Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Harry Potter
Harry Potter [boodskap #90423] Di, 17 Februarie 2004 05:55 na volgende boodskap
Werner  is tans af-lyn  Werner
Boodskappe: 37
Geregistreer: November 2003
Karma: 0
Volle Lid
Om een of ander rede is ek totaal mal oor die Harry Potter boeke en films.

1. Philosophers Stone
2. Chamber of Secrets
3. Prisoner of Azkaban
4. Goblet of Fire
5. Order of the Phoenix
6. ???????????????
7. ???????????????

Weet enige van julle wat die name gaan wees van die ander boeke
Re: Harry Potter [boodskap #90430 is 'n antwoord op boodskap #90423] Di, 17 Februarie 2004 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink ek het iewers gelees dat daar net 5 boeke in die reeks is, maar die
manier waarop no 5 ge-eindig het toon dat daar wel opvolgverhale kan wees.
Harry moet nog Matriek skryf, en dan moet hy nog verder ook gaan leer.

--
Annette

"Werner" skryf in boodskap news:c0sa3j$81t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Om een of ander rede is ek totaal mal oor die Harry Potter boeke en films.
>
> 1. Philosophers Stone
> 2. Chamber of Secrets
> 3. Prisoner of Azkaban
> 4. Goblet of Fire
> 5. Order of the Phoenix
> 6. ???????????????
> 7. ???????????????
>
> Weet enige van julle wat die name gaan wees van die ander boeke
>
Re: Harry Potter [boodskap #90441 is 'n antwoord op boodskap #90423] Di, 17 Februarie 2004 09:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Niemand weet nie - dis nog nie bekend gemaak nie, maar die "rumours" is
Harry Potter And The Mudblood Revolt en Harry Potter And The Quest Of The
Centaur, ander twee moontlike titels is "Harry Potter and the Battle for
Hogwarts", en "Harry Potter and the Final Revelation". Kanse is goed dat
nie en van die 4 reg is nie. Sal maar moet wag en kyk :))

Elaine

"Werner" skryf in boodskap news:c0sa3j$81t$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Om een of ander rede is ek totaal mal oor die Harry Potter boeke en films.
>
> 1. Philosophers Stone
> 2. Chamber of Secrets
> 3. Prisoner of Azkaban
> 4. Goblet of Fire
> 5. Order of the Phoenix
> 6. ???????????????
> 7. ???????????????
>
> Weet enige van julle wat die name gaan wees van die ander boeke
>
Re: Harry Potter [boodskap #90442 is 'n antwoord op boodskap #90430] Di, 17 Februarie 2004 09:16 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Skies, maar jy het verkeerd gelees - daar is van die begin af 7 boeke beplan
:)) Daar kom beslis nog twee Harry boeke uit. Veronderstel om een elke
jaar te wees, maar J.K. het so lank gevat met die 5de een dat ek dalk 'n
kierie gaan nodig hê teen die tyd van die 7de een uitkom.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c0sfbu$afo$4@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek dink ek het iewers gelees dat daar net 5 boeke in die reeks is, maar die
> manier waarop no 5 ge-eindig het toon dat daar wel opvolgverhale kan wees.
> Harry moet nog Matriek skryf, en dan moet hy nog verder ook gaan leer.
>
> --
> Annette
Vorige onderwerp: Joost se nuwe beroep
Volgende onderwerp: Thabo is te besig ....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 06:27:03 MGT 2024