Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP
" By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #91040] Ma, 08 Maart 2004 04:05 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hennie Aucamp
By Siembamba se lykie
Siembamba mame se kindjie
Siembamba mame se kindjie
draai sy nek om, gooi hom in die sloot
trap op sy kop dan is hy dood

Weer in die wasgoed
klimaat in die hout:
was kindjie net soeler
was kindjie nie koud
Jou mame voel kroes
maar Die Law geskied:
haar duisman geknater
en jy net 'n lied

Siembamba mame se kindjie
Siembamba mame se kindjie
draai sy nek om, gooi hom in die sloot
trap op sy kop dan is hy dood
Re: " By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #91041 is 'n antwoord op boodskap #91040] Ma, 08 Maart 2004 05:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
'n Wonderlike wiegeliedjie waarmee ons almal grootgeword het.
--
Annette
"@rogers.com" wrote in message
news:MhS2c.143306$ah.18709@twister01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
> Hennie Aucamp
> By Siembamba se lykie
> Siembamba mame se kindjie
> Siembamba mame se kindjie
> draai sy nek om, gooi hom in die sloot
> trap op sy kop dan is hy dood
>
> Weer in die wasgoed
> klimaat in die hout:
> was kindjie net soeler
> was kindjie nie koud
> Jou mame voel kroes
> maar Die Law geskied:
> haar duisman geknater
> en jy net 'n lied
>
> Siembamba mame se kindjie
> Siembamba mame se kindjie
> draai sy nek om, gooi hom in die sloot
> trap op sy kop dan is hy dood
>
Re: " By Siembamba se lykie " deur HENNIE AUCAMP [boodskap #91046 is 'n antwoord op boodskap #91041] Ma, 08 Maart 2004 14:04 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Annette" wrote

> 'n Wonderlike wiegeliedjie waarmee ons almal grootgeword het.

Dis natuurlik Aucamp se ironiese
borduur op 'n ou patroon. Dit
verwys na die feit van en wette
teen rassevermenging in die ou
dae.

Gloudina
Vorige onderwerp: " Karoo-dorp, someraand " deur NP van Wyk LOUW
Volgende onderwerp: " Rooibekkies innie mieliesaad " deur BOERNEEF
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 07:02:50 MGT 2024