Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nude Raider se stupid antics...
Nude Raider se stupid antics... [boodskap #88939] Do, 08 Januarie 2004 02:55 na volgende boodskap
basjan[1]  is tans af-lyn  basjan[1]
Boodskappe: 315
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek verstom my hoe tweegat jy ("Nude Raider") deurskemer, ou. Die idee van
'n NG is juis 'n verwisseling van gedagtes en opinies, maar jy val net aan
en kraak af - m.a.w. niks konstruktiefs word aan die groep gebied nie.
Probeer en ek bedoel, probeer REGTIG hard, om jou eie opninies en idees te
vorm en dit sinvol uit te druk. Dan kan ons almal lekker saam gesels en
redeneer. Anders gaan almal maar net tot die besef kom dat jy net op tone
wil trap om moeilikheid te soek, wat weer oorgaan tot nog 'n groter besef :
SA's "loss" with your departure is an even greater loss to Australia. Of in
goeie ou Afrikaans "good riddance"...

Ek is rou Afrikaans, maar wou jou net reghelp met jou Engels hier en
daar...ek plaas alternatiewe in assimilate (MIX - for boers not up on English).[/color]

So hier is 'n paar alternatiewe vir jou, Nude Raider - as jy dan regtig
Engels wil praat, doen dit reg. Meeste hiervan is basiese taalbeginsels,
ander is "plain common sense"..

> I have to agree with your assessment of the arriving boers -

> I have noted it very strongly > for the

> As far as wanting to make plank a languate to learn in NZ

> boers really think that they are important enough to have their

> world country. I would actually put afrikaans on the same
level

> I would actually put afrikaans on the same level
> as Black American ghetto (Rap) talk - sort of made up as it goes
> along type - always stealing words from other language (think IT
[color=blue]> technology here).
Re: Nude Raider se stupid antics... [boodskap #91032 is 'n antwoord op boodskap #88939] So, 07 Maart 2004 15:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Hi Raider,is it tru about u mudder, Hey?

"basjan" skryf in boodskap news:btigqi$2v$1@solaris.cc.vt.edu...
> Ek verstom my hoe tweegat jy ("Nude Raider") deurskemer, ou. Die idee van
> 'n NG is juis 'n verwisseling van gedagtes en opinies, maar jy val net aan
> en kraak af - m.a.w. niks konstruktiefs word aan die groep gebied nie.
> Probeer en ek bedoel, probeer REGTIG hard, om jou eie opninies en idees te
> vorm en dit sinvol uit te druk. Dan kan ons almal lekker saam gesels en
> redeneer. Anders gaan almal maar net tot die besef kom dat jy net op tone
> wil trap om moeilikheid te soek, wat weer oorgaan tot nog 'n groter besef :
> SA's "loss" with your departure is an even greater loss to Australia. Of in
> goeie ou Afrikaans "good riddance"...
>
> Ek is rou Afrikaans, maar wou jou net reghelp met jou Engels hier en
> daar...ek plaas alternatiewe in
>
>
> "Nude Raider" wrote in message
> news:KW030CPP37990.1765046296@anonymous.poster...
>
>> assimilate (MIX - for boers not up on English).
>
>
>
> So hier is 'n paar alternatiewe vir jou, Nude Raider - as jy dan regtig
> Engels wil praat, doen dit reg. Meeste hiervan is basiese taalbeginsels,
> ander is "plain common sense"..
>
>
>
>> I have to agree with your assessment of the arriving boers -
>
>> I have noted it very strongly > for the
>
>> As far as wanting to make plank a languate to learn in NZ
>
>> boers really think that they are important enough to have
their
>
>> world country. I would actually put afrikaans on the same
> level
>
>> I would actually put afrikaans on the same level
>> as Black American ghetto (Rap) talk - sort of made up as it goes
>> along type - always stealing words from other language (think IT
>> technology here).
>
Re: Nude Raider se stupid antics... [boodskap #91034 is 'n antwoord op boodskap #91032] So, 07 Maart 2004 20:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Rhini,

is dit nou werklik nodig om tot hierdie donner se vlak te daal, en selfs
laer, deur die hele ng op te fok met jou oordondernde massa posts?

Soois die afgepiste

"Rhino" skryf in boodskap news:404b3e5b$0$8360$afc38c87@news.optusnet.com.au...
> Hi Raider,is it tru about u mudder, Hey?
> "basjan" wrote in message
> news:btigqi$2v$1@solaris.cc.vt.edu...
>> Ek verstom my hoe tweegat jy ("Nude Raider") deurskemer, ou. Die idee van
>> 'n NG is juis 'n verwisseling van gedagtes en opinies, maar jy val net aan
>> en kraak af - m.a.w. niks konstruktiefs word aan die groep gebied nie.
>> Probeer en ek bedoel, probeer REGTIG hard, om jou eie opninies en idees te
>> vorm en dit sinvol uit te druk. Dan kan ons almal lekker saam gesels en
>> redeneer. Anders gaan almal maar net tot die besef kom dat jy net op tone
>> wil trap om moeilikheid te soek, wat weer oorgaan tot nog 'n groter
besef
> :
>> SA's "loss" with your departure is an even greater loss to Australia.
Of
> in
>> goeie ou Afrikaans "good riddance"...
>>
>> Ek is rou Afrikaans, maar wou jou net reghelp met jou Engels hier en
>> daar...ek plaas alternatiewe in >
>>
>>
>> "Nude Raider" wrote in message
>> news:KW030CPP37990.1765046296@anonymous.poster...
>>
>>> assimilate (MIX - for boers not up on English).
>>
>>
>>
>> So hier is 'n paar alternatiewe vir jou, Nude Raider - as jy dan regtig
>> Engels wil praat, doen dit reg. Meeste hiervan is basiese taalbeginsels,
>> ander is "plain common sense"..
>>
>>
>>
>>> I have to agree with your assessment of the arriving boers -
>>
>>> I have noted it very strongly > for the
>>
>>> As far as wanting to make plank a languate to learn in NZ
>>
>>> boers really think that they are important enough to have
> their
>>
>>> world country. I would actually put afrikaans on the
same
>> level
>>
>>> I would actually put afrikaans on the same level
>>> as Black American ghetto (Rap) talk - sort of made up as it goes
>>> along type - always stealing words from other language (think IT
>>> technology here). other romantic languages
>>
>
Re: Nude Raider se stupid antics... [boodskap #91037 is 'n antwoord op boodskap #91034] So, 07 Maart 2004 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 7 Mar 2004 22:09:55 +0200, "MoerFie" wrote:

> Rhini,
>
> is dit nou werklik nodig om tot hierdie donner se vlak te daal, en selfs
> laer, deur die hele ng op te fok met jou oordondernde massa posts?
>
> Soois die afgepiste
>

Dit is dieselfde scrap wat met homself gesels, Francois. Die werklike
probleem is Ferdi Greyling wat sò hardop is vir geselsskap dat hy
selfs met hom begin gesels. Dink hy verlang na Jonas:-)))

DD
Re: Nude Raider se stupid antics... [boodskap #91045 is 'n antwoord op boodskap #91032] Ma, 08 Maart 2004 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
SB[1]  is tans af-lyn  SB[1]
Boodskappe: 186
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie nuusgroep is baie afbrekend. Ek het vandag vir die eerste keer in
twee maande gou weer gekyk wat hier aangaan. So baie negatiewe en
neerhalende goed. Mense - dink hieraan, daar's baie beter dinge om julleself
mee besig te hou as hierdie swak geselskap. Dankie vir die paar positiewe
mense.

Spencer
Re: Nude Raider se stupid antics... [boodskap #91114 is 'n antwoord op boodskap #91034] Wo, 10 Maart 2004 15:20 Na vorige boodskap
Rhino  is tans af-lyn  Rhino
Boodskappe: 32
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Jammer Soois, ek het in die polisie geleer jy moet soos hulle dink en dan
doen wat hulle nie van hou nie om hulle te wen.

"MoerFie" skryf in boodskap news:c2fvic$1n4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rhini,
>
> is dit nou werklik nodig om tot hierdie donner se vlak te daal, en selfs
> laer, deur die hele ng op te fok met jou oordondernde massa posts?
>
> Soois die afgepiste
>
> "Rhino" wrote in message
> news:404b3e5b$0$8360$afc38c87@news.optusnet.com.au...
>> Hi Raider,is it tru about u mudder, Hey?
>> "basjan" wrote in message
>> news:btigqi$2v$1@solaris.cc.vt.edu...
>>> Ek verstom my hoe tweegat jy ("Nude Raider") deurskemer, ou. Die idee
> van
>>> 'n NG is juis 'n verwisseling van gedagtes en opinies, maar jy val net
> aan
>>> en kraak af - m.a.w. niks konstruktiefs word aan die groep gebied nie.
>>> Probeer en ek bedoel, probeer REGTIG hard, om jou eie opninies en
idees
> te
>>> vorm en dit sinvol uit te druk. Dan kan ons almal lekker saam gesels en
>>> redeneer. Anders gaan almal maar net tot die besef kom dat jy net op
> tone
>>> wil trap om moeilikheid te soek, wat weer oorgaan tot nog 'n groter
> besef
>> :
>>> SA's "loss" with your departure is an even greater loss to Australia.
> Of
>> in
>>> goeie ou Afrikaans "good riddance"...
>>>
>>> Ek is rou Afrikaans, maar wou jou net reghelp met jou Engels hier en
>>> daar...ek plaas alternatiewe in >>
>>>
>>>
>>> "Nude Raider" wrote in message
>>> news:KW030CPP37990.1765046296@anonymous.poster...
>>>
>>>> assimilate (MIX - for boers not up on English).
>>>
>>>
>>>
>>> So hier is 'n paar alternatiewe vir jou, Nude Raider - as jy dan regtig
>>> Engels wil praat, doen dit reg. Meeste hiervan is basiese
> taalbeginsels,
>>> ander is "plain common sense"..
>>>
>>>
>>>
>>>> I have to agree with your assessment of the arriving boers >
>>>> I have noted it very strongly > for the
>>>
>>>> As far as wanting to make plank a languate to learn in
NZ
>>>
>>>> boers really think that they are important enough to have
>> their
>>>
>>>> world country. I would actually put afrikaans on the
> same
>>> level
>>>
>>>> I would actually put afrikaans on the same level
>>>> as Black American ghetto (Rap) talk - sort of made up as it goes
>>>> along type - always stealing words from other language (think IT
>>>> technology here). > other romantic languages
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: waar sal ons dese scam pos meld?
Volgende onderwerp: Die tale wat ons praat . . .
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:20:01 MGT 2024