Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » voor jullie
voor jullie [boodskap #90898] Wo, 03 Maart 2004 19:03 na volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ken jullie dit ???

http://users.pandora.be/Paul.droesbeke/somebody/piraten%20hi ts%20Dana%20Winner%20[Afrikaans]%20-%20Sproetjies.mp3
Re: voor jullie [boodskap #90899 is 'n antwoord op boodskap #90898] Wo, 03 Maart 2004 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja!

Ek het die CD net die ander dag vir my liefie gekoop.

Afrikaanse musiek uit die 'luisterliedjie'-era

Soois die liedjiekenner

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:RZp1c.21633$HN3.1719342@phobos.telenet-ops.be...
> Ken jullie dit ???
>
>
>
http://users.pandora.be/Paul.droesbeke/somebody/piraten%20hi ts%20Dana%20Winn
er%20[Afrikaans]%20-%20Sproetjies.mp3
>
Re: voor jullie [boodskap #90900 is 'n antwoord op boodskap #90899] Wo, 03 Maart 2004 19:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
http://users.pandora.be/Paul.droesbeke/somebody/piraten%20hi ts%20Dana%20Winner%20[Afrikaans]%20-%20Sproetjies.mp3

"MoerFie" skryf in boodskap news:c25ag3$a2q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja!
>
> Ek het die CD net die ander dag vir my liefie gekoop.
>
> Afrikaanse musiek uit die 'luisterliedjie'-era
>
> Soois die liedjiekenner
>
> "Paul de Dilbeek" wrote in message
> news:RZp1c.21633$HN3.1719342@phobos.telenet-ops.be...
>> Ken jullie dit ???
>>
>
http://users.pandora.be/Paul.droesbeke/somebody/piraten%20hi ts%20Dana%20Winn
> er%20[Afrikaans]%20-%20Sproetjies.mp3
>>
>
Re: voor jullie [boodskap #90901 is 'n antwoord op boodskap #90900] Wo, 03 Maart 2004 19:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
So kan jullie dit beluister;weeral te vinnig(slordig)gewees !!!

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:u6q1c.21670$DN3.1715301@phobos.telenet-ops.be...
>
http://users.pandora.be/Paul.droesbeke/somebody/piraten%20hi ts%20Dana%20Winner%20[Afrikaans]%20-%20Sproetjies.mp3
>
>
> "MoerFie" schreef in bericht
> news:c25ag3$a2q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja!
>>
>> Ek het die CD net die ander dag vir my liefie gekoop.
>>
>> Afrikaanse musiek uit die 'luisterliedjie'-era
>>
>> Soois die liedjiekenner
>>
>> "Paul de Dilbeek" wrote in message
>> news:RZp1c.21633$HN3.1719342@phobos.telenet-ops.be...
>>> Ken jullie dit ???
>>>
>>
>
http://users.pandora.be/Paul.droesbeke/somebody/piraten%20hi ts%20Dana%20Winn
>> er%20[Afrikaans]%20-%20Sproetjies.mp3
>>>
>>
>
Re: voor jullie [boodskap #90912 is 'n antwoord op boodskap #90899] Wo, 03 Maart 2004 22:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Almal oor 23 ken Sproetjies.

Ek dink Sias Reyneke het dit eerste gesing? Die oorspronklike weergawe is
in elk geval beter.

E

"MoerFie" skryf in boodskap news:c25ag3$a2q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja!
>
> Ek het die CD net die ander dag vir my liefie gekoop.
>
> Afrikaanse musiek uit die 'luisterliedjie'-era
>
> Soois die liedjiekenner
Re: voor jullie [boodskap #90913 is 'n antwoord op boodskap #90912] Wo, 03 Maart 2004 23:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
kyk bietjie na sias se woorde:

Wat soek daai ou in die park waar die dogtertjies speel, en watse ge 'jy's
pragtig' is dit?

dalk 'n pedofiel se droom?

Soois die duiwelsadvokaat

"Elaine" skryf in boodskap news:c25nfg$g9l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal oor 23 ken Sproetjies.
>
> Ek dink Sias Reyneke het dit eerste gesing? Die oorspronklike weergawe is
> in elk geval beter.
>
> E
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c25ag3$a2q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja!
>>
>> Ek het die CD net die ander dag vir my liefie gekoop.
>>
>> Afrikaanse musiek uit die 'luisterliedjie'-era
>>
>> Soois die liedjiekenner
>
Re: voor jullie [boodskap #90917 is 'n antwoord op boodskap #90912] Do, 04 Maart 2004 05:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vertaal van 'n liedjie 'Freckles'??????????

"Elaine" skryf in boodskap news:c25nfg$g9l$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Almal oor 23 ken Sproetjies.
>
> Ek dink Sias Reyneke het dit eerste gesing? Die oorspronklike weergawe is
> in elk geval beter.
>
> E
>
> "MoerFie" wrote in message
> news:c25ag3$a2q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja!
>>
>> Ek het die CD net die ander dag vir my liefie gekoop.
>>
>> Afrikaanse musiek uit die 'luisterliedjie'-era
>>
>> Soois die liedjiekenner
>
Re: voor jullie [boodskap #90945 is 'n antwoord op boodskap #90913] Do, 04 Maart 2004 14:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haaaaaiiiii sies!!! Miskien was hy nog 'n seuntjie gewees wat verby die
sproetjies op haar gesiggie kon sien, en dalk het hulle so saam, saam
grootgeword?

E

"MoerFie" skryf in boodskap news:c25qio$hgi$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> kyk bietjie na sias se woorde:
>
> Wat soek daai ou in die park waar die dogtertjies speel, en watse ge 'jy's
> pragtig' is dit?
>
> dalk 'n pedofiel se droom?
>
> Soois die duiwelsadvokaat
Re: voor jullie [boodskap #90946 is 'n antwoord op boodskap #90912] Do, 04 Maart 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 4 Mar 2004 00:50:19 +0200, "Elaine" wrote:

> Almal oor 23 ken Sproetjies.

Sorry. Ek het seker ander goed geluister maar het nie 'n benul van die
lied nie. En ek is oor 23.
Is dit bietjie soos Oom Chris se Ryperd?
Re: voor jullie [boodskap #90948 is 'n antwoord op boodskap #90946] Do, 04 Maart 2004 16:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag nou jok jy!! Click op die link hierbo en luister, jy sal dit wel herken.

E

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:pphe40deh64c7siv0i025ekh38f0ql6f5t@4ax.com...
> On Thu, 4 Mar 2004 00:50:19 +0200, "Elaine"
> wrote:
>
>
> Sorry. Ek het seker ander goed geluister maar het nie 'n benul van die
> lied nie. En ek is oor 23.
> Is dit bietjie soos Oom Chris se Ryperd?
>
Re: voor jullie [boodskap #90951 is 'n antwoord op boodskap #90948] Do, 04 Maart 2004 18:12 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die link is bietjie dood.
Is dit moderner as Oom Chris?

Miskien in die lyn van Tom Waits, dalk....?

On Thu, 4 Mar 2004 18:13:22 +0200, "Elaine" wrote:

> Ag nou jok jy!! Click op die link hierbo en luister, jy sal dit wel herken.
>
> E
>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:pphe40deh64c7siv0i025ekh38f0ql6f5t@4ax.com...
>> On Thu, 4 Mar 2004 00:50:19 +0200, "Elaine"
>> wrote:

>> > Sorry. Ek het seker ander goed geluister maar het nie 'n benul van die
>> lied nie. En ek is oor 23.
>> Is dit bietjie soos Oom Chris se Ryperd?



>
Vorige onderwerp: Potensieel en werklikheid
Volgende onderwerp: Re: Charlize
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:17:34 MGT 2024