Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Goeie Nuus
Goeie Nuus [boodskap #91012] Sa, 06 Maart 2004 20:03 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Felicia gaan van die lug afgehaal word

--
Annette
Re: Goeie Nuus [boodskap #91014 is 'n antwoord op boodskap #91012] Sa, 06 Maart 2004 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
En dit is goeie nuus, hoekom?

Soois die man wat nie Felicia kyk as CSI aan die gang is nie.

"Annette" skryf in boodskap news:c2dcjo$jnt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Felicia gaan van die lug afgehaal word
>
> --
> Annette
>
Re: Goeie Nuus [boodskap #91018 is 'n antwoord op boodskap #91014] So, 07 Maart 2004 05:24 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vir my is dit goeie nuus - want as ek haar gesig per ongeluk sien, dan is ek
sommer vies;))
--
Annette

"MoerFie" skryf in boodskap news:c2dhod$n3o$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> En dit is goeie nuus, hoekom?
>
> Soois die man wat nie Felicia kyk as CSI aan die gang is nie.
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:c2dcjo$jnt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Felicia gaan van die lug afgehaal word
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Vorige onderwerp: We was robbed....
Volgende onderwerp: Net as jy RERIG will
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:24:17 MGT 2024