Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ef - oo - kaa- oo- ef- polisiekar
Ef - oo - kaa- oo- ef- polisiekar [boodskap #90740] So, 29 Februarie 2004 13:27 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oftewel Fokofpolisiekar - die nuwe Afrikaanse punkgroep wat opslae maak -
Mnr Terrence April van RSG het toestemmong van die groep verkry om hulle
slegs aan te kondig as Polisiekar, en Johan Botha het hulle soos per die
tema aangekondig.
Die groep se Hemel op die Platteland is die eerste Afrikaanse kunstenaars
wat 5FM se speellys haal.

Hemel op die Platteland:
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
kan jy my albasters vir my vind?
kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
kan jy apatie spel?
kan iemand dalk 'n god bel en vir hom sê
ons het hom nie meer nodig nie?
stuur my waarheen al die dose gaan.
stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland

Uit die liedjie Maak of Braak:
In die begraafplaas waar ek bly
lag al die geraamtes vir my
maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk
my hart by my keel afdruk
drink nou hierdie bloed van my
dis al wat ek het wat jy kan kry
ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.

Ek is te oud vir hierdie goed.
Annette
Re: Ef - oo - kaa- oo- ef- polisiekar [boodskap #90743 is 'n antwoord op boodskap #90740] So, 29 Februarie 2004 14:36 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
koooooooeeeeeeeeellllllllllllll - soos my sussie sal sê :))

E

"Annette" wrote:
>
> Hemel op die Platteland:
> Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
> kan jy my albasters vir my vind?
> kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
> kan jy apatie spel?
> kan iemand dalk 'n god bel en vir hom sê
> ons het hom nie meer nodig nie?
> stuur my waarheen al die dose gaan.
> stuur my hemel toe ek dink dis in die platteland
>
> Uit die liedjie Maak of Braak:
> In die begraafplaas waar ek bly
> lag al die geraamtes vir my
> maar hulle is onbewus dat ek stuk vir stuk
> my hart by my keel afdruk
> drink nou hierdie bloed van my
> dis al wat ek het wat jy kan kry
> ek het spesiaal my are vir jou oopgesny.
>
> Ek is te oud vir hierdie goed.
> Annette
>
Vorige onderwerp: Net as jy RERIG will
Volgende onderwerp: ATT: Raider gets crapped on!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 05:03:02 MGT 2024