Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gat oor kop?
Gat oor kop? [boodskap #90020] Do, 05 Februarie 2004 14:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
More open die Parlement ( weer).
Op RSG gaan 'n span kenners glo 'n VOORskou hou en bespreek van die
toespraak wat Onse Prez gaan maak.
Is dit nou omdat die meeste van ons hom nie kan verstaan as hy Engels praat
nie?

--
Annette
Re: Gat oor kop? [boodskap #90035 is 'n antwoord op boodskap #90020] Do, 05 Februarie 2004 19:16 Na vorige boodskap
Paul de Dilbeek  is tans af-lyn  Paul de Dilbeek
Boodskappe: 400
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dan spreek hy nog slegter Engels as ek

de

"Annette" skryf in boodskap news:bvtjf5$om0$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> More open die Parlement ( weer).
> Op RSG gaan 'n span kenners glo 'n VOORskou hou en bespreek van die
> toespraak wat Onse Prez gaan maak.
> Is dit nou omdat die meeste van ons hom nie kan verstaan as hy Engels praat
> nie?
>
> --
> Annette
>
Vorige onderwerp: FW se mening
Volgende onderwerp: 'n Brief uit Gauteng:)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 17:24:08 MGT 2024