Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Cats het darem 'n punt gekry
Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90677] Vr, 27 Februarie 2004 13:55 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wonder wat die ander spanne more gaan kry.
Sou die springbokke al begin staak het oor die kontrakstorie?

--
Annette
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90699 is 'n antwoord op boodskap #90677] Sa, 28 Februarie 2004 02:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink dat ons nou na die kern van die rugby-debakel begin kyk - nl.
besoldiging wat deel is van die motiveringspakket.
Is dit nie tragies dat Balfour as bemiddelaar moet dien nie? Het dit nou al
'n politieke-ding geword - of kan Van Rooyen nie sake vas vat nie?
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90702 is 'n antwoord op boodskap #90699] Sa, 28 Februarie 2004 06:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat vir my baie interessant is, is dat Van Rooyen die populêre pad van
saamskree oor die groot salarisse van die Bokke volg en sommer die Bokke se
salarisse in die publiek, op TV, vir die wêreld oopgooi. Ek weet noe of
hulle kontrakte so werk nie, maar oor die algemeen gesien, is daar in enige
dienskontrak 'n privaatheidsklousule. Nie die werknemer of -gewer mag die
werker se vergoeding in die openbaar bekend maak nie.
Nog meer interessant is die feit dat op daai spesifieke Boots & All is
juis bevestig dat verlede jaar in aanloop na die WB, is die Bokke se
retainers juis verminder en die wedstrydgeld verhoog om prestasie aan te
spoor. Dit het ook nie gewerk nie en toe sê Joost dat dit nog verbeter kan
word. Hulle moet elke speler 'n basissalaris betaal om hulle
inkomstesekerheid te gee en dan toernooigeld betaal na gelang van die span
se prestasie in die toernooi en daarmee wegdoen met wedstrydgelde. Dit
maak vir my meer sin.
Maar, op die einde van die dag is al hierdie in my opinie 'n geflap in
die wind. SA het op die oomblik nie spelers en afrigters wat kan vergelyk
met die top spanne in die wêreld nie. Daar is nie 'n enkele speler wat dit
na die top 30 van die wêreld sal haal nie. Hoe wil ons dan die wêreld
klop? Hulle sal die strukture reg moet kry van skoolvlak af sodat die
regte talent ontdek en ontwikkel word sodat die klas speler na vore kan
tree. Dit gaan die volgende 3 - 5 jaar vat.....so wees maar geduldig!

"Jonas" skryf in boodskap news:c1otke$7ja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink dat ons nou na die kern van die rugby-debakel begin kyk - nl.
> besoldiging wat deel is van die motiveringspakket.
> Is dit nie tragies dat Balfour as bemiddelaar moet dien nie? Het dit nou al
> 'n politieke-ding geword - of kan Van Rooyen nie sake vas vat nie?
>
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90703 is 'n antwoord op boodskap #90702] Sa, 28 Februarie 2004 06:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie daar is vreeslik fout met skolerugby nie, Die probleem begin dat
op klub en provinsiale vlak die strukture heeltemal platgeval het omdat die
kontrakspelers "gespaar" moet word vir Super 12 en internasionale rugby.
Mens sien net nooit 'n kontrakspeler in 'n klubwedstryd nie.
In die goeie ou dae toe ons nog gewen het, en as 'n krag in wêreldrugby
gereken is, kon jy gereeld 'n springbok in 'n klubwedstryd sien die week na
'n toets.
Nou is die ou lotjie te vernaam.
Die rede hoekom die salarisse bekend gemaak is - en ek sê nie dit is reg nie
en heelwaarskynlik kontrakbreuk - is omdat die spelers gesê het die eerste
bekendmaking van die inkomste was verkeerd.
Joost sou nie so skielik uit sy Waliese kontrak getree het, en ewe
kontrakbreukskade betaal het, as hy nie seker was hy sou 'n miljoen plus per
jaar van SA Rugby kry nie.
Corné kla ook omdat hy nie, soos Straueli en Oberholser, ook 'n miljoen
gekry het omdat hy as kaptein bedank het nie.
Wie nou weer is nie geldgierig nie?
--
Annette

"Suidwester"  skryf in boodskap news:40403661.0@news1.mweb.co.za...
>  Wat vir my baie interessant is, is dat Van Rooyen die populêre pad van
>  saamskree oor die groot salarisse van die Bokke volg en sommer die Bokke se
>  salarisse in die publiek, op TV, vir die wêreld oopgooi.   Ek weet noe of
>  hulle kontrakte so werk nie, maar oor die algemeen gesien, is daar in enige
>  dienskontrak 'n privaatheidsklousule.   Nie die werknemer of -gewer mag die
>  werker se vergoeding in die openbaar bekend maak nie.
>      Nog meer interessant is die feit dat op daai spesifieke Boots & All is
>  juis bevestig dat verlede jaar in aanloop na die WB, is die Bokke se
>  retainers juis verminder en die wedstrydgeld verhoog om prestasie aan te
>  spoor.   Dit het ook nie gewerk nie en toe sê Joost dat dit nog verbeter kan
>  word.   Hulle moet elke speler 'n basissalaris betaal om hulle
>  inkomstesekerheid te gee en dan toernooigeld betaal na gelang van die span
>  se prestasie in die toernooi en daarmee wegdoen met wedstrydgelde.   Dit
>  maak vir my meer sin.
>      Maar, op die einde van die dag is al hierdie in my opinie 'n geflap in
>  die wind.   SA het op die oomblik nie spelers en afrigters wat kan vergelyk
>  met die top spanne in die wêreld nie.   Daar is nie 'n enkele speler wat dit
>  na die top 30 van die wêreld sal haal nie.   Hoe wil ons dan die wêreld
>  klop?   Hulle sal die strukture reg moet kry van skoolvlak af sodat die
>  regte talent ontdek en ontwikkel word sodat die klas speler na vore kan
>  tree.   Dit gaan die volgende 3 - 5 jaar vat.....so wees maar geduldig!
>  "Jonas"  wrote in message
>  news:c1otke$7ja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Ek dink dat ons nou na die kern van die rugby-debakel begin kyk - nl.
>>  besoldiging wat deel is van die motiveringspakket.
>>  Is dit nie tragies dat Balfour as bemiddelaar moet dien nie? Het dit nou
>  al
>>  'n politieke-ding geword - of  kan Van Rooyen nie sake vas vat nie?
>>
>
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90717 is 'n antwoord op boodskap #90703] Sa, 28 Februarie 2004 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
Yadda, yadda, yadda

Rugby is 'n spel wat 'n mens met 'n bal speel wat jy van had tot hand
aangee, soms skop sodat ander dit kan vang, en geen punte kan aanteken
sonder om in besit van die bal te wees nie.  Of iemand betaal word, of net
vir die lekkerte speel, bly daardie beginsel rotsvas.  Derhalwe behoort
enige een wat hom as 'n rugbyspeler uitgee, ten minste bekwaam genoeg te
wees in balhantering -besit en -vang.  Op daardie manier word die basiese
beginsel van die spel nagekom.  As jy snot aan jou vingers het, vee dit aan
jou broek of aan die gras af VOORDAT jou buddy die bal vir jou gooi, of die
opponent dit in jou rigting skop.  Selfs my laerskool afrigter het hierdie
beginsel verstaan en daarin geslaag om aan ons oor te dra.  Eers DAN kan ons
begin praat oor strategie, taktiek, fopskêre en die res.  90% van SA se
wedstryde word verloor as gevolg daarvan dat hulle nie hierdie beginsel
nakom nie.  Dus: 10% boete vir elke hanteerfout behoort die kaf van die
koring te skei.

Soois die kantlyn afrigter

"Annette"  skryf in boodskap news:c1pelp$i4i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Ek dink nie daar is vreeslik fout met skolerugby nie, Die probleem begin dat
>  op klub en provinsiale vlak die strukture heeltemal platgeval het omdat die
>  kontrakspelers "gespaar" moet word vir Super 12 en internasionale rugby.
>  Mens sien net nooit 'n kontrakspeler in 'n klubwedstryd nie.
>  In die goeie ou dae toe ons nog gewen het, en as 'n krag in wêreldrugby
>  gereken is, kon jy gereeld 'n springbok in 'n klubwedstryd sien die week na
>  'n toets.
>  Nou is die ou lotjie te vernaam.
>  Die rede hoekom die salarisse bekend gemaak is - en ek sê nie dit is reg nie
>  en heelwaarskynlik kontrakbreuk - is omdat die spelers gesê het die eerste
>  bekendmaking van die inkomste was verkeerd.
>  Joost sou nie so skielik uit sy Waliese kontrak getree het, en ewe
>  kontrakbreukskade betaal het, as hy nie seker was hy sou 'n miljoen plus per
>  jaar van SA Rugby kry nie.
>  Corné kla ook omdat hy nie, soos Straueli en Oberholser, ook 'n miljoen
>  gekry het omdat hy as kaptein bedank het nie.
>  Wie nou weer is nie geldgierig nie?
>  --
>  Annette
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:40403661.0@news1.mweb.co.za...
>>  Wat vir my baie interessant is, is dat Van Rooyen die populêre pad van
>>  saamskree oor die groot salarisse van die Bokke volg en sommer die Bokke se
>>  salarisse in die publiek, op TV, vir die wêreld oopgooi.   Ek weet noe of
>>  hulle kontrakte so werk nie, maar oor die algemeen gesien, is daar in enige
>>  dienskontrak 'n privaatheidsklousule.   Nie die werknemer of -gewer mag die
>>  werker se vergoeding in die openbaar bekend maak nie.
>>      Nog meer interessant is die feit dat op daai spesifieke Boots & All is
>>  juis bevestig dat verlede jaar in aanloop na die WB, is die Bokke se
>>  retainers juis verminder en die wedstrydgeld verhoog om prestasie aan te
>>  spoor.   Dit het ook nie gewerk nie en toe sê Joost dat dit nog verbeter kan
>>  word.   Hulle moet elke speler 'n basissalaris betaal om hulle
>>  inkomstesekerheid te gee en dan toernooigeld betaal na gelang van die span
>>  se prestasie in die toernooi en daarmee wegdoen met wedstrydgelde.   Dit
>>  maak vir my meer sin.
>>      Maar, op die einde van die dag is al hierdie in my opinie 'n geflap in
>>  die wind.   SA het op die oomblik nie spelers en afrigters wat kan vergelyk
>>  met die top spanne in die wêreld nie.   Daar is nie 'n enkele speler wat dit
>>  na die top 30 van die wêreld sal haal nie.   Hoe wil ons dan die wêreld
>>  klop?   Hulle sal die strukture reg moet kry van skoolvlak af sodat die
>>  regte talent ontdek en ontwikkel word sodat die klas speler na vore kan
>>  tree.   Dit gaan die volgende 3 - 5 jaar vat.....so wees maar geduldig!
>>  "Jonas"  wrote in message
>>  news:c1otke$7ja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  Ek dink dat ons nou na die kern van die rugby-debakel begin kyk - nl.
>>>  besoldiging wat deel is van die motiveringspakket.
>>>  Is dit nie tragies dat Balfour as bemiddelaar moet dien nie? Het dit nou al
>>>  'n politieke-ding geword - of  kan Van Rooyen nie sake vas vat nie?
>>>
>>
>
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90720 is 'n antwoord op boodskap #90717] Sa, 28 Februarie 2004 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis waar wat jy van afrig Soois, maar bou gaan al die spelers handskoentjies
dra, en dan 'n rede hê hoekom die bal so uit hul hande spring

--
Annette

"MoerFie"  skryf in boodskap news:c1qthe$peb$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Yadda, yadda, yadda
>
>  Rugby is 'n spel wat 'n mens met 'n bal speel wat jy van had tot hand
>  aangee, soms skop sodat ander dit kan vang, en geen punte kan aanteken
>  sonder om in besit van die bal te wees nie.  Of iemand betaal word, of net
>  vir die lekkerte speel, bly daardie beginsel rotsvas.  Derhalwe behoort
>  enige een wat hom as 'n rugbyspeler uitgee, ten minste bekwaam genoeg te
>  wees in balhantering -besit en -vang.  Op daardie manier word die basiese
>  beginsel van die spel nagekom.  As jy snot aan jou vingers het, vee dit aan
>  jou broek of aan die gras af VOORDAT jou buddy die bal vir jou gooi, of die
>  opponent dit in jou rigting skop.  Selfs my laerskool afrigter het hierdie
>  beginsel verstaan en daarin geslaag om aan ons oor te dra.  Eers DAN kan ons
>  begin praat oor strategie, taktiek, fopskêre en die res.  90% van SA se
>  wedstryde word verloor as gevolg daarvan dat hulle nie hierdie beginsel
>  nakom nie.  Dus: 10% boete vir elke hanteerfout behoort die kaf van die
>  koring te skei.
>
>  Soois die kantlyn afrigter
>
>  "Annette"  wrote in message
>  news:c1pelp$i4i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>  Ek dink nie daar is vreeslik fout met skolerugby nie, Die probleem begin dat
>>  op klub en provinsiale vlak die strukture heeltemal platgeval het omdat die
>>  kontrakspelers "gespaar" moet word vir Super 12 en internasionale rugby.
>>  Mens sien net nooit 'n kontrakspeler in 'n klubwedstryd nie.
>>  In die goeie ou dae toe ons nog gewen het, en as 'n krag in wêreldrugby
>>  gereken is, kon jy gereeld 'n springbok in 'n klubwedstryd sien die week na
>>  'n toets.
>>  Nou is die ou lotjie te vernaam.
>>  Die rede hoekom die salarisse bekend gemaak is - en ek sê nie dit is reg nie
>>  en heelwaarskynlik kontrakbreuk - is omdat die spelers gesê het die eerste
>>  bekendmaking van die inkomste was verkeerd.
>>  Joost sou nie so skielik uit sy Waliese kontrak getree het, en ewe
>>  kontrakbreukskade betaal het, as hy nie seker was hy sou 'n miljoen plus per
>>  jaar van SA Rugby kry nie.
>>  Corné kla ook omdat hy nie, soos Straueli en Oberholser, ook 'n miljoen
>>  gekry het omdat hy as kaptein bedank het nie.
>>  Wie nou weer is nie geldgierig nie?
>>  --
>>  Annette
>>  "Suidwester"  wrote in message
>>  news:40403661.0@news1.mweb.co.za...
>>>  Wat vir my baie interessant is, is dat Van Rooyen die populêre pad van
>>>  saamskree oor die groot salarisse van die Bokke volg en sommer die Bokke se
>>>  salarisse in die publiek, op TV, vir die wêreld oopgooi.   Ek weet noe of
>>>  hulle kontrakte so werk nie, maar oor die algemeen gesien, is daar in enige
>>>  dienskontrak 'n privaatheidsklousule.   Nie die werknemer of -gewer mag die
>>>  werker se vergoeding in die openbaar bekend maak nie.
>>>      Nog meer interessant is die feit dat op daai spesifieke Boots & All is
>>>  juis bevestig dat verlede jaar in aanloop na die WB, is die Bokke se
>>>  retainers juis verminder en die wedstrydgeld verhoog om prestasie aan te
>>>  spoor.   Dit het ook nie gewerk nie en toe sê Joost dat dit nog verbeter kan
>>>  word.   Hulle moet elke speler 'n basissalaris betaal om hulle
>>>  inkomstesekerheid te gee en dan toernooigeld betaal na gelang van die span
>>>  se prestasie in die toernooi en daarmee wegdoen met wedstrydgelde. Dit
>>>  maak vir my meer sin.
>>>      Maar, op die einde van die dag is al hierdie in my opinie 'n geflap in
>>>  die wind.   SA het op die oomblik nie spelers en afrigters wat kan vergelyk
>>>  met die top spanne in die wêreld nie.   Daar is nie 'n enkele speler wat dit
>>>  na die top 30 van die wêreld sal haal nie.   Hoe wil ons dan die wêreld
>>>  klop?   Hulle sal die strukture reg moet kry van skoolvlak af sodat die
>>>  regte talent ontdek en ontwikkel word sodat die klas speler na vore kan
>>>  tree.   Dit gaan die volgende 3 - 5 jaar vat.....so wees maar geduldig!
>>>  "Jonas"  wrote in message
>>>  news:c1otke$7ja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>>  Ek dink dat ons nou na die kern van die rugby-debakel begin kyk - nl.
>>>>  besoldiging wat deel is van die motiveringspakket.
>>>>  Is dit nie tragies dat Balfour as bemiddelaar moet dien nie? Het dit nou al
>>>>  'n politieke-ding geword - of  kan Van Rooyen nie sake vas vat nie?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90721 is 'n antwoord op boodskap #90717] Sa, 28 Februarie 2004 23:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 28 Feb 2004 22:17:09 +0200, "MoerFie" wrote:

> Yadda, yadda, yadda
>
> Rugby is 'n spel wat 'n mens met 'n bal speel wat jy van had tot hand
> aangee, soms skop sodat ander dit kan vang, en geen punte kan aanteken
> sonder om in besit van die bal te wees nie.

> Soois die kantlyn afrigter
>

Ek was vandag (gister) in jou winkel
maar jy het gelouf. Jy het dus nie eens vir die
apteek punte aangeteken gister nie, maar soos
Naas Botha, slegs vir jouself.

DD
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90728 is 'n antwoord op boodskap #90703] So, 29 Februarie 2004 09:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nie so maklik net om te sê die Bokke speel nie meer klubwedstryde nie.
Dis nie omdat hulle nie wil nie, hul provinsies verbied hulle.   Die rede is
eenvoudig:   As jy 'n besondere speler het wat baie belangrik is vir jou
provinsie en wat jou 'n miljoen 'n jaar kos, kan jy eenvoudig nie die kans
vat dat hy in 'n klubwedstryd seerkry nie.   Dis een van die realiteite van
die professionele era.   Jy  moet ook net een ding onthou, om vandag in
rugby te kan slaag, is enigiets anders uit.   So jy het, as jy gelukkig is,
10 jaar om jouself finansieel onafhanklik te kry.........gaan JY 'n besering
waag in 'n minder belangrike wedstryd?
   Wat Joost se Walliese storie aanbetref, hy het gedog hy't nie meer 'n
kans om vir die Bokke te speel nie, toe stop Sarfu hom en maak aanspraak op
sy patriotisme.

"Annette"  skryf in boodskap news:c1pelp$i4i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>  Ek dink nie daar is vreeslik fout met skolerugby nie, Die probleem begin dat
>  op klub en provinsiale vlak die strukture heeltemal platgeval het omdat die
>  kontrakspelers "gespaar" moet word vir Super 12 en internasionale rugby.
>  Mens sien net nooit 'n kontrakspeler in 'n klubwedstryd nie.
>  In die goeie ou dae toe ons nog gewen het, en as 'n krag in wêreldrugby
>  gereken is, kon jy gereeld 'n springbok in 'n klubwedstryd sien die week na
>  'n toets.
>  Nou is die ou lotjie te vernaam.
>  Die rede hoekom die salarisse bekend gemaak is - en ek sê nie dit is reg nie
>  en heelwaarskynlik kontrakbreuk - is omdat die spelers gesê het die eerste
>  bekendmaking van die inkomste was verkeerd.
>  Joost sou nie so skielik uit sy Waliese kontrak getree het, en ewe
>  kontrakbreukskade betaal het, as hy nie seker was hy sou 'n miljoen plus per
>  jaar van SA Rugby kry nie.
>  Corné kla ook omdat hy nie, soos Straueli en Oberholser, ook 'n miljoen
>  gekry het omdat hy as kaptein bedank het nie.
>  Wie nou weer is nie geldgierig nie?
>  --
>  Annette
>  "Suidwester"  wrote in message
>  news:40403661.0@news1.mweb.co.za...
>>  Wat vir my baie interessant is, is dat Van Rooyen die populêre pad van
>>  saamskree oor die groot salarisse van die Bokke volg en sommer die Bokke se
>>  salarisse in die publiek, op TV, vir die wêreld oopgooi.   Ek weet noe of
>>  hulle kontrakte so werk nie, maar oor die algemeen gesien, is daar in enige
>>  dienskontrak 'n privaatheidsklousule.   Nie die werknemer of -gewer mag die
>>  werker se vergoeding in die openbaar bekend maak nie.
>>      Nog meer interessant is die feit dat op daai spesifieke Boots & All is
>>  juis bevestig dat verlede jaar in aanloop na die WB, is die Bokke se
>>  retainers juis verminder en die wedstrydgeld verhoog om prestasie aan te
>>  spoor.   Dit het ook nie gewerk nie en toe sê Joost dat dit nog verbeter kan
>>  word.   Hulle moet elke speler 'n basissalaris betaal om hulle
>>  inkomstesekerheid te gee en dan toernooigeld betaal na gelang van die span
>>  se prestasie in die toernooi en daarmee wegdoen met wedstrydgelde.   Dit
>>  maak vir my meer sin.
>>      Maar, op die einde van die dag is al hierdie in my opinie 'n geflap in
>>  die wind.   SA het op die oomblik nie spelers en afrigters wat kan vergelyk
>>  met die top spanne in die wêreld nie.   Daar is nie 'n enkele speler wat dit
>>  na die top 30 van die wêreld sal haal nie.   Hoe wil ons dan die wêreld
>>  klop?   Hulle sal die strukture reg moet kry van skoolvlak af sodat die
>>  regte talent ontdek en ontwikkel word sodat die klas speler na vore kan
>>  tree.   Dit gaan die volgende 3 - 5 jaar vat.....so wees maar geduldig!
>>  "Jonas"  wrote in message
>>  news:c1otke$7ja$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>  Ek dink dat ons nou na die kern van die rugby-debakel begin kyk - nl.
>>>  besoldiging wat deel is van die motiveringspakket.
>>>  Is dit nie tragies dat Balfour as bemiddelaar moet dien nie? Het dit nou al
>>>  'n politieke-ding geword - of  kan Van Rooyen nie sake vas vat nie?
>>>
>>
>
Re: Cats het darem 'n punt gekry [boodskap #90744 is 'n antwoord op boodskap #90721] So, 29 Februarie 2004 14:52 Na vorige boodskap
MoerFie  is tans af-lyn  MoerFie
Boodskappe: 94
Geregistreer: Maart 2004
Karma: 0
Volle Lid
>
> Ek was vandag (gister) in jou winkel
> maar jy het gelouf. Jy het dus nie eens vir die
> apteek punte aangeteken gister nie, maar soos
> Naas Botha, slegs vir jouself.
>
> DD
>
Die een Saterdag in die maand wat Dichem nie my siel besit nie.

Soois die loufer
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Rugby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 19:13:34 MGT 2024