Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dis alleen daar bo
Dis alleen daar bo [boodskap #90088] Sa, 07 Februarie 2004 08:58 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Onse Prez wou imbozo gaan hou in KwaZulu-Natal.
'n Klomp IFP ondersteuners het hom ingewag en "suka" vir hom toegewens
Suka is voertsek is Zulu. Hulle het ook geweier om te luister na wat hy wou
sê.
Die Prez se reaksie: " Ek het gedink ek ken ons mense, maar ek het vandag
besef ek ken hulle nie".

--
Annette
Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90127 is 'n antwoord op boodskap #90088] So, 08 Februarie 2004 11:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet hy meer in die land bly, i.p. daavan om net ogies te wys voor
'n verkiesing. Die way sal onse mense hom nie wegjae as hulle hom sien nie.
Of miskien is dit maar net omdat Mbeki 'n Xhosa is en die Zoeloe's en
Xhosa's laaik mekaar mossie regtig nie.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c02aei$ib7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Onse Prez wou imbozo gaan hou in KwaZulu-Natal.
> 'n Klomp IFP ondersteuners het hom ingewag en "suka" vir hom toegewens
> Suka is voertsek is Zulu. Hulle het ook geweier om te luister na wat hy wou
> sê.
> Die Prez se reaksie: " Ek het gedink ek ken ons mense, maar ek het vandag
> besef ek ken hulle nie".
>
> --
> Annette
>
Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90142 is 'n antwoord op boodskap #90127] So, 08 Februarie 2004 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Miskien nie, maar dit is nie 'n rede om so kwaad vir hom te wees nie.
Vandag toe word die verkiesingsplakkate hier in die Kaap opgesit. Lamppale
van bo na onder vol stukke papier.
Die eerste een van die ANC wat ek sien is onderstebo.
En soos ek aanry, word ek al hoe moeriger.
Soveel van geldmors.
Die ANC wou nie enige geld mors op 'n Afrikaanse kopieskrywer nie.
Die Engelse plakkaat maak soort van sin ( Die Prez se SAUK toespraak in 'n
neutedop). Die Xhosa een bestaan uit vyf ellelange woorde - oorkant die pad
opgesit wat na die verkeerde kan toe wys, en die Afrikaanse plakkaat is
nikssegende nonsens:
Ek sal dit moet gaan neerskryf, want ek kan dit nie onthou nie. My brein is
nie ingestel vir sulke saamgeflansde pogings tot Afrikaans nie.
Die NNP en DA was ook bedrywig - nogal minder verbaal as die ANC, en van
die ander partye is daar nog niks. Hulle beter opskud, die plekke op die
pale raak min en te hoog.
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c057u7$dlt$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien moet hy meer in die land bly, i.p. daavan om net ogies te wys voor
> 'n verkiesing. Die way sal onse mense hom nie wegjae as hulle hom sien nie.
> Of miskien is dit maar net omdat Mbeki 'n Xhosa is en die Zoeloe's en
> Xhosa's laaik mekaar mossie regtig nie.
>
> E
>
> "Annette" wrote in message
> news:c02aei$ib7$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Onse Prez wou imbozo gaan hou in KwaZulu-Natal.
>> 'n Klomp IFP ondersteuners het hom ingewag en "suka" vir hom toegewens
>> Suka is voertsek is Zulu. Hulle het ook geweier om te luister na wat hy
> wou
>> sê.
>> Die Prez se reaksie: " Ek het gedink ek ken ons mense, maar ek het vandag
>> besef ek ken hulle nie".
>>
>> --
>> Annette
>>
>
Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90184 is 'n antwoord op boodskap #90142] Ma, 09 Februarie 2004 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Snaaks - ek het nog geen plakkate hierlangs gesien nie. Haai ek wonner
wanner wil hulle dit nou beginne opsit.

"Annette" skryf in boodskap news:c05rv7$oq3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Miskien nie, maar dit is nie 'n rede om so kwaad vir hom te wees nie.
> Vandag toe word die verkiesingsplakkate hier in die Kaap opgesit. Lamppale
> van bo na onder vol stukke papier.
> Die eerste een van die ANC wat ek sien is onderstebo.
> --
> Annette
Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90192 is 'n antwoord op boodskap #90184] Di, 10 Februarie 2004 03:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Verlede naweek was hier 'n paaloorlog:))
--
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:c08qso$kau$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Snaaks - ek het nog geen plakkate hierlangs gesien nie. Haai ek wonner
> wanner wil hulle dit nou beginne opsit.
>
> "Annette" wrote in message
> news:c05rv7$oq3$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Miskien nie, maar dit is nie 'n rede om so kwaad vir hom te wees nie.
>> Vandag toe word die verkiesingsplakkate hier in die Kaap opgesit. Lamppale
>> van bo na onder vol stukke papier.
>> Die eerste een van die ANC wat ek sien is onderstebo.
>> --
>> Annette
>

Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90202 is 'n antwoord op boodskap #90192] Di, 10 Februarie 2004 11:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was altyd vir my snaaks gewees, toe ek jonger was, hoe daar een dag niks
op die pale is nie - en die volgende dag is die pale toe onder plakate. So
'n jaar na die verkiesing dan kyk jy nog steeds vas teen die verbleikte
plakkate. Altyd fluks om dit op te sit, maar vreeslik lui om dit weer af te
haal.

E

"Annette" skryf in boodskap news:c09k0d$310$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Verlede naweek was hier 'n paaloorlog:))
> --
> Annette
Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90216 is 'n antwoord op boodskap #90202] Di, 10 Februarie 2004 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Feb 2004 13:59:39 +0200, "Elaine" wrote:
So
> 'n jaar na die verkiesing dan kyk jy nog steeds vas teen die verbleikte
> plakkate. Altyd fluks om dit op te sit, maar vreeslik lui om dit weer af te
> haal.
>
> E

Dit geld vir die ander adverteerders ook
Re: Dis alleen daar bo [boodskap #90226 is 'n antwoord op boodskap #90216] Wo, 11 Februarie 2004 03:51 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nie hier by ons nie. 14 nadat 'n geadverteerde saak afgehandel is, moet die
plakkate verwyder wees, of die adverteerders word beboet, en hulle regte
ontneem om weer op pale te adverteer.
Ons het geen verblykte ou plakkate hier nie

--
Annette
anews:qhci20t8d40rumlk7bc2q17c7df6rkk2ua@4ax.com...
> On Tue, 10 Feb 2004 13:59:39 +0200, "Elaine"
> wrote:
> So
>> 'n jaar na die verkiesing dan kyk jy nog steeds vas teen die verbleikte
>> plakkate. Altyd fluks om dit op te sit, maar vreeslik lui om dit weer af te
>> haal.
>>
>> E
>
> Dit geld vir die ander adverteerders ook
>
Vorige onderwerp: Verkiesing
Volgende onderwerp: Strate
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 21:44:08 MGT 2024