Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » We was robbed....
We was robbed.... [boodskap #91006] Sa, 06 Maart 2004 13:05 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Die Sharks het die Brumbies 'n pakslae gegee - maar die skeidsregter het
daarteen besluit.
Re: We was robbed.... [boodskap #91008 is 'n antwoord op boodskap #91006] Sa, 06 Maart 2004 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dan moes hulle nie daardie twee malkike doele weggegee het en in die laaste
minuut 'n strafskop afgetsaan het nie.
Goeie wedstryd - jammer dat hulle dit moes eindig met 14 man.
Baie beter as die Bulle se gelukspoging gisteraand - Die Bulle het nie
verdien om gelykop te speel nie.

--
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:c2cibl$3k9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Sharks het die Brumbies 'n pakslae gegee - maar die skeidsregter het
> daarteen besluit.
>
Re: We was robbed.... [boodskap #91009 is 'n antwoord op boodskap #91008] Sa, 06 Maart 2004 17:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Let's get one fing stryt!!!

Die bulle verdien ALTYD wt hulle kry!!!!

Soois die bulls-fan

"Annette" skryf in boodskap news:c2co75$8qf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dan moes hulle nie daardie twee malkike doele weggegee het en in die laaste
> minuut 'n strafskop afgetsaan het nie.
> Goeie wedstryd - jammer dat hulle dit moes eindig met 14 man.
> Baie beter as die Bulle se gelukspoging gisteraand - Die Bulle het nie
> verdien om gelykop te speel nie.
>
> --
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:c2cibl$3k9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Sharks het die Brumbies 'n pakslae gegee - maar die skeidsregter het
>> daarteen besluit.
>>
>
Re: We was robbed.... [boodskap #91011 is 'n antwoord op boodskap #91009] Sa, 06 Maart 2004 17:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 6 Mar 2004 19:40:33 +0200, "MoerFie" wrote:

> Let's get one fing stryt!!!
>
> Die bulle verdien ALTYD wt hulle kry!!!!
>
> Soois die bulls-fan
>

Ook wanneer hulle dik gedonner word op die veld.

DD die Anna Kournikova fan
Re: We was robbed.... [boodskap #91015 is 'n antwoord op boodskap #91011] Sa, 06 Maart 2004 22:02 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ma presies

"DD" skryf in boodskap news:8p3k405rsurtl7pcacnt5igerqhhqcj4dc@4ax.com...
> On Sat, 6 Mar 2004 19:40:33 +0200, "MoerFie" wrote:
>
>> Let's get one fing stryt!!!
>>
>> Die bulle verdien ALTYD wt hulle kry!!!!
>>
>> Soois die bulls-fan
>>
>
>
> Ook wanneer hulle dik gedonner word op die veld.
>
> DD die Anna Kournikova fan
>
Vorige onderwerp: Man met broek op knieë gevang
Volgende onderwerp: Goeie Nuus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 04:47:48 MGT 2024