. Oor die algemeen
> spandeer ek nie meer as 2 ure 'n dag op games nie - ek het beter dinge om te
> doen :)) Dis egter goeie stress relief. Niks is lekkerder om een van
> hierdie "god" games te speel en iemand anders se lewe op te donner vir 'n
> verandering nie (al is dit nou ook 'n "virtual" persoon s'n :o))
>
> E
>
Vorige onderwerp: Sagteware
Volgende onderwerp: Nuwe virus?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:20:53 MGT 2024