Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Patricia Lewis
Patricia Lewis [boodskap #90831] Di, 02 Maart 2004 10:10 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat dink julle van haar foto op Huisgenoot se voorblad met die oop maag wat
soos 'n rugbybal lyk?

--
Annette
Re: Patricia Lewis [boodskap #90834 is 'n antwoord op boodskap #90831] Di, 02 Maart 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sodat die baba met 'n sonbrand die lewe inkom?:))
--
Annette

"Paul de Dilbeek" skryf in boodskap news:Va_0c.19749$Zm2.1092678@phobos.telenet-ops.be...
> Waarskynlik met haar maag onder die sonbed gelig
>
> "Annette" schreef in bericht
> news:c21q25$832$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat dink julle van haar foto op Huisgenoot se voorblad met die oop maag wat
>> soos 'n rugbybal lyk?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Patricia Lewis [boodskap #90835 is 'n antwoord op boodskap #90831] Di, 02 Maart 2004 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Waarskynlik met haar maag onder die sonbed gelig

"Annette" skryf in boodskap news:c21q25$832$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle van haar foto op Huisgenoot se voorblad met die oop maag wat
> soos 'n rugbybal lyk?
>
> --
> Annette
>
Re: Patricia Lewis [boodskap #90841 is 'n antwoord op boodskap #90831] Di, 02 Maart 2004 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sy is sekerlik vir sekere smake mooi, maar ek hou verby......te veel, te
erg.

"Annette" skryf in boodskap news:c21q25$832$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat dink julle van haar foto op Huisgenoot se voorblad met die oop maag wat
> soos 'n rugbybal lyk?
>
> --
> Annette
>
Re: Patricia Lewis [boodskap #90854 is 'n antwoord op boodskap #90841] Di, 02 Maart 2004 17:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja nee sy doen dit nie vir my nie, met of sonder boepie.

Soois die musiekkenner

"Suidwester" skryf in boodskap news:40449288.0@news1.mweb.co.za...
> Sy is sekerlik vir sekere smake mooi, maar ek hou verby......te veel, te
> erg.
> "Annette" wrote in message
> news:c21q25$832$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Wat dink julle van haar foto op Huisgenoot se voorblad met die oop maag wat
>> soos 'n rugbybal lyk?
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Patricia Lewis [boodskap #90872 is 'n antwoord op boodskap #90841] Wo, 03 Maart 2004 10:08 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
My man stem saam met jou :)

"Suidwester" skryf in boodskap news:40449288.0@news1.mweb.co.za...
> Sy is sekerlik vir sekere smake mooi, maar ek hou verby......te veel, te
> erg.
Vorige onderwerp: Ons krieketspelers eerste
Volgende onderwerp: SAL bemanning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 17:31:13 MGT 2024