Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tragedie in Bloemfontein
Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91162] Vr, 12 Maart 2004 04:42 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
Bloemfontein gekry het.

--
Annette
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91189 is 'n antwoord op boodskap #91162] Vr, 12 Maart 2004 12:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Liewe hemel - hoe gebeur so iets?

E

"Annette" skryf in boodskap news:c2rfuc$phk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
> Bloemfontein gekry het.
>
> --
> Annette
>
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91204 is 'n antwoord op boodskap #91189] Vr, 12 Maart 2004 14:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ken jy die nuwe gesondheidsdienste van Afrika? Gaan loop bietjie 'n draai
by enige staatshospitaal....

"Elaine" skryf in boodskap news:c2saae$cbb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Liewe hemel - hoe gebeur so iets?
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c2rfuc$phk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
>> Bloemfontein gekry het.
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91215 is 'n antwoord op boodskap #91204] Vr, 12 Maart 2004 17:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 12 Mar 2004 16:00:21 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ken jy die nuwe gesondheidsdienste van Afrika? Gaan loop bietjie 'n draai
> by enige staatshospitaal....

> "Elaine"
>> Liewe hemel - hoe gebeur so iets?

>> E

>> "Annette" wrote in message
>> news:c2rfuc$phk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ses babas is dood nadat hulle besmette aarvoeding in 'n hospitaal in
>>> Bloemfontein gekry het.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>>

Tyd vir jou om in te tjip, Gloudina.

Die mense is wel te dom om in opvolg te skryf
en doen dan top posting, so as jy dit nou lees lyk dit stupid,
maar jy sal tog uitmaak
dat jou verdediging nodig is hier.

DD
Re: Tragedie in Bloemfontein [boodskap #91221 is 'n antwoord op boodskap #91215] Vr, 12 Maart 2004 21:09 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" wrote

> Tyd vir jou om in te tjip, Gloudina.

Man, ek kan nie eintlik intjip nie,
want ek lewe maar ook in 'n land
waar hulle glipse maak, soos ook
in die VSA, veral Florida, waar
hulle gereeld die verkeerd arm
of been afsit of die verkeerde ding
uithaal. Hier in Kanada het hulle
eenkeer 'n hospitaal gebou en van die
eerste mense daarin het misterieus
doodgegaan, totdat hulle uitgevind
het dat hulle die pype verwar het en
dat daar iets dodelik uit die suurstof
pype gekom het. So lyk dit vir my
ons Kanadese kan nou nie eintlik
kommentaar lewer nie.

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Ne ostavim Putina na polputi
Volgende onderwerp: Huldeblyk op RSG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:14:41 MGT 2024