Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ons Arme Prez
Ons Arme Prez [boodskap #89786] So, 01 Februarie 2004 08:06 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Hy wil glo graag hê dat Mugabe sy re-inlywing as president moet bywoon, maar
blykbaar sal die meeste Westerse lande se leiers die geleentheid boikot.
Sal hy dislojaal teenoor sy boesemvriend Mugabe wees ten gunste van sy
breinkind Nepad?

--
Annette
Re: Ons Arme Prez [boodskap #89833 is 'n antwoord op boodskap #89786] Ma, 02 Februarie 2004 11:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Hy wil glo graag hê dat Mugabe sy re-inlywing as president moet bywoon, maar
> blykbaar sal die meeste Westerse lande se leiers die geleentheid boikot.
> Sal hy dislojaal teenoor sy boesemvriend Mugabe wees ten gunste van sy
> breinkind Nepad?
>

Laas week was ek in SA en het 'n interresante argument gehoor oor julle prez
se lang termyn planne. Ek lag maar net in my mou want die agrument beweer
dat hy sy lojaliteit aan ander afrika leiers moet bewys sodat hy oor die
lang termyn SA startegies kan posioneer as elektrisiteit verskaffer aan
groot dele van Afrika.

Ek wonder maar net hoe dink hy SA gaan vergoed word vir al die elekrtisiteit
want hy aan bankrot afrika gaan verkoop?
Re: Ons Arme Prez [boodskap #89837 is 'n antwoord op boodskap #89833] Ma, 02 Februarie 2004 12:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis Eskom se kredietafdeling se probleem , nie syne nie:))
Ek lees hoeka vandag Zimbabwe moet glo eers betaal voordat Eskom krag lewer.
Nou hoekom het ek jou nie hoor Hallooooo skree toe jy hier was nie?
Boedelafhandeling-goed?
--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:zuqTb.9047$_r.7351@bignews6.bellsouth.net...
>> Hy wil glo graag hê dat Mugabe sy re-inlywing as president moet bywoon,
> maar
>> blykbaar sal die meeste Westerse lande se leiers die geleentheid boikot.
>> Sal hy dislojaal teenoor sy boesemvriend Mugabe wees ten gunste van sy
>> breinkind Nepad?
>>
>
> Laas week was ek in SA en het 'n interresante argument gehoor oor julle prez
> se lang termyn planne. Ek lag maar net in my mou want die agrument beweer
> dat hy sy lojaliteit aan ander afrika leiers moet bewys sodat hy oor die
> lang termyn SA startegies kan posioneer as elektrisiteit verskaffer aan
> groot dele van Afrika.
>
> Ek wonder maar net hoe dink hy SA gaan vergoed word vir al die elekrtisiteit
> want hy aan bankrot afrika gaan verkoop?
>
Re: Ons Arme Prez [boodskap #89840 is 'n antwoord op boodskap #89837] Ma, 02 Februarie 2004 12:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Dis Eskom se kredietafdeling se probleem , nie syne nie:))
> Ek lees hoeka vandag Zimbabwe moet glo eers betaal voordat Eskom krag lewer.
> Nou hoekom het ek jou nie hoor Hallooooo skree toe jy hier was nie?
> Boedelafhandeling-goed?

Dis nooit lekker om 2 begrafnisse in 3 maande by tewoon nie. Veral nie as
die beide jou ouers sin is nie!

Ek was net Bloemfontein toe en terug.

Ek moet sê die plek lyk baie goed en hulle bou nuwe geboue sover jy kan kyk.
Ek wonder net hoekom die mense sê die ekonomie is so diep in die
moeilikheid?

Twee van my familie lede het swembad besighede en hulle sê altwee hulle
besighede "Boom". Is dit nie 'n teken dat die ekonomie redelik goed doen
nie? Swembaddens is mos 'n luukheid, is dit nie?
Re: Ons Arme Prez [boodskap #89844 is 'n antwoord op boodskap #89840] Ma, 02 Februarie 2004 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die klaers sal altyd kla, of dit goed gaan of te not.

Innige simpatie met nog 'n verlies - nou is jy 'n weeskind.:(

Swembaddens is lankal nie meer 'n uuksheid nie, maar 'n noodsaaklike
uitgawe - geen normale mens gaan meer na die munisipale swambaddens toe nie.
--
Annette

"Glucklich" skryf in boodskap news:lBrTb.19293$Vg3.1021@bignews5.bellsouth.net...
>
>> Dis Eskom se kredietafdeling se probleem , nie syne nie:))
>> Ek lees hoeka vandag Zimbabwe moet glo eers betaal voordat Eskom krag
> lewer.
>> Nou hoekom het ek jou nie hoor Hallooooo skree toe jy hier was nie?
>> Boedelafhandeling-goed?
>
> Dis nooit lekker om 2 begrafnisse in 3 maande by tewoon nie. Veral nie as
> die beide jou ouers sin is nie!
>
> Ek was net Bloemfontein toe en terug.
>
> Ek moet sê die plek lyk baie goed en hulle bou nuwe geboue sover jy kan kyk.
> Ek wonder net hoekom die mense sê die ekonomie is so diep in die
> moeilikheid?
>
> Twee van my familie lede het swembad besighede en hulle sê altwee hulle
> besighede "Boom". Is dit nie 'n teken dat die ekonomie redelik goed doen
> nie? Swembaddens is mos 'n luukheid, is dit nie?
>
Re: Ons Arme Prez [boodskap #89845 is 'n antwoord op boodskap #89840] Ma, 02 Februarie 2004 14:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Glucklich" wrote

> Ek moet sê die plek lyk baie goed en hulle bou nuwe geboue sover jy kan kyk.
> Ek wonder net hoekom die mense sê die ekonomie is so diep in die
> moeilikheid?
>
> Twee van my familie lede het swembad besighede en hulle sê altwee hulle
> besighede "Boom". Is dit nie 'n teken dat die ekonomie redelik goed doen
> nie? Swembaddens is mos 'n luukheid, is dit nie?

Nou daar het jy dit nou uit die mond
van die suigeling.
Was jy nie een van daardie mannetjies
wat vir ons voortdurend vertel het hoe
"sleg dit gaan in Suid-Afrika" en "hoe
SA op die rand van ineenstorting is"
nie?

Gloudina
Re: Ons Arme Prez [boodskap #89892 is 'n antwoord op boodskap #89845] Di, 03 Februarie 2004 16:08 Na vorige boodskap
Glucklich[2]  is tans af-lyn  Glucklich[2]
Boodskappe: 93
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
> Nou daar het jy dit nou uit die mond
> van die suigeling.
> Was jy nie een van daardie mannetjies
> wat vir ons voortdurend vertel het hoe
> "sleg dit gaan in Suid-Afrika" en "hoe
> SA op die rand van ineenstorting is"
> nie?
>
> Gloudina
>
>
Moenie te gou bly raak nie antie die misdaad sal seker ook mettertyd die
goeie ekonomie opdons.

Ander dinge wat my opgeval het:
so te sê al die wonings vertoon gewapende reaksie borde.
Staal hekke is meer en hoër.
Mense is baie bang om by rooi ligte te stop in die aand

Dit behoort iets vir jou te sê. Daars nie 'n kat se kans dat ek ooit weer
so sal wil lewe nie.

Maar nou ja jy's mos die kenner!! waneer laas was jy in SA?
Vorige onderwerp: De Tweeling
Volgende onderwerp: Re: Elections - Rigged - Nude Raider Ring Piece!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 23:10:34 MGT 2024