Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Van 'n wyse man
Van 'n wyse man [boodskap #90882] Wo, 03 Maart 2004 11:18 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hoe maak jy 'n vrou?

Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
wat heeldag rustig loop en kak soek.

Hoe maak jy 'n man?

Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
dan het jy 'n nors beneukte,
vol kak & gevaarlike outjie
met 'n horing wat hom heeldag pla.
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90891 is 'n antwoord op boodskap #90882] Wo, 03 Maart 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gisterenaand in bed bezig met ' vrouwke, de spanning begint te
stijgen,..

> Zegt ze plots teen my :"oh toe ! Zeg vuile dingen teen miy"
>
> Zeg ik tegen haar : " de kombuis, 't waskot, de badkamer,.."
>
> En ... 't was gedaan met plesier !!!!

"Annette" skryf in boodskap news:c24fjt$p7i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe maak jy 'n vrou?
>
> Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
> dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
> wat heeldag rustig loop en kak soek.
>
> Hoe maak jy 'n man?
>
> Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
> dan het jy 'n nors beneukte,
> vol kak & gevaarlike outjie
> met 'n horing wat hom heeldag pla.
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90893 is 'n antwoord op boodskap #90882] Wo, 03 Maart 2004 16:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Norbert de strandkruier  is tans af-lyn  Norbert de strandkruier
Boodskappe: 221
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Mar 2004 13:18:58 +0200, "Annette" wrote:

> Hoe maak jy 'n vrou?
>
> Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
> dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
> wat heeldag rustig loop en kak soek.
>
> Hoe maak jy 'n man?
>
> Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
> dan het jy 'n nors beneukte,
> vol kak & gevaarlike outjie
> met 'n horing wat hom heeldag pla.
>

Waar wil jy soontoe, Annette? :-(

strand...@skynet.be
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90923 is 'n antwoord op boodskap #90882] Do, 04 Maart 2004 05:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het nou weer gedink toe hulle 'n man gemeng het, het hulle 7 sakke stront
gebruik en daarby 1 sak logika, 1 sak rugby en een sak drank gegooi het en
toe kry hulle die gemiddelde man. Met vroumense het hulle bloot net die
logika, rugby en die drank uitgelos!

"Annette" skryf in boodskap news:c24fjt$p7i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe maak jy 'n vrou?
>
> Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
> dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
> wat heeldag rustig loop en kak soek.
>
> Hoe maak jy 'n man?
>
> Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
> dan het jy 'n nors beneukte,
> vol kak & gevaarlike outjie
> met 'n horing wat hom heeldag pla.
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90926 is 'n antwoord op boodskap #90923] Do, 04 Maart 2004 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy het ou foutjie gemaak. Die logika moet uit :)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4046c49b.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het nou weer gedink toe hulle 'n man gemeng het, het hulle 7 sakke stront
> gebruik en daarby 1 sak logika, 1 sak rugby en een sak drank gegooi het en
> toe kry hulle die gemiddelde man. Met vroumense het hulle bloot net die
> logika, rugby en die drank uitgelos!
> "Annette" wrote in message
> news:c24fjt$p7i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe maak jy 'n vrou?
>>
>> Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
>> dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
>> wat heeldag rustig loop en kak soek.
>>
>> Hoe maak jy 'n man?
>>
>> Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
>> dan het jy 'n nors beneukte,
>> vol kak & gevaarlike outjie
>> met 'n horing wat hom heeldag pla.
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90928 is 'n antwoord op boodskap #90926] Do, 04 Maart 2004 08:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wil jy vir my dan sê die hele ou mensdom sit sonder logika?

"Annette" skryf in boodskap news:c26gn9$q3t$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy het ou foutjie gemaak. Die logika moet uit :)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4046c49b.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het nou weer gedink toe hulle 'n man gemeng het, het hulle 7 sakke stront
>> gebruik en daarby 1 sak logika, 1 sak rugby en een sak drank gegooi het en
>> toe kry hulle die gemiddelde man. Met vroumense het hulle bloot net die
>> logika, rugby en die drank uitgelos!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c24fjt$p7i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe maak jy 'n vrou?
>>>
>>> Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
>>> dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
>>> wat heeldag rustig loop en kak soek.
>>>
>>> Hoe maak jy 'n man?
>>>
>>> Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
>>> dan het jy 'n nors beneukte,
>>> vol kak & gevaarlike outjie
>>> met 'n horing wat hom heeldag pla.
>>>
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90931 is 'n antwoord op boodskap #90928] Do, 04 Maart 2004 09:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik - wat laat jou dink mans het logika?:))
--
Annette
ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:4046eb7c.0@news1.mweb.co.za...
> Wil jy vir my dan sê die hele ou mensdom sit sonder logika?
> "Annette" wrote in message
> news:c26gn9$q3t$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy het ou foutjie gemaak. Die logika moet uit :)
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4046c49b.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ek het nou weer gedink toe hulle 'n man gemeng het, het hulle 7 sakke stront
>>> gebruik en daarby 1 sak logika, 1 sak rugby en een sak drank gegooi het en
>>> toe kry hulle die gemiddelde man. Met vroumense het hulle bloot net die
>>> logika, rugby en die drank uitgelos!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c24fjt$p7i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Hoe maak jy 'n vrou?
>>>>
>>>> Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
>>>> dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
>>>> wat heeldag rustig loop en kak soek.
>>>>
>>>> Hoe maak jy 'n man?
>>>>
>>>> Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
>>>> dan het jy 'n nors beneukte,
>>>> vol kak & gevaarlike outjie
>>>> met 'n horing wat hom heeldag pla.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90933 is 'n antwoord op boodskap #90931] Do, 04 Maart 2004 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
matter' kan gaan....iets wat vroumense TOTAAL onmoontlik vind. Vra vir my,
om vir 'n vroumens 'n huis te ontwerp is om soos in 'n landmynveld te gaan
hop-hop speel. Vandag dit....môre dat. En ek praat nog nie eers van die
kleure van die verf nie! Sê vir 'n man dat jy die goete wit moet maak want
later, as jy moet vervang, dan gaan jy steeds wit kry en dit sal goedkoper
om onderhoud te doen....en hy stem 99% saam. 'n Vrou, noddefok, as sy 'n
weird badkamer wil hê sal sy hom kry so nie ry die ou hand vir die volgende
drie jaar! Maak nie saak wat prakties en logies is nie....as jy 'n vrou se
verstand in 'n mossie oorplant, vlieg hy agteruit!!!

"Annette" skryf in boodskap news:c26uut$2k0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Natuurlik - wat laat jou dink mans het logika?:))
> --
> Annette
> ann...@ctnet.co.za
> "Suidwester" wrote in message
> news:4046eb7c.0@news1.mweb.co.za...
>> Wil jy vir my dan sê die hele ou mensdom sit sonder logika?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c26gn9$q3t$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jy het ou foutjie gemaak. Die logika moet uit :)
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4046c49b.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ek het nou weer gedink toe hulle 'n man gemeng het, het hulle 7 sakke stront
>>>> gebruik en daarby 1 sak logika, 1 sak rugby en een sak drank gegooi het en
>>>> toe kry hulle die gemiddelde man. Met vroumense het hulle bloot net die
>>>> logika, rugby en die drank uitgelos!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c24fjt$p7i$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Hoe maak jy 'n vrou?
>>>> >
>>>> > Jy kruis 'n koei en 'n miskruier
>>>> > dan kry jy 'n fyn dingetjie met tieties
>>>> > wat heeldag rustig loop en kak soek.
>>>> >
>>>> > Hoe maak jy 'n man?
>>>> >
>>>> > Jy kruis 'n miskruier en 'n renoster
>>>> > dan het jy 'n nors beneukte,
>>>> > vol kak & gevaarlike outjie
>>>> > met 'n horing wat hom heeldag pla.
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90944 is 'n antwoord op boodskap #90933] Do, 04 Maart 2004 14:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek's glad nie verbaad dat jy nie getroud is nie. G'n vrou by haar volle
verstand sal met jou kan huishou nie. Vrouens is om die waarheid te sê
slimmer as mans. Kyk maar wie't altyd eerste gestaan in jou klas (as jy nie
na 'n seunskool toe gegaan het nie), en wie't altyd met die louere op
akademiese veld weggeloop. Van laerskool, regdeur hoërskool en varsity was
dit vrouens gewees, as ons 'n mooi badkamer wil hê so what. As jy iets oor
3 jaar moet vervang is die badkamer in elk geval nie meer mooi nie en is dit
tyd vir nuwe teëls en verf, so wat maak dit saak dat jy nog steeds wit kan
kry?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
> matter' kan gaan....iets wat vroumense TOTAAL onmoontlik vind. Vra vir my,
> om vir 'n vroumens 'n huis te ontwerp is om soos in 'n landmynveld te gaan
> hop-hop speel. Vandag dit....môre dat. En ek praat nog nie eers van die
> kleure van die verf nie! Sê vir 'n man dat jy die goete wit moet maak want
> later, as jy moet vervang, dan gaan jy steeds wit kry en dit sal goedkoper
> om onderhoud te doen....en hy stem 99% saam. 'n Vrou, noddefok, as sy 'n
> weird badkamer wil hê sal sy hom kry so nie ry die ou hand vir die volgende
> drie jaar! Maak nie saak wat prakties en logies is nie....as jy 'n vrou se
> verstand in 'n mossie oorplant, vlieg hy agteruit!!!
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90949 is 'n antwoord op boodskap #90933] Do, 04 Maart 2004 17:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
-- "Suidwester" skryf in boodskap news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
> matter' kan gaan..

Giegiegie:))) Wie is dit wat (gister?) geskryf het van die
rugby-ondersteuners wat so emosioneel/onlogies is?:))))
Annette
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90964 is 'n antwoord op boodskap #90944] Vr, 05 Maart 2004 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie van 'n enkele vrou wat in my klas eerste gestaan het nie. Dan
ons mans se breine toeslaan by aanskoue van 'n sekere stukkie apparaat van
2x4" groot, daaroor stry ek nie. Doen jouself 'n guns en gaan koop vir jou
lekker biltong in Pretoria [wat nie na petrol smaak nie!] en gaan sit 'n
paar uur in die patentekantoor en kyk hoeveel vrouens kry jy wat nuwe idees
patenteer. Weinig is vroulik. Kyk rondom jou in daai badkamer wat jy so
wil verander. Een en elke dingetjie is deur mans ontwerp en gemaak....die
verf en die kwas kom van mans af, die kleure kom van mans af...........sjit
man, doer by die skepping al is julle uit 'n man se ribbebeen gemaak.

"Elaine" skryf in boodskap news:c27dsn$8gr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek's glad nie verbaad dat jy nie getroud is nie. G'n vrou by haar volle
> verstand sal met jou kan huishou nie. Vrouens is om die waarheid te sê
> slimmer as mans. Kyk maar wie't altyd eerste gestaan in jou klas (as jy nie
> na 'n seunskool toe gegaan het nie), en wie't altyd met die louere op
> akademiese veld weggeloop. Van laerskool, regdeur hoërskool en varsity was
> dit vrouens gewees, as ons 'n mooi badkamer wil hê so what. As jy iets oor
> 3 jaar moet vervang is die badkamer in elk geval nie meer mooi nie en is dit
> tyd vir nuwe teëls en verf, so wat maak dit saak dat jy nog steeds wit kan
> kry?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
>> matter' kan gaan....iets wat vroumense TOTAAL onmoontlik vind. Vra vir my,
>> om vir 'n vroumens 'n huis te ontwerp is om soos in 'n landmynveld te gaan
>> hop-hop speel. Vandag dit....môre dat. En ek praat nog nie eers van die
>> kleure van die verf nie! Sê vir 'n man dat jy die goete wit moet maak want
>> later, as jy moet vervang, dan gaan jy steeds wit kry en dit sal goedkoper
>> om onderhoud te doen....en hy stem 99% saam. 'n Vrou, noddefok, as sy 'n
>> weird badkamer wil hê sal sy hom kry so nie ry die ou hand vir die volgende
>> drie jaar! Maak nie saak wat prakties en logies is nie....as jy 'n vrou se
>> verstand in 'n mossie oorplant, vlieg hy agteruit!!!
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90965 is 'n antwoord op boodskap #90949] Vr, 05 Maart 2004 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moi? Maar as dit ek was, dan is dit so, maar kan jy jou die boggerop
indink as dit 'n spul vroumense was wat rugby bestuur het? Erger as die
WWE!

"Annette" skryf in boodskap news:c27p6t$dbs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>
> -- "Suidwester" wrote in message
> news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
>> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
>> matter' kan gaan..
>
> Giegiegie:))) Wie is dit wat (gister?) geskryf het van die
> rugby-ondersteuners wat so emosioneel/onlogies is?:))))
> Annette
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90969 is 'n antwoord op boodskap #90964] Vr, 05 Maart 2004 06:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis die dat ek sê dat elke liewe onpraktiese ding deur 'n man ontwerp of
prakseer is.
1) Kyk maar net na die agterkant van jou hardeskyf - net 'n man sal al die
plug inns so na aanmekaar sit dat mens sukkel om een alleen te verwyder.
2) Kyk na die muurproppe - oftewel die verlengings - die punte is so na aan
mekaar geplaas, dat jy nie die ding optimaal kan gebruik nie.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40481471.0@news1.mweb.co.za...
> Ek weet nie van 'n enkele vrou wat in my klas eerste gestaan het nie. Dan
> ons mans se breine toeslaan by aanskoue van 'n sekere stukkie apparaat van
> 2x4" groot, daaroor stry ek nie. Doen jouself 'n guns en gaan koop vir jou
> lekker biltong in Pretoria [wat nie na petrol smaak nie!] en gaan sit 'n
> paar uur in die patentekantoor en kyk hoeveel vrouens kry jy wat nuwe idees
> patenteer. Weinig is vroulik. Kyk rondom jou in daai badkamer wat jy so
> wil verander. Een en elke dingetjie is deur mans ontwerp en gemaak....die
> verf en die kwas kom van mans af, die kleure kom van mans af...........sjit
> man, doer by die skepping al is julle uit 'n man se ribbebeen gemaak.
> "Elaine" wrote in message
> news:c27dsn$8gr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek's glad nie verbaad dat jy nie getroud is nie. G'n vrou by haar volle
>> verstand sal met jou kan huishou nie. Vrouens is om die waarheid te sê
>> slimmer as mans. Kyk maar wie't altyd eerste gestaan in jou klas (as jy nie
>> na 'n seunskool toe gegaan het nie), en wie't altyd met die louere op
>> akademiese veld weggeloop. Van laerskool, regdeur hoërskool en varsity was
>> dit vrouens gewees, as ons 'n mooi badkamer wil hê so what. As jy iets oor
>> 3 jaar moet vervang is die badkamer in elk geval nie meer mooi nie en is dit
>> tyd vir nuwe teëls en verf, so wat maak dit saak dat jy nog steeds wit kan
>> kry?
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
>>> matter' kan gaan....iets wat vroumense TOTAAL onmoontlik vind. Vra vir my,
>>> om vir 'n vroumens 'n huis te ontwerp is om soos in 'n landmynveld te gaan
>>> hop-hop speel. Vandag dit....môre dat. En ek praat nog nie eers van die
>>> kleure van die verf nie! Sê vir 'n man dat jy die goete wit moet maak want
>>> later, as jy moet vervang, dan gaan jy steeds wit kry en dit sal goedkoper
>>> om onderhoud te doen....en hy stem 99% saam. 'n Vrou, noddefok, as sy 'n
>>> weird badkamer wil hê sal sy hom kry so nie ry die ou hand vir die volgende
>>> drie jaar! Maak nie saak wat prakties en logies is nie....as jy 'n vrou se
>>> verstand in 'n mossie oorplant, vlieg hy agteruit!!!
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90970 is 'n antwoord op boodskap #90965] Vr, 05 Maart 2004 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink daar sal 'n wonderlike vernuwende briesie in ons SA rugby wees as
vrouens toegelaat word om aan die roer te staan. Jy weet mos - manne sit en
gesels, terwyl die vrouens die werk doen:))

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40481472.0@news1.mweb.co.za...
> Moi? Maar as dit ek was, dan is dit so, maar kan jy jou die boggerop
> indink as dit 'n spul vroumense was wat rugby bestuur het? Erger as die
> WWE!
> "Annette" wrote in message
> news:c27p6t$dbs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>>
>> -- "Suidwester" wrote in message
>> news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
>>> matter' kan gaan..
>>
>> Giegiegie:))) Wie is dit wat (gister?) geskryf het van die
>> rugby-ondersteuners wat so emosioneel/onlogies is?:))))
>> Annette
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90972 is 'n antwoord op boodskap #90969] Vr, 05 Maart 2004 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar dis maklik om te kritiseer nadat dit reeds gedoen is! Jy is
veronderstel om vir jou 'n 'hub' te koop vir al die USB kabels en sommer een
ook vir die printers.....dan het jy geen probleme nie. Natuurlik het 'n
man al daai goed in 'n klein spasie ingepak! As dit 'n vrou was wat dit
ontwerp het, sou dit pienk wees en gordyne voor die skerm gehad het, plus
natuurlik dat jy 'n nuwe kamer sou moes aanbou om dit in te laat werk!

"Annette" skryf in boodskap news:c297fj$55l$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis die dat ek sê dat elke liewe onpraktiese ding deur 'n man ontwerp of
> prakseer is.
> 1) Kyk maar net na die agterkant van jou hardeskyf - net 'n man sal al die
> plug inns so na aanmekaar sit dat mens sukkel om een alleen te verwyder.
> 2) Kyk na die muurproppe - oftewel die verlengings - die punte is so na aan
> mekaar geplaas, dat jy nie die ding optimaal kan gebruik nie.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40481471.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek weet nie van 'n enkele vrou wat in my klas eerste gestaan het nie. Dan
>> ons mans se breine toeslaan by aanskoue van 'n sekere stukkie apparaat van
>> 2x4" groot, daaroor stry ek nie. Doen jouself 'n guns en gaan koop vir jou
>> lekker biltong in Pretoria [wat nie na petrol smaak nie!] en gaan sit 'n
>> paar uur in die patentekantoor en kyk hoeveel vrouens kry jy wat nuwe idees
>> patenteer. Weinig is vroulik. Kyk rondom jou in daai badkamer wat jy so
>> wil verander. Een en elke dingetjie is deur mans ontwerp en gemaak....die
>> verf en die kwas kom van mans af, die kleure kom van mans af...........sjit
>> man, doer by die skepping al is julle uit 'n man se ribbebeen gemaak.
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c27dsn$8gr$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek's glad nie verbaad dat jy nie getroud is nie. G'n vrou by haar volle
>>> verstand sal met jou kan huishou nie. Vrouens is om die waarheid te sê
>>> slimmer as mans. Kyk maar wie't altyd eerste gestaan in jou klas (as jy nie
>>> na 'n seunskool toe gegaan het nie), en wie't altyd met die louere op
>>> akademiese veld weggeloop. Van laerskool, regdeur hoërskool en varsity was
>>> dit vrouens gewees, as ons 'n mooi badkamer wil hê so what. As jy iets oor
>>> 3 jaar moet vervang is die badkamer in elk geval nie meer mooi nie en is dit
>>> tyd vir nuwe teëls en verf, so wat maak dit saak dat jy nog steeds wit kan
>>> kry?
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
>>>> matter' kan gaan....iets wat vroumense TOTAAL onmoontlik vind. Vra vir my,
>>>> om vir 'n vroumens 'n huis te ontwerp is om soos in 'n landmynveld te gaan
>>>> hop-hop speel. Vandag dit....môre dat. En ek praat nog nie eers van die
>>>> kleure van die verf nie! Sê vir 'n man dat jy die goete wit moet maak want
>>>> later, as jy moet vervang, dan gaan jy steeds wit kry en dit sal goedkoper
>>>> om onderhoud te doen....en hy stem 99% saam. 'n Vrou, noddefok, as sy 'n
>>>> weird badkamer wil hê sal sy hom kry so nie ry die ou hand vir die volgende
>>>> drie jaar! Maak nie saak wat prakties en logies is nie....as jy 'n vrou se
>>>> verstand in 'n mossie oorplant, vlieg hy agteruit!!!
>>>
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90973 is 'n antwoord op boodskap #90970] Vr, 05 Maart 2004 06:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis waarvoor die rondekop huisdiere mos daar is? Appliances!

"Annette" skryf in boodskap news:c297fl$55l$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink daar sal 'n wonderlike vernuwende briesie in ons SA rugby wees as
> vrouens toegelaat word om aan die roer te staan. Jy weet mos - manne sit en
> gesels, terwyl die vrouens die werk doen:))
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40481472.0@news1.mweb.co.za...
>> Moi? Maar as dit ek was, dan is dit so, maar kan jy jou die boggerop
>> indink as dit 'n spul vroumense was wat rugby bestuur het? Erger as die
>> WWE!
>> "Annette" wrote in message
>> news:c27p6t$dbs$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>
>>>
>>> -- "Suidwester" wrote in message
>>> news:404701e4.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ag maar net sulke goedjies soos dat meeste mans prakties is en 'mind over
>>>> matter' kan gaan..
>>>
>>> Giegiegie:))) Wie is dit wat (gister?) geskryf het van die
>>> rugby-ondersteuners wat so emosioneel/onlogies is?:))))
>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90994 is 'n antwoord op boodskap #90964] Vr, 05 Maart 2004 16:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja, want die man het gemoan!! Sien, julle is net nie heppie as julle nie
kan kla oor 'n ding nie.

E

"Suidwester" wrote:
sjit
> man, doer by die skepping al is julle uit 'n man se ribbebeen gemaak.
Re: Van 'n wyse man [boodskap #90999 is 'n antwoord op boodskap #90994] Sa, 06 Maart 2004 05:55 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar die man wou darem iets van ook perfeksie gehad het? 'n Man se lyf
is mos op driehoeke gebaseer [dis nou natuurlik voor die bier en ouderdom
intree] en dit beteken mos krag. Die vrou is verkeerdom ontwerp met so 'n
paar onlogiese dinge. In die eerste plek is die gat groter as die bolyf
wat haar centre of gravity laer maak en dus beter vir huiswerk en vloere
skrop.....en toe gaan plant hulle die borste sommer so teen 'n vertikale
vlak. Dit moet sak! Ek is seker 'n vrou moes die vrou ontwerp het, want
hoe anders het die entertainment centre reg langs die sewerage werke beland?

"Elaine" skryf in boodskap news:c2a89b$jst$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja, want die man het gemoan!! Sien, julle is net nie heppie as julle nie
> kan kla oor 'n ding nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
> sjit
>> man, doer by die skepping al is julle uit 'n man se ribbebeen gemaak.
>
Vorige onderwerp: Sterftesyfer styg kwaai
Volgende onderwerp: Hy Kom! Hy Kom!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 17:19:35 MGT 2024