Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Huishulp/Bediendes
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91201 is 'n antwoord op boodskap #91188] Vr, 12 Maart 2004 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:


> Niks anders als in het verlede nie..dus TOEN was het hetzelfde.
> heb je geen begrip voor de groet achterstand die ingelopen moet worden.
> Hoe zou jij het anpakken die achterstand?

Hoe dat weet jij beter als ik.. wees creatief ..
Ergens moet men beginnen en dat voor eigen bestwil.

> Bijna een onmogelijke zaak zonder hulp van buiten af ( andere landen)
> ---------Daar is net een manier waarop dit gedoen kan word. Die
> agtergeblewenes moet eers besef dat hulleself dit sal moet doen .

Ik bedoel alvast de schuld kwijtschelden en investeren.. al dit niet zonder
controle en eisen te stellen..( corruptie bestrijding werknemers regelingen
enz..)
Ik zie meer in de kleine economie.. Die groep die aantoonde ondernemend te
zijn helpen.
ken een geval in Kenia.. een vrouw maakte de mooiste kleren.. kreeg van een
hulporganisatie meer naaimachines en ze heeft nu een atelier..
koopt Afrikaans stoffen in NL nota bene..

> Ieder individueel mens kan veel doen en betekenen voor elke medemens.
> Vooral als je een betere standaard van leven hebt ( economisch )
> Men moet alleen even een andere bril opzetten..( niet vast zitten aan
> vastgeroeste oude ideeën vooroordelen en meningen)...

> ------Ho-ho! Vertel daai vir jou vroueverenigingvergadering oor koek en
> tee. Hulle sal jou dalk glo! Feit bly staan, jy kan iemand nie help wat
> nie bereid is om ten eerste homself te help nie.

Je kan iemands denken en handelen beïnvloeden ( niet iemand die verslaafd is
) anders hoef je ook je kinderen niet opvoeden.. dat gaat met belonen en
eisen stellen en bewust maken van hun situatie..( scholing )

grt emmy
>
>
>
>
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91202 is 'n antwoord op boodskap #91191] Vr, 12 Maart 2004 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Laat ek demonstreer:
> Met die grondeise vir plaasgrond van die afgelope klompie jare, kon nog nie
> 'n ENKELE swart persoon met 'n kaart en transport kom om bewys te lewer van
> sy eienaarskap van enige grond nie. Daarenteen kon al die kommersiële
> boere, met geen enkele uitsondering nie, bewys lewer van dat hulle die grond
> gekoop en betaal het! Maar Emmy en haar trawante skree dat die grond
> gesteel is....van wie?

Nooit gezegd gesteel;-))

Ga niet terug naar eeuwen terug..
TOEN hadden onze steden hier in heel Europa omwallingen ( muren) om de
misdaad buiten de stad te houden.
Kijk naar NU... vergeet niet dat men nu meer soorten media kent.
Alle weelde uit het westen is te ZIEN.....op
TV Internet.. mensen zijn niet dom maar komen vroeg of laat in opstand.

voor IEDEREEN een drama..
grt emmy


> Vir die doel van die grondkwessie is die Owambo, Herero, Damara,
> Ovahimba, ens. skielik almal 'n swart groep en is 'hulle' grond gesteel,
> maar in die geskiedenis het 'n groep soos die Owambos dit self nooit verder
> suid gewaag as Namutoni nie en vandag wil hulle van 'hul' gesteelde grond hê
> tot in die suide van die land! Selfs in gebiede waar g'n oermens kon of
> wil oorleef nie en wat die wit man se moderne tegnologie dit moontlik gemaak
> het om water uit die grond te kry, selfs daar is nou 'hulle' grond!
> En Emmy en haar hennekoor juig! Selfs 'n bromgeluid van die ou hen
> uit Kanada ook!
> "Paul" wrote in message
> news:uwh4c.31787$sk.2147459@phobos.telenet-ops.be...
>
>> Die beste wat vir die swart Africaan wat kan doen is ongetwywel Emmy,sy
>
> gaan
>
>> al die swartes een mooi toekoms gee,baie geld en mooie plase,Emmy gaan dit
>> almal betaal want sy is ryk en kom op vir die swartes
>> In Vlaandere is ook sulke mense wat ook so praat vir wat die andere moet
>> doen
>
>
>
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91203 is 'n antwoord op boodskap #91197] Vr, 12 Maart 2004 13:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:
> Hoekom nie? Ek dink ek is heel toeganklik en ek het geen probleme met my
> werkers nie. Hulle weet, werk jy goed, word jy goed betaal. Neuk jy
> rond, groet ons mekaar. Ek het al 'n blanke outjie gekry wat my kom sien
> het en my mooi vertel het hy's dink hy kan beter doen, toe sê ek vir hom,
> nou maar bewys dit vir my. En hy het en hy's vandag baie gelukkig.

Baie gelukkig.. dus het kan wel. je zei eerst dat niet een kwam vragen..

Ek sê
> weer, dit hang nie van die werkgewer nie......enige ou wat bereid is om sy
> nek uit te steek, sal vergoed word. hoekom verwag jy van my om sy nek uit
> te trek?

Omdat jij de mogelijkheden bezit en de kennis hoe het moet en kan....
Jouw kennis kan je creatief benutten .. Jij weet als geen ander HOE je deze
mensen kunt stimuleren. Als je wil..
Dan maak je meer mensen gelukkiger ( en jezelf) als die ene...

grt emmy

>> Ek sê weer.....ek moet nog 'n enkele swart persoon kry wat al ooit na
>
> my
>
>> toe gekom het met 'n versoek vir groter verantwoordelikheid of om werk te
>> doen sonder dat hy ekstra geld verwag. Dit werk eenvoudig nie so in
>
> Afrika
>
>> nie!
>
>
> Zal hij dat durven vragen ;-))
>
>
>
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91205 is 'n antwoord op boodskap #91183] Vr, 12 Maart 2004 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy"  skryf in boodskap news:405191cb$0$65154$d5255a0c@news.wanadoo.nl...
Suidwester wrote:

Niks anders als in het verlede nie..dus TOEN was het hetzelfde.
heb je geen begrip voor de groet achterstand die ingelopen moet worden.
-------O ek weet van die agterstand, maar niemand anders as die swart man
kan homself uit sy probleem uitwerk behalwe hyself nie!   Al die skenkings
en hulp sal niks help as die persoon nie self ook sy leefwyse verander nie.
Amper iets soos 'n dieet.   Jy soveel dieet as jy wil en gebruik wat jy wil,
maar as jy nie jou alledaagse eetgewoontes nie gaan verander nie, dan gaan jy
weer vet word.

Ieder individueel mens kan veel doen en betekenen voor elke medemens.
Vooral als je een betere standaard van leven hebt ( economisch )
Men moet alleen even een andere bril opzetten..( niet vast zitten aan
vastgeroeste oude ideeën vooroordelen en meningen)...
--------Ag nee wat, hoekom moet ek iemand help wat self wil net sit en kyk
hoe ek veranderinge namens hom aanbring?   Twee jaar na jy die huis vir hom
gebou het, dan bly daar 4 families in een huis, en verkoop hulle drank aan
dese en gene uit die huis uit.  Nee dankie!   Kom doen jy dit
hier................
grt emmy
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91206 is 'n antwoord op boodskap #91202] Vr, 12 Maart 2004 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Komaan Emmy! Ek het in Windhoek my kinderjare gehad en watter wonderlike
dorp was dit nie om in groot te word nie. Misdaad was amper totaal
onbekend en 'n kind kon enige tyd op straat rondloop sonder dat 'n hand op
hom gelê sou wees. Baie huise het nie eintlik sleutels gehad nie en jy het
jou kar enige plek geparkeer sonder om dit te sluit. Vandag? Die mense
sluip rond en bly agter 8' mure weggekruip teen die misdadigers. Die
polisie is useless.

Ga niet terug naar eeuwen terug..
TOEN hadden onze steden hier in heel Europa omwallingen ( muren) om de
misdaad buiten de stad te houden.
Kijk naar NU... vergeet niet dat men nu meer soorten media kent.
Alle weelde uit het westen is te ZIEN.....op
TV Internet.. mensen zijn niet dom maar komen vroeg of laat in opstand.
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91207 is 'n antwoord op boodskap #91203] Vr, 12 Maart 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Baie gelukkig.. dus het kan wel. je zei eerst dat niet een kwam vragen..
-----Ja o ja! Die wil om te verbeter moet mos eers by hom wees en nie by
my nie?

Omdat jij de mogelijkheden bezit en de kennis hoe het moet en kan....
Jouw kennis kan je creatief benutten .. Jij weet als geen ander HOE je deze
mensen kunt stimuleren. Als je wil..
Dan maak je meer mensen gelukkiger ( en jezelf) als die ene...
---------huh-uh! Dis nie my wens om enigiemand anders gelukkig te maak
behalwe myself nie. Hulle moet hulleself gelukkig kry. As hulle meer
geld wil hê, is daar 'n teenprestasie: Groter produktiwiteit. Eenvoudig.

grt emmy

>> Ek sê weer.....ek moet nog 'n enkele swart persoon kry wat al ooit na
>
> my
>
>> toe gekom het met 'n versoek vir groter verantwoordelikheid of om werk te
>> doen sonder dat hy ekstra geld verwag. Dit werk eenvoudig nie so in
>
> Afrika
>
>> nie!
>
>
> Zal hij dat durven vragen ;-))
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91208 is 'n antwoord op boodskap #91190] Vr, 12 Maart 2004 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek stem saam. As 'n huishulp by my kom werk vra, sal ek vir haar sê wat ek
gedoen wil hê, hoeveel dae per week. Dan vra ek haar hoeveel geld wil sy
vir die werk hê. As haar bedrag reg is, kom ons ooreen. Geld plus ontbyt
plus middagete. Dieselfde wat die huismense eet, maar as sy enigiets
ekstra vat en ek vang haar....ghoebaai! Honger of te not, steel is nie
cool nie.

"Elaine" skryf in boodskap news:c2sagn$cn6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> O hel nee tog. Dis NIE my job om my huishulp van luukses te voorsien nie.
> Dink ek het die laaste breinsel gister weggesuip.
>
> E
>
> "Elaine" wrote in message
> news:c2s0c6$oro$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja, sorry - as jy meer luukses in die lewe wil hê moet jy harder werk, en
>> dis my my job my huishulp van daai luukses te voorsien nie. Maak dit
> beter
>> sin?
>>
>> E
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91209 is 'n antwoord op boodskap #91205] Vr, 12 Maart 2004 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Niks anders als in het verlede nie..dus TOEN was het hetzelfde.
> heb je geen begrip voor de groet achterstand die ingelopen moet worden.

> -------O ek weet van die agterstand, maar niemand anders as die swart man
> kan homself uit sy probleem uitwerk behalwe hyself nie!

Je ziet genoeg zwarte mensen die wel voorruit willen komen..en die zullen er
in jouw omgeving ook zijn.


> Ieder individueel mens kan veel doen en betekenen voor elke medemens.
> Vooral als je een betere standaard van leven hebt ( economisch )
> Men moet alleen even een andere bril opzetten..( niet vast zitten aan
> vastgeroeste oude ideeën vooroordelen en meningen)...
> --------Ag nee wat, hoekom moet ek iemand help wat self wil net sit en kyk
> hoe ek veranderinge namens hom aanbring? Twee jaar na jy die huis vir hom
> gebou het, dan bly daar 4 families in een huis, en verkoop hulle drank aan
> dese en gene uit die huis uit.

Praat je jij over allemaal??
Kijk in Canada heb je bv zuid Italiaanse families die ook met velen in een
huis wonen.
Je bent in sommige culturen verplicht om je familie te helpen als het jezelf
beter gaat. Soms gaat het goed en soms gaat het mis.

Dat zal bij jullie ook zo zijn.. Als een mens een huis heeft en de andere
wonen nog in hutten.. zal hij de familie onderdak moeten geven.
Dat is een gevolg van armoede en niet ideaal.
Als jij je huis moet delen.. daardoor geen eigen ruimte meer hebt.. grijp je
ook naar de drank ;-)) .
je hebt het voorrecht ruimte te hebben..

grt emmy
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91210 is 'n antwoord op boodskap #91206] Vr, 12 Maart 2004 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Komaan Emmy! Ek het in Windhoek my kinderjare gehad en watter wonderlike
> dorp was dit nie om in groot te word nie. Misdaad was amper totaal
> onbekend en 'n kind kon enige tyd op straat rondloop sonder dat 'n hand op
> hom gelê sou wees. Baie huise het nie eintlik sleutels gehad nie en jy het
> jou kar enige plek geparkeer sonder om dit te sluit. Vandag? Die mense
> sluip rond en bly agter 8' mure weggekruip teen die misdadigers. Die
> polisie is useless.

Dat was hier in de EU vroeger en de VS ook.... Door de drugs is het verandert.
Huis en auto inbraken gebeuren meestal door verslaafden.. Zij moeten iedere
dag hun drugs hebben en veel geld.. Daar doen ze alles voor..stelen
prostitutie enz,,
Armoede is een grote voedingsbodem voor criminele om meer verslaafden te maken.
Mensen die niks te verliezen hebben .. bedwelmen zich sneller.
Alcohol problemen bv ( ook in gezinnen waar weelde is ) ontstaan na een
levens crisis.
Er zijn mensen die alles verliezen huis familie vrienden.. en belanden op
straat..
Dat is niet alleen in Afrika..
Wie ben ik om ze te veroordelen..
Zeg NOOIT dat gebeurd bij mij of mijn kinderen nooit.


grt emmy
>
> Ga niet terug naar eeuwen terug..
> TOEN hadden onze steden hier in heel Europa omwallingen ( muren) om de
> misdaad buiten de stad te houden.
> Kijk naar NU... vergeet niet dat men nu meer soorten media kent.
> Alle weelde uit het westen is te ZIEN.....op
> TV Internet.. mensen zijn niet dom maar komen vroeg of laat in opstand.
>
>
>
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91237 is 'n antwoord op boodskap #91210] Sa, 13 Maart 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dat was hier in de EU vroeger en de VS ook.... Door de drugs is het
verandert.
Huis en auto inbraken gebeuren meestal door verslaafden.. Zij moeten iedere
dag hun drugs hebben en veel geld.. Daar doen ze alles voor..stelen
prostitutie enz,,
Armoede is een grote voedingsbodem voor criminele om meer verslaafden te
maken.
Mensen die niks te verliezen hebben .. bedwelmen zich sneller.
Alcohol problemen bv ( ook in gezinnen waar weelde is ) ontstaan na een
levens crisis.
Er zijn mensen die alles verliezen huis familie vrienden.. en belanden op
straat..
Dat is niet alleen in Afrika..
Wie ben ik om ze te veroordelen..
Zeg NOOIT dat gebeurd bij mij of mijn kinderen nooit.

-----ek is jammer maar as jy verlaagde standaarde as norm aanvaar, ek sal
dit nooit aanvaar nie. In my opinie compromise geen mens van karakter sy
standaarde en beginsels nie.

grt emmy
>
> Ga niet terug naar eeuwen terug..
> TOEN hadden onze steden hier in heel Europa omwallingen ( muren) om de
> misdaad buiten de stad te houden.
> Kijk naar NU... vergeet niet dat men nu meer soorten media kent.
> Alle weelde uit het westen is te ZIEN.....op
> TV Internet.. mensen zijn niet dom maar komen vroeg of laat in opstand.
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91238 is 'n antwoord op boodskap #91209] Sa, 13 Maart 2004 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Je ziet genoeg zwarte mensen die wel voorruit willen komen..en die zullen er
in jouw omgeving ook zijn.
----Uit sê 'n 5000 mense en jy vind dalk 3 0f 4 mense wat totaal
selfversorgend is, is vir jou aanvaarbaar en iets waarmee jy Afrika wil red?
Ek het nuus vir jou! Dit het nog in geen land in Afrika gewerk nie en is
ook nog in geen land besig ook nie!

Praat je jij over allemaal??
Kijk in Canada heb je bv zuid Italiaanse families die ook met velen in een
huis wonen.
Je bent in sommige culturen verplicht om je familie te helpen als het jezelf
beter gaat. Soms gaat het goed en soms gaat het mis.
----ek het nie 'n probleem met 'n deel van die bevolking wat arm en wat plak
nie, maar wel met 75% van 'n bevolking wat op hul blakers sit en wag vir
beter dae!

Dat zal bij jullie ook zo zijn.. Als een mens een huis heeft en de andere
wonen nog in hutten.. zal hij de familie onderdak moeten geven.
Dat is een gevolg van armoede en niet ideaal.
Als jij je huis moet delen.. daardoor geen eigen ruimte meer hebt.. grijp je
ook naar de drank ;-)) .
je hebt het voorrecht ruimte te hebben..
------jy mis die punt! Dis elke man se reg om sy fbehoeftige familie in te
neem as hy so voel. Ons praat oor 'n deel van die gemeenskap wat weier om
hulself te help.
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91240 is 'n antwoord op boodskap #91237] Sa, 13 Maart 2004 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Mensen die niks te verliezen hebben .. bedwelmen zich sneller.
> Alcohol problemen bv ( ook in gezinnen waar weelde is ) ontstaan na een
> levens crisis.
> Er zijn mensen die alles verliezen huis familie vrienden.. en belanden op
> straat..
> Dat is niet alleen in Afrika..
> Wie ben ik om ze te veroordelen..
> Zeg NOOIT dat gebeurd bij mij of mijn kinderen nooit.
>
> -----ek is jammer maar as jy verlaagde standaarde as norm aanvaar, ek sal
> dit nooit aanvaar nie. In my opinie compromise geen mens van karakter sy
> standaarde en beginsels nie.

Ik aanvaard het niet..ik heb ook liever dat er geen verslaafden zijn
maar het is een feit dat ze er WEL zijn.
Nu is de vraag .. hoe geraakt iemand verslaafd wanneer en waarom.
Het kan je eigen kind zijn ......morgen. Hopelijk niet!!
grt emmy

>
>
> grt emmy
>
>> Ga niet terug naar eeuwen terug..
>> TOEN hadden onze steden hier in heel Europa omwallingen ( muren) om de
>> misdaad buiten de stad te houden.
>> Kijk naar NU... vergeet niet dat men nu meer soorten media kent.
>> Alle weelde uit het westen is te ZIEN.....op
>> TV Internet.. mensen zijn niet dom maar komen vroeg of laat in opstand.




>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91241 is 'n antwoord op boodskap #91240] Sa, 13 Maart 2004 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Emmy" skryf in boodskap news:4052b0ae$0$49826$1b2cd167@news.wanadoo.nl...
> Suidwester wrote:
>
>
>> Mensen die niks te verliezen hebben .. bedwelmen zich sneller.
>> Alcohol problemen bv ( ook in gezinnen waar weelde is ) ontstaan na een
>> levens crisis.

> Ik aanvaard het niet..ik heb ook liever dat er geen verslaafden zijn
> maar het is een feit dat ze er WEL zijn.
> Nu is de vraag .. hoe geraakt iemand verslaafd wanneer en waarom.
> Het kan je eigen kind zijn ......morgen. Hopelijk niet!!
------------Het jou mos al gesê oor die 'mind-set' in Afrika? Die groot
gros swart mense in Afrika glo steeds in die tradisionele stamlewe van
Afrika wat hoofsaaklik uit 'n koning of 'n hoofman bestaan wat hom omring
deur sy stam van mense. Hy word ryk en voer die woord oor alles. Die res
lewe maar so saam. Niemand mag iets op sy eie doen aldaar die koning nie
sy goedkeuring gegee het nie. Die huidige geslagte van swart mense dra
hierdie houding oor na die moderne lewe. Die groot gesag is nou die
president van die land en so sit en wag die swart bevolking dat hy besluit
wat hulle doen....eet, leef, werk, alles!
Dit is presies waar die leiers van Afrika ook vou. Hölle beweeg voort
na 'n moderne bestel toe, verdien groot geld, ry moderne karre en bou
paleise en laat hul eie mense op die vlak agter en ook hulle sukkel om te
verstaan hoekom die gewone swart man so versukkeld is. Dis dan nou 'n nuwe
demokrasie en almal is vry, hoekom kan die swart man homself nie ophef nie?
Die antwoord is myns insiens dat die regerings nie die geleenthede skep
nie. Moenie jou gewete probeer sus en vir die mense huise bou nie. Nee!
Jy druk hom net dieper in die sop in. Hy het geleer hy kry dinge verniet
en môre kom vra hy sy kos, ens. Skep werk sodat almal kan werk en geld
verdien. Dan koop elke man sy eie huis!
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91242 is 'n antwoord op boodskap #91238] Sa, 13 Maart 2004 07:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Je ziet genoeg zwarte mensen die wel voorruit willen komen..en die zullen er
> in jouw omgeving ook zijn.

> ----Uit sê 'n 5000 mense en jy vind dalk 3 0f 4 mense wat totaal
> selfversorgend is, is vir jou aanvaarbaar en iets waarmee jy Afrika wil red?
> Ek het nuus vir jou! Dit het nog in geen land in Afrika gewerk nie en is
> ook nog in geen land besig ook nie!

Heb je ook gekeken naar de mogelijkheden en de andere factoren.??
Er zijn landen in Afrika die het redelijk doen..


> Dat zal bij jullie ook zo zijn.. Als een mens een huis heeft en de andere
> wonen nog in hutten.. zal hij de familie onderdak moeten geven.
> Dat is een gevolg van armoede en niet ideaal.
> Als jij je huis moet delen.. daardoor geen eigen ruimte meer hebt.. grijp je
> ook naar de drank ;-)) .
> je hebt het voorrecht ruimte te hebben..
> ------jy mis die punt! Dis elke man se reg om sy fbehoeftige familie in te
> neem as hy so voel. Ons praat oor 'n deel van die gemeenskap wat weier om
> hulself te help.

OKE een deel Hoe groot is dat deel?
Hoe moeten ze dan zichzelf helpen??
Waarom helpen ze zichzelf niet..
Een deel heeft misschien tot voor kort traditioneel geleefd of willen dat
nog. Die moet je zo laten leven..
Kan je me ook een deel opnoemen met voorbeelden die wel geslaagd zijn?

Hier in NL hebben we een parlementslid uit Somalië..pas sinds 1994 in
Nederland... spreek perfect Nederlands en heeft zelfs een Universitaire
opleiding afgerond.

grt emmy
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91243 is 'n antwoord op boodskap #91242] Sa, 13 Maart 2004 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek probeer verstaan alles wat jy bedoel.........

"Emmy" skryf in boodskap news:4052b662$0$65156$d5255a0c@news.wanadoo.nl...
Suidwester wrote:

-------Ek sê nog die hele tyd vir jou dat die mense van Afrika nog ten
minste 50 jaar nodig het om aan te pas by die moderne lewenswyse, maar of
die politici van Afrika hulle gaan toelaat om dit te doen, is natuurlik te
betwyfel. 'n Ander ding wat jy moet onthou is dat SWA en SA 'n
hoogsontwikkelde infrastruktuur gehad het onder die ou aparteheidsregering.
Ja, die politiek was vir die swartes nie so lekker nie want hul vryhede was
beperk, maar die res kon jy nie eintlik kritiseer nie. Daar was veel meer
werk vir almal, die infrastuktuur was goed en uitstekend onderhou en misdaad
baie beperk.
Die nuwe politieke bestel het, behalwe vir politieke vryheid, niks
gedoen om die saak vir die gewone man te verbeter nie. En dit is juis dit
wat so baie frustreer. Ons wéét hoe 'n goedontwikkelde Namibië kón en moet
lyk en sien hoe die gemors dag na dag eskaleer. Dis tyd dat die swart man
die vinger in sy eie gat uittrek en ophou wag vir die witman om dit vir hom
te kom doen!

OKE een deel Hoe groot is dat deel?
Hoe moeten ze dan zichzelf helpen??
Waarom helpen ze zichzelf niet..
Een deel heeft misschien tot voor kort traditioneel geleefd of willen dat
nog. Die moet je zo laten leven..
Kan je me ook een deel opnoemen met voorbeelden die wel geslaagd zijn?
-------alles is nie net sleg nie. Hier is swart boere wat geslaag het in
die transisie na kommersiële boer toe, maar dis 'n klein persentasietjie.
Elke man behoort geregtig te wees op 'n geleentheid om 'n inkomste vir
homself en sy familie te kan verdien.....dit sou utopia wees. Om egter 'n
geslaagde voorsiener te word, is nie iets wat na jou toe aangestap kom nie.
Jy moet leer hoe om dit te doen en dan begin jy op 'n klein skaal en leer
uit jou foute en suksesse en gaan so vorentoe. Die doodnormale gang van
enige gesonde ekonomie in enige land.
Nou gaan jy die entrepeneurs en die houthakkers kry wat sy lewe lank
tevrede gaan wees om vir 'n baas te werk. Die een gaan ryk word en die
ander sal, as hy dinge reg doen, billik lewe, maar hy kan nie die
entrepeneur blameer of van hom verwag om van sy inkomste vir hom te skenk
omdat hy reken hy minder gelukkig in die lewe is nie! Dit behoort hy net
te kry deur werk en nogmaals harde werk.....en as niemand vir hom werk wil
gee nie, dan skep hy sy eie werk.
Weet jy Emmy, ek het nounet verby ons swart woongebied gery. Seker
maklik 600+ huise en ek kon nie meer as drie of vier sien wat 'n eie tuin
het waarin groente gekweek word nie. Ek meen, as jy arm is en die kos te
duur, jy kan mos self plant?

Hier in NL hebben we een parlementslid uit Somalië..pas sinds 1994 in
Nederland... spreek perfect Nederlands en heeft zelfs een Universitaire
opleiding afgerond.

grt emmy
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91244 is 'n antwoord op boodskap #91243] Sa, 13 Maart 2004 10:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Ek probeer verstaan alles wat jy bedoel.........
> "Emmy" wrote in message
> news:4052b662$0$65156$d5255a0c@news.wanadoo.nl...
> Suidwester wrote:
>
> -------Ek sê nog die hele tyd vir jou dat die mense van Afrika nog ten
> minste 50 jaar nodig het om aan te pas by die moderne lewenswyse, maar of
> die politici van Afrika hulle gaan toelaat om dit te doen, is natuurlik te
> betwyfel.

Dat is waar wat jij daar zegt.. de leiders zijn wel ontwikkeld ( vaak
gestudeerd ) maar kijken meestal naar het eigenbelang.
met steun uit het westen en strenge eisen stellen kan misschien helpen.

De gewone man op straat moet het beter krijgen en meer kansen.
Om die te grijpen moet er nog veel gebeuren.. een mentaliteitsomslag ( zoals
je zelf zegt .. wachten tot iemand hen helpt)
Vroeger in hun stammen verband leefden ze ook in een hiërarchie . ieder had
daar zijn taak. Nu zijn ze ontworteld en leven tussen twee culturen.

Stel je voor dat je morgen als Chinees miet gaan leven denken enz... Jij kan
dat niet jouw kinderen ook niet maar al beter.. jouw kleinkinderen voelen
zich al Chinees..( alleen als je niet geïsoleerd gaat leven in je eigen groep)

Meer en beter onderwijs geven is de beste investering..
Als nationale leiders dat niet doen kan misschien de individuele inwoner die
de kennis heeft dat overdragen. ( wij noemen dat vrijwilligershulp)
Ik weet niet of je deze term kent maar dat is zonder geld voor iets of
iemand werken. Gratis dus.
Vroeger deden dat kloosterlingen..

grt emmy

'n Ander ding wat jy moet onthou is dat SWA en SA 'n
> hoogsontwikkelde infrastruktuur gehad het onder die ou aparteheidsregering.
> Ja, die politiek was vir die swartes nie so lekker nie want hul vryhede was
> beperk, maar die res kon jy nie eintlik kritiseer nie. Daar was veel meer
> werk vir almal, die infrastuktuur was goed en uitstekend onderhou en misdaad
> baie beperk.
> Die nuwe politieke bestel het, behalwe vir politieke vryheid, niks
> gedoen om die saak vir die gewone man te verbeter nie. En dit is juis dit
> wat so baie frustreer. Ons wéét hoe 'n goedontwikkelde Namibië kán en moet
> lyk en sien hoe die gemors dag na dag eskaleer. Dis tyd dat die swart man
> die vinger in sy eie gat uittrek en ophou wag vir die witman om dit vir hom
> te kom doen!
>
>
> OKE een deel Hoe groot is dat deel?
> Hoe moeten ze dan zichzelf helpen??
> Waarom helpen ze zichzelf niet..
> Een deel heeft misschien tot voor kort traditioneel geleefd of willen dat
> nog. Die moet je zo laten leven..
> Kan je me ook een deel opnoemen met voorbeelden die wel geslaagd zijn?
> -------alles is nie net sleg nie. Hier is swart boere wat geslaag het in
> die transisie na kommersiële boer toe, maar dis 'n klein persentasietjie.
> Elke man behoort geregtig te wees op 'n geleentheid om 'n inkomste vir
> homself en sy familie te kan verdien.....dit sou utopia wees. Om egter 'n
> geslaagde voorsiener te word, is nie iets wat na jou toe aangestap kom nie.
> Jy moet leer hoe om dit te doen en dan begin jy op 'n klein skaal en leer
> uit jou foute en suksesse en gaan so vorentoe. Die doodnormale gang van
> enige gesonde ekonomie in enige land.
> Nou gaan jy die entrepeneurs en die houthakkers kry wat sy lewe lank
> tevrede gaan wees om vir 'n baas te werk. Die een gaan ryk word en die
> ander sal, as hy dinge reg doen, billik lewe, maar hy kan nie die
> entrepeneur blameer of van hom verwag om van sy inkomste vir hom te skenk
> omdat hy reken hy minder gelukkig in die lewe is nie! Dit behoort hy net
> te kry deur werk en nogmaals harde werk.....en as niemand vir hom werk wil
> gee nie, dan skep hy sy eie werk.
> Weet jy Emmy, ek het nounet verby ons swart woongebied gery. Seker
> maklik 600+ huise en ek kon nie meer as drie of vier sien wat 'n eie tuin
> het waarin groente gekweek word nie. Ek meen, as jy arm is en die kos te
> duur, jy kan mos self plant?
>
> Hier in NL hebben we een parlementslid uit Somalië..pas sinds 1994 in
> Nederland... spreek perfect Nederlands en heeft zelfs een Universitaire
> opleiding afgerond.
>
> grt emmy
>
>
>
>
>
>
>
>
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91248 is 'n antwoord op boodskap #91242] Sa, 13 Maart 2004 16:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul  is tans af-lyn  Paul
Boodskappe: 163
Geregistreer: November 2005
Karma: 0
Senior Lid
Ayaan,die door de linkse partijen wordt onderuitgehaald of geprobeerd
tenminste
Maar een Somalier is geen neger al zijn ze donker gekleurd

"Emmy" skryf in boodskap news:4052b662$0$65156$d5255a0c@news.wanadoo.nl...
Suidwester wrote:

> Je ziet genoeg zwarte mensen die wel voorruit willen komen..en die zullen er
> in jouw omgeving ook zijn.

> ----Uit sê 'n 5000 mense en jy vind dalk 3 0f 4 mense wat totaal
> selfversorgend is, is vir jou aanvaarbaar en iets waarmee jy Afrika wil red?
> Ek het nuus vir jou! Dit het nog in geen land in Afrika gewerk nie en is
> ook nog in geen land besig ook nie!

Heb je ook gekeken naar de mogelijkheden en de andere factoren.??
Er zijn landen in Afrika die het redelijk doen..

> Dat zal bij jullie ook zo zijn.. Als een mens een huis heeft en de andere
> wonen nog in hutten.. zal hij de familie onderdak moeten geven.
> Dat is een gevolg van armoede en niet ideaal.
> Als jij je huis moet delen.. daardoor geen eigen ruimte meer hebt.. grijp je
> ook naar de drank ;-)) .
> je hebt het voorrecht ruimte te hebben..
> ------jy mis die punt! Dis elke man se reg om sy fbehoeftige familie in te
> neem as hy so voel. Ons praat oor 'n deel van die gemeenskap wat weier om
> hulself te help.

OKE een deel Hoe groot is dat deel?
Hoe moeten ze dan zichzelf helpen??
Waarom helpen ze zichzelf niet..
Een deel heeft misschien tot voor kort traditioneel geleefd of willen dat
nog. Die moet je zo laten leven..
Kan je me ook een deel opnoemen met voorbeelden die wel geslaagd zijn?

Hier in NL hebben we een parlementslid uit Somalië..pas sinds 1994 in
Nederland... spreek perfect Nederlands en heeft zelfs een Universitaire
opleiding afgerond.

grt emmy
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91259 is 'n antwoord op boodskap #91248] Sa, 13 Maart 2004 21:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Paul wrote:

> Ayaan,die door de linkse partijen wordt onderuitgehaald of geprobeerd
> tenminste..

Ze is nu bij de VVD

> Maar een Somalier is geen neger al zijn ze donker gekleurd.

Wat is een Somalier dan?

grt emmy
>
> "Emmy" schreef in bericht
> news:4052b662$0$65156$d5255a0c@news.wanadoo.nl...
> Suidwester wrote:
>
>
>> Je ziet genoeg zwarte mensen die wel voorruit willen komen..en die zullen
>
> er
>
>> in jouw omgeving ook zijn.
>
>
>> ----Uit sê 'n 5000 mense en jy vind dalk 3 0f 4 mense wat totaal
>> selfversorgend is, is vir jou aanvaarbaar en iets waarmee jy Afrika wil
>
> red?
>
>> Ek het nuus vir jou! Dit het nog in geen land in Afrika gewerk nie en is
>> ook nog in geen land besig ook nie!
>
>
> Heb je ook gekeken naar de mogelijkheden en de andere factoren.??
> Er zijn landen in Afrika die het redelijk doen..
>
>
>
>> Dat zal bij jullie ook zo zijn.. Als een mens een huis heeft en de andere
>> wonen nog in hutten.. zal hij de familie onderdak moeten geven.
>> Dat is een gevolg van armoede en niet ideaal.
>> Als jij je huis moet delen.. daardoor geen eigen ruimte meer hebt.. grijp
>
> je
>
>> ook naar de drank ;-)) .
>> je hebt het voorrecht ruimte te hebben..
>> ------jy mis die punt! Dis elke man se reg om sy fbehoeftige familie in
>
> te
>
>> neem as hy so voel. Ons praat oor 'n deel van die gemeenskap wat weier
>
> om
>
>> hulself te help.
>
>
> OKE een deel Hoe groot is dat deel?
> Hoe moeten ze dan zichzelf helpen??
> Waarom helpen ze zichzelf niet..
> Een deel heeft misschien tot voor kort traditioneel geleefd of willen dat
> nog. Die moet je zo laten leven..
> Kan je me ook een deel opnoemen met voorbeelden die wel geslaagd zijn?
>
> Hier in NL hebben we een parlementslid uit Somalië..pas sinds 1994 in
> Nederland... spreek perfect Nederlands en heeft zelfs een Universitaire
> opleiding afgerond.
>
> grt emmy
>
>
>
>
>
>
>
>
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91274 is 'n antwoord op boodskap #91207] So, 14 Maart 2004 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
emmy[1]  is tans af-lyn  emmy[1]
Boodskappe: 865
Geregistreer: April 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester wrote:

> Baie gelukkig.. dus het kan wel. je zei eerst dat niet een kwam vragen..
> -----Ja o ja! Die wil om te verbeter moet mos eers by hom wees en nie by
> my nie?
>
>
> Omdat jij de mogelijkheden bezit en de kennis hoe het moet en kan....
> Jouw kennis kan je creatief benutten .. Jij weet als geen ander HOE je deze
> mensen kunt stimuleren. Als je wil..


> Dan maak je meer mensen gelukkiger ( en jezelf) als die ene...

> ---------huh-uh! Dis nie my wens om enigiemand anders gelukkig te maak
> behalwe myself nie. Hulle moet hulleself gelukkig kry. As hulle meer
> geld wil hê, is daar 'n teenprestasie: Groter produktiwiteit. Eenvoudig.


Als je gelovig bent ben je geen goed christen als je zo denkt..

In elke geloof staat naastenliefde naast je EGO .. en niet je EGO eerst en
dan pas komt je medemens die het minder goed heeft.

Ik ben niet gelovig maar toch denk ik niet zo als jij...
Kennen jullie het woord vrijwilligerswerk?

grt Emmy
Re: Huishulp/Bediendes [boodskap #91334 is 'n antwoord op boodskap #91244] Ma, 15 Maart 2004 06:50 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dat is waar wat jij daar zegt.. de leiders zijn wel ontwikkeld ( vaak
gestudeerd ) maar kijken meestal naar het eigenbelang.
met steun uit het westen en strenge eisen stellen kan misschien helpen.

------Ek dink nie so nie. Die grootste meerderheid van die
Afrika-kwalifikasies word op die swartmark gekoop en ook het kwalifikasies
niks met die prys van eiers te doene nie. Dit is werksondervinding en
twintig doktersgrade [dokta in Afrika!] sal jou nie help om 'n ordentlike
werk te verrig nie. Die probleem werk so: 'n Politieke aanstelling word
gemaak aan die hoof van 'n organisasie of departement. Onafgesien van sy
kwalifikasies, het hy geen ondervinding nie en het nie 'n clue hoe dinge
behoort te werk nie. Deur sy daaglikse bestaan gaan hy agteraf voor gelag
en rediculous gemaak word oor sy gebrek aan kennis. Die enigste manier
waarop hy kan antwoord, is om, sodra nuwe aanstellings gemaak word en
waaroor hy 'n sê het, te sorg dat die nuwe aanstelling ook 'n politieke
aanstelling is. Die mense onder hulle begin besef dat hulle geen kans meer
op bevordering gaan hê nie en jou BESTE mense kry eerste ander werk en waai
en dit los die departemant met die slegste en onvermoënde mense. Jy kan
maar kom kyk: Al ons staatsdepartemente is in chaos en bedrog loop dik.
Sekerlik sou dit ook 'n norm kon wees, maar dit was voorheen baie goed.
Vorige onderwerp: VIER ISLAMITIeSE VERDAgTEs OPGEPAK
Volgende onderwerp: Alles rustig?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 16:07:57 MGT 2024