Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Kanadese toets
'n Kanadese toets [boodskap #91067] Di, 09 Maart 2004 12:47 na volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Is jy man of muis?

http://www.thespark.com/gendertest

:-)

TJ
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91069 is 'n antwoord op boodskap #91067] Di, 09 Maart 2004 18:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 9 Mar 2004 14:47:47 +0200, "TJ" wrote:

> Is jy man of muis?
>
> http://www.thespark.com/gendertest
>
> :-)
>
> TJ
>
>

Wel, die site sê dat ek defnitlie 'n woman is.
En boonop 'n spring chicken.

Davina Du Plessis
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91073 is 'n antwoord op boodskap #91069] Di, 09 Maart 2004 22:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Wel, die site sê dat ek defnitlie 'n woman is.
> En boonop 'n spring chicken.
>
> Davina Du Plessis

Ja hy sê ek is ook 'n vrou. Ek dink sy kop is deurmekaar.
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91074 is 'n antwoord op boodskap #91073] Wo, 10 Maart 2004 03:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens die toets is ek 'n man:))

--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:fLr3c.56471$rB4.27941@bignews6.bellsouth.net...
>
>> Wel, die site sê dat ek defnitlie 'n woman is.
>> En boonop 'n spring chicken.
>>
>> Davina Du Plessis
>
>
> Ja hy sê ek is ook 'n vrou. Ek dink sy kop is deurmekaar.
>
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91075 is 'n antwoord op boodskap #91074] Wo, 10 Maart 2004 04:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette" wrote:

> Volgens die toets is ek 'n man:))

Hallo Andries:-)

Davina
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91076 is 'n antwoord op boodskap #91075] Wo, 10 Maart 2004 06:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:

--
Annette

"DD" skryf in boodskap news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>
>
> Hallo Andries:-)
>
> Davina
>
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91089 is 'n antwoord op boodskap #91067] Wo, 10 Maart 2004 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hie hie, ek het gesien dis moer baie vragies en het nie een beantwoord nie.
Die computer sê dat ek definitief 'n vrou is. Ek wonder, as ek dit weer
doen, of ek weer 'n vrou sal wees!?

En ja, ek het ook die tracking cookies gekry, wat julle nou ook almal ook op
julle PC�s het... Moenie knoppe waarop jy moet kliek vertrou nie...

Gelukkig niks gevaarliks nie...

Max____________________________

"TJ" skryf in boodskap news:c2kedi$mvg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Is jy man of muis?
>
> http://www.thespark.com/gendertest
>
> :-)
>
> TJ
>
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91119 is 'n antwoord op boodskap #91076] Wo, 10 Maart 2004 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 10 Mar 2004 08:38:07 +0200, "Annette" wrote:

> Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
> Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:

Kanniewesie, want ek het ook die sirkel gekies.
Omdat dit 'n ewige lyn is.

Davina
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91137 is 'n antwoord op boodskap #91076] Do, 11 Maart 2004 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Volgens wat ek gelees het en gaan kyk het, is alle mans as vroumense ge�ien
en andersom. Dis deel van die pret. Dit werk op die gemiddeldes.

"Annette" skryf in boodskap news:c2md8m$59k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
> Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
>
> --
> Annette
> "DD" wrote in message
> news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
>> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
>> wrote:
>>
>>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>>
>>
>> Hallo Andries:-)
>>
>> Davina
>>
>
Re: 'n Kanadese toets [boodskap #91140 is 'n antwoord op boodskap #91137] Do, 11 Maart 2004 14:31 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, op die Engelse groep was daar net ek en een ander dame wat mans was-
die res was almal vrouens.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40506d09.0@news1.mweb.co.za...
> Volgens wat ek gelees het en gaan kyk het, is alle mans as vroumense ge�ien
> en andersom. Dis deel van die pret. Dit werk op die gemiddeldes.
> "Annette" wrote in message
> news:c2md8m$59k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek stres heeltemal oor watter vrae ek verkeerd beantwoord het;))
>> Ek vernoed dit is ondat ek die sirkel ipv die snaakse reghoek gekies het:
>>
>> --
>> Annette
>> "DD" wrote in message
>> news:f86t409ffudd284snf2eqe2m6rl97cd9fo@4ax.com...
>>> On Wed, 10 Mar 2004 05:50:02 +0200, "Annette"
>>> wrote:
>>>
>>>> Volgens die toets is ek 'n man:))
>>>
>>>
>>> Hallo Andries:-)
>>>
>>> Davina
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Re: Recep - Troll Kaalgat Dief
Volgende onderwerp: Bomme in Madrid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 03:29:17 MGT 2024