Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Buddhisme vs Christene
Buddhisme vs Christene [boodskap #90754] So, 29 Februarie 2004 18:02 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina:
Buddhisme is nie 'n "geloof" nie. Dit probeer nie
mense bekeer nie.

Danielle:
Moenie my laat lag nie!
Probeer nie mense bekeer nie? Ag nee, enigiemand wat selfs net 1
koerant per jaar lees, en die intellek van 'n 3-jarige het, sal weet
jy praat nou nonsens.
En wat dink jy doen jy op hierdie groep? Is dit nie ook eintlik maar
net suiwer pogings tot proselietemakery nie?

Gloudina:
Dit het 'n psigologiese-fisiologiese
strekking.

Danielle:
Presies soos met enige ander geloof.
Die sielkundige en fisiologiese/fisiese reaksies is logiese gevolge
van ENIGE geloof. Daar is al redelike wetenskaplike bewyse voorgelê
wat dit verduidelik. Persinger se werk in die verband is veral
bekend.
Geloofstradisies evolueer en word ook gewoonlik geweef rondom die
kultuur en mentaliteit van die sameleweing waar dit wortel skiet.
Buddhisme is geen uitsondering nie. Inteendeel...

Gloudina:
Dit is myns insiens 'n poging meer as twee-
duisend jaar gelede om vir mense die realiteit van
relatiwiteit te laat verstaan.

Danielle:
Interessante groep, hierdie sekte groep van Buddhisme wat so insecure
is in wat hulle glo, dat hulle gedurig validation soek buite hulle
tradisie(s). Wat claim dat Buddhisme is wetenskaplik en verklaar baie
wetenskaplike teorieë. Dit gaan mos al jare aan. Maar dit is 'n
klein groepie/sekte wat hierdie geloof het. Dit is propaganda en niks
anders as suiwer propaganda nie. Daar is sulke weird sektes onder die
Christene ook.
Enige en alle gelowe het een van, of al 3 dinge in gemeen - greed,
hatred and delusion.
En deesdae is daar mos weer 'n ander interessante nuwe mitologie wat
onstaan het in Buddhistiese kringe wat vir Christene probeer oortuig
dat hulle delusions is namaaksels van die oorspronklike Buddhistiese
delusions.
Die Christian Lindtner's Theory (= CLT) dat die Nuwe Testament 'n
bootleg van Buddhist geskrifte is. .
Soos gesien op die skakels wat ek hieronder gee.

http://www.jesusisbuddha.com/
http://www.tombofjesus.com
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90764 is 'n antwoord op boodskap #90754] So, 29 Februarie 2004 22:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote

> Enige en alle gelowe het een van, of al 3 dinge in gemeen - greed,
> hatred and delusion.

Arme siel. Jy maak nou 'n godsdiens van
jou anti-godsdiens kettery.

Gloudina
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90766 is 'n antwoord op boodskap #90764] Ma, 01 Maart 2004 00:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 29 Feb 2004 22:38:58 GMT, "@rogers.com" wrote:

> "Katryn" wrote
>
>> Enige en alle gelowe het een van, of al 3 dinge in gemeen - greed,
>> hatred and delusion.
>
> Arme siel. Jy maak nou 'n godsdiens van
> jou anti-godsdiens kettery.

Aarde, ek moes nou eers weer gaan kyk wat ek daar geskryf het. Jy is
natuurlik welkom om by jou oordeel te hou, en ek sal solank begin dink
aan 'n naam vir hierdie godsdiens wat ek geskep het. Dalk is dit nie
eens nuut nie, maar net 'n oplewing van ignus fatuus.

Maar wat ek MOES skryf was:
Enige en alle van die verskeie Buddhistiese gelowe/sektes verklaar
blykbaar alles met die konsep van Samsara.
('n Konsep van 'n realm van smart( suffering) veroorsaak deur greed,
hatred, and delusion.) Die 3 giwwe. Alle gelowe predik 'n proses van
"verlossing". Ag elkgeval....
En dit was inleidend tot die Jesus is Buddha delusions.

Katryn van die orde van vuurvlieë.
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90769 is 'n antwoord op boodskap #90766] Ma, 01 Maart 2004 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Sal dit nie wonderlik wees om die geloof van 'n kind te hê nie? Ons het dit
almal eenstyds gehad - en toe leer "hulle" ons lees. Nou is so slim dat ons
ons eie "god" kan kies. Is dit nie wonderlik nie?
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90803 is 'n antwoord op boodskap #90766] Ma, 01 Maart 2004 20:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote

>>> Enige en alle gelowe het een van, of al 3 dinge in gemeen - greed,
>>> hatred and delusion.

> Maar wat ek MOES skryf was:
> Enige en alle van die verskeie Buddhistiese gelowe/sektes verklaar
> blykbaar alles met die konsep van Samsara.
> ('n Konsep van 'n realm van smart( suffering) veroorsaak deur greed,
> hatred, and delusion.) Die 3 giwwe. Alle gelowe predik 'n proses van
> "verlossing".

Natuurlik, dis wat jy moes geskryf het. Maar het jy dit
nou geskryf? Dis 'n geval van gehoor van die kat maar
weet nie waar die bel hang nie.

Die feeks van Parnassus
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90810 is 'n antwoord op boodskap #90803] Di, 02 Maart 2004 03:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Mar 2004 20:45:58 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Dis 'n geval van gehoor van die kat maar
> weet nie waar die bel hang nie.

;-)
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90811 is 'n antwoord op boodskap #90769] Di, 02 Maart 2004 03:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Mar 2004 05:25:37 +0200, "Jonas" wrote:

> Sal dit nie wonderlik wees om die geloof van 'n kind te hê nie?

Tragies...
Los die Sus en Daan boekies vir 'n slag en gaan doen so bietjie
bybelstudie. Dit sal dalk help om te verstaan wat Paulus bedoel het
toe hy gemaan het dat mens nie net van melk moet leef nie, en veral om
die konteks te verstaan met wat Jesus bedoel het toe hy gesê het dat
as jy die geloof van 'n kind het, sal jy gered word.
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90812 is 'n antwoord op boodskap #90769] Di, 02 Maart 2004 03:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Mar 2004 05:25:37 +0200, "Jonas" wrote:

> Sal dit nie wonderlik wees om die geloof van 'n kind te hê nie? Ons het dit
> almal eenstyds gehad - en toe leer "hulle" ons lees. Nou is so slim dat ons
> ons eie "god" kan kies. Is dit nie wonderlik nie?

"Toe ek 'n kind was, het ek gepraat soos 'n kind, gedink soos 'n kind,
geredeneer soos 'n kind; maar nou dat ek 'n man is, het ek die dinge
van 'n kind afgelê."
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90839 is 'n antwoord op boodskap #90803] Di, 02 Maart 2004 13:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 01 Mar 2004 20:45:58 GMT, "@rogers.com" wrote:

> Die feeks van Parnassus

Parnassus, he?
Re: Buddhisme vs Christene [boodskap #90848 is 'n antwoord op boodskap #90839] Di, 02 Maart 2004 15:05 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 02 Mar 2004 15:35:52 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Mon, 01 Mar 2004 20:45:58 GMT, "@rogers.com"
> wrote:
>
>
> Parnassus, he?

Ja, Pan. Maar die feeks is nie Syrinx nie. Hierdie een teel Manx
katte en ontklepel kerk klokke in die nag wanneer niemand kyk nie.

Die feeks van Athene
Vorige onderwerp: Mel Gibson se Jesus
Volgende onderwerp: " Psalm 8 " deur TOTIUS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:43:18 MGT 2024