Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ons Nuwe Rugbyafrigter
Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90338] Vr, 13 Februarie 2004 11:02 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jake White - die spesialisontleder.
--
Annette
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90347 is 'n antwoord op boodskap #90338] Vr, 13 Februarie 2004 14:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou kry ek so 'n versigtige hoop vir die rugbytoekoms van die Bokke.

"Annette" skryf in boodskap news:c0iaut$63a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jake White - die spesialisontleder.
> --
> Annette
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90348 is 'n antwoord op boodskap #90347] Vr, 13 Februarie 2004 14:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek ook - maar ek sien alweer die mense gaan ongelukkig wees omdat sy van
White is:))
Hy het darem al bewys wat hy kan doen met die o/21 span, en tydens die
wêreldbeker kon mens maar luister na sy kritiek.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402ce09a.0@news1.mweb.co.za...
> Nou kry ek so 'n versigtige hoop vir die rugbytoekoms van die Bokke.
> "Annette" wrote in message
> news:c0iaut$63a$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jake White - die spesialisontleder.
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90352 is 'n antwoord op boodskap #90348] Sa, 14 Februarie 2004 01:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
White het darem vir Strauelli gehelp om die Sharks af te rig.
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90353 is 'n antwoord op boodskap #90352] Sa, 14 Februarie 2004 05:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
.......en net daar piepie jy my batterye nat!

"Jonas" skryf in boodskap news:c0jvdh$8k2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> White het darem vir Strauelli gehelp om die Sharks af te rig.
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90354 is 'n antwoord op boodskap #90353] Sa, 14 Februarie 2004 06:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
More Sparky:)))
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:402db684.0@news1.mweb.co.za...
> .......en net daar piepie jy my batterye nat!
> "Jonas" wrote in message
> news:c0jvdh$8k2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> White het darem vir Strauelli gehelp om die Sharks af te rig.
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90359 is 'n antwoord op boodskap #90354] Sa, 14 Februarie 2004 06:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Mens kan seker maar net hoop dat VaakDolfie nie 'n te groot invloed op
Jakkie gehad het nie?

"Annette" skryf in boodskap news:c0kefj$f5m$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> More Sparky:)))
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:402db684.0@news1.mweb.co.za...
>> .......en net daar piepie jy my batterye nat!
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c0jvdh$8k2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> White het darem vir Strauelli gehelp om die Sharks af te rig.
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90390 is 'n antwoord op boodskap #90359] Ma, 16 Februarie 2004 04:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat verander. (Ek
dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
Ek luister graag na manne wat ken.
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90395 is 'n antwoord op boodskap #90390] Ma, 16 Februarie 2004 08:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek self dink nie dit lê uitsluitlik by die afrigter nie. Ons soek dringend
'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik speel, is iets
besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n Wilkenson, Naas
Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook nie
Hougaardt nie.
Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale losskakel
daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was, het hulle vir
Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van hom 'n
spesiale losskakel gemaak. Sekerlik is hy nie perfek nie, maar hulle speel
rondom sy swakpunte.
Wat is 'n perfekte losskakel? Dis iemand wat te alle tye op sy voete
kan dink en niks doen wat hy nie reken daar gaan 'n verbetering vir sy span
se posisie teweeg gaan gebring gaan word nie. Dit beteken dat hy kan
taktiese skoppe op 'n tiekie plaas. As die druk erger word, bly sy brein
helder. Hy kan skop, nie net pale toe nie, maar ook met beide voete na
enige kant van die veld toe. Niks wat hy doen is doelloos nie en hy kan sy
agterlyn opstel en wegstuur met 'n plan.....nie net 'n doellose ge-'passery'
omdat dan nou 15-man rugby sou wees wat die skare gaan plesier nie. Hy is
daar om 'n wedstrydplan te skep waarmee hulle kan wen en hy sal vinnig van
stratgie kan verander as dinge nie reg werk nie.
Ons het 'n geskiedkundige probleem met losskakel. Na die Naas-era, wou
niemand meer skop nie en almal wou 'n senter op losskakel hê a la Hennie le
Roux. Gelukkig het dit nie te lank gehou nie en het Stransky die 95 WB met
'n skop gewen. Toe kom Larkham egter doer aan die onderkant van die
aardbol met 'n kopskerm en 'n armskerm en die manne begin breinloos stormram
loop op die opponente se agterlyn. Wat Larkham egter vergeet het om hulle
te vertel, is dat jy mag maar bly dink onder daai kopskerm!
As ek Jake White is, gaan soek ek fisies in die skole en koshuise van
universiteite na daai spesiale talent op losskakel.....en maak hom
handgroot. DIT is die sleutel tot sukses.

"Jonas" skryf in boodskap news:c0pfvo$hv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat verander. (Ek
> dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
> Ek luister graag na manne wat ken.
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90396 is 'n antwoord op boodskap #90395] Ma, 16 Februarie 2004 08:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Mens kan nie 'n speler leer dink nie - dit is 'n natuurlike talent.
Aan die ander kant is dit 'n sonde om natuurlike talent te onderdruk met
vooropgestelde planne en die speler dwing om daarby te hou.
Gaffie du Toit is 'n natuurlike losskakel - ongelukkig het hy 'n knou weg
onder Mallet en Strauli, en sal nooit weer die speler wees wat hy was nie.
Langs jou natuurlike losskakel het jy dan ook senters en vleuels nodig wat
wakker is om by te hou met wat hy ook al doen - nie ego-beheptes nie.
--
Annette
die afrigter nie. Ons soek dringend
> 'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik speel, is iets
> besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n Wilkenson, Naas
> Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook nie
> Hougaardt nie.
> Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale losskakel
> daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was, het hulle vir
> Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van hom 'n
> spesiale losskakel gemaak. Sekerlik is hy nie perfek nie, maar hulle speel
> rondom sy swakpunte.
> Wat is 'n perfekte losskakel? Dis iemand wat te alle tye op sy voete
> kan dink en niks doen wat hy nie reken daar gaan 'n verbetering vir sy span
> se posisie teweeg gaan gebring gaan word nie. Dit beteken dat hy kan
> taktiese skoppe op 'n tiekie plaas. As die druk erger word, bly sy brein
> helder. Hy kan skop, nie net pale toe nie, maar ook met beide voete na
> enige kant van die veld toe. Niks wat hy doen is doelloos nie en hy kan sy
> agterlyn opstel en wegstuur met 'n plan.....nie net 'n doellose ge-'passery'
> omdat dan nou 15-man rugby sou wees wat die skare gaan plesier nie. Hy is
> daar om 'n wedstrydplan te skep waarmee hulle kan wen en hy sal vinnig van
> stratgie kan verander as dinge nie reg werk nie.
> Ons het 'n geskiedkundige probleem met losskakel. Na die Naas-era, wou
> niemand meer skop nie en almal wou 'n senter op losskakel hê a la Hennie le
> Roux. Gelukkig het dit nie te lank gehou nie en het Stransky die 95 WB met
> 'n skop gewen. Toe kom Larkham egter doer aan die onderkant van die
> aardbol met 'n kopskerm en 'n armskerm en die manne begin breinloos stormram
> loop op die opponente se agterlyn. Wat Larkham egter vergeet het om hulle
> te vertel, is dat jy mag maar bly dink onder daai kopskerm!
> As ek Jake White is, gaan soek ek fisies in die skole en koshuise van
> universiteite na daai spesiale talent op losskakel.....en maak hom
> handgroot. DIT is die sleutel tot sukses.
> "Jonas" wrote in message
> news:c0pfvo$hv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat verander. (Ek
>> dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
>> Ek luister graag na manne wat ken.
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90399 is 'n antwoord op boodskap #90396] Ma, 16 Februarie 2004 09:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ongelukkig het Gaffie nie elke dag dieselfde kop nie! Verder kan hy ook
net links skop en van stategies akkuraat skop weet hy nie veel nie. 'n
Werklik goeie sportman word ook nie deur 'n afrigter onderdruk nie. Die
losskakel is die begin van alles op die rugbyveld en die senters sal skielik
ook weet wat om te doen as daar net eers rigting van die losskakel af kom.

"Annette" skryf in boodskap news:c0pv6q$oc9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Mens kan nie 'n speler leer dink nie - dit is 'n natuurlike talent.
> Aan die ander kant is dit 'n sonde om natuurlike talent te onderdruk met
> vooropgestelde planne en die speler dwing om daarby te hou.
> Gaffie du Toit is 'n natuurlike losskakel - ongelukkig het hy 'n knou weg
> onder Mallet en Strauli, en sal nooit weer die speler wees wat hy was nie.
> Langs jou natuurlike losskakel het jy dan ook senters en vleuels nodig wat
> wakker is om by te hou met wat hy ook al doen - nie ego-beheptes nie.
> --
> Annette
> die afrigter nie. Ons soek dringend
>> 'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik speel, is iets
>> besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n Wilkenson, Naas
>> Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook nie
>> Hougaardt nie.
>> Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale losskakel
>> daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was, het hulle vir
>> Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van hom 'n
>> spesiale losskakel gemaak. Sekerlik is hy nie perfek nie, maar hulle speel
>> rondom sy swakpunte.
>> Wat is 'n perfekte losskakel? Dis iemand wat te alle tye op sy voete
>> kan dink en niks doen wat hy nie reken daar gaan 'n verbetering vir sy span
>> se posisie teweeg gaan gebring gaan word nie. Dit beteken dat hy kan
>> taktiese skoppe op 'n tiekie plaas. As die druk erger word, bly sy brein
>> helder. Hy kan skop, nie net pale toe nie, maar ook met beide voete na
>> enige kant van die veld toe. Niks wat hy doen is doelloos nie en hy kan sy
>> agterlyn opstel en wegstuur met 'n plan.....nie net 'n doellose ge-'passery'
>> omdat dan nou 15-man rugby sou wees wat die skare gaan plesier nie. Hy is
>> daar om 'n wedstrydplan te skep waarmee hulle kan wen en hy sal vinnig van
>> stratgie kan verander as dinge nie reg werk nie.
>> Ons het 'n geskiedkundige probleem met losskakel. Na die Naas-era, wou
>> niemand meer skop nie en almal wou 'n senter op losskakel hê a la Hennie le
>> Roux. Gelukkig het dit nie te lank gehou nie en het Stransky die 95 WB met
>> 'n skop gewen. Toe kom Larkham egter doer aan die onderkant van die
>> aardbol met 'n kopskerm en 'n armskerm en die manne begin breinloos stormram
>> loop op die opponente se agterlyn. Wat Larkham egter vergeet het om hulle
>> te vertel, is dat jy mag maar bly dink onder daai kopskerm!
>> As ek Jake White is, gaan soek ek fisies in die skole en koshuise van
>> universiteite na daai spesiale talent op losskakel.....en maak hom
>> handgroot. DIT is die sleutel tot sukses.
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c0pfvo$hv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat verander. (Ek
>>> dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
>>> Ek luister graag na manne wat ken.
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90401 is 'n antwoord op boodskap #90399] Ma, 16 Februarie 2004 09:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek maak beswaar teen jou gebruik van Naas Botha, en Piet Visagie, Keith
Oxlee en henry Honiball se name word nie genoem nie:)
Terloops, Larkham het self erken Henry Honiball was sy inspirasie.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:40308c42.0@news1.mweb.co.za...
> Ongelukkig het Gaffie nie elke dag dieselfde kop nie! Verder kan hy ook
> net links skop en van stategies akkuraat skop weet hy nie veel nie. 'n
> Werklik goeie sportman word ook nie deur 'n afrigter onderdruk nie. Die
> losskakel is die begin van alles op die rugbyveld en die senters sal skielik
> ook weet wat om te doen as daar net eers rigting van die losskakel af kom.
> "Annette" wrote in message
> news:c0pv6q$oc9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Mens kan nie 'n speler leer dink nie - dit is 'n natuurlike talent.
>> Aan die ander kant is dit 'n sonde om natuurlike talent te onderdruk met
>> vooropgestelde planne en die speler dwing om daarby te hou.
>> Gaffie du Toit is 'n natuurlike losskakel - ongelukkig het hy 'n knou weg
>> onder Mallet en Strauli, en sal nooit weer die speler wees wat hy was nie.
>> Langs jou natuurlike losskakel het jy dan ook senters en vleuels nodig wat
>> wakker is om by te hou met wat hy ook al doen - nie ego-beheptes nie.
>> --
>> Annette
>> die afrigter nie. Ons soek dringend
>>> 'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik speel, is
> iets
>>> besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n
Wilkenson,
>> Naas
>>> Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook nie
>>> Hougaardt nie.
>>> Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale
> losskakel
>>> daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was, het
hulle
>> vir
>>> Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van hom 'n
>>> spesiale losskakel gemaak. Sekerlik is hy nie perfek nie, maar hulle
>> speel
>>> rondom sy swakpunte.
>>> Wat is 'n perfekte losskakel? Dis iemand wat te alle tye op sy
>> voete
>>> kan dink en niks doen wat hy nie reken daar gaan 'n verbetering vir sy
>> span
>>> se posisie teweeg gaan gebring gaan word nie. Dit beteken dat hy kan
>>> taktiese skoppe op 'n tiekie plaas. As die druk erger word, bly sy
> brein
>>> helder. Hy kan skop, nie net pale toe nie, maar ook met beide voete na
>>> enige kant van die veld toe. Niks wat hy doen is doelloos nie en hy
> kan
>> sy
>>> agterlyn opstel en wegstuur met 'n plan.....nie net 'n doellose
>> ge-'passery'
>>> omdat dan nou 15-man rugby sou wees wat die skare gaan plesier nie.
Hy
>> is
>>> daar om 'n wedstrydplan te skep waarmee hulle kan wen en hy sal vinnig
> van
>>> stratgie kan verander as dinge nie reg werk nie.
>>> Ons het 'n geskiedkundige probleem met losskakel. Na die
Naas-era,
>> wou
>>> niemand meer skop nie en almal wou 'n senter op losskakel hê a la
Hennie
>> le
>>> Roux. Gelukkig het dit nie te lank gehou nie en het Stransky die 95
WB
>> met
>>> 'n skop gewen. Toe kom Larkham egter doer aan die onderkant van die
>>> aardbol met 'n kopskerm en 'n armskerm en die manne begin breinloos
>> stormram
>>> loop op die opponente se agterlyn. Wat Larkham egter vergeet het om
>> hulle
>>> te vertel, is dat jy mag maar bly dink onder daai kopskerm!
>>> As ek Jake White is, gaan soek ek fisies in die skole en koshuise
> van
>>> universiteite na daai spesiale talent op losskakel.....en maak hom
>>> handgroot. DIT is die sleutel tot sukses.
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:c0pfvo$hv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat
verander.
>> (Ek
>>>> dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
>>>> Ek luister graag na manne wat ken.
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90409 is 'n antwoord op boodskap #90395] Ma, 16 Februarie 2004 14:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Suidwester - ons stem saam. M.a.w die afrigter is nie te blameer nie.
Wel 'n stelsel van regstellende aksies en snert. Is dit nie tragies om twee
Suid-Afrikaners saam in die Franse span te sien speel nie. Vraag is bloot
dit - wat sê jy vir 'n jong Suid-Afrikaanse speler? Vat jou goed en trek
Ferreira....
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90410 is 'n antwoord op boodskap #90401] Ma, 16 Februarie 2004 14:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Annette. Ek het al daardie spelers gesien speel. My persoonlike gunsteling
was/is die "Lem". Honniball se gehalte word verhoog deur sy nederigheid.
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90422 is 'n antwoord op boodskap #90401] Di, 17 Februarie 2004 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Moenie alles so letterlik neem nie......ek het die eerste name wat by my
opgekom het, genoem.

"Annette" skryf in boodskap news:c0q2qc$pr5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek maak beswaar teen jou gebruik van Naas Botha, en Piet Visagie, Keith
> Oxlee en henry Honiball se name word nie genoem nie:)
> Terloops, Larkham het self erken Henry Honiball was sy inspirasie.
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:40308c42.0@news1.mweb.co.za...
>> Ongelukkig het Gaffie nie elke dag dieselfde kop nie! Verder kan hy ook
>> net links skop en van stategies akkuraat skop weet hy nie veel nie. 'n
>> Werklik goeie sportman word ook nie deur 'n afrigter onderdruk nie. Die
>> losskakel is die begin van alles op die rugbyveld en die senters sal
> skielik
>> ook weet wat om te doen as daar net eers rigting van die losskakel af kom.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0pv6q$oc9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Mens kan nie 'n speler leer dink nie - dit is 'n natuurlike talent.
>>> Aan die ander kant is dit 'n sonde om natuurlike talent te onderdruk met
>>> vooropgestelde planne en die speler dwing om daarby te hou.
>>> Gaffie du Toit is 'n natuurlike losskakel - ongelukkig het hy 'n knou
> weg
>>> onder Mallet en Strauli, en sal nooit weer die speler wees wat hy was
> nie.
>>> Langs jou natuurlike losskakel het jy dan ook senters en vleuels nodig
> wat
>>> wakker is om by te hou met wat hy ook al doen - nie ego-beheptes nie.
>>> --
>>> Annette
>>> die afrigter nie. Ons soek dringend
>>>> 'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik speel,
is
>> iets
>>>> besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n
> Wilkenson,
>>> Naas
>>>> Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook nie
>>>> Hougaardt nie.
>>>> Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale
>> losskakel
>>>> daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was, het
> hulle
>>> vir
>>>> Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van hom 'n
>>>> spesiale losskakel gemaak. Sekerlik is hy nie perfek nie, maar
hulle
>>> speel
>>>> rondom sy swakpunte.
>>>> Wat is 'n perfekte losskakel? Dis iemand wat te alle tye op
sy
>>> voete
>>>> kan dink en niks doen wat hy nie reken daar gaan 'n verbetering vir
sy
>>> span
>>>> se posisie teweeg gaan gebring gaan word nie. Dit beteken dat hy
> kan
>>>> taktiese skoppe op 'n tiekie plaas. As die druk erger word, bly sy
>> brein
>>>> helder. Hy kan skop, nie net pale toe nie, maar ook met beide
voete
> na
>>>> enige kant van die veld toe. Niks wat hy doen is doelloos nie en
hy
>> kan
>>> sy
>>>> agterlyn opstel en wegstuur met 'n plan.....nie net 'n doellose
>>> ge-'passery'
>>>> omdat dan nou 15-man rugby sou wees wat die skare gaan plesier nie.
> Hy
>>> is
>>>> daar om 'n wedstrydplan te skep waarmee hulle kan wen en hy sal
vinnig
>> van
>>>> stratgie kan verander as dinge nie reg werk nie.
>>>> Ons het 'n geskiedkundige probleem met losskakel. Na die
> Naas-era,
>>> wou
>>>> niemand meer skop nie en almal wou 'n senter op losskakel hê a la
> Hennie
>>> le
>>>> Roux. Gelukkig het dit nie te lank gehou nie en het Stransky die
95
> WB
>>> met
>>>> 'n skop gewen. Toe kom Larkham egter doer aan die onderkant van die
>>>> aardbol met 'n kopskerm en 'n armskerm en die manne begin breinloos
>>> stormram
>>>> loop op die opponente se agterlyn. Wat Larkham egter vergeet het
om
>>> hulle
>>>> te vertel, is dat jy mag maar bly dink onder daai kopskerm!
>>>> As ek Jake White is, gaan soek ek fisies in die skole en
koshuise
>> van
>>>> universiteite na daai spesiale talent op losskakel.....en maak hom
>>>> handgroot. DIT is die sleutel tot sukses.
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:c0pfvo$hv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat
> verander.
>>> (Ek
>>>> > dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
>>>> > Ek luister graag na manne wat ken.
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90424 is 'n antwoord op boodskap #90410] Di, 17 Februarie 2004 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier verskil ek en jy so effens. Hennie le Roux was die oorgang van
Losskakel ~ senter ['n losskakel wat soos 'n senter probeer speel]en Henry
Honiball van senter ~losskakel['n senter wat soos 'n losskakel probeer
speel]. Henry kon nie eintlik takties skop nie en as sy span nie kon
aanval en onder druk van die ander span was, kon hy hulle nie uit die druk
haal nie. Dieselfde is natuurlik ook waar van Larkham en al die ander
kop-omlaag tipe van losskakels. Val hulle aan is hulle
wonderlik......verloor hulle, vertoon hulle pateties. Moet hierdie egter
nie sien as 'n belediging van 'Lem' nie. As 'n speler en mens, was daar
nog maar min van sy kwaliteit, maar perfek as losskakel?

"Jonas" skryf in boodskap news:c0qisd$4an$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Annette. Ek het al daardie spelers gesien speel. My persoonlike gunsteling
> was/is die "Lem". Honniball se gehalte word verhoog deur sy nederigheid.
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90425 is 'n antwoord op boodskap #90409] Di, 17 Februarie 2004 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Gisteraand het jake White daai vraag probeer beantwoord deur te sê dat hy as
Springbokafrigter nie die tyd gaan hê om alle jong spelers dop te hou nie.
Sarfu is die manne wat die stelsel behoort te verander en Naas het toe gekom
met die idee dat geen skoolspeler mag gekontrakteer word voor 'n sekere
ouderdom nie want wat nou gebeur is dat universiteite spelers op die
Cravenweek kontrakteer, maar wat van die outjies wat nooit die Cravenweek
gehaal het nie? Daar kan 'n magdom spelers wees op skoolvlak wat beter is
as die Cravenweek-spul, maar dalk nie die span kon haal weens
onderwyservoorkeure nie, ens. Wl hierdie seun nou universiteit toe, sal hy
vind die sportbeurse gee ook voorkeur aan Cravenweekspelers. Speel hy
later vir die universiteit en hy is goed genoeg om provinsiaal te gaan, kan
hy dit nie haal nie want 'n swakker speler wat deur die provinsie
gekontrakteer is, hou hom uit die span.
Pieter de Villiers is nie uniek nie. Onthou jy vir Ockie Oosthuizen,
Springbokvoorry? Hy het 2de span koshuisrugby gespeel terwyl hy geswot
het. Toe kom hy onder die regte invloed en afrigter..... De Villiers kon
ook nie behoorlik span haal in SA. mens moet uitvind, iets het hom laat
kliek in Frankryk en hy het homself verander. HOMSELF verander. Dit is
waar dit vir my lê. Niemand skuld enige speler niks nie. Dis elkeen se
verantwoordelikheid om homself te verbeter totdat hy beter as sy kompetisie
is.

"Jonas" skryf in boodskap news:c0qiod$49t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester - ons stem saam. M.a.w die afrigter is nie te blameer nie.
> Wel 'n stelsel van regstellende aksies en snert. Is dit nie tragies om twee
> Suid-Afrikaners saam in die Franse span te sien speel nie. Vraag is bloot
> dit - wat sê jy vir 'n jong Suid-Afrikaanse speler? Vat jou goed en trek
> Ferreira....
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90428 is 'n antwoord op boodskap #90425] Di, 17 Februarie 2004 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek voel dat daar geen kontrakspelers mag wees voordat hulle 21 is nie. Ek
dink ook dat kontrakte op alle vlakke jarliks hernubaar is. Dan kry almal
kans om hulself te verbeter, en die luies val gou uit.
--
Annette
com.na> skryf in boodskap news:4031af6a.0@news1.mweb.co.za...
> Gisteraand het jake White daai vraag probeer beantwoord deur te sê dat hy as
> Springbokafrigter nie die tyd gaan hê om alle jong spelers dop te hou nie.
> Sarfu is die manne wat die stelsel behoort te verander en Naas het toe gekom
> met die idee dat geen skoolspeler mag gekontrakteer word voor 'n sekere
> ouderdom nie want wat nou gebeur is dat universiteite spelers op die
> Cravenweek kontrakteer, maar wat van die outjies wat nooit die Cravenweek
> gehaal het nie? Daar kan 'n magdom spelers wees op skoolvlak wat beter is
> as die Cravenweek-spul, maar dalk nie die span kon haal weens
> onderwyservoorkeure nie, ens. Wl hierdie seun nou universiteit toe, sal hy
> vind die sportbeurse gee ook voorkeur aan Cravenweekspelers. Speel hy
> later vir die universiteit en hy is goed genoeg om provinsiaal te gaan, kan
> hy dit nie haal nie want 'n swakker speler wat deur die provinsie
> gekontrakteer is, hou hom uit die span.
> Pieter de Villiers is nie uniek nie. Onthou jy vir Ockie Oosthuizen,
> Springbokvoorry? Hy het 2de span koshuisrugby gespeel terwyl hy geswot
> het. Toe kom hy onder die regte invloed en afrigter..... De Villiers kon
> ook nie behoorlik span haal in SA. mens moet uitvind, iets het hom laat
> kliek in Frankryk en hy het homself verander. HOMSELF verander. Dit is
> waar dit vir my lê. Niemand skuld enige speler niks nie. Dis elkeen se
> verantwoordelikheid om homself te verbeter totdat hy beter as sy kompetisie
> is.
> "Jonas" wrote in message
> news:c0qiod$49t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Suidwester - ons stem saam. M.a.w die afrigter is nie te blameer nie.
>> Wel 'n stelsel van regstellende aksies en snert. Is dit nie tragies om
> twee
>> Suid-Afrikaners saam in die Franse span te sien speel nie. Vraag is bloot
>> dit - wat sê jy vir 'n jong Suid-Afrikaanse speler? Vat jou goed en trek
>> Ferreira....
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90429 is 'n antwoord op boodskap #90424] Di, 17 Februarie 2004 07:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Natuurlik was losskakel sy regte posisie. Moet ook nie vergeet dat hy sy
provinsiale kleure as Vrystater gekry het nie.
--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4031af69.0@news1.mweb.co.za...
> Hier verskil ek en jy so effens. Hennie le Roux was die oorgang van
> Losskakel ~ senter ['n losskakel wat soos 'n senter probeer speel]en Henry
> Honiball van senter ~losskakel['n senter wat soos 'n losskakel probeer
> speel]. Henry kon nie eintlik takties skop nie en as sy span nie kon
> aanval en onder druk van die ander span was, kon hy hulle nie uit die druk
> haal nie. Dieselfde is natuurlik ook waar van Larkham en al die ander
> kop-omlaag tipe van losskakels. Val hulle aan is hulle
> wonderlik......verloor hulle, vertoon hulle pateties. Moet hierdie egter
> nie sien as 'n belediging van 'Lem' nie. As 'n speler en mens, was daar
> nog maar min van sy kwaliteit, maar perfek as losskakel?
> "Jonas" wrote in message
> news:c0qisd$4an$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Annette. Ek het al daardie spelers gesien speel. My persoonlike gunsteling
>> was/is die "Lem". Honniball se gehalte word verhoog deur sy nederigheid.
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90431 is 'n antwoord op boodskap #90422] Di, 17 Februarie 2004 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis juis, die eerstes wat by jou opgekom het stem ek nie mee saam nie;)

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:4031ab31.0@news1.mweb.co.za...
> Moenie alles so letterlik neem nie......ek het die eerste name wat by my
> opgekom het, genoem.
> "Annette" wrote in message
> news:c0q2qc$pr5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek maak beswaar teen jou gebruik van Naas Botha, en Piet Visagie, Keith
>> Oxlee en henry Honiball se name word nie genoem nie:)
>> Terloops, Larkham het self erken Henry Honiball was sy inspirasie.
>>
>> --
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:40308c42.0@news1.mweb.co.za...
>>> Ongelukkig het Gaffie nie elke dag dieselfde kop nie! Verder kan hy
> ook
>>> net links skop en van stategies akkuraat skop weet hy nie veel nie. 'n
>>> Werklik goeie sportman word ook nie deur 'n afrigter onderdruk nie.
> Die
>>> losskakel is die begin van alles op die rugbyveld en die senters sal
>> skielik
>>> ook weet wat om te doen as daar net eers rigting van die losskakel af
> kom.
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:c0pv6q$oc9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Mens kan nie 'n speler leer dink nie - dit is 'n natuurlike talent.
>>>> Aan die ander kant is dit 'n sonde om natuurlike talent te onderdruk
> met
>>>> vooropgestelde planne en die speler dwing om daarby te hou.
>>>> Gaffie du Toit is 'n natuurlike losskakel - ongelukkig het hy 'n
knou
>> weg
>>>> onder Mallet en Strauli, en sal nooit weer die speler wees wat hy
was
>> nie.
>>>> Langs jou natuurlike losskakel het jy dan ook senters en vleuels
nodig
>> wat
>>>> wakker is om by te hou met wat hy ook al doen - nie ego-beheptes nie.
>>>> --
>>>> Annette
>>>> die afrigter nie. Ons soek dringend
>>>> > 'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik speel,
> is
>>> iets
>>>> > besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n
>> Wilkenson,
>>>> Naas
>>>> > Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook nie
>>>> > Hougaardt nie.
>>>> > Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale
>>> losskakel
>>>> > daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was, het
>> hulle
>>>> vir
>>>> > Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van hom
> 'n
>>>> > spesiale losskakel gemaak. Sekerlik is hy nie perfek nie, maar
> hulle
>>>> speel
>>>> > rondom sy swakpunte.
>>>> > Wat is 'n perfekte losskakel? Dis iemand wat te alle tye op
> sy
>>>> voete
>>>> > kan dink en niks doen wat hy nie reken daar gaan 'n verbetering
vir
> sy
>>>> span
>>>> > se posisie teweeg gaan gebring gaan word nie. Dit beteken dat
hy
>> kan
>>>> > taktiese skoppe op 'n tiekie plaas. As die druk erger word, bly
sy
>>> brein
>>>> > helder. Hy kan skop, nie net pale toe nie, maar ook met beide
> voete
>> na
>>>> > enige kant van die veld toe. Niks wat hy doen is doelloos nie en
> hy
>>> kan
>>>> sy
>>>> > agterlyn opstel en wegstuur met 'n plan.....nie net 'n doellose
>>>> ge-'passery'
>>>> > omdat dan nou 15-man rugby sou wees wat die skare gaan plesier
nie.
>> Hy
>>>> is
>>>> > daar om 'n wedstrydplan te skep waarmee hulle kan wen en hy sal
> vinnig
>>> van
>>>> > stratgie kan verander as dinge nie reg werk nie.
>>>> > Ons het 'n geskiedkundige probleem met losskakel. Na die
>> Naas-era,
>>>> wou
>>>> > niemand meer skop nie en almal wou 'n senter op losskakel hê a la
>> Hennie
>>>> le
>>>> > Roux. Gelukkig het dit nie te lank gehou nie en het Stransky die
> 95
>> WB
>>>> met
>>>> > 'n skop gewen. Toe kom Larkham egter doer aan die onderkant van
> die
>>>> > aardbol met 'n kopskerm en 'n armskerm en die manne begin breinloos
>>>> stormram
>>>> > loop op die opponente se agterlyn. Wat Larkham egter vergeet het
> om
>>>> hulle
>>>> > te vertel, is dat jy mag maar bly dink onder daai kopskerm!
>>>> > As ek Jake White is, gaan soek ek fisies in die skole en
> koshuise
>>> van
>>>> > universiteite na daai spesiale talent op losskakel.....en maak hom
>>>> > handgroot. DIT is die sleutel tot sukses.
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:c0pfvo$hv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat
>> verander.
>>>> (Ek
>>>> > > dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
>>>> > > Ek luister graag na manne wat ken.
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90440 is 'n antwoord op boodskap #90431] Di, 17 Februarie 2004 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat Naas vergeet het van rugby sal jy of ek nooit in ons leeftyd kan leer
nie.....hy was ook maar net toevallig die suksesvolste van almal en sy
agterlyne het toevallig ook die meeste drieë gedruk.....of jy hou van hom of
nie! Die statistieke praat die waarheid!!

"Annette" skryf in boodskap news:c0sfc0$afo$5@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dis juis, die eerstes wat by jou opgekom het stem ek nie mee saam nie;)
>
> --
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:4031ab31.0@news1.mweb.co.za...
>> Moenie alles so letterlik neem nie......ek het die eerste name wat by my
>> opgekom het, genoem.
>> "Annette" wrote in message
>> news:c0q2qc$pr5$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek maak beswaar teen jou gebruik van Naas Botha, en Piet Visagie, Keith
>>> Oxlee en henry Honiball se name word nie genoem nie:)
>>> Terloops, Larkham het self erken Henry Honiball was sy inspirasie.
>>>
>>> --
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:40308c42.0@news1.mweb.co.za...
>>>> Ongelukkig het Gaffie nie elke dag dieselfde kop nie! Verder kan
hy
>> ook
>>>> net links skop en van stategies akkuraat skop weet hy nie veel nie.
> 'n
>>>> Werklik goeie sportman word ook nie deur 'n afrigter onderdruk nie.
>> Die
>>>> losskakel is die begin van alles op die rugbyveld en die senters sal
>>> skielik
>>>> ook weet wat om te doen as daar net eers rigting van die losskakel
af
>> kom.
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:c0pv6q$oc9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Mens kan nie 'n speler leer dink nie - dit is 'n natuurlike talent.
>>>> > Aan die ander kant is dit 'n sonde om natuurlike talent te
onderdruk
>> met
>>>> > vooropgestelde planne en die speler dwing om daarby te hou.
>>>> > Gaffie du Toit is 'n natuurlike losskakel - ongelukkig het hy 'n
> knou
>>> weg
>>>> > onder Mallet en Strauli, en sal nooit weer die speler wees wat hy
> was
>>> nie.
>>>> > Langs jou natuurlike losskakel het jy dan ook senters en vleuels
> nodig
>>> wat
>>>> > wakker is om by te hou met wat hy ook al doen - nie ego-beheptes
> nie.
>>>> > --
>>>> > Annette
>>>> > die afrigter nie. Ons soek dringend
>>>> > > 'n losskakel van formaat. Nie 'n enkele een wat huidiglik
speel,
>> is
>>>> iets
>>>> > > besonders nie. Hulle is almal goed, maar besonders soos 'n
>>> Wilkenson,
>>>> > Naas
>>>> > > Botha, Mehrtens, Spencer, Larkham, ens? Nie eintlik nie....ook
> nie
>>>> > > Hougaardt nie.
>>>> > > Kyk maar na alle spanne wat goed vaar en jy sal 'n spesiale
>>>> losskakel
>>>> > > daar vind. Voor Larkham, toe Aussies ook maar kakkerig was,
het
>>> hulle
>>>> > vir
>>>> > > Larkham as heelagter geïdentifiseer as 'n oplossing en toe van
hom
>> 'n
>>>> > > spesiale losskakel gemaak. Sekerlik is hy nie perfek nie, maar
>> hulle
>>>> > speel
>>>> > > rondom sy swakpunte.
>>>> > > Wat is 'n perfekte losskakel? Dis iemand wat te alle tye
op
>> sy
>>>> > voete
>>>> > > kan dink en niks doen wat hy nie reken daar gaan 'n verbetering
> vir
>> sy
>>>> > span
>>>> > > se posisie teweeg gaan gebring gaan word nie. Dit beteken dat
> hy
>>> kan
>>>> > > taktiese skoppe op 'n tiekie plaas. As die druk erger word,
bly
> sy
>>>> brein
>>>> > > helder. Hy kan skop, nie net pale toe nie, maar ook met beide
>> voete
>>> na
>>>> > > enige kant van die veld toe. Niks wat hy doen is doelloos nie
en
>> hy
>>>> kan
>>>> > sy
>>>> > > agterlyn opstel en wegstuur met 'n plan.....nie net 'n doellose
>>>> > ge-'passery'
>>>> > > omdat dan nou 15-man rugby sou wees wat die skare gaan plesier
> nie.
>>> Hy
>>>> > is
>>>> > > daar om 'n wedstrydplan te skep waarmee hulle kan wen en hy sal
>> vinnig
>>>> van
>>>> > > stratgie kan verander as dinge nie reg werk nie.
>>>> > > Ons het 'n geskiedkundige probleem met losskakel. Na die
>>> Naas-era,
>>>> > wou
>>>> > > niemand meer skop nie en almal wou 'n senter op losskakel hê a
la
>>> Hennie
>>>> > le
>>>> > > Roux. Gelukkig het dit nie te lank gehou nie en het Stransky
die
>> 95
>>> WB
>>>> > met
>>>> > > 'n skop gewen. Toe kom Larkham egter doer aan die onderkant
van
>> die
>>>> > > aardbol met 'n kopskerm en 'n armskerm en die manne begin
> breinloos
>>>> > stormram
>>>> > > loop op die opponente se agterlyn. Wat Larkham egter vergeet
het
>> om
>>>> > hulle
>>>> > > te vertel, is dat jy mag maar bly dink onder daai kopskerm!
>>>> > > As ek Jake White is, gaan soek ek fisies in die skole en
>> koshuise
>>>> van
>>>> > > universiteite na daai spesiale talent op losskakel.....en maak hom
>>>> > > handgroot. DIT is die sleutel tot sukses.
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:c0pfvo$hv2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > > Suidwester - sê vir my wie die Bokke in 'n wenspan sal laat
>>> verander.
>>>> > (Ek
>>>> > > > dink Strauelli het 'n baie eerlike poging aangewend.)
>>>> > > > Ek luister graag na manne wat ken.
>>>> > > >
>>>> > > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>> >
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90443 is 'n antwoord op boodskap #90428] Di, 17 Februarie 2004 09:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Maklik as alles so eenvoudig is. Dink net aan die anderkant ook. Iemand
soos Hougaardt [sjit ek hoop jy HOU van hom, anders gaan jy weer beswaar
hê!] wat 'n provinsie wil behou.....as sy kontrak net vir 'n jaar is kan hy
sy span lekker begin afpers soos 'n seisoen aangaan. Van die rugbyunie se
kant af, wil hulle graag seker maak dat hulle die beste moontlike spelers
behou want om hul borge se geld te kan win, moet hulle 'n ordentlike span op
die veld hê en as jy die beter ouens langer kan kontrakteer..... 'business
is business'. Ons moet oppas dat ons nie die werklikheid verwar met die
teorie nie. Feit van die saak is dat iemand soos Hougaardt wat enige
provinsie nie sal omgee om in hulle span te hê nie, altyd 'n
langtermynkontrak sal kan beding vir heelwat pond. Die groot vraag is net
hoe kry jy hom 'on the boil' as hy nie meer goed speel nie? Miskien moet
hulle 'n klousile in hul kontrkate inskryf dat aangesien die spelers vir die
provinsie werk, dit nie net rugby speel beteken nie. Word hy nie gekies
nie, sny hy byoorbeeld gras op die stadion, of so iets. Dit sal die lus
vinnig terug kry!

"Annette" skryf in boodskap news:c0sfbs$afo$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek voel dat daar geen kontrakspelers mag wees voordat hulle 21 is nie. Ek
> dink ook dat kontrakte op alle vlakke jarliks hernubaar is. Dan kry almal
> kans om hulself te verbeter, en die luies val gou uit.
> --
> Annette
> com.na> skryf in boodskap news:4031af6a.0@news1.mweb.co.za...
>> Gisteraand het jake White daai vraag probeer beantwoord deur te sê dat
hy
> as
>> Springbokafrigter nie die tyd gaan hê om alle jong spelers dop te hou nie.
>> Sarfu is die manne wat die stelsel behoort te verander en Naas het toe
> gekom
>> met die idee dat geen skoolspeler mag gekontrakteer word voor 'n sekere
>> ouderdom nie want wat nou gebeur is dat universiteite spelers op die
>> Cravenweek kontrakteer, maar wat van die outjies wat nooit die Cravenweek
>> gehaal het nie? Daar kan 'n magdom spelers wees op skoolvlak wat beter
> is
>> as die Cravenweek-spul, maar dalk nie die span kon haal weens
>> onderwyservoorkeure nie, ens. Wl hierdie seun nou universiteit toe,
sal
> hy
>> vind die sportbeurse gee ook voorkeur aan Cravenweekspelers. Speel hy
>> later vir die universiteit en hy is goed genoeg om provinsiaal te gaan,
> kan
>> hy dit nie haal nie want 'n swakker speler wat deur die provinsie
>> gekontrakteer is, hou hom uit die span.
>> Pieter de Villiers is nie uniek nie. Onthou jy vir Ockie Oosthuizen,
>> Springbokvoorry? Hy het 2de span koshuisrugby gespeel terwyl hy geswot
>> het. Toe kom hy onder die regte invloed en afrigter..... De Villiers
> kon
>> ook nie behoorlik span haal in SA. mens moet uitvind, iets het hom laat
>> kliek in Frankryk en hy het homself verander. HOMSELF verander. Dit is
>> waar dit vir my lê. Niemand skuld enige speler niks nie. Dis elkeen se
>> verantwoordelikheid om homself te verbeter totdat hy beter as sy
> kompetisie
>> is.
>> "Jonas" wrote in message
>> news:c0qiod$49t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Suidwester - ons stem saam. M.a.w die afrigter is nie te blameer nie.
>>> Wel 'n stelsel van regstellende aksies en snert. Is dit nie tragies om
>> twee
>>> Suid-Afrikaners saam in die Franse span te sien speel nie. Vraag is
> bloot
>>> dit - wat sê jy vir 'n jong Suid-Afrikaanse speler? Vat jou goed en trek
>>> Ferreira....
>>>
>>
>
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90479 is 'n antwoord op boodskap #90440] Wo, 18 Februarie 2004 10:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinta Zonia  is tans af-lyn  Lorinta Zonia
Boodskappe: 164
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:...
> Wat Naas vergeet het van rugby sal jy of ek nooit in ons leeftyd kan leer
> nie.....hy was ook maar net toevallig die suksesvolste van almal en sy
> agterlyne het toevallig ook die meeste drieë gedruk.....of jy hou van hom of
> nie! Die statistieke praat die waarheid!!

Ek dink jy kyk na die verkeerde statistieke - kan self onthou toe
Transvaal op Ellispark teen 'n skoppende Naas verloor het - en daar
was ni veel driee van die Blou Bul kant nie.

En jy is reg - statistiek praat die waarheid - en hulel sê beslis nie
dat Naas se agterlyne die meeste driee gedruk het nie.

Onthou nog die grappie van Naas wat na 'n wedstryd met 'n onbekende
kerel (vir hom) in die kroeg begin praat het en ewe nederig homself as
Naas Botha loskakel van die blou bulle voorgestel het. Waarop die
ander ou hom as binnesenter van die blou bulle aan Naas voorgestel
het.

Nee wat - Naas was briljant maar het persentasie rugby gespeel en met
sy lynstaan manne en die reels wat toe gegeld het was die kans net
beter dat jy die bal kon terugkry van 'n skop as om te probeer
hardloop.
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90584 is 'n antwoord op boodskap #90479] Di, 24 Februarie 2004 05:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lou, ek is nie verkeerd nie. Ek praat van toetse. As springboklosskakel
het Naas se agterlyn meer drieë gedruk as die ander losskakels
s'n......veral snaaks omdat die sogenaamde hardlopende losskakels altyd
voorgehou word teenoor Naas as dat dié meer suksesvol sou wees en dat Naas
net kan skop. Rugby is natuurlik persentasies. Willose hardloop met die
bal werk ook nie eintlik nie. Enigiets doen in rugby waarvoor jy nie 'n
plan het nie, is sinneloos.

"Lou" skryf in boodskap news:bfb75562.0402180229.16a48b7c@posting.google.com...
> "Suidwester" wrote in message
news:...
>> Wat Naas vergeet het van rugby sal jy of ek nooit in ons leeftyd kan leer
>> nie.....hy was ook maar net toevallig die suksesvolste van almal en sy
>> agterlyne het toevallig ook die meeste drieë gedruk.....of jy hou van hom of
>> nie! Die statistieke praat die waarheid!!
>
> Ek dink jy kyk na die verkeerde statistieke - kan self onthou toe
> Transvaal op Ellispark teen 'n skoppende Naas verloor het - en daar
> was ni veel driee van die Blou Bul kant nie.
>
> En jy is reg - statistiek praat die waarheid - en hulel sê beslis nie
> dat Naas se agterlyne die meeste driee gedruk het nie.
>
> Onthou nog die grappie van Naas wat na 'n wedstryd met 'n onbekende
> kerel (vir hom) in die kroeg begin praat het en ewe nederig homself as
> Naas Botha loskakel van die blou bulle voorgestel het. Waarop die
> ander ou hom as binnesenter van die blou bulle aan Naas voorgestel
> het.
>
> Nee wat - Naas was briljant maar het persentasie rugby gespeel en met
> sy lynstaan manne en die reels wat toe gegeld het was die kans net
> beter dat jy die bal kon terugkry van 'n skop as om te probeer
> hardloop.
Re: Ons Nuwe Rugbyafrigter [boodskap #90585 is 'n antwoord op boodskap #90584] Di, 24 Februarie 2004 06:17 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit is ons rugby die afgelope 4 jaar - sinneloos.
Die spelertjies hoor ek is lelik opgestres oor die kontrakte wat aan hulle
belowe is.
Corné wil ook weet hoekom, as 'n afrigter en 'n administrateur "bedank" kry
hulle miljoene as dankiesê vir hul wonderlike diens, maar as 'n kaptein
bedank kry hy niks.
bevestig maar net weer my vermoede dat rugbyspelers dom is.

--
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:403ae6cf.0@news1.mweb.co.za...
> Lou, ek is nie verkeerd nie. Ek praat van toetse. As springboklosskakel
> het Naas se agterlyn meer drieë gedruk as die ander losskakels
> s'n......veral snaaks omdat die sogenaamde hardlopende losskakels altyd
> voorgehou word teenoor Naas as dat dié meer suksesvol sou wees en dat Naas
> net kan skop. Rugby is natuurlik persentasies. Willose hardloop met die
> bal werk ook nie eintlik nie. Enigiets doen in rugby waarvoor jy nie 'n
> plan het nie, is sinneloos.
> "Lou" wrote in message
> news:bfb75562.0402180229.16a48b7c@posting.google.com...
>> "Suidwester" wrote in message
> news:...
>>> Wat Naas vergeet het van rugby sal jy of ek nooit in ons leeftyd kan
> leer
>>> nie.....hy was ook maar net toevallig die suksesvolste van almal en sy
>>> agterlyne het toevallig ook die meeste drieë gedruk.....of jy hou van
> hom of
>>> nie! Die statistieke praat die waarheid!!
>>
>> Ek dink jy kyk na die verkeerde statistieke - kan self onthou toe
>> Transvaal op Ellispark teen 'n skoppende Naas verloor het - en daar
>> was ni veel driee van die Blou Bul kant nie.
>>
>> En jy is reg - statistiek praat die waarheid - en hulel sê beslis nie
>> dat Naas se agterlyne die meeste driee gedruk het nie.
>>
>> Onthou nog die grappie van Naas wat na 'n wedstryd met 'n onbekende
>> kerel (vir hom) in die kroeg begin praat het en ewe nederig homself as
>> Naas Botha loskakel van die blou bulle voorgestel het. Waarop die
>> ander ou hom as binnesenter van die blou bulle aan Naas voorgestel
>> het.
>>
>> Nee wat - Naas was briljant maar het persentasie rugby gespeel en met
>> sy lynstaan manne en die reels wat toe gegeld het was die kans net
>> beter dat jy die bal kon terugkry van 'n skop as om te probeer
>> hardloop.
>
Vorige onderwerp: Bafana Bafana op die lughawe verwelkom
Volgende onderwerp: Krieket
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:24:17 MGT 2024