Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hy Kom! Hy Kom!
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90962 is 'n antwoord op boodskap #90940] Vr, 05 Maart 2004 05:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
En as ek vir jou sê 99,9% [0,01 is Moeder Theresa!] van alle vroumense is in
die een of ander vorm 'n prostituut.....wat sê jy?

"Elaine" skryf in boodskap news:c27dbq$89s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Party is miskien ja, oor die algemeen sou ek sê nee, meeste van ons gaan
> agter liefde aan.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
> Wat jy van
>> vroumense sê, is dat hulle meer 'mercenary' is?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90963 is 'n antwoord op boodskap #90942] Vr, 05 Maart 2004 05:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom dril jy nie by die huis van dieslee musiek nie?

"Elaine" skryf in boodskap news:c27dks$8fd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy's verkeerd!! By meeste groot konserte mag jy nie eers 'n coke in vat
> nie, wat nog te sê van 'n dop? By die Collective Soul konsert by Sun City
> mog ons nie eers 'n botteltjie water ingevat het nie. Ons het vir 4 ure
> almal gesuffer van die dors, maar weet jy wat se rillings trek deur jou lyf
> wanneer 15 000+ mense soos een man opstaan en saam dieselfde liedjie begin
> sing om die band aan te moeding om nog net een keer uit te kom en 'n encore
> te doen? Dis iets wat nie 'n woorde uitgedruk kan word nie.
>
> As jy kan drink, help die drank maar net om jou bietjie "losser" te maak, en
> dit maak dit makliker om met die mense om jou te kommunikeer. Ek luister by
> die huis my musiek en 99.9% van die keer is ek "stone cold sober".
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4046c3d0.0@news1.mweb.co.za...
>> Jy klink nou amper soos die spul WP-ondersteuners wat mos nie hul span
>> nugter kan ondersteun nie! As die werkliheid deurdring, dan wonder hulle
>> hoekom kan hulle daai spul Streepdonkies aanhang? Seker so met jou rock
>> ook. Geen nugter mens kan na daai tjol luister nie en dan nog vrywillig
>> ook. Jy drink die situasie reg!
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90967 is 'n antwoord op boodskap #90960] Vr, 05 Maart 2004 06:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja selfs julle eie sangers trek weg:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:404811ca.0@news1.mweb.co.za...
> Gelukkig kom sing niemand in die Namib nie......so ek braai maar my vetrib
> en luister na die draadloos........
> "Elaine" wrote in message
> news:c27k0m$bc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jinne, Britney en Christina was maar net voorbeelde. "Take your pick" en op
>> die einde van die dag gaan meeste mense maar vir die konsert, en die
>> entertainment.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4047393c.0@news1.mweb.co.za...
>>> Britney? BRITNEY!? Daai moekie met die mooi glimlag wat nie kan sing om
>>> haar lewe te red nie? Wys jou net wat bemarking kan doen! Van die
>>> Christina sal ek liewer niks sê nie want sy glo dat sy mooi lyk as sy haar
>>> mismaak. Ek was nog nooit op 'n rockkonsert nie want jy kan nie daarmee
>>> resies jaag of drieë druk nie. Seker maar elke man maak soos hy smaak?
>>> Dit los my steeds met verwondering dat mense onder 'n verhoog kan staan en
>>> drup van lus terwyl hy/sy weet vir seker het hy g'n kans om een tree nader
>>> te gee nie. Nee wat, dis in my oë mors van kosbare tyd. Ek mik dan
>>> eerder vir iets wat bereikbaar is...
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90968 is 'n antwoord op boodskap #90962] Vr, 05 Maart 2004 06:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moeder Theresa was 'n super-prostituut:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40481241.0@news1.mweb.co.za...
> En as ek vir jou sê 99,9% [0,01 is Moeder Theresa!] van alle vroumense is in
> die een of ander vorm 'n prostituut.....wat sê jy?
> "Elaine" wrote in message
> news:c27dbq$89s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Party is miskien ja, oor die algemeen sou ek sê nee, meeste van ons gaan
>> agter liefde aan.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote:
>> Wat jy van
>>> vroumense sê, is dat hulle meer 'mercenary' is?
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90974 is 'n antwoord op boodskap #90967] Vr, 05 Maart 2004 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die vleispotte van die Rand roep hard!

"Annette" skryf in boodskap news:c297fh$55l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja selfs julle eie sangers trek weg:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:404811ca.0@news1.mweb.co.za...
>> Gelukkig kom sing niemand in die Namib nie......so ek braai maar my vetrib
>> en luister na die draadloos........
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c27k0m$bc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jinne, Britney en Christina was maar net voorbeelde. "Take your pick" en op
>>> die einde van die dag gaan meeste mense maar vir die konsert, en die
>>> entertainment.
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4047393c.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Britney? BRITNEY!? Daai moekie met die mooi glimlag wat nie kan sing om
>>>> haar lewe te red nie? Wys jou net wat bemarking kan doen! Van die
>>>> Christina sal ek liewer niks sê nie want sy glo dat sy mooi lyk as sy haar
>>>> mismaak. Ek was nog nooit op 'n rockkonsert nie want jy kan nie daarmee
>>>> resies jaag of drieë druk nie. Seker maar elke man maak soos hy smaak?
>>>> Dit los my steeds met verwondering dat mense onder 'n verhoog kan staan en
>>>> drup van lus terwyl hy/sy weet vir seker het hy g'n kans om een tree nader
>>>> te gee nie. Nee wat, dis in my oë mors van kosbare tyd. Ek mik dan
>>>> eerder vir iets wat bereikbaar is...
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90975 is 'n antwoord op boodskap #90968] Vr, 05 Maart 2004 06:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!

"Annette" skryf in boodskap news:c297fi$55l$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Moeder Theresa was 'n super-prostituut:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40481241.0@news1.mweb.co.za...
>> En as ek vir jou sê 99,9% [0,01 is Moeder Theresa!] van alle vroumense is in
>> die een of ander vorm 'n prostituut.....wat sê jy?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c27dbq$89s$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Party is miskien ja, oor die algemeen sou ek sê nee, meeste van ons gaan
>>> agter liefde aan.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote:
>>> Wat jy van
>>>> vroumense sê, is dat hulle meer 'mercenary' is?
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90978 is 'n antwoord op boodskap #90961] Vr, 05 Maart 2004 07:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jou hele ou lyfie gloei my ding.

"Suidwester" skryf in boodskap news:404811f0.0@news1.mweb.co.za...
> Nou vertel vir my waar sit dié gloei van jou?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90979 is 'n antwoord op boodskap #90962] Vr, 05 Maart 2004 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal sê jy lieg. Meeste van ons maak deesdae ons eie geld, en as die man
vir haar sorg verdien sy dit, want sy werk haarself tien teen een keduks om
hom gelukkig te hou. Maak kos, maak sy huis skoon, versorg sy kinders, was
wasgoed. My suster is broodwinner in hulle huis - is haar man die
prostituut?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:40481241.0@news1.mweb.co.za...
> En as ek vir jou sê 99,9% [0,01 is Moeder Theresa!] van alle vroumense is in
> die een of ander vorm 'n prostituut.....wat sê jy?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90980 is 'n antwoord op boodskap #90963] Vr, 05 Maart 2004 07:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Want 'n cd is anders - die klank is baie meer afgerond. Die klank van 'n
live konsert is rof en grof. Nie dat jy sal weet nie...

"Suidwester" skryf in boodskap news:40481274.0@news1.mweb.co.za...
> Nou hoekom dril jy nie by die huis van dieslee musiek nie?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90981 is 'n antwoord op boodskap #90979] Vr, 05 Maart 2004 09:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies wat ek gesê het van 'appliances'! Dis hoekom vroumense trou in
wit. Die groot verskil is net as jy die wasmasjien afskakel, dan vrek hy.
'n Vrou se bek raak nooit stil nie. Jy kry ook deesdae snaakse goete.
Manne vry manne en vroue vry vroue.....hoekom kan daar nie 'n huisman ook
wees nie? Sekerlik kan hy ook 'n prostituut wees as hy die vrou laat
betaal vir sy gunste en gawes.....maar soos ek gesê het, jy kry snaakse
mannetjies deesdae en soos jy sê huishenne ook. Ek het nie 'n probleem
daarmee nie, maar dit sal nooit eintlik lekker sit met myself nie. Ek is
die baas en 'n vrou is daar as 'n accessory tot arbeid en om die baas te
bedien...........hie-hie-haaaaaaaaaaaaa-haaaaaaaaa!!! Toe, bliksem
my.........

"Elaine" skryf in boodskap news:c29c06$72i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal sê jy lieg. Meeste van ons maak deesdae ons eie geld, en as die man
> vir haar sorg verdien sy dit, want sy werk haarself tien teen een keduks om
> hom gelukkig te hou. Maak kos, maak sy huis skoon, versorg sy kinders, was
> wasgoed. My suster is broodwinner in hulle huis - is haar man die
> prostituut?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40481241.0@news1.mweb.co.za...
>> En as ek vir jou sê 99,9% [0,01 is Moeder Theresa!] van alle vroumense
is
> in
>> die een of ander vorm 'n prostituut.....wat sê jy?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90982 is 'n antwoord op boodskap #90980] Vr, 05 Maart 2004 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
So jy wil vir my sê jy spyker eerder in 'n kar by die meer of dam as by die
huis op 'n bed?

"Elaine" skryf in boodskap news:c29c23$745$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Want 'n cd is anders - die klank is baie meer afgerond. Die klank van 'n
> live konsert is rof en grof. Nie dat jy sal weet nie...
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40481274.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou hoekom dril jy nie by die huis van dieslee musiek nie?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90988 is 'n antwoord op boodskap #90978] Vr, 05 Maart 2004 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos 'n gloeilamp? Kan nie wees nie en jy lieg vir my en jy mag nie vir my
lieg nie, nie nóú nie......hyg! hyg!

"Elaine" skryf in boodskap news:c29bt7$71q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jou hele ou lyfie gloei my ding.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:404811f0.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou vertel vir my waar sit dié gloei van jou?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90989 is 'n antwoord op boodskap #90988] Vr, 05 Maart 2004 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Makie saak of sy lieg of nie - gebruik jou verbeelding:)))
Jislaaik - ek was vonaggend omtrent verlig toe Chiefs wen - Blues het mos
die nare gewoonte, net soos die Bulle, om in die heel laaste sekond punte
aan te teken om te wen.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4048705b.0@news1.mweb.co.za...
> Soos 'n gloeilamp? Kan nie wees nie en jy lieg vir my en jy mag nie vir my
> lieg nie, nie nóú nie......hyg! hyg!
> "Elaine" wrote in message
> news:c29bt7$71q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jou hele ou lyfie gloei my ding.
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:404811f0.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou vertel vir my waar sit dié gloei van jou?
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90993 is 'n antwoord op boodskap #90989] Vr, 05 Maart 2004 13:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sommiges van ons werk! Sal die wedstryd op replay moet kyk....solank dit
net nie met die Grand Prix inmeng nie. Schumacher is darem
vinnigste...........

"Annette" skryf in boodskap news:c29tvn$fco$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Makie saak of sy lieg of nie - gebruik jou verbeelding:)))
> Jislaaik - ek was vonaggend omtrent verlig toe Chiefs wen - Blues het mos
> die nare gewoonte, net soos die Bulle, om in die heel laaste sekond punte
> aan te teken om te wen.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4048705b.0@news1.mweb.co.za...
>> Soos 'n gloeilamp? Kan nie wees nie en jy lieg vir my en jy mag nie vir my
>> lieg nie, nie nóú nie......hyg! hyg!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c29bt7$71q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Jou hele ou lyfie gloei my ding.
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:404811f0.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nou vertel vir my waar sit dié gloei van jou?
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90995 is 'n antwoord op boodskap #90981] Vr, 05 Maart 2004 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, ek leef saam met een soos jy - ek's julle al gewoond.

"Suidwester" wrote:
Ek is
> die baas en 'n vrou is daar as 'n accessory tot arbeid en om die baas te
> bedien...........hie-hie-haaaaaaaaaaaaa-haaaaaaaaa!!! Toe, bliksem
> my.........
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90996 is 'n antwoord op boodskap #90982] Vr, 05 Maart 2004 16:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Opwindend!!

"Suidwester" skryf in boodskap news:404842fa.0@news1.mweb.co.za...
> So jy wil vir my sê jy spyker eerder in 'n kar by die meer of dam as by die
> huis op 'n bed?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #91000 is 'n antwoord op boodskap #90995] Sa, 06 Maart 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Weet jy hoekom mans rustiger oor die lewe is as vroumense? Ons het
ingeboude 'worry beads'. Ek wil nooit 'n vroumens wees nie want wat het
julle om te krap?

"Elaine" skryf in boodskap news:c2a8g6$k1f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee wat, ek leef saam met een soos jy - ek's julle al gewoond.
>
> "Suidwester" wrote:
> Ek is
>> die baas en 'n vrou is daar as 'n accessory tot arbeid en om die baas te
>> bedien...........hie-hie-haaaaaaaaaaaaa-haaaaaaaaa!!! Toe, bliksem
>> my.........
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #91001 is 'n antwoord op boodskap #90996] Sa, 06 Maart 2004 06:01 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop nie jy het dit al in 'n Beetle geprobeer nie! Dis potensiële
permanente skade daai. Ek moet saamstem dat 'n kar opwindend kan wees,
behalwe as die kar oud is en sy matte nie meer so lekker is nie. Kyk op
die kampus rond en as jy 'n ou sien met sulke rooi mercurochrome-knieë, weet
dan maar dat hy sy draai gehol het teen 'daai' afdraende af sonder 'n
gedagte aan sy arme knieë!

"Elaine" skryf in boodskap news:c2a8gq$k1i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Opwindend!!
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:404842fa.0@news1.mweb.co.za...
>> So jy wil vir my sê jy spyker eerder in 'n kar by die meer of dam as by die
>> huis op 'n bed?
>
Vorige onderwerp: Van 'n wyse man
Volgende onderwerp: Man met broek op knieë gevang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:36:49 MGT 2024