Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Rekenaars & selfone » Sagteware
Sagteware [boodskap #91217] Vr, 12 Maart 2004 18:23 na volgende boodskap
Francois[0]  is tans af-lyn  Francois[0]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Verismall Sagteware:

Ek bedryf hierdie webblad waar daar Afrikaanse sagteware versprei word
- meestal van 'n besigheid en finansiële aard.

Belangstellendes kan die webblad besoek by:
www.verismall.com/welkom.htm

Dankie vir julle belangstelling.

Enige terugvoer sal waardeer word.

Francois Terblanche
Durbanville
Suid-Afrika
Re: Sagteware [boodskap #91228 is 'n antwoord op boodskap #91217] Sa, 13 Maart 2004 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jonas  is tans af-lyn  Jonas
Boodskappe: 1070
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mooiskoot Francois - doen so voort.
Nou vir die reklame daarvan ...
Re: Sagteware [boodskap #91250 is 'n antwoord op boodskap #91228] Sa, 13 Maart 2004 17:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois[0]  is tans af-lyn  Francois[0]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
Dankie Jonas

Ek adverteer reeds die webblad op Google, Download.com, CNet, Yahoo,
en verskeie ander soekenjins insluitend Ananzi.co.za.

Die webblad is volkome tweetalig in beide Afrikaans en Engels.

Die meeste van my kliënte is nog uit die VSA. Ek hoop om meer
Suid-Afrikaners te kry wat my sal ondersteun. Ek is seker daar is
baie Suid-Afrikaners oorsee wat graag bietjie Afrikaans op hul
rekenaars by die huis en by die werk sal wil gebruik.

Dankie vir die terugvoer.

Francois Terblanche
Verismall Sagteware
http://www.verismall.com/welkom.htm
Re: Sagteware [boodskap #91252 is 'n antwoord op boodskap #91250] Sa, 13 Maart 2004 18:01 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 13 Mar 2004 09:45:09 -0800, fran...@verismall.com (Francois) wrote:

> Dankie Jonas
>
> Ek adverteer reeds die webblad op Google, Download.com, CNet, Yahoo,
> en verskeie ander soekenjins insluitend Ananzi.co.za.
>
> Die webblad is volkome tweetalig in beide Afrikaans en Engels.
>
> Die meeste van my kliënte is nog uit die VSA. Ek hoop om meer
> Suid-Afrikaners te kry wat my sal ondersteun. Ek is seker daar is
> baie Suid-Afrikaners oorsee wat graag bietjie Afrikaans op hul
> rekenaars by die huis en by die werk sal wil gebruik.
>
> Dankie vir die terugvoer.
>
> Francois Terblanche
> Verismall Sagteware
> http://www.verismall.com/welkom.htm

Francois Terblanche (hallo), ek lei af dat Jonas vriendelik met jou
was. Jonas en ek is oor heelwat jare al vriende op die symste site
en, ek het al dommer foute as Jonas gemaak. Maar, om nice te wees
met 'n spammer, bring ons vriendskap op 'n dun lyntjie.
So, fock-off met jou spamming, en sê wanneer jy by die deur uitgaan,
vir die Pretorianer dat ek hom in my kantoor wil sien:-(((

DD
Vorige onderwerp: CDA na Midi
Volgende onderwerp: Kan iemand my in Afrikaans sê...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 18:20:43 MGT 2024