Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hy Kom! Hy Kom!
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90867 is 'n antwoord op boodskap #90821] Wo, 03 Maart 2004 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek was nie altyd so gek na hom nie. Eintlik is ek meer 'n "rock chick",
maar om een of ander rede is ek mal oor sy nuwe cd - so wat van 'n stoute cd
het ek lanklaas gehoor. Sy musiek is ook besig om te groei en te verander,
en dis wat my fassineer van die man.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c2195p$sq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Noudat ons by hierdie onwaarskynlike punt is, wat laat jou dink Elaine is so
> mal oor seksie jong Inglesias? Ek dink nie sy het al ooit sy kapitaaltjie
> gesien nie. Sy hou seker baie van hoe hy lyk, en geniet sy sang ook .
> Sien?
> --
> Annette
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90868 is 'n antwoord op boodskap #90866] Wo, 03 Maart 2004 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
kinders is sy dalk 'n swembad?

"Elaine" skryf in boodskap news:c24a97$lej$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis net mans wat worry oor size en mans maak bloufilms. Julle dink omdat
> julle so insecure is oor julle grootte, en omdat jy 25cm pale wil hê dis wat
> vrouens ook wil hê. Julle is die enigste geslag wat ly aan "penis envy".
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:40442141.0@news1.mweb.co.za...
>> Wel, die kere wat ek 'n bloufilm gesien het, was daar nie 'n enkelte
>> pietertjie onder die lot nie....net pale. Soveel so dat die ingenieur in
>> my probeer uitwerk waar alles ingaan. As ek jou nou hier by ons gehad
> het
>> sou ek jou kon voorstel aan 'n ou Duitser wat al amper in sy 70's is, maar
>> bekend op ons Duitse dorpies onder die vroumense vir sy 'vermoë' wat
>> blykbaar legendaries is. Vra jy uit daaroor, dan lag die vroumense en s�
>> vir jou dat hy die sleutel het tot die poorte van genot......en eintlik is
>> hy 'n lelike donner. Miskien weet hulle iets waarvan jy nie weet nie?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90869 is 'n antwoord op boodskap #90864] Wo, 03 Maart 2004 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hrrrmmm! Ek dog julle swymel oor Iglesias se LYF????????????????

"Elaine" skryf in boodskap news:c249so$l5m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Inderdaad
>
> "Annette" wrote in message
> news:c218g2$sh8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Jy is die een met die erken probleem. Vanf die nek af boontoe is
> baie
>> meer fassinerend en seksie as enige aanhangseltjie, ongeag die grootte.
>> --
>> Annette
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90870 is 'n antwoord op boodskap #90865] Wo, 03 Maart 2004 10:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Koekie, jy's duidelik 'n 'spring chicken' so ek's jammer as ek jou ge-oud
het! Verder kan jy ook vir my vertel perdedrolle is vye, maar die
vroumense drup oor die man se lyf, definitief nie sy gevreet of sy sang nie!

"Elaine" skryf in boodskap news:c24a59$l9k$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> My ding - ek weet nie wat jy oud noem nie! Annette is helemal reg as sy sê
> ek stel meer belang in die ou se gevreet en sy liedjies as wat ek belangstel
> in wat in sy broek aangaan.
>
> Sê my gou-gou - wat's oud in jou opinie, want ek's seker daarvan ek's baie
> jonger as jy. My ousus word hierdie jaar 30, en sy gaan mal oor Cutting
> Jade (SA) en DNA-Strings - o en Dozi. Is sy oud?
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote:
>
> Ek het gedog dis net die bakvissies wat so mal gaan oor
>> popsterre en as ek dit reg het dan's Elaine ook nie meer so jonk nie.
> Hey,
>> nou begin ek dink ek duik haar vlak. As sy op haar ouderdom nog kan drup
>> oor popsterre, dan het sy woema!
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90873 is 'n antwoord op boodskap #90868] Wo, 03 Maart 2004 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe sien sy ouens met pale? Ons dra mos almal klere? Dis sommer maar net
hype. By 'n stripshow skreeu ons van begin tot einde - vir die ouens se
dans, mooi lywe en gesigte. Ons sal nooit weet hoe groot hy is nie, want
99% van die mans hou 'n g-string aan. Dis net in jou eie verbeelding wat
vrouens te kere gaan oor groot knickknocks. Alhoewel daar sekerlik die
uitsondering op die reël is.

Jou storie oor vroutjie is verkeerd. Na geboorte krimp alles weer terug na
normale size, en as sy die regte oefeninge doen, dan kan dit baie beter
raak. Natuurlik kan sy ook vir 'n operasietjie gaan as sy baie besorgd is.
Dis net 'n man wat sulke dinge van sy vrou sal sê. Onthou maar dat sy 'n
"swembad" is omdat sy JOU kinders in die wêreld gebring het.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045ad93.0@news1.mweb.co.za...
> Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
> omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
> grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
> kinders is sy dalk 'n swembad?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90874 is 'n antwoord op boodskap #90869] Wo, 03 Maart 2004 10:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy mis alweer die punt hierso. Iglesias is 'n man wat ek nie kan kry nie.
Die mans wat ek KAN kry, moet darem meer as twee breinselle hê :)

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045adc4.0@news1.mweb.co.za...
> Hrrrmmm! Ek dog julle swymel oor Iglesias se LYF????????????????
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90875 is 'n antwoord op boodskap #90870] Wo, 03 Maart 2004 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee, sy sang help. Daar is niks so seksie soos 'n man wat opstaan en sing
"I will be your hero baby" nie. Kyk maar hoeveel lelike rock en popsterre
loop rond met hierdie superseksie meisies aan hulle sy (Alice Cooper, Steven
Tyler (Aerosmith)), en dan praat ons weer. Musiek is die grootste
aphrodisiac op aarde. As die ou boonop seksie is, is dit 'n bonus.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045ae37.0@news1.mweb.co.za...
> Koekie, jy's duidelik 'n 'spring chicken' so ek's jammer as ek jou ge-oud
> het! Verder kan jy ook vir my vertel perdedrolle is vye, maar die
> vroumense drup oor die man se lyf, definitief nie sy gevreet of sy sang
nie!
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90878 is 'n antwoord op boodskap #90830] Wo, 03 Maart 2004 10:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's nooit te oud vir 'n goeie konsert nie :)) Hoekom is dit dat mans op
enige ouderdom kan koer ek koek oor 'n mooi meisiekind, maar as 'n vrou ouer
begin raak moet sy ophou? Is daar 'n afsny ouderdom waarvan ek moet weet?

Ek speel sommer - ek ken baie vrouens van diep in hulle 60's wat nog steeds
liries raak oor sommige mans. My liewe oumatjie het tot met haar dood op
die rype ouderdom van 78 'n mooi man saam met my bewonder. Ek trek seker na
haar, want my ma sê sy's te oud vir sulke goed :))

E

"Annette" skryf in boodskap news:c21hq7$4hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Woema en 'n smaak anders as joune:)) Ek het 'n vriendin in die VSA van my
> ouderdom wat gereeld al die punk konserte bybring, en sorg dat sy naby die
> verhoog staan.
> Ek sou jou ook maar skeef geloer het as jy gekoer het hoe aantreklik
> Inglesias vir jou is;))
> --
> Annette
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90883 is 'n antwoord op boodskap #90873] Wo, 03 Maart 2004 12:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar, maar....as die ou net in 'n visdammetjie kan plas gaan hy homself
dalk verloor doer in die swembad. Toevallig een van die seksoloë se sterk
standpunt, dié dat die manne minder gestimuleerd is met die losse kontak na
kinders. Jy sê hy krimp tereug? Hai bleddie kóna! Mag so lyk, maar vat
hom vir 'n spin en voel? O, en net soos 'n man kan sien of 'n vrou
'geseënd' is, glo my, so kan 'n vrou ook sien of 'n man sy broek volstaan!
Ek weet van so 'n paar ouens wat so 'n g-string nie meer sal laat lyk as 'n
loslappie bo-op 'n hekpaal nie! Ek trek eintlik net ou been en stry nie
eintlik nie, maar die vroumense hier om en by my wat ek gevra het, as hulle
uiteindelik eerlik oor die storie is, sê almal dat eintlik maak grootte nie
saak nie, MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?

"Elaine" skryf in boodskap news:c24bb2$m4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hoe sien sy ouens met pale? Ons dra mos almal klere? Dis sommer maar net
> hype. By 'n stripshow skreeu ons van begin tot einde - vir die ouens se
> dans, mooi lywe en gesigte. Ons sal nooit weet hoe groot hy is nie, want
> 99% van die mans hou 'n g-string aan. Dis net in jou eie verbeelding wat
> vrouens te kere gaan oor groot knickknocks. Alhoewel daar sekerlik die
> uitsondering op die reël is.
>
> Jou storie oor vroutjie is verkeerd. Na geboorte krimp alles weer terug na
> normale size, en as sy die regte oefeninge doen, dan kan dit baie beter
> raak. Natuurlik kan sy ook vir 'n operasietjie gaan as sy baie besorgd is.
> Dis net 'n man wat sulke dinge van sy vrou sal sê. Onthou maar dat sy 'n
> "swembad" is omdat sy JOU kinders in die wêreld gebring het.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045ad93.0@news1.mweb.co.za...
>> Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
>> omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
>> grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
>> kinders is sy dalk 'n swembad?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90884 is 'n antwoord op boodskap #90874] Wo, 03 Maart 2004 12:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
stom!

"Elaine" skryf in boodskap news:c24bci$m8q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy mis alweer die punt hierso. Iglesias is 'n man wat ek nie kan kry nie.
> Die mans wat ek KAN kry, moet darem meer as twee breinselle hê :)
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045adc4.0@news1.mweb.co.za...
>> Hrrrmmm! Ek dog julle swymel oor Iglesias se LYF????????????????
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90885 is 'n antwoord op boodskap #90878] Wo, 03 Maart 2004 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Net soos wat ek altyd 'n mooi vrou sal waardeer maak nie saak hoe oud ek
eendag word nie, maar ek het definitiewe voorkeure in my drome en ek is nie
skaam om dit te sê nie. Net soos vroumense nie behoort skaam te wees om
hul voorkeure uit te spel eerder as om diplomaat te wil wees.

"Elaine" skryf in boodskap news:c24d2t$n7u$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy's nooit te oud vir 'n goeie konsert nie :)) Hoekom is dit dat mans op
> enige ouderdom kan koer ek koek oor 'n mooi meisiekind, maar as 'n vrou ouer
> begin raak moet sy ophou? Is daar 'n afsny ouderdom waarvan ek moet weet?
>
> Ek speel sommer - ek ken baie vrouens van diep in hulle 60's wat nog steeds
> liries raak oor sommige mans. My liewe oumatjie het tot met haar dood op
> die rype ouderdom van 78 'n mooi man saam met my bewonder. Ek trek seker na
> haar, want my ma sê sy's te oud vir sulke goed :))
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c21hq7$4hm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Woema en 'n smaak anders as joune:)) Ek het 'n vriendin in die VSA van my
>> ouderdom wat gereeld al die punk konserte bybring, en sorg dat sy naby die
>> verhoog staan.
>> Ek sou jou ook maar skeef geloer het as jy gekoer het hoe aantreklik
>> Inglesias vir jou is;))
>> --
>> Annette
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90886 is 'n antwoord op boodskap #90875] Wo, 03 Maart 2004 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sekerlik moet jy in 'n beswyming raak om oor daai skril goed te swymel?
Dis seker maar waar mans en vroumense verskil? Julle soek mood en ons soek
ritme vir die slag?

"Elaine" skryf in boodskap news:c24bid$mco$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Nee, sy sang help. Daar is niks so seksie soos 'n man wat opstaan en sing
> "I will be your hero baby" nie. Kyk maar hoeveel lelike rock en popsterre
> loop rond met hierdie superseksie meisies aan hulle sy (Alice Cooper, Steven
> Tyler (Aerosmith)), en dan praat ons weer. Musiek is die grootste
> aphrodisiac op aarde. As die ou boonop seksie is, is dit 'n bonus.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045ae37.0@news1.mweb.co.za...
>> Koekie, jy's duidelik 'n 'spring chicken' so ek's jammer as ek jou ge-oud
>> het! Verder kan jy ook vir my vertel perdedrolle is vye, maar die
>> vroumense drup oor die man se lyf, definitief nie sy gevreet of sy sang
> nie!
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90887 is 'n antwoord op boodskap #90867] Wo, 03 Maart 2004 12:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Plaas dat ander dinge van hom groei! As jy sê jy's 'n 'rock chick' dan
verstaan ek uiteindelik. Ek moet erken ek verstaan die spulletjie nie
lekker nie, maar ek neem aan so 'n paar doppe en 'n zol verder, dan klink
enigiets goed?

"Elaine" skryf in boodskap news:c24ahq$ljd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek was nie altyd so gek na hom nie. Eintlik is ek meer 'n "rock chick",
> maar om een of ander rede is ek mal oor sy nuwe cd - so wat van 'n stoute cd
> het ek lanklaas gehoor. Sy musiek is ook besig om te groei en te verander,
> en dis wat my fassineer van die man.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c2195p$sq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Noudat ons by hierdie onwaarskynlike punt is, wat laat jou dink Elaine is so
>> mal oor seksie jong Inglesias? Ek dink nie sy het al ooit sy kapitaaltjie
>> gesien nie. Sy hou seker baie van hoe hy lyk, en geniet sy sang ook .
>> Sien?
>> --
>> Annette
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90888 is 'n antwoord op boodskap #90883] Wo, 03 Maart 2004 13:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
En wat doen jy dan as 'n vrou so 'n "swembad" het?

Jy forseer hom in!

Max____________________________

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045cbd1.0@news1.mweb.co.za...
> Ja maar, maar....as die ou net in 'n visdammetjie kan plas gaan hy homself
> dalk verloor doer in die swembad. Toevallig een van die seksoloë se sterk
> standpunt, dié dat die manne minder gestimuleerd is met die losse kontak na
> kinders. Jy sê hy krimp tereug? Hai bleddie kóna! Mag so lyk, maar vat
> hom vir 'n spin en voel? O, en net soos 'n man kan sien of 'n vrou
> 'geseënd' is, glo my, so kan 'n vrou ook sien of 'n man sy broek volstaan!
> Ek weet van so 'n paar ouens wat so 'n g-string nie meer sal laat lyk as 'n
> loslappie bo-op 'n hekpaal nie! Ek trek eintlik net ou been en stry nie
> eintlik nie, maar die vroumense hier om en by my wat ek gevra het, as hulle
> uiteindelik eerlik oor die storie is, sê almal dat eintlik maak grootte nie
> saak nie, MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
> "Elaine" wrote in message
> news:c24bb2$m4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Hoe sien sy ouens met pale? Ons dra mos almal klere? Dis sommer maar net
>> hype. By 'n stripshow skreeu ons van begin tot einde - vir die ouens se
>> dans, mooi lywe en gesigte. Ons sal nooit weet hoe groot hy is nie, want
>> 99% van die mans hou 'n g-string aan. Dis net in jou eie verbeelding wat
>> vrouens te kere gaan oor groot knickknocks. Alhoewel daar sekerlik die
>> uitsondering op die reël is.
>>
>> Jou storie oor vroutjie is verkeerd. Na geboorte krimp alles weer terug na
>> normale size, en as sy die regte oefeninge doen, dan kan dit baie beter
>> raak. Natuurlik kan sy ook vir 'n operasietjie gaan as sy baie besorgd is.
>> Dis net 'n man wat sulke dinge van sy vrou sal sê. Onthou maar dat sy 'n
>> "swembad" is omdat sy JOU kinders in die wêreld gebring het.
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4045ad93.0@news1.mweb.co.za...
>>> Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
>>> omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
>>> grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
>>> kinders is sy dalk 'n swembad?
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90889 is 'n antwoord op boodskap #90888] Wo, 03 Maart 2004 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
He-he!!

"Max" skryf in boodskap news:4045e41f$0$563$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> En wat doen jy dan as 'n vrou so 'n "swembad" het?
>
> Jy forseer hom in!
>
> Max____________________________
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045cbd1.0@news1.mweb.co.za...
>> Ja maar, maar....as die ou net in 'n visdammetjie kan plas gaan hy homself
>> dalk verloor doer in die swembad. Toevallig een van die seksoloë se sterk
>> standpunt, dié dat die manne minder gestimuleerd is met die losse kontak na
>> kinders. Jy sê hy krimp tereug? Hai bleddie kóna! Mag so lyk, maar vat
>> hom vir 'n spin en voel? O, en net soos 'n man kan sien of 'n vrou
>> 'geseënd' is, glo my, so kan 'n vrou ook sien of 'n man sy broek volstaan!
>> Ek weet van so 'n paar ouens wat so 'n g-string nie meer sal laat lyk as 'n
>> loslappie bo-op 'n hekpaal nie! Ek trek eintlik net ou been en stry nie
>> eintlik nie, maar die vroumense hier om en by my wat ek gevra het, as hulle
>> uiteindelik eerlik oor die storie is, sê almal dat eintlik maak grootte nie
>> saak nie, MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
>> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c24bb2$m4p$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Hoe sien sy ouens met pale? Ons dra mos almal klere? Dis sommer maar net
>>> hype. By 'n stripshow skreeu ons van begin tot einde - vir die ouens se
>>> dans, mooi lywe en gesigte. Ons sal nooit weet hoe groot hy is nie, want
>>> 99% van die mans hou 'n g-string aan. Dis net in jou eie verbeelding wat
>>> vrouens te kere gaan oor groot knickknocks. Alhoewel daar sekerlik die
>>> uitsondering op die reël is.
>>>
>>> Jou storie oor vroutjie is verkeerd. Na geboorte krimp alles weer terug na
>>> normale size, en as sy die regte oefeninge doen, dan kan dit baie beter
>>> raak. Natuurlik kan sy ook vir 'n operasietjie gaan as sy baie besorgd is.
>>> Dis net 'n man wat sulke dinge van sy vrou sal sê. Onthou maar dat sy 'n
>>> "swembad" is omdat sy JOU kinders in die wêreld gebring het.
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4045ad93.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Nou hoekom gaan die vroumense so tekere as daar 'n ou met 'n paal in die
>>>> omgewing is? Dalk moet jy bietjie verder kyk na waarom mans dalk meer
>>>> grootte soek. Vroutjie was 'n tuindammetjie by troue en na twee of drie
>>>> kinders is sy dalk 'n swembad?
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90892 is 'n antwoord op boodskap #90889] Wo, 03 Maart 2004 15:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom vat 'n vrou so lank om klaar te kom?

Wie gee om...

Max____________________________

(Ek weet dis oud, maar ek dra die pornografie graag op aan my Tannie in
Kanada)
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90907 is 'n antwoord op boodskap #90883] Wo, 03 Maart 2004 22:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Okay fine - 'n ou wat te groot is, is ook nie lekker nie. Te groot is seer
en te klein is useless. Hoe's daai nou vir reguit en eerlik?

E

"Suidwester" wrote:
MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90908 is 'n antwoord op boodskap #90884] Wo, 03 Maart 2004 22:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
nie?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
> Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
> jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
> stom!
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90909 is 'n antwoord op boodskap #90885] Wo, 03 Maart 2004 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Fantasie en realiteit - hier's dit weer. Jy sien in jou fantasy kan die
meisie/ou enige iets wees wat jy wil hê hulle moet wees.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045ccf9.0@news1.mweb.co.za...
> Net soos wat ek altyd 'n mooi vrou sal waardeer maak nie saak hoe oud ek
> eendag word nie, maar ek het definitiewe voorkeure in my drome en ek is nie
> skaam om dit te sê nie. Net soos vroumense nie behoort skaam te wees om
> hul voorkeure uit te spel eerder as om diplomaat te wil wees.
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90910 is 'n antwoord op boodskap #90886] Wo, 03 Maart 2004 22:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Oor die algemeen dink ek is vrouens nie so ingestel op "looks" soos mans
nie. Meeste vrouens wat ek ken gaan vir persoonlikheid of dalk geld, as die
ou aantreklik is, is dit 'n bonus. Dit keer ons natuurlik nie om te droom
of te kyk nie, maar baie min mense trou of bly op die einde van die dag by
iemand bloot omdat daai persoon net mooi is. Wanneer ons mekaar gewoond is,
moet daar 'n "common bond" wees wat ons bymekaar ou, en dis beslis nie looks
nie.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045cd53.0@news1.mweb.co.za...
> Sekerlik moet jy in 'n beswyming raak om oor daai skril goed te swymel?
> Dis seker maar waar mans en vroumense verskil? Julle soek mood en ons soek
> ritme vir die slag?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90911 is 'n antwoord op boodskap #90887] Wo, 03 Maart 2004 22:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek bly weg van zol af, maar 'n paar doppe verder en die musiek raak beter -
so ook die geselskap om jou :)) Ek sien ons is almal nogal geneig om
bietjie beheer te verloor by die rock konserte, en hoe meer ons drink hoe
erger raak dit.

Wat verstaan jy nou eindelik? Is ek so duister?

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4045ce28.0@news1.mweb.co.za...
> Plaas dat ander dinge van hom groei! As jy sê jy's 'n 'rock chick' dan
> verstaan ek uiteindelik. Ek moet erken ek verstaan die spulletjie nie
> lekker nie, maar ek neem aan so 'n paar doppe en 'n zol verder, dan klink
> enigiets goed?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90918 is 'n antwoord op boodskap #90907] Do, 04 Maart 2004 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Uiteindelik 'n eerlike vroumens! Nou sal ek ook vir jou toegee dat die
idee van hierdie mans fobie van moerse 'longe' aan 'n vroumens is ook maar
net in die kop in fantasieë geleë. As jy daar teen die bult af ry met 'n
moerse spoed dan maak dit nie meer saak hóé sy lyk nie. Ek dink natuurlik
dat 'n welbedeelde man of vrou, omdat hulle weet die teenoorgestelde geslag
vind hulle oor die algemeen aantreklik, speel meer ná die situasie toe en
trek beter aan en tree meer uitlokkend op. Ek meen nou maar, as 'n
vroumens met 'n pragtige paar dit wegsteek onder 'n poncho sal niemand
daarvan weet nie, maar dra sy 'n lae hals en hou sy daarvan dat die mans
kyk, gaan sy binnekort dink sy's besig met bye boer!

"Elaine" skryf in boodskap news:c25mil$fsq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Okay fine - 'n ou wat te groot is, is ook nie lekker nie. Te groot is seer
> en te klein is useless. Hoe's daai nou vir reguit en eerlik?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote:
> MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
>> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90919 is 'n antwoord op boodskap #90908] Do, 04 Maart 2004 05:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit kan jy met 'n tydskrif in die hand ook doen......hoekom komp geld betaal
en tussen 'n klomp mense gaan fantasseer?

"Elaine" skryf in boodskap news:c25mnj$fu2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
> nie?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
>> Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
>> jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
>> stom!
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90920 is 'n antwoord op boodskap #90909] Do, 04 Maart 2004 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit weet ek bleddie goed, maar my verbeelding is goed genoeg dat ek nie 'n
lewende voorbeeld nodig het om dit aan te wakker nie!

"Elaine" skryf in boodskap news:c25mp4$fud$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Fantasie en realiteit - hier's dit weer. Jy sien in jou fantasy kan die
> meisie/ou enige iets wees wat jy wil hê hulle moet wees.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045ccf9.0@news1.mweb.co.za...
>> Net soos wat ek altyd 'n mooi vrou sal waardeer maak nie saak hoe oud ek
>> eendag word nie, maar ek het definitiewe voorkeure in my drome en ek is nie
>> skaam om dit te sê nie. Net soos vroumense nie behoort skaam te wees om
>> hul voorkeure uit te spel eerder as om diplomaat te wil wees.
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90921 is 'n antwoord op boodskap #90910] Do, 04 Maart 2004 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmm! Eintlik is jy reg want die grootste probleem in 'n huwelik is as dit
rondom seks gebou is, wat gebeur die dag as die seks begin afskaal? Dan
moet hulle begin kommunikeer op ander maniere en meeste vind dit amper
onmoontlik om aan te pas en die ou wat sy dryf behou het, gaan soek 'n
alternatief........reguit skeihof toe is natuurlik die gevolg. Wat jy van
vroumense sê, is dat hulle meer 'mercenary' is?

"Elaine" skryf in boodskap news:c25n1r$g3n$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oor die algemeen dink ek is vrouens nie so ingestel op "looks" soos mans
> nie. Meeste vrouens wat ek ken gaan vir persoonlikheid of dalk geld, as die
> ou aantreklik is, is dit 'n bonus. Dit keer ons natuurlik nie om te droom
> of te kyk nie, maar baie min mense trou of bly op die einde van die dag by
> iemand bloot omdat daai persoon net mooi is. Wanneer ons mekaar gewoond is,
> moet daar 'n "common bond" wees wat ons bymekaar ou, en dis beslis nie looks
> nie.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045cd53.0@news1.mweb.co.za...
>> Sekerlik moet jy in 'n beswyming raak om oor daai skril goed te swymel?
>> Dis seker maar waar mans en vroumense verskil? Julle soek mood en ons soek
>> ritme vir die slag?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90922 is 'n antwoord op boodskap #90911] Do, 04 Maart 2004 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy klink nou amper soos die spul WP-ondersteuners wat mos nie hul span
nugter kan ondersteun nie! As die werkliheid deurdring, dan wonder hulle
hoekom kan hulle daai spul Streepdonkies aanhang? Seker so met jou rock
ook. Geen nugter mens kan na daai tjol luister nie en dan nog vrywillig
ook. Jy drink die situasie reg!

"Elaine" skryf in boodskap news:c25n6u$g4q$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek bly weg van zol af, maar 'n paar doppe verder en die musiek raak beter -
> so ook die geselskap om jou :)) Ek sien ons is almal nogal geneig om
> bietjie beheer te verloor by die rock konserte, en hoe meer ons drink hoe
> erger raak dit.
>
> Wat verstaan jy nou eindelik? Is ek so duister?
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4045ce28.0@news1.mweb.co.za...
>> Plaas dat ander dinge van hom groei! As jy sê jy's 'n 'rock chick' dan
>> verstaan ek uiteindelik. Ek moet erken ek verstaan die spulletjie nie
>> lekker nie, maar ek neem aan so 'n paar doppe en 'n zol verder, dan klink
>> enigiets goed?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90924 is 'n antwoord op boodskap #90918] Do, 04 Maart 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Selfs nie eers 'n poncho steek 'n welbedeelde boesem weg nie;)) Dit laat die
kledingstuk net skeef hang:)
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4046c1f7.0@news1.mweb.co.za...
> Uiteindelik 'n eerlike vroumens! Nou sal ek ook vir jou toegee dat die
> idee van hierdie mans fobie van moerse 'longe' aan 'n vroumens is ook maar
> net in die kop in fantasieë geleë. As jy daar teen die bult af ry met 'n
> moerse spoed dan maak dit nie meer saak hóé sy lyk nie. Ek dink natuurlik
> dat 'n welbedeelde man of vrou, omdat hulle weet die teenoorgestelde geslag
> vind hulle oor die algemeen aantreklik, speel meer ná die situasie toe en
> trek beter aan en tree meer uitlokkend op. Ek meen nou maar, as 'n
> vroumens met 'n pragtige paar dit wegsteek onder 'n poncho sal niemand
> daarvan weet nie, maar dra sy 'n lae hals en hou sy daarvan dat die mans
> kyk, gaan sy binnekort dink sy's besig met bye boer!
> "Elaine" wrote in message
> news:c25mil$fsq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Okay fine - 'n ou wat te groot is, is ook nie lekker nie. Te groot is seer
>> en te klein is useless. Hoe's daai nou vir reguit en eerlik?
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote:
>> MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
>>> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die
grootte?
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90925 is 'n antwoord op boodskap #90919] Do, 04 Maart 2004 05:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kry nie die waaib van die geleebtheid in 'n boek nie

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4046c23f.0@news1.mweb.co.za...
> Dit kan jy met 'n tydskrif in die hand ook doen......hoekom komp geld betaal
> en tussen 'n klomp mense gaan fantasseer?
> "Elaine" wrote in message
> news:c25mnj$fu2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
>> nie?
>>
>> E
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
>>> jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
>>> stom!
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90929 is 'n antwoord op boodskap #90924] Do, 04 Maart 2004 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja maar hy hang dan wys soos 'n markiestent!

"Annette" skryf in boodskap news:c26gn8$q3t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Selfs nie eers 'n poncho steek 'n welbedeelde boesem weg nie;)) Dit laat die
> kledingstuk net skeef hang:)
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4046c1f7.0@news1.mweb.co.za...
>> Uiteindelik 'n eerlike vroumens! Nou sal ek ook vir jou toegee dat die
>> idee van hierdie mans fobie van moerse 'longe' aan 'n vroumens is ook maar
>> net in die kop in fantasieë geleë. As jy daar teen die bult af ry met 'n
>> moerse spoed dan maak dit nie meer saak hóé sy lyk nie. Ek dink natuurlik
>> dat 'n welbedeelde man of vrou, omdat hulle weet die teenoorgestelde geslag
>> vind hulle oor die algemeen aantreklik, speel meer ná die situasie toe en
>> trek beter aan en tree meer uitlokkend op. Ek meen nou maar, as 'n
>> vroumens met 'n pragtige paar dit wegsteek onder 'n poncho sal niemand
>> daarvan weet nie, maar dra sy 'n lae hals en hou sy daarvan dat die mans
>> kyk, gaan sy binnekort dink sy's besig met bye boer!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c25mil$fsq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Okay fine - 'n ou wat te groot is, is ook nie lekker nie. Te groot is seer
>>> en te klein is useless. Hoe's daai nou vir reguit en eerlik?
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote:
>>> MAAR as hulle kan kies, sal hulle eerder vir die groter ou gaan.
>>>> Maw.....as ons ophou skynheilig is, sal ons sê ons verkies die grootte?
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90930 is 'n antwoord op boodskap #90925] Do, 04 Maart 2004 08:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Het jy dan nie 'n verbeelding nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c26gn9$q3t$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens kry nie die waaib van die geleebtheid in 'n boek nie
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4046c23f.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit kan jy met 'n tydskrif in die hand ook doen......hoekom komp geld betaal
>> en tussen 'n klomp mense gaan fantasseer?
>> "Elaine" wrote in message
>> news:c25mnj$fu2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
>>> nie?
>>>
>>> E
>>>
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se
lyf
>> wat
>>>> jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika
slaan
> my
>>>> stom!
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90932 is 'n antwoord op boodskap #90930] Do, 04 Maart 2004 09:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het 'n oorontwikkelde verbeelding. Niks te doen egter met die verskil van
jou ervaring as mens self by 'n plek is of dit net op TV sien nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4046ec01.0@news1.mweb.co.za...
> Het jy dan nie 'n verbeelding nie?
> "Annette" wrote in message
> news:c26gn9$q3t$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mens kry nie die waaib van die geleebtheid in 'n boek nie
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:4046c23f.0@news1.mweb.co.za...
>>> Dit kan jy met 'n tydskrif in die hand ook doen......hoekom komp geld betaal
>>> en tussen 'n klomp mense gaan fantasseer?
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:c25mnj$fu2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
>>>> nie?
>>>>
>>>> E
>>>>
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
>>>> > jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
>>>> > stom!
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90934 is 'n antwoord op boodskap #90932] Do, 04 Maart 2004 10:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Kyk ek stem saam, maar dan hang dit af wat's dit wat jy uit die show soek.
Vat rugby, as jy die skare 'wil voel' en die rugby om lang afstand wil
beskou, gaan stadion toe. Kyk jy rugby tegnies, bly liewer maar voor die
TV. Wat is dit met julle vroumense? Jy sal hulle sien pênties gooi vir
'n popster, maar 'n man sy klere uittrek vir 'n vroulike popster? Ons gaan
kyk hulle nie eers nie! Gevolgtreking: Vroumense is makliker
opsweepbaar, is kuddediere wat in 'n skare moet wees om haar ding te kan
doen?

"Annette" skryf in boodskap news:c26uuv$2k0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het 'n oorontwikkelde verbeelding. Niks te doen egter met die verskil van
> jou ervaring as mens self by 'n plek is of dit net op TV sien nie.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4046ec01.0@news1.mweb.co.za...
>> Het jy dan nie 'n verbeelding nie?
>> "Annette" wrote in message
>> news:c26gn9$q3t$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mens kry nie die waaib van die geleebtheid in 'n boek nie
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:4046c23f.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Dit kan jy met 'n tydskrif in die hand ook doen......hoekom komp geld betaal
>>>> en tussen 'n klomp mense gaan fantasseer?
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:c25mnj$fu2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Groot verskil tussen fantasie en realiteit. Kan jy nie die verskil sien
>>>> > nie?
>>>> >
>>>> > E
>>>> >
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:4045cc33.0@news1.mweb.co.za...
>>>> > > Ho-kay! Nou as ek dit nou reg verstaan wens jy net vir 'n man se lyf wat
>>>> > > jy nie ken nie? Of wat onbereikbaar vir jou is? Vrouelogika slaan my
>>>> > > stom!
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90938 is 'n antwoord op boodskap #90934] Do, 04 Maart 2004 14:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink jy's deurmekaar. Net omdat jy nie gaan nie, beteken dit nie ALMAL
sal nie gaan nie. Inteendeel jy's een van min mans wat nie na 'n konsert
van een of ander aard toe sal gaan nie. Ek sien baie mans by die Britney en
Christina konserte en hulle tonge sleep behoorlik op die grond. Vrouens ook
maar skaars en groot in aanvraag by rock konserte. Vir elke 1 vrou is daar
gewoonlik so 10 mans, so moenie dink omdat jy nie sal betaal nie, dat ander
mans nie ook sal betaal nie.

As 'n vrou haar mooi satyn pentie op die verhoog gooi, is dit oulik, as 'n
man sy stink, stukkende onderbroek op die verhoog gooi is dit sommer net
gross.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:404702ff.0@news1.mweb.co.za...
> Kyk ek stem saam, maar dan hang dit af wat's dit wat jy uit die show soek.
> Vat rugby, as jy die skare 'wil voel' en die rugby om lang afstand wil
> beskou, gaan stadion toe. Kyk jy rugby tegnies, bly liewer maar voor die
> TV. Wat is dit met julle vroumense? Jy sal hulle sien pênties gooi vir
> 'n popster, maar 'n man sy klere uittrek vir 'n vroulike popster? Ons gaan
> kyk hulle nie eers nie! Gevolgtreking: Vroumense is makliker
> opsweepbaar, is kuddediere wat in 'n skare moet wees om haar ding te kan
> doen?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90939 is 'n antwoord op boodskap #90920] Do, 04 Maart 2004 14:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ah, maar om darem jou fantasy in lewende lywe te sien!! En doen jouself 'n
guns, gaan bietjie eendag na 'n konsert toe van 'n band wat jy regtig laaik.
Daai gevoel om hulle in lewende lywe te sien, is onbeskryflik, jy gloei vir
dae, weke daarna nog.

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:4046c270.0@news1.mweb.co.za...
> Dit weet ek bleddie goed, maar my verbeelding is goed genoeg dat ek nie 'n
> lewende voorbeeld nodig het om dit aan te wakker nie!
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90940 is 'n antwoord op boodskap #90921] Do, 04 Maart 2004 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Party is miskien ja, oor die algemeen sou ek sê nee, meeste van ons gaan
agter liefde aan.

E

"Suidwester" wrote:
Wat jy van
> vroumense sê, is dat hulle meer 'mercenary' is?
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90941 is 'n antwoord op boodskap #90938] Do, 04 Maart 2004 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Britney? BRITNEY!? Daai moekie met die mooi glimlag wat nie kan sing om
haar lewe te red nie? Wys jou net wat bemarking kan doen! Van die
Christina sal ek liewer niks sê nie want sy glo dat sy mooi lyk as sy haar
mismaak. Ek was nog nooit op 'n rockkonsert nie want jy kan nie daarmee
resies jaag of drieë druk nie. Seker maar elke man maak soos hy smaak?
Dit los my steeds met verwondering dat mense onder 'n verhoog kan staan en
drup van lus terwyl hy/sy weet vir seker het hy g'n kans om een tree nader
te gee nie. Nee wat, dis in my oë mors van kosbare tyd. Ek mik dan
eerder vir iets wat bereikbaar is...

"Elaine" skryf in boodskap news:c27cr7$864$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink jy's deurmekaar. Net omdat jy nie gaan nie, beteken dit nie ALMAL
> sal nie gaan nie. Inteendeel jy's een van min mans wat nie na 'n konsert
> van een of ander aard toe sal gaan nie. Ek sien baie mans by die Britney en
> Christina konserte en hulle tonge sleep behoorlik op die grond. Vrouens ook
> maar skaars en groot in aanvraag by rock konserte. Vir elke 1 vrou is daar
> gewoonlik so 10 mans, so moenie dink omdat jy nie sal betaal nie, dat ander
> mans nie ook sal betaal nie.
>
> As 'n vrou haar mooi satyn pentie op die verhoog gooi, is dit oulik, as 'n
> man sy stink, stukkende onderbroek op die verhoog gooi is dit sommer net
> gross.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:404702ff.0@news1.mweb.co.za...
>> Kyk ek stem saam, maar dan hang dit af wat's dit wat jy uit die show soek.
>> Vat rugby, as jy die skare 'wil voel' en die rugby om lang afstand wil
>> beskou, gaan stadion toe. Kyk jy rugby tegnies, bly liewer maar voor die
>> TV. Wat is dit met julle vroumense? Jy sal hulle sien pênties gooi vir
>> 'n popster, maar 'n man sy klere uittrek vir 'n vroulike popster? Ons gaan
>> kyk hulle nie eers nie! Gevolgtreking: Vroumense is makliker
>> opsweepbaar, is kuddediere wat in 'n skare moet wees om haar ding te kan
>> doen?
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90942 is 'n antwoord op boodskap #90922] Do, 04 Maart 2004 14:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jy's verkeerd!! By meeste groot konserte mag jy nie eers 'n coke in vat
nie, wat nog te sê van 'n dop? By die Collective Soul konsert by Sun City
mog ons nie eers 'n botteltjie water ingevat het nie. Ons het vir 4 ure
almal gesuffer van die dors, maar weet jy wat se rillings trek deur jou lyf
wanneer 15 000+ mense soos een man opstaan en saam dieselfde liedjie begin
sing om die band aan te moeding om nog net een keer uit te kom en 'n encore
te doen? Dis iets wat nie 'n woorde uitgedruk kan word nie.

As jy kan drink, help die drank maar net om jou bietjie "losser" te maak, en
dit maak dit makliker om met die mense om jou te kommunikeer. Ek luister by
die huis my musiek en 99.9% van die keer is ek "stone cold sober".

"Suidwester" skryf in boodskap news:4046c3d0.0@news1.mweb.co.za...
> Jy klink nou amper soos die spul WP-ondersteuners wat mos nie hul span
> nugter kan ondersteun nie! As die werkliheid deurdring, dan wonder hulle
> hoekom kan hulle daai spul Streepdonkies aanhang? Seker so met jou rock
> ook. Geen nugter mens kan na daai tjol luister nie en dan nog vrywillig
> ook. Jy drink die situasie reg!
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90947 is 'n antwoord op boodskap #90941] Do, 04 Maart 2004 16:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, Britney en Christina was maar net voorbeelde. "Take your pick" en op
die einde van die dag gaan meeste mense maar vir die konsert, en die
entertainment.

"Suidwester" skryf in boodskap news:4047393c.0@news1.mweb.co.za...
> Britney? BRITNEY!? Daai moekie met die mooi glimlag wat nie kan sing om
> haar lewe te red nie? Wys jou net wat bemarking kan doen! Van die
> Christina sal ek liewer niks sê nie want sy glo dat sy mooi lyk as sy haar
> mismaak. Ek was nog nooit op 'n rockkonsert nie want jy kan nie daarmee
> resies jaag of drieë druk nie. Seker maar elke man maak soos hy smaak?
> Dit los my steeds met verwondering dat mense onder 'n verhoog kan staan en
> drup van lus terwyl hy/sy weet vir seker het hy g'n kans om een tree nader
> te gee nie. Nee wat, dis in my oë mors van kosbare tyd. Ek mik dan
> eerder vir iets wat bereikbaar is...
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90960 is 'n antwoord op boodskap #90947] Vr, 05 Maart 2004 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gelukkig kom sing niemand in die Namib nie......so ek braai maar my vetrib
en luister na die draadloos........

"Elaine" skryf in boodskap news:c27k0m$bc0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jinne, Britney en Christina was maar net voorbeelde. "Take your pick" en op
> die einde van die dag gaan meeste mense maar vir die konsert, en die
> entertainment.
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4047393c.0@news1.mweb.co.za...
>> Britney? BRITNEY!? Daai moekie met die mooi glimlag wat nie kan sing om
>> haar lewe te red nie? Wys jou net wat bemarking kan doen! Van die
>> Christina sal ek liewer niks sê nie want sy glo dat sy mooi lyk as sy haar
>> mismaak. Ek was nog nooit op 'n rockkonsert nie want jy kan nie daarmee
>> resies jaag of drieë druk nie. Seker maar elke man maak soos hy smaak?
>> Dit los my steeds met verwondering dat mense onder 'n verhoog kan staan en
>> drup van lus terwyl hy/sy weet vir seker het hy g'n kans om een tree nader
>> te gee nie. Nee wat, dis in my oë mors van kosbare tyd. Ek mik dan
>> eerder vir iets wat bereikbaar is...
>
Re: Hy Kom! Hy Kom! [boodskap #90961 is 'n antwoord op boodskap #90939] Vr, 05 Maart 2004 05:36 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou vertel vir my waar sit dié gloei van jou?

"Elaine" skryf in boodskap news:c27d58$88a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ah, maar om darem jou fantasy in lewende lywe te sien!! En doen jouself 'n
> guns, gaan bietjie eendag na 'n konsert toe van 'n band wat jy regtig laaik.
> Daai gevoel om hulle in lewende lywe te sien, is onbeskryflik, jy gloei vir
> dae, weke daarna nog.
>
> E
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:4046c270.0@news1.mweb.co.za...
>> Dit weet ek bleddie goed, maar my verbeelding is goed genoeg dat ek nie 'n
>> lewende voorbeeld nodig het om dit aan te wakker nie!
>
Vorige onderwerp: Van 'n wyse man
Volgende onderwerp: Man met broek op knieë gevang
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 16:59:02 MGT 2024