Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Krieket.
Krieket. [boodskap #90824] Di, 02 Maart 2004 06:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek sien ons manne daar oorkant is al weer hangskouer. Fleming as kaptein van
NZ sit Smith behoorlik ore aan.
Die manne speel nou al hoe slegter noudat die geliefdes by hul aangesluit
het.

--
Annette
Re: Krieket. [boodskap #90895 is 'n antwoord op boodskap #90824] Wo, 03 Maart 2004 16:40 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette - die blekkeps het die proteas opgevreet. Maar moet nie verstrengel
raak in die Fleming-storie nie - dis suiwer NZ propaganda. Hulle het van
meetaf dit 'n ding tussen Smith en Fleming gemaak.
In elk geval - Smith is 'n "pup" wat nog nie hoort op kapteinsvlak nie - tot
sy eie nadeel natuurlik. Maar bepaald 'n beter keuse as Pollock gewees.
Vorige onderwerp: Rugby
Volgende onderwerp: Sharks kom tot reg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 14:59:34 MGT 2024