Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby
Rugby [boodskap #90788] Ma, 01 Maart 2004 10:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Tot groot vreugde het die Stormers en die Bulls toe Saterdag goed teen die
oorsese spanne gewen. Ek het die klompie in Pretoria nogal jammer gekry -
dit lyk of hulle meer as die tuisspan gesukkel het met die bedompigheid.
--
Annette
Re: Rugby [boodskap #90791 is 'n antwoord op boodskap #90788] Ma, 01 Maart 2004 12:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat se bedompigheid? Die Stromers het so 'n paar hare in slag laat bly,
maar toe hulle eers ritme vang, toe gaan dit heel OK.

"Annette" skryf in boodskap news:c1v3k5$n8b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Tot groot vreugde het die Stormers en die Bulls toe Saterdag goed teen die
> oorsese spanne gewen. Ek het die klompie in Pretoria nogal jammer gekry -
> dit lyk of hulle meer as die tuisspan gesukkel het met die bedompigheid.
> --
> Annette
>
Re: Rugby [boodskap #90792 is 'n antwoord op boodskap #90791] Ma, 01 Maart 2004 13:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die Stormers het hier gespeel. Die humiditeit was glo hoog in Pretoria
Saterdag.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40433390.0@news1.mweb.co.za...
> Wat se bedompigheid? Die Stromers het so 'n paar hare in slag laat bly,
> maar toe hulle eers ritme vang, toe gaan dit heel OK.
> "Annette" wrote in message
> news:c1v3k5$n8b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Tot groot vreugde het die Stormers en die Bulls toe Saterdag goed teen
> die
>> oorsese spanne gewen. Ek het die klompie in Pretoria nogal jammer gekry -
>> dit lyk of hulle meer as die tuisspan gesukkel het met die bedompigheid.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Rugby [boodskap #90796 is 'n antwoord op boodskap #90792] Ma, 01 Maart 2004 14:19 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is met jou, maar ek het nie geweet dat humiditeit in Pretoria kan
vreeslik hoog word nie, behalwe net voor 'n groot reën.....seker maar dit.
Die Stormers het vir die eerste dertig minute ernstig kak aangejaag en toe
begin speel.

"Annette" skryf in boodskap news:c1vebl$s8f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Stormers het hier gespeel. Die humiditeit was glo hoog in Pretoria
> Saterdag.
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40433390.0@news1.mweb.co.za...
>> Wat se bedompigheid? Die Stromers het so 'n paar hare in slag laat bly,
>> maar toe hulle eers ritme vang, toe gaan dit heel OK.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c1v3k5$n8b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Tot groot vreugde het die Stormers en die Bulls toe Saterdag goed teen
>> die
>>> oorsese spanne gewen. Ek het die klompie in Pretoria nogal jammer
> gekry -
>>> dit lyk of hulle meer as die tuisspan gesukkel het met die bedompigheid.
>>> --
>>> Annette
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Cats het darem 'n punt gekry
Volgende onderwerp: Krieket.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 17:56:08 MGT 2024