Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rico en Jock
Rico en Jock [boodskap #907] Sa, 21 Junie 2003 06:24 na volgende boodskap
Andries  is tans af-lyn  Andries
Boodskappe: 97
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wonder waar is die 2...

--
Powered By Linux Mandrake 9.0
Re: Rico en Jock [boodskap #922 is 'n antwoord op boodskap #907] Sa, 21 Junie 2003 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek's hier!!!!!!!!!!!!


"Andries" skryf in boodskap news:bcvu2h$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wonder waar is die 2...
>
> --
> Powered By Linux Mandrake 9.0
>
Re: Rico en Jock [boodskap #926 is 'n antwoord op boodskap #922] Sa, 21 Junie 2003 15:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:

> ek's hier!!!!!!!!!!!!

Hallo! Ek dag julle kom nie weer kuier nie, waar is Roelie

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Rico en Jock [boodskap #927 is 'n antwoord op boodskap #926] Sa, 21 Junie 2003 15:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Andries Kriel wrote:

> Rico wrote:
>
>> ek's hier!!!!!!!!!!!!
>
> Hallo! Ek dag julle kom nie weer kuier nie, waar is Roelie
>
Ag ek bedoel Jock.
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Rico en Jock [boodskap #937 is 'n antwoord op boodskap #926] Sa, 21 Junie 2003 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bd1ul0$euh$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>> ek's hier!!!!!!!!!!!!
>
> Hallo! Ek dag julle kom nie weer kuier nie, waar is Roelie

En ek is hier!

Roely
Re: Rico en Jock [boodskap #942 is 'n antwoord op boodskap #927] So, 22 Junie 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Verskoon ons Andries, jy moet weet, jy sal ons nie te maklik los nie :-)
Maar jy weet ons is aan die ander kant van die ewenaar een ons het net die
langste dag gehad en lekker daarvan geniet.
Dis baie lekker weer en ons is nie steeds by die rekenaar nie.

Gr.Rico

"Andries Kriel" skryf in boodskap news:bd1upj$euh$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Andries Kriel wrote:
>
>> Rico wrote:
>>
>>> ek's hier!!!!!!!!!!!!
>>
>> Hallo! Ek dag julle kom nie weer kuier nie, waar is Roelie
>>
> Ag ek bedoel Jock.
> --
> Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Rico en Jock [boodskap #945 is 'n antwoord op boodskap #942] So, 22 Junie 2003 19:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:

> Verskoon ons Andries, jy moet weet, jy sal ons nie te maklik los nie :-)
> Maar jy weet ons is aan die ander kant van die ewenaar een ons het net die
> langste dag gehad en lekker daarvan geniet.
> Dis baie lekker weer en ons is nie steeds by die rekenaar nie.
>
> Gr.Rico

...jy sal ons nie maklik los nie = Jy gaan nie malik van ons ontslae raak
nie.

Ek is bly Ek gaan nie van julle ontslae raak nie ;-)))
Ons ga nog lekker praat..of wat praat ek alles...


--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Rico en Jock [boodskap #985 is 'n antwoord op boodskap #907] Ma, 23 Junie 2003 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jock  is tans af-lyn  Jock
Boodskappe: 14
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bcvu2h$afh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wonder waar is die 2...
>
Ik ben hier. Ik heb het weekend gewerkt. Maar vandaag begin ik om 15.00uur
tot 23.00 uur. Dus ik was er niet. Ja ik was er wel maar niet online. Mijn
vrouw heeft ook aandacht nodig en mijn 16 jarige dochter ook. Zij is de
laatste die thuis woont de rest hebben het nest uitgevlogen.
Kreeg een telefoontje van mijn zoon die op dit moment in Duitsland is. Hij
is in training met het Nederlandse leger voor een vredes missie in Bosnia.

Jock
Re: Rico [boodskap #1070 is 'n antwoord op boodskap #907] Wo, 02 Julie 2003 21:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Oor watter een praat jy :-))
die een die Jonas nie wil/kan beantwoord nie.,

Ek is partykeer baie trots op my pos, maar dis nie enig iemand wat meer
reageer nie :-)

including Miss Gloudina


"Lorinda" skryf in boodskap news:3f02034b_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Dit was 'n goeie pos daar anderkant Rico! Snaaks hoe daar altyd een of ander
> herrie los is op scsaa en nie hier nie:-)) Ons is seker maar basies
> vredeliewend.
>
> Lorinda
>
Re: Rico [boodskap #1071 is 'n antwoord op boodskap #1070] Wo, 02 Julie 2003 21:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f034c6f$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Oor watter een praat jy :-))
> die een die Jonas nie wil/kan beantwoord nie.,
>
> Ek is partykeer baie trots op my pos, maar dis nie enig iemand wat meer
> reageer nie :-)
>
> including Miss Gloudina
>

Nee, want sy dink seker jy is "du plessis".

Lorinda
Re: Rico [boodskap #1072 is 'n antwoord op boodskap #1071] Wo, 02 Julie 2003 21:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Wed, 2 Jul 2003 22:27:13 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "Rico" wrote in message
> news:3f034c6f$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Oor watter een praat jy :-))
>> die een die Jonas nie wil/kan beantwoord nie.,
>>
>> Ek is partykeer baie trots op my pos, maar dis nie enig iemand wat meer
>> reageer nie :-)
>>
>> including Miss Gloudina
>>
>
> Nee, want sy dink seker jy is "du plessis".
>
> Lorinda
>


ROL... du plessis:-O


>
Re: Rico [boodskap #1073 is 'n antwoord op boodskap #1072] Wo, 02 Julie 2003 22:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:69l6gvkva4qc7n4g2u6ci931khre2ftvkp@4ax.com...
> On Wed, 2 Jul 2003 22:27:13 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f034c6f$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Oor watter een praat jy :-))
>>> die een die Jonas nie wil/kan beantwoord nie.,
>>>
>>> Ek is partykeer baie trots op my pos, maar dis nie enig iemand wat meer
>>> reageer nie :-)
>>>
>>> including Miss Gloudina
>>>
>>
>> Nee, want sy dink seker jy is "du plessis".
>>
>> Lorinda
>>
>
>
> ROL... du plessis:-O
>

Dat 'n intelligente vrou nou so deurmekaar kan raak. Iewers is daar die werk
van 'n meester...:-)


Lorinda
Re: Rico [boodskap #1074 is 'n antwoord op boodskap #1073] Wo, 02 Julie 2003 23:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
SIESSSSSSSSSSSSSSSSS

Nee ek is definitief nie Du Plessis nie!!!!!!!!!!

Ek is nog die enigste kaaskop op daardie NG.

Gr.Rico

"Lorinda" skryf in boodskap news:3f035687$1_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Speedy Conzales" wrote in message
> news:69l6gvkva4qc7n4g2u6ci931khre2ftvkp@4ax.com...
>> On Wed, 2 Jul 2003 22:27:13 +0100, "Lorinda"
>> wrote:
>>
>>>
>>> "Rico" wrote in message
>>> news:3f034c6f$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>> Oor watter een praat jy :-))
>>>> die een die Jonas nie wil/kan beantwoord nie.,
>>>>
>>>> Ek is partykeer baie trots op my pos, maar dis nie enig iemand wat meer
>>>> reageer nie :-)
>>>>
>>>> including Miss Gloudina
>>>>
>>>
>>> Nee, want sy dink seker jy is "du plessis".
>>>
>>> Lorinda
>>>
>>
>>
>> ROL... du plessis:-O
>>
>
> Dat 'n intelligente vrou nou so deurmekaar kan raak. Iewers is daar die werk
> van 'n meester...:-)
>
>
> Lorinda
>
Re: Rico [boodskap #1075 is 'n antwoord op boodskap #1074] Wo, 02 Julie 2003 23:07 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f03640e$0$49107$e4fe514c@news.xs4all.nl...

>
> Nee ek is definitief nie Du Plessis nie!!!!!!!!!!
>

Hmmm. Ja, dis wat ek ook gese het, en dit het my niks gehelp nie:-)))

Lorinda
Vorige onderwerp: Rugbybeledigings
Volgende onderwerp: Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 11:22:41 MGT 2024