Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » raad asseblief
raad asseblief [boodskap #91218] Vr, 12 Maart 2004 19:26 na volgende boodskap
flinder  is tans af-lyn  flinder
Boodskappe: 11
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Ek lees nie dikwels die groep nie - om eerlik te wees. Maar as die groot lus
my nou beetpak, is meeste van die plasings verval.

Waar stel 'n mens die opsie dat boodskappe nie moet verval nie, of hoe werk
dit?

Kan iemand help asseblief?

Dankie.
Re: raad asseblief [boodskap #91219 is 'n antwoord op boodskap #91218] Vr, 12 Maart 2004 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K o b'b e  is tans af-lyn  K o b'b e
Boodskappe: 11
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Junior Lid
"flinder" skryf in boodskap news:c2t2tk$k4r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
: Ek lees nie dikwels die groep nie - om eerlik te wees. Maar as die groot lus
: my nou beetpak, is meeste van die plasings verval.
:
: Waar stel 'n mens die opsie dat boodskappe nie moet verval nie, of hoe werk
: dit?
:
: Kan iemand help asseblief?
:
: Dankie.
:
:/

Selecteer in de linker kolom
Klik bovein de taakbalk op [Beeld]
Kies [Weergave] en selecteer "Alle berichten weergeven"

(Waarschijnlijk staat die instelling bij jou op
"Gelezen berichten negeren")

Niets te danken; graag gedaan.
--
K o b'b e
---------
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: raad asseblief [boodskap #91302 is 'n antwoord op boodskap #91218] So, 14 Maart 2004 17:31 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"flinder" skryf in boodskap news:c2t2tk$k4r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek lees nie dikwels die groep nie - om eerlik te wees. Maar as die groot lus
> my nou beetpak, is meeste van die plasings verval.
>
> Waar stel 'n mens die opsie dat boodskappe nie moet verval nie, of hoe werk
> dit?
>
> Kan iemand help asseblief?
>
> Dankie.
>

As hy so strepie deur die boodskappie trek op jou Outlook Express beteken
dit die boodskap is klaar van jou ISP se server verwyder. Jy moet maar die
boodskappe op Google gaan lees, doen 'n search vir
"soc.culture.south-africa.afrikaans", en jy sal die al die boodskappe wat
OOIT op die nuusgroep gepost is daar kry.

E
Vorige onderwerp: HIER IS EEN MANIER OM
Volgende onderwerp: Kerry en die Slagter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 16:45:03 MGT 2024