Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Protes oor gays
Protes oor gays [boodskap #90943] Do, 04 Maart 2004 14:18
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien vandag daar word steeds gehuil in die Huisgenoot oor die
sanger/prediker wat gesê het gays kan nie in die hemel kom nie, maar nou
wonder ek net oor die reg van vryheid van spraak? Volgens wat ek weet het
elke mens die reg daartoe en as dit die ou se opinie is, sekerlik mag hy so
dink net soos wat 'n gay mag dink hy het die reg om by sy eie soort te lê?
Nog altyd was die standaard dat as iemand te veel protesteer dan is die kans
goed dat hy nie te diep in sy eie saak oortuig is nie......of was hierdie
ook maar weer 'n geval van 'n joernalis wat 'n gat gesien het om haarself
boontoe te skryf?
Vorige onderwerp: Annette en die pasta
Volgende onderwerp: Potensieel en werklikheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:57:22 MGT 2024