Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Die " afrikaanse web werf waar dinge bespreek word
"Die " afrikaanse web werf waar dinge bespreek word [boodskap #90198] Di, 10 Februarie 2004 08:46 na volgende boodskap
Julian de Beer  is tans af-lyn  Julian de Beer
Boodskappe: 1
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Junior Lid
As enige iemand belangstel in die afrikaanse debat en afrikaanse literatuur
gaan kyk by http://www.litnet.co.za/
Re: "Die " afrikaanse web werf waar dinge bespreek word [boodskap #90199 is 'n antwoord op boodskap #90198] Di, 10 Februarie 2004 09:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Net die bakleiers is daar.
Ons is vredeliewend hier;)
--
Annette

"Julian de Beer" skryf in boodskap news:BT0Wb.40020$9k7.824637@news.xtra.co.nz...
> As enige iemand belangstel in die afrikaanse debat en afrikaanse literatuur
> gaan kyk by http://www.litnet.co.za/
>
Re: "Die " afrikaanse web werf waar dinge bespreek word [boodskap #90207 is 'n antwoord op boodskap #90198] Di, 10 Februarie 2004 14:06 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Julian de Beer" wrote

> As enige iemand belangstel in die afrikaanse debat en afrikaanse literatuur
> gaan kyk by http://www.litnet.co.za/

Litnet is natuurlik nie net vir "afrikaanse debat en afrikaanse
literatuur nie. " Dis veel meer as dit.

Penkop van die Derde Republiek
Vorige onderwerp: Lactose intolerance
Volgende onderwerp: Die worshond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 18:05:33 MGT 2024