Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapse vroulike fondamente
Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90572] Ma, 23 Februarie 2004 13:44 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek lees in Rapport dat die vroumense in die Kaap die breedste fondamente in
die land het en bo en behalwe dit, ook meer slordig is as die res van die
land. Wat sê jy 'Nette?
Re: Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90579 is 'n antwoord op boodskap #90572] Ma, 23 Februarie 2004 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die koerante lieg soos gewoonlik:))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:403a11a6.0@news1.mweb.co.za...
> Ek lees in Rapport dat die vroumense in die Kaap die breedste fondamente in
> die land het en bo en behalwe dit, ook meer slordig is as die res van die
> land. Wat sê jy 'Nette?
>
Re: Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90583 is 'n antwoord op boodskap #90579] Di, 24 Februarie 2004 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Soos gewoonlik..............of is dit hulle sit so lekker, want hulle eet so
lekker? In elk geval, die spul yuppie-vroumense van Gauteng lyk mos so
opgetrek en gestres.

"Annette" skryf in boodskap news:c1d6ac$ptm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die koerante lieg soos gewoonlik:))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:403a11a6.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek lees in Rapport dat die vroumense in die Kaap die breedste fondamente in
>> die land het en bo en behalwe dit, ook meer slordig is as die res van die
>> land. Wat sê jy 'Nette?
>>
>
Re: Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90588 is 'n antwoord op boodskap #90583] Di, 24 Februarie 2004 11:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis nou die man wat so kwaad raak as ek veralgemeen met mans. Ky hoe
veralgemeen so swerkater vrouens en nogals nie eers alle vrouens nie, hy
deel hulle nog in groepe ook in. Sies! Nie alle vrouens in die kaap het
groot agterstewes en lui gatte nie, en nie alle Gautengers is gestres en
yuppies nie.

Yuppie word in so neerhalende manier gebruik, maar dit beteken eintlik Young
Upcoming Professional Person (die ie of y word bygevoeg vir
"persoonliking"). So vir die volgende ou wat my 'n Yuppie noem - baie
dankie. Die woord vir die vroumense in Gauteng wat in ontwerpersklere
rondloop met 'n selfoon teen die oor geplak is "coogal". Dit is
oorspronklik gebruik vir vroumense wat hulle mans, pappies, of sugardaddies
se geld gebruik om die beste klere, karre, juwele en selfone te koop, maar
deesdae sien ek hulle gebruik dit vir professionele vrouens wat die goed met
hulle eie geld koop ook.

Elaine

"Suidwester" skryf in boodskap news:403ae477.0@news1.mweb.co.za...
> Soos gewoonlik..............of is dit hulle sit so lekker, want hulle eet so
> lekker? In elk geval, die spul yuppie-vroumense van Gauteng lyk mos so
> opgetrek en gestres.
Re: Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90590 is 'n antwoord op boodskap #90588] Di, 24 Februarie 2004 12:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ag OK, moet nou net nie 'n pêntyrek skiet nie! ék het nie gesê die Kaapse
vrouens is het vet gatte nie.....die Rapport het so gesê. Ek het gesê die
Gatland-vroumense wat ons sien [dis nou die spul wat in die seisoen hier by
ons kom vakansie hou] is meestal gestres [die mans ook!] en beide kry vir
die eerste twee weke aan die kus moerse hoofpyne weens onttrekkingsimptome
agv van die skoon lug sonder die rook daar by julle! Jy kan vir my 'n 100
Gatlandse vroumense tussen 'n 100 Namibiese vroue sit en ek sal jou
waarborg ek sal amper 'n 100% sukses hê om vir jou hulle te onderskei net
met eerste sig. Die mense van die stad het so 'n doodse staring in die oë
van 'te veel gesien, is alles gewoond' en is oor die algemeen verveeld net
omdat hulle moet asem haal!
Nee wat, dan liewer 'n Kaapse breë gat wat nog mens is!

"Elaine" skryf in boodskap news:c1fdg8$1te$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou die man wat so kwaad raak as ek veralgemeen met mans. Ky hoe
> veralgemeen so swerkater vrouens en nogals nie eers alle vrouens nie, hy
> deel hulle nog in groepe ook in. Sies! Nie alle vrouens in die kaap het
> groot agterstewes en lui gatte nie, en nie alle Gautengers is gestres en
> yuppies nie.
>
> Yuppie word in so neerhalende manier gebruik, maar dit beteken eintlik Young
> Upcoming Professional Person (die ie of y word bygevoeg vir
> "persoonliking"). So vir die volgende ou wat my 'n Yuppie noem - baie
> dankie. Die woord vir die vroumense in Gauteng wat in ontwerpersklere
> rondloop met 'n selfoon teen die oor geplak is "coogal". Dit is
> oorspronklik gebruik vir vroumense wat hulle mans, pappies, of sugardaddies
> se geld gebruik om die beste klere, karre, juwele en selfone te koop, maar
> deesdae sien ek hulle gebruik dit vir professionele vrouens wat die goed met
> hulle eie geld koop ook.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:403ae477.0@news1.mweb.co.za...
>> Soos gewoonlik..............of is dit hulle sit so lekker, want hulle eet so
>> lekker? In elk geval, die spul yuppie-vroumense van Gauteng lyk mos so
>> opgetrek en gestres.
>
Re: Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90591 is 'n antwoord op boodskap #90590] Di, 24 Februarie 2004 12:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Een vriend van Gauting het my vertel waarom die swart vroue so dik agterent het
Ek gaan dit nie hier neerskryf nie, als enigiemand dit wil weet sal hy dit
aan my vra en ek sal antwoord via mail daar sommige preutse vroue daarteen
aanstoot sal neem, hum...

"Suidwester" skryf in boodskap news:403b3e9a.0@news1.mweb.co.za...
> Ag OK, moet nou net nie 'n pêntyrek skiet nie! ék het nie gesê die Kaapse
> vrouens is het vet gatte nie.....die Rapport het so gesê. Ek het gesê die
> Gatland-vroumense wat ons sien [dis nou die spul wat in die seisoen hier by
> ons kom vakansie hou] is meestal gestres [die mans ook!] en beide kry vir
> die eerste twee weke aan die kus moerse hoofpyne weens onttrekkingsimptome
> agv van die skoon lug sonder die rook daar by julle! Jy kan vir my 'n 100
> Gatlandse vroumense tussen 'n 100 Namibiese vroue sit en ek sal jou
> waarborg ek sal amper 'n 100% sukses hê om vir jou hulle te onderskei net
> met eerste sig. Die mense van die stad het so 'n doodse staring in die oë
> van 'te veel gesien, is alles gewoond' en is oor die algemeen verveeld net
> omdat hulle moet asem haal!
> Nee wat, dan liewer 'n Kaapse breë gat wat nog mens is!
> "Elaine" wrote in message
> news:c1fdg8$1te$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dis nou die man wat so kwaad raak as ek veralgemeen met mans. Ky hoe
>> veralgemeen so swerkater vrouens en nogals nie eers alle vrouens nie, hy
>> deel hulle nog in groepe ook in. Sies! Nie alle vrouens in die kaap het
>> groot agterstewes en lui gatte nie, en nie alle Gautengers is gestres en
>> yuppies nie.
>>
>> Yuppie word in so neerhalende manier gebruik, maar dit beteken eintlik Young
>> Upcoming Professional Person (die ie of y word bygevoeg vir
>> "persoonliking"). So vir die volgende ou wat my 'n Yuppie noem - baie
>> dankie. Die woord vir die vroumense in Gauteng wat in ontwerpersklere
>> rondloop met 'n selfoon teen die oor geplak is "coogal". Dit is
>> oorspronklik gebruik vir vroumense wat hulle mans, pappies, of sugardaddies
>> se geld gebruik om die beste klere, karre, juwele en selfone te koop, maar
>> deesdae sien ek hulle gebruik dit vir professionele vrouens wat die goed met
>> hulle eie geld koop ook.
>>
>> Elaine
>>
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:403ae477.0@news1.mweb.co.za...
>>> Soos gewoonlik..............of is dit hulle sit so lekker, want hulle eet so
>>> lekker? In elk geval, die spul yuppie-vroumense van Gauteng lyk mos so
>>> opgetrek en gestres.
>>
>
Re: Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90604 is 'n antwoord op boodskap #90588] Wo, 25 Februarie 2004 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nog so 'n stukkie aan my vorige storie.....moet nou nie vir 'n oomblik glo
dat ons hier aan ons rustige kus geniet nie die Gautengse gestresde meisies
nie! Een ding moet ek jou toegee, hulle kom hier aan en lyk fantasties.
Hulle is ge-diet en so maer dat die gesiggies styf trek. In die mode dra
hulle hierdie maksimale stywe hipster-broeke met kaal magies wat nie 'n ons
vet wys nie.....en die manne KYK! Ongelukkig is daar dinge hier soos die
Duitse bakkerye, biltong, lekker vleis, ens. wat enige mens in versoeking
lei en nie lank nie dan begin die kaal magies bol maak en daai terminale
hipster broek, moet histeries hang vir bo bly. Nou is dit ook so dat hier
by ons is die normale voertuig 'n 4x4 en hulle staan effe hoog op die wiel.
So 'n effe swaarder meisie met 'n hipster vind die inklim in so 'n 4x4 'n
baie riskante poging en die manne hou asem op............net so 'n bietjie
geluk en sy wys meer as waarop sy gebargain het! Beter as die Super 12,
beter as enige sport!
Daarom, makie sakie die strooi wat ek kwytraak, moenie vir 'n oomblik
dink die Gautengse vroumense is onwelkom hier nie!

"Elaine" skryf in boodskap news:c1fdg8$1te$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis nou die man wat so kwaad raak as ek veralgemeen met mans. Ky hoe
> veralgemeen so swerkater vrouens en nogals nie eers alle vrouens nie, hy
> deel hulle nog in groepe ook in. Sies! Nie alle vrouens in die kaap het
> groot agterstewes en lui gatte nie, en nie alle Gautengers is gestres en
> yuppies nie.
>
> Yuppie word in so neerhalende manier gebruik, maar dit beteken eintlik Young
> Upcoming Professional Person (die ie of y word bygevoeg vir
> "persoonliking"). So vir die volgende ou wat my 'n Yuppie noem - baie
> dankie. Die woord vir die vroumense in Gauteng wat in ontwerpersklere
> rondloop met 'n selfoon teen die oor geplak is "coogal". Dit is
> oorspronklik gebruik vir vroumense wat hulle mans, pappies, of sugardaddies
> se geld gebruik om die beste klere, karre, juwele en selfone te koop, maar
> deesdae sien ek hulle gebruik dit vir professionele vrouens wat die goed met
> hulle eie geld koop ook.
>
> Elaine
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:403ae477.0@news1.mweb.co.za...
>> Soos gewoonlik..............of is dit hulle sit so lekker, want hulle eet so
>> lekker? In elk geval, die spul yuppie-vroumense van Gauteng lyk mos so
>> opgetrek en gestres.
>
Re: Kaapse vroulike fondamente [boodskap #90608 is 'n antwoord op boodskap #90590] Wo, 25 Februarie 2004 09:00 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm

E

"Suidwester" skryf in boodskap news:403b3e9a.0@news1.mweb.co.za...
> Ag OK, moet nou net nie 'n pêntyrek skiet nie! ék het nie gesê die Kaapse
> vrouens is het vet gatte nie.....die Rapport het so gesê. Ek het gesê die
> Gatland-vroumense wat ons sien [dis nou die spul wat in die seisoen hier by
> ons kom vakansie hou] is meestal gestres [die mans ook!] en beide kry vir
> die eerste twee weke aan die kus moerse hoofpyne weens onttrekkingsimptome
> agv van die skoon lug sonder die rook daar by julle! Jy kan vir my 'n 100
> Gatlandse vroumense tussen 'n 100 Namibiese vroue sit en ek sal jou
> waarborg ek sal amper 'n 100% sukses hê om vir jou hulle te onderskei net
> met eerste sig. Die mense van die stad het so 'n doodse staring in die oë
> van 'te veel gesien, is alles gewoond' en is oor die algemeen verveeld net
> omdat hulle moet asem haal!
> Nee wat, dan liewer 'n Kaapse breë gat wat nog mens is!
Vorige onderwerp: Mardis Gras
Volgende onderwerp: Afrikaans.be
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:22:54 MGT 2024