Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Mooi site - mooi storie - vir Gloudina
Mooi site - mooi storie - vir Gloudina [boodskap #90170] Ma, 09 Februarie 2004 13:15 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het in my soeke na mooi Flash sites op een afgekom wat handel oor Anne
Frank as skryfster.

Gloudina, ek dink jy sal dit geniet. Dis 'n "online Exibition" en dit duur
'n halfuurtjie of wat om te kyk. Maak vir jou 'n lekker koppie koffie. Kliek
op die link, en kliek daarna op "An unfinished story" bo-aan, of op "Launch
Exibition".

Ek weet nie hoe lank dit nog daar gaan staan nie, want die tentoonstelling
is eintlik in Desember 2003 afgesluit.

http://www.ushmm.org/museum/exhibit/online/af/htmlsite/

Geniet dit. (Om te kyk dan... Die inhoud is maar hartseer...)

Max____________________________
Re: Mooi site - mooi storie - vir Gloudina [boodskap #90173 is 'n antwoord op boodskap #90170] Ma, 09 Februarie 2004 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sal dit nou wees van daardie smal huisie in Amsterdam?
--
Annette

"Max" skryf in boodskap news:402788a6$0$156$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek het in my soeke na mooi Flash sites op een afgekom wat handel oor Anne
> Frank as skryfster.
>
> Gloudina, ek dink jy sal dit geniet. Dis 'n "online Exibition" en dit duur
> 'n halfuurtjie of wat om te kyk. Maak vir jou 'n lekker koppie koffie. Kliek
> op die link, en kliek daarna op "An unfinished story" bo-aan, of op "Launch
> Exibition".
>
> Ek weet nie hoe lank dit nog daar gaan staan nie, want die tentoonstelling
> is eintlik in Desember 2003 afgesluit.
>
> http://www.ushmm.org/museum/exhibit/online/af/htmlsite/
>
> Geniet dit. (Om te kyk dan... Die inhoud is maar hartseer...)
>
> Max____________________________
>
Re: Mooi site - mooi storie - vir Gloudina [boodskap #90175 is 'n antwoord op boodskap #90173] Ma, 09 Februarie 2004 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ja, maar hierdie handel meer oor Anne as skryfster, vandaar dat ek gedink
het Gloudina sal dit geniet. Vir julle in SA, met inbelverbindings, sal dit
te lank duur om te download, dink ek...

Max____________________________

"Annette" skryf in boodskap news:c0835c$1od$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sal dit nou wees van daardie smal huisie in Amsterdam?
> --
> Annette
> "Max" skryf in boodskap news:402788a6$0$156$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Ek het in my soeke na mooi Flash sites op een afgekom wat handel oor Anne
>> Frank as skryfster.
>>
>> Gloudina, ek dink jy sal dit geniet. Dis 'n "online Exibition" en dit duur
>> 'n halfuurtjie of wat om te kyk. Maak vir jou 'n lekker koppie koffie. Kliek
>> op die link, en kliek daarna op "An unfinished story" bo-aan, of op "Launch
>> Exibition".
>>
>> Ek weet nie hoe lank dit nog daar gaan staan nie, want die tentoonstelling
>> is eintlik in Desember 2003 afgesluit.
>>
>> http://www.ushmm.org/museum/exhibit/online/af/htmlsite/
>>
>> Geniet dit. (Om te kyk dan... Die inhoud is maar hartseer...)
>>
>> Max____________________________
>>
>>
>
Re: Mooi site - mooi storie - vir Gloudina [boodskap #90187 is 'n antwoord op boodskap #90170] Ma, 09 Februarie 2004 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Max wrote

> Ek het in my soeke na mooi Flash sites op een afgekom wat handel oor Anne
> Frank as skryfster.
>
> Gloudina, ek dink jy sal dit geniet.

Goed, ek sal daarna kyk.
Dankie.
Gloudina
Re: Mooi site - mooi storie - vir Gloudina [boodskap #90188 is 'n antwoord op boodskap #90175] Ma, 09 Februarie 2004 20:55 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, ons het darem nie net modem verbindings nie - jy gaan my nou nie glo
nie, maar baie van ons het deesdae broadband :-))

Nietemin - ons hier in SA het gewoond geraak om maar te wag vir 'n site,
veral as ons vreeslik belangstel in wat aangaan. Die Anne Frank site is
baie netjies gedoen en ek het dit geniet - dankie vir die link.

E

"Max" skryf in boodskap news:40279b35$0$139$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ja, maar hierdie handel meer oor Anne as skryfster, vandaar dat ek gedink
> het Gloudina sal dit geniet. Vir julle in SA, met inbelverbindings, sal dit
> te lank duur om te download, dink ek...
>
> Max____________________________
Vorige onderwerp: Grillerige advertensie
Volgende onderwerp: Lactose intolerance
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 12:48:21 MGT 2024